Print Page | Close Window

Match 3 - Dragons vs Lions

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: United Rugby Championship
Forum Description: United Rugby Championship
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=12158
Printed Date: 07-Oct-2024 at 5:23pm
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: Match 3 - Dragons vs Lions
Posted By: Transvaal
Subject: Match 3 - Dragons vs Lions
Date Posted: 06-Oct-2024 at 8:49am
Sunday 13 October 2024 at Rodney Parade, kickoff at 15:30

Dragons

Lions



Replies:
Posted By: TunaLion
Date Posted: 06-Oct-2024 at 4:15pm
Eerste weg game vir die span en in dit weereens 'n groot toets vir die Leeus. Dragons het ook gewys teen die Sharks dat hulle baie verbeter het teenoor laas seisoen.

Ek klink soos 'n plaat wat vashak, maar as ons in die top 8 wil eindig is die volgende twee naweke se games weereens moet wenne. Aangesien mens nie regtig als wil sit op moet wen teen spanne soos Leinster, Munster, Bulls en Stormers op hul velde nie. 

So ongelukkig sal ons 'swakker' spanne soos die Dragons moet klop as ons enige kans wil staan. En as ons nie teen hulle kan wen nie, wat sĂȘ dit dan anyway van die Leeus, maak nie saak hoe veel hulle (die Dragons) verbeter het nie.


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 07-Oct-2024 at 11:32am
Dragons was dalk ongelukkig om teen die Sharks te verloor, Sharks wen drie was diep in beseringstyd



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net