The Lions next play the Dragons at Rodney Parade in the URC on 13 October 2024, kickoff is at 15:30 |
Match 3 - Dragons vs Lions |
Post Reply |
Author | |
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39783 |
Post Options
Thanks(0)
Posted: Yesterday at 8:49am |
Sunday 13 October 2024 at Rodney Parade, kickoff at 15:30
Dragons Lions
Edited by Transvaal - 5 hours 53 minutes ago at 11:31am |
|
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1803 |
Post Options
Thanks(0)
|
Eerste weg game vir die span en in dit weereens 'n groot toets vir die Leeus. Dragons het ook gewys teen die Sharks dat hulle baie verbeter het teenoor laas seisoen. Ek klink soos 'n plaat wat vashak, maar as ons in die top 8 wil eindig is die volgende twee naweke se games weereens moet wenne. Aangesien mens nie regtig als wil sit op moet wen teen spanne soos Leinster, Munster, Bulls en Stormers op hul velde nie. So ongelukkig sal ons 'swakker' spanne soos die Dragons moet klop as ons enige kans wil staan. En as ons nie teen hulle kan wen nie, wat sĂȘ dit dan anyway van die Leeus, maak nie saak hoe veel hulle (die Dragons) verbeter het nie.
Edited by TunaLion - Yesterday at 4:16pm |
|
Go LIONS!!!!!
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39783 |
Post Options
Thanks(0)
|
Dragons was dalk ongelukkig om teen die Sharks te verloor, Sharks wen drie was diep in beseringstyd
|
|
Post Reply | |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |