Forum Home Forum Home > Rugby Competitions > Currie Cup
  New Posts New Posts RSS Feed - Lions team managements for Currie Cup and U21
  FAQ FAQ  Forum Search   Events   Register Register  Login Login


The Lions next play the Stormers in Cape Town in the URC on 21 December 2024, kickoff is at 15:45

Lions team managements for Currie Cup and U21

 Post Reply Post Reply Page  <12
Author
Message
Attie Karate View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Status: Offline
Points: 1518
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Attie Karate Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 03-Jul-2019 at 8:59pm
Die vloei van talent (spelers en afrigters) uit SA het nou volwaardig ñ vloed geword. Ons het dit al jare terug voorspel. Die standaard van die afrigters en spelers beskikbaar vir hierdie jaar se Currie Cup is nie net belaglik nie, dis super-hartseer. En dis van toepassing op al die spanne, nie net die Leeus nie.
Up the Vaal!
Back to Top
emiel1 View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 30-Jan-2019
Status: Offline
Points: 532
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote emiel1 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 04-Jul-2019 at 12:21pm
The loss of experienced talent is a big problem. But I think the lack of quality coaching is a much bigger issue. A competent coaching staff can get the best out of a average team. The Lions under Johan Ackerman was an example. The Lions are now in the position where the majority of the coaching staff as well as the players come from junior ranks. Being once again demoted out of Super rugby in two or three years is not far fetched.
Back to Top
Attie Karate View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Status: Offline
Points: 1518
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Attie Karate Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 05-Jul-2019 at 10:24pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

We bid farewell to the following players:

Ruan Combrinck- was puik, maar kon nie weer dieselfde spelpeil bereik na sy besering. Groot verlies.

Robbie Coetzee- was altyd bestendig, maar het ñ paar dissiplinêre blapse op die veld gehad. Diepte op hakker is baie dun hy Leeus en in SA. Groot verlies.

Sylvian Mahuza- het altyd sy beste gegee, maar het tans te veel kompetisie in sy posisies. Sou kon doen met hom in diepte. Groot verlies.

Nic Groom- het sy bes gelewer, maar sy spelstyl het net nooit ingepas nie. Geen verlies.

Danie Mienie- het min tot geen impak gehad omdat hy amper nooit gespeel het. Geen verlies.

Robert Kruger- het hard gespeel en te min speelkans gekry. Was beslis belangrik vir diepte. Groot verlies.

Harold Vorster- puik speler, op en af in vorm soos alle spelers. Groot verlies.

Lionel Mapoe- een van ons beste spelers die afgelope paar jaar, maar raak ongelukkig nou lank in die tand. Groot verlies.

Stephan Lewies- het goed uitgehelp in ñ tyd waar Leeus ñ groot krisis op slot het, maar was net op kort termyn kontrak. Geen verlies.

Franco Naude- het hard probeer, maar nie genoeg gespeel om impak te maak. Eintlik sinneloos gewees nou dat ons kan terugkyk. Geen verlies

Up the Vaal!
Back to Top
Paul View Drop Down
Jong Leeu
Jong Leeu


Joined: 22-Apr-2017
Location: Gauteng
Status: Offline
Points: 244
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Paul Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 08-Jul-2019 at 1:57pm
weet iemand waneer ons groep bekend gemaak word vir die currie cup 
Back to Top
monster View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 05-Apr-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 681
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote monster Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 08-Jul-2019 at 4:51pm
Originally posted by Paul Paul wrote:

weet iemand waneer ons groep bekend gemaak word vir die currie cup 

Klink my die unie weet nie ons speel die naweek nie .... soos genoem in n vorige pos van my ..... daar is weer baie aanduidings dat die unie min gepla is oor die CB ..... ons gaan weer onder gemiddeld wees (soos vorige 3 jaar)en weer n swak opbou tot 2020
Back to Top
Red_Machine View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu
Avatar

Joined: 14-Mar-2018
Location: Vanderbijlpark
Status: Offline
Points: 568
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Red_Machine Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 09-Jul-2019 at 11:56am
The Currie cup starts in 3 days and our squad hasn't even been announced, shocking.

I know the competition is not what it used to be, but good grief.
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4954
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 09-Jul-2019 at 12:16pm
Ek neem aan al die ander unies het hul squads aangekondig? Indien hul het is dit uiters swak van die leeus!
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2681
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 09-Jul-2019 at 12:37pm
Ouens Relax. Die unie kan nie die squad aankondig voordat al die onderhandelinge nie afgehandel is nie.
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4954
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 09-Jul-2019 at 1:51pm
Originally posted by valie valie wrote:

Ouens Relax. Die unie kan nie die squad aankondig voordat al die onderhandelinge nie afgehandel is nie.

Huh? Langtermyn onderhandeling vir super rugby ja, maar sekerlik 3 dae voor jou 'n curriebeker wedstryd speel behoort jy te weet wie is beskikbaar en wie nie??
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39964
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 09-Jul-2019 at 3:55pm
Hou net in gedagte dat die unie nooit eers 'n Super Rugby squad aangekondig het hierdie jaar nie
Back to Top
PaBz0r View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 2759
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote PaBz0r Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 09-Jul-2019 at 3:59pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Hou net in gedagte dat die unie nooit eers 'n Super Rugby squad aangekondig het hierdie jaar nie

Aan dit ook gedink.. Ai ons het darem maar agteruit gegaan. Dog ons is in die Pro-Era.. 
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2681
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 09-Jul-2019 at 4:21pm
Hou in gedagte dat die onderhandelings venster tans oop is, en dat daar tans baie beweging in die mark is met unies en klubs wat tans kwaai agter ons senior sowel as junior spelers aan is. EK weet ook nie of dit enigsins erens in die kompetisie se reelboek staan dat n squad n sekere tyd moet aangekondig word nie.

Die leeus gaan altyd met die ekstra challenge sit van dat baie spelers eerder by die see wil gaan bly, al kry hulle minder geld.
Back to Top
 Post Reply Post Reply Page  <12
  Share Topic   

Forum Jump Forum Permissions View Drop Down

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd.

This page was generated in 0.098 seconds.