The Lions next play the Stormers in Cape Town in the URC on 21 December 2024, kickoff is at 15:45 |
Match 6 - Bulls vs Lions |
Post Reply | Page 12> |
Author | |
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
Posted: 23-Jul-2021 at 10:46am |
Sunday 25 July at Loftus, kickoff at 15:15
Bulls: TBA Lions: 15. Wandisile Simelane; 14. Rabz Maxwane, 13. Manuel Rass, 12. Dan Kriel, 11. Courtnall Skosan; 10. Jordan Hendrikse, 9. Andre Warner; 8. Francke Horn (Capt), 7. Vincent Tshituka, 6. Roelof Smit, 5. FP Pelser, 4. Ruben Schoeman, 3. Carlu Sadie, 2. PJ Botha, 1. Ruan Dreyer. Replacements: 16. Jaco Visagie, 17. Sti Sithole, 18. Jannie du Plessis, 19. Reinhard Nothnagel, 20. Ruhan Straeuli, 21. Sibusiso Sangweni, 22. Fred Zeilinga, 23. Stean Pienaar.
Edited by Transvaal - 27-Jul-2021 at 2:25pm |
|
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
Jy bedoel Lions vs Ex Lions
|
|
WitBoer
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: Bronkhorstsprui Status: Offline Points: 2162 |
Post Options
Thanks(0)
|
Dink nie ek gaan die een kyk nie...
|
|
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ons kan seker nou maar die Curriebeker afskryf, maar ons sal vinnig moet regkom vir die URC wat oor 2 maande begin. Daai spanne is sterker as die Pumas en Griekwas, so as ons nie wakkerskrik nie, wag daar baie trane vir ons.
Heelagter: EW Viljoen het nou baie kanse gehad en gewys hy het nie die hart om op die vlak te speel nie. Tiaan Swanepoel sal waarskynlik Heelagter speel, maar ek weet nie hoe ver vporder hy na sy besering nie. Vleuels - Maxwane, Pienaar seker die 2 beginners en Skosan, Ulengo en Matthews op die bank. Of koop vir Keyter van Griekwas wat Woensdag beter as al 5 was Senters. Odendaal en Simelane om te begin met Rass en Kriel op die bank, maar Kriel is vir my 'n groot teleurstelling, hy maak baie foute en mis baie duikslae. Rass is nie regtig vir my 'n 13 nie. Losskakel - Seker maar Hendrikse wat begin en Zeilinga op die bank, ons het seker niks anders nie Skrummies - Warner om te begin en Dillon en Ross op die bank. Morne word heeltemal te dikwels in besit betrap. 8 - Horne, maar hy was vir my beyvoorbeeld Woensdag maar baie stil teen Griekwas 7 - Vincent 6 - Jaco Kriel en Roelof Smit 5 - Nothnagel, maar hy oortuig my nie eintlik nie 4- Schoeman 3 - Sadie en Jannie, maar Jannie moet asseblief net ophou skrum strafskoppe afstaan 2 Visagie en seker PJ Botha en Morne Brandon op die bank 1. Sti met Dreyer op die bank Ek weet nie hoe gaan dit met Willem Alberts en Van der Sluys se beserings nie, maar hulle kan ook 'n rol op slot speel as hulle reg is
|
|
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
Post Options
Thanks(0)
|
Op 6 was MJ Pelser meestal ook goed, hoewel hy die laaste paar weke min gespeel het, en stil was teen Griekwas. Stem saam met jou post.
|
|
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
Probleem is, nie een van daai spelers is naby aan die bok groep nie. Behalwe vir Simelane, wat ook maar met meer as net sy rugby potensiaal te doen het as mens nou eerlik wil wees.
En ek wil amper ook se dat min van daai spelers in die sharks/wp/bulle se beginspan sal instap. Neem nou in ag ons afrigters groep en dis geen wonder ons sukkel om die pumas en griquas te klop
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
|
Het nou net 'n e-pos van die Leeus gekry, span word eers more 12 uur aangekondig. Ek gaan bietjie die dames finaal op Ellispark kyk more so sal daai tyd nie op die net wees nie
|
|
emiel1
Ervare Leeu Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 532 |
Post Options
Thanks(0)
|
As ons voorlangs gaan sukkel, soos ons teen Griekwas gesukkel het, maak dit nie saak wie ons agterlangs kies nie. Ons het al voorheen die jaar teen die Bulle gewen (met baie van hulle Springbokke ), met meeste van die vaste vyf wat teen Griekwas diens gedoen. Ek sal die Tshetuka broers met Pelser as losvoorspeler kies (dalk Vincent op 8 probeer) . Horn lyk goed wanneer die spel oop raak, maar verdwyn wanneer dinge fisies draai. Agterlangs, dink ek dat Odendaal en Simelane die enigste sekere keuses is. Stem saam oor Keiter
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
|
Daai 6 flank van Griekwas Gideon van der Merwe lyk soos 'n groot beenkop maar hy is ook beter as enige van ons huidige losvoorspelers
|
|
emiel1
Ervare Leeu Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 532 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ja, van der Merwe en Steenkamp het vir ons ore aangesit in die los.
|
|
monster
Ervare Leeu Joined: 05-Apr-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 681 |
Post Options
Thanks(0)
|
Stem … ons kort n paar harde manne daarvoor Gideon vd Merwe , Willie Engelbreght
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
|
The Sigma Lions will travel across the Jukskei for round 6 of the Carling Currie Cup tournament on Sunday, 25 July.
Wandisile Simelane is back from Bok duty and will start, along with Roelof Smit, Vincent Tshituka, Courtnall Skosan and Dan Kriel.
The match kicks off at 15:15 at Loftus Versfeld.
Vodacom Bulls vs Sigma Lions:
Wandisile Simelane; Rabz Maxwane, Manuel Rass, Dan Kriel, Courtnall Skosan; Jordan Hendrikse, Andre Warner; Francke Horn (capt.), Vincent Tshituka, Roelof Smit, FP Pelser, Ruben Schoeman, Carlu Sadie, PJ Botha, Ruan Dreyer.
Replacements: Jaco Visagie, Sti Sithole, Jannie du Plessis, Reinhard Nothnagel, Ruhan Straeuli, Sibusiso Sangweni, Fred Zeilinga, Stean Pienaar
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
|
11 Veranderings in die beginspan
|
|
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ek sou dalk eerder vir die volgende agterlynn gegaan het: 15 Skosan 14 Stean 13 Simelane 12 Odendaal 11 Rabz 10 jordan 9 Dillon
|
|
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
Die bulls het n hele paar ex leeu spelers. Dink dit gaan n laaang dag wees vir ons
|
|
monster
Ervare Leeu Joined: 05-Apr-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 681 |
Post Options
Thanks(0)
|
Bulle gaan 50 op die bord sit teen ons vandag
|
|
emiel1
Ervare Leeu Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 532 |
Post Options
Thanks(0)
|
Indien die Bulle 'n afdag beleef, en ons speel uit ons vel uit, het ons 'n buitekaans. Maar dit is opmerklik hoe groot die kwaliteit verskil is tussen die twee spanne.
|
|
gertjie0000
Koning Leeu Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1048 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ja in mens se hart hoop mens maar mens se kop se die bulle gaan 50 op die telbord sit
|
|
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
Net 50? Ek dink julle ouens is te konserwatief. 6min verby en ons trek al op 14punte. Ek skat hul gaan op so 80 - 100 eindig
|
|
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
Post Options
Thanks(0)
|
Great try Skosan!
|
|
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
Post Options
Thanks(0)
|
Weereens n skeidsregter fout wat n drie teen ons veroorsaak.... Ons het hulle destroy indaai skrum
|
|
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
Post Options
Thanks(0)
|
hoekom vat ons nie die skrum nie?! Hulle het net 7 voorspelers!!
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ek verstaan ook nie daai call nie. ons skrum hulle stukkend op ons bal en kry strafskop teen ons?
|
|
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ons was nooit eers in die game nie.
Wandi was goed op 15. Jordan en Warner ook nie sleg nie.
Besluitneming op die veld was swak. Skrums was goed. Lynstane was ook beter. Ons was outplayed deur n span met class. |
|
monster
Ervare Leeu Joined: 05-Apr-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 681 |
Post Options
Thanks(0)
|
Nice Lions nie sover soos ek verwag het nie
|
|
Post Reply | Page 12> |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |