The Lions next play Montpellier in France in the Challenge Cup on 11 January 2025, kickoff is at 19:30 |
Match 3 - Dragons vs Lions |
Post Reply |
Author | |
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
Posted: 06-Oct-2024 at 8:49am |
Sunday 13 October 2024 at Rodney Parade, kickoff at 15:30
Referee: Fillipo Russo (FIR, 2nd league game) AR 1: Adam Jones (WRU) AR 2: Rhys Jones (WRU) TMO: Stefano Penne (FIR) Dragons: 15. Angus O’Brien, 14. Rio Dyer, 13. Joe Westwood, 12. Aneurin Owen, 11. Jared Rosser, 10. Lloyd Evans, 9. Rhodri Williams, 8. Taine Basham, 7. Harri Keddie, 6. Shane Lewis-Hughes, 5. Matthew Screech, 4. Ben Carter (c), 3. Leon Brown, 2. Brodie Coghlan, 1. Rodrigo Martinez. Replacements: 16. Oli Burrows, 17. Cameron Jones, 18. Chris Coleman, 19. Ryan Woodman, 20. Dan Lydiate, 21. Dane Blacker, 22. Will Reed, 23. Ewan Rosser. Lions: 15. Quan Horn, 14. Rabz Maxwane, 13. Ehrich Cronje, 12. Rynhardt Jonker, 11. Edwill van der Merwe, 10. Nico Steyn, 9. Morne van den Berg, 8. Francke Horn (c), 7. Jarod Cairns, 6. JC Pretorius, 5. Darrien Landsberg, 4. Reinhard Nothnagel, 3. Asenathi Ntlabakanye, 2. Franco Marais, 1. Juan Schoeman. Replacements: 16. PJ Botha, 17. Heiko Pohlmann, 18. Conraad van Vuuren, 19. Ruben Schoeman, 20. Renzo du Plessis, 21. Sanele Nohamba, 22. Marius Louw, 23. Henco van Wyk.
Edited by Transvaal - 11-Oct-2024 at 4:23pm |
|
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1824 |
Post Options
Thanks(0)
|
Eerste weg game vir die span en in dit weereens 'n groot toets vir die Leeus. Dragons het ook gewys teen die Sharks dat hulle baie verbeter het teenoor laas seisoen. Ek klink soos 'n plaat wat vashak, maar as ons in die top 8 wil eindig is die volgende twee naweke se games weereens moet wenne. Aangesien mens nie regtig als wil sit op moet wen teen spanne soos Leinster, Munster, Bulls en Stormers op hul velde nie. So ongelukkig sal ons 'swakker' spanne soos die Dragons moet klop as ons enige kans wil staan. En as ons nie teen hulle kan wen nie, wat sê dit dan anyway van die Leeus, maak nie saak hoe veel hulle (die Dragons) verbeter het nie.
Edited by TunaLion - 06-Oct-2024 at 4:16pm |
|
Go LIONS!!!!!
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
|
Dragons was dalk ongelukkig om teen die Sharks te verloor, Sharks wen drie was diep in beseringstyd
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
|
Chatting to Julian Redelinghuys and JC Pretorius ahead of Dragons URC match
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
|
Net een verandering, Nico Steyn op 10 vir die beseerde Wolhuter
|
|
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2759 |
Post Options
Thanks(0)
|
Dink julle Sanele is nou 2de keuse agv die Stormers sprake?
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
|
Leeus gelukkig om rustyd voor te wees 13-12
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
|
Leeus wen 23-19 maar dit was maar senu-tergend
|
|
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2759 |
Post Options
Thanks(0)
|
Sal die wen vat. Was nie great nie maar die Dragons het nie sleg gespeel nie
|
|
gertjie0000
Koning Leeu Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1050 |
Post Options
Thanks(0)
|
Stem Pabzor die Dragons het goed gespeel mens kon sien hulle is hardop vir n wen so hulle het alles gegee so is happy met die wen bou momentum sal great wees as ons n baie goeie toer het
|
|
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1824 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ek dink dit is eerder 'n geval van hulle sien hom as 'n impak speler, veral na sy swakkerige vertoning in die CC finaal. Ek weet net nie wat is die idee van Nico Steyn as 10 nie.
|
|
Go LIONS!!!!!
|
|
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1824 |
Post Options
Thanks(0)
|
Dragons speel baie negatiewe rugby, was glad nie 'n lekker game om te kyk nie. Leeus rol mooi weg na die tackle, maar wanneer Dragons verdedig, rol hulle spelers glad nie mooi weg nie. Dan ook kom hulle erg van die kant af of spring oor die losgemale. Baie negatiewe spel wat 'n sekonde hier en daar kos vir die aanvallende span, wat krities is vir aanvallende spanne om momentum te bou.
|
|
Go LIONS!!!!!
|
|
gertjie0000
Koning Leeu Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1050 |
Post Options
Thanks(0)
|
Stem Tunalion en as ons daaikant speel kom die spanne lekker weg met dit
|
|
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1824 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ek het nou net onthou van die early tackle laat in die eerste helfte wat moontlik drie gestop het, of ten minste baie momentum gestop het. Geen geel kaart daar voor nie, ook nie vir die insident waar hulle Edwill gestamp het teen JC met ons tweede drie. Daardie was opsetlik gedoen en dit is ook teen die reels juis dat mens nie speler in ander speler mag stamp nie. Dan om nie te noem van daardie knock van hul heelagter in hul 22 wat toe net "play on" geroep is. Hulle mauls word ook nie reg gevorm nie, hulle gee die bal al aan voor die speler die grond tref by die lynstane, wat beteken daar is obstruksie (iets wat baie erg opgefokus was in die CC). Hoe meer ek terug dink oor die game, hoe meer besef ek die ref het baie dinge van die Dragons misgekyk. Sou dit seker nie noem as ons verloor het nie, want dan klink dit altyd soos suur drywe. Moet sê die standaard van die referees oor hierdie rondte was baie swak gewees. Dan dink ek ook aan die URC wat erken het na die Stormers v Ospreys game dat hulle meeste van die scrums verkeerd geblaas het. Dink die SA spanne moet hieruit leer. Speel maar konserwatiewe rugby in Europa en mik vir die wen en die bonuspunt net as die wen verseker is.
|
|
Go LIONS!!!!!
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ek dink met 'n skeidsregter van Italie gaan daar altyd issues wees, dink nie die ou was so ervare as wat van die ander skeidsregters is nie
|
|
Lion4ever
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Roodepoort Status: Offline Points: 2004 |
Post Options
Thanks(0)
|
What was the penalty count against us vs the Dragons? We won a huge amount of penalties at the end, so while he may have missed some indiscretions by the Dragons, I think he did well, in spite of his inexperience.
|
|
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1824 |
Post Options
Thanks(0)
|
Penalty counts don't have to be balanced 50/50 amongst both teams, in fact I would argue the opposite as the dominant team will probably be the team with fewer penalties on the day. Despite the penalties we might have won late in the game, many were clearly missed as well as a clear yellow with the early tackle of theirs. But anyway, just glad we got through the game and honestly hope the refereeing standards improve as these guys gain more experience.
|
|
Go LIONS!!!!!
|
|
Post Reply | |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |