Print Page | Close Window

Match 6 - Bulls vs Lions

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: Currie Cup
Forum Description: Currie Cup
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=9187
Printed Date: 22-Dec-2024 at 8:17pm
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com

Topic: Match 6 - Bulls vs Lions
Posted By: Transvaal
Subject: Match 6 - Bulls vs Lions
Date Posted: 23-Jul-2021 at 10:46am
Sunday 25 July at Loftus, kickoff at 15:15

Bulls: TBA

Lions: 15. Wandisile Simelane; 14. Rabz Maxwane, 13. Manuel Rass, 12. Dan Kriel, 11. Courtnall Skosan; 10. Jordan Hendrikse, 9. Andre Warner; 8. Francke Horn (Capt), 7. Vincent Tshituka, 6. Roelof Smit, 5. FP Pelser, 4. Ruben Schoeman, 3. Carlu Sadie, 2. PJ Botha, 1. Ruan Dreyer. 
Replacements: 16. Jaco Visagie, 17. Sti Sithole, 18. Jannie du Plessis, 19. Reinhard Nothnagel, 20. Ruhan Straeuli, 21. Sibusiso Sangweni, 22. Fred Zeilinga, 23. Stean Pienaar.

Replies:
Posted By: Leeubok
Date Posted: 23-Jul-2021 at 10:48am
Jy bedoel Lions vs Ex Lions Tongue

Posted By: WitBoer
Date Posted: 23-Jul-2021 at 11:00am
Dink nie ek gaan die een kyk nie... 

-------------
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha

Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Jul-2021 at 11:16am
Ons kan seker nou maar die Curriebeker afskryf, maar ons sal vinnig moet regkom vir die URC wat oor 2 maande begin. Daai spanne is sterker as die Pumas en Griekwas, so as ons nie wakkerskrik nie, wag daar baie trane vir ons.

Heelagter: EW Viljoen het nou baie kanse gehad en gewys hy het nie die hart om op die vlak te speel nie. Tiaan Swanepoel sal waarskynlik Heelagter speel, maar ek weet nie hoe ver vporder hy na sy besering nie.

Vleuels - Maxwane, Pienaar seker die 2 beginners en Skosan, Ulengo en Matthews op die bank. Of koop vir Keyter van Griekwas wat Woensdag beter as al 5 was

Senters. Odendaal en Simelane om te begin met Rass en Kriel op die bank, maar Kriel is vir my 'n groot teleurstelling, hy maak baie foute en mis baie duikslae. Rass is nie regtig vir my 'n 13 nie.

Losskakel - Seker maar Hendrikse wat begin en Zeilinga op die bank, ons het seker niks anders nie

Skrummies - Warner om te begin en Dillon en Ross op die bank. Morne word heeltemal te dikwels in besit betrap.

8 - Horne, maar hy was vir my beyvoorbeeld Woensdag maar baie stil teen Griekwas

7 - Vincent

6 - Jaco Kriel en Roelof Smit

5 - Nothnagel, maar hy oortuig my nie eintlik nie

4- Schoeman

3 - Sadie en Jannie, maar Jannie moet asseblief net ophou skrum strafskoppe afstaan

2 Visagie en seker PJ Botha en Morne Brandon op die bank

1. Sti met Dreyer op die bank

Ek weet nie hoe gaan dit met Willem Alberts en Van der Sluys se beserings nie, maar hulle kan ook 'n rol op slot speel as hulle reg is

Posted By: valie
Date Posted: 23-Jul-2021 at 11:58am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Kry ons nie vir Edwill van der Merwe ook vir die URC nie? Hy kan Vleuel en 15 speel.
Op 6 was MJ Pelser meestal ook goed, hoewel hy die laaste paar weke min gespeel het, en stil was teen Griekwas.

Stem saam met jou post.

Posted By: Leeubok
Date Posted: 23-Jul-2021 at 12:06pm
Probleem is, nie een van daai spelers is naby aan die bok groep nie. Behalwe vir Simelane, wat ook maar met meer as net sy rugby potensiaal te doen het as mens nou eerlik wil wees.

En ek wil amper ook se dat min van daai spelers in die sharks/wp/bulle se beginspan sal instap. Neem nou in ag ons afrigters groep en dis geen wonder ons sukkel om die pumas en griquas te klop

Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Jul-2021 at 12:44pm
Het nou net 'n e-pos van die Leeus gekry, span word eers more 12 uur aangekondig. Ek gaan bietjie die dames finaal op Ellispark kyk more so sal daai tyd nie op die net wees nie

Posted By: emiel1
Date Posted: 23-Jul-2021 at 2:00pm
As ons voorlangs gaan sukkel, soos ons teen Griekwas gesukkel het, maak dit nie saak wie ons agterlangs kies nie. Ons het al voorheen die jaar teen die Bulle gewen (met baie van hulle Springbokke ), met meeste van die vaste vyf wat teen Griekwas diens gedoen. Ek sal die Tshetuka broers met Pelser as losvoorspeler kies (dalk Vincent op 8 probeer) . Horn lyk goed wanneer die spel oop raak, maar verdwyn wanneer dinge fisies draai. Agterlangs, dink ek dat Odendaal en Simelane die enigste sekere keuses is.  Stem saam oor Keiter 

Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Jul-2021 at 2:16pm
Daai 6 flank van Griekwas Gideon van der Merwe lyk soos 'n groot beenkop maar hy is ook beter as enige van ons huidige losvoorspelers

Posted By: emiel1
Date Posted: 23-Jul-2021 at 2:41pm
Ja, van der Merwe en Steenkamp het vir ons ore aangesit in die los. 

Posted By: monster
Date Posted: 23-Jul-2021 at 3:10pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Daai 6 flank van Griekwas Gideon van der Merwe lyk soos 'n groot beenkop maar hy is ook beter as enige van ons huidige losvoorspelers

Stem … ons kort n paar harde manne daarvoor

Gideon vd Merwe , Willie Engelbreght

Posted By: Transvaal
Date Posted: 24-Jul-2021 at 12:24pm

The Sigma Lions will travel across the Jukskei for round 6 of the Carling Currie Cup tournament on Sunday, 25 July.

Wandisile Simelane is back from Bok duty and will start, along with Roelof Smit, Vincent Tshituka, Courtnall Skosan and Dan Kriel.

The match kicks off at 15:15 at Loftus Versfeld.

Vodacom Bulls vs Sigma Lions: Wandisile Simelane; Rabz Maxwane, Manuel Rass, Dan Kriel, Courtnall Skosan; Jordan Hendrikse, Andre Warner; Francke Horn (capt.), Vincent Tshituka, Roelof Smit, FP Pelser, Ruben Schoeman, Carlu Sadie, PJ Botha, Ruan Dreyer. Replacements: Jaco Visagie, Sti Sithole, Jannie du Plessis, Reinhard Nothnagel, Ruhan Straeuli, Sibusiso Sangweni, Fred Zeilinga, Stean Pienaar

Posted By: Transvaal
Date Posted: 24-Jul-2021 at 12:29pm
11 Veranderings in die beginspan

Posted By: valie
Date Posted: 24-Jul-2021 at 2:27pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

11 Veranderings in die beginspan
Miskien n goeie ding. Wel n paar vreemde skuiwe, soos Wandi op 15 en Dan op 12 in Odendaal, wie nie vir my sleg was teen Griekwas nie, se plek.
Ek sou dalk eerder vir die volgende agterlynn gegaan het:

15 Skosan
14 Stean
13 Simelane
12 Odendaal
11 Rabz
10 jordan
9 Dillon

Posted By: Leeubok
Date Posted: 25-Jul-2021 at 9:05am
Die bulls het n hele paar ex leeu spelers. Dink dit gaan n laaang dag wees vir ons

Posted By: monster
Date Posted: 25-Jul-2021 at 9:46am
Bulle gaan 50 op die bord sit teen ons vandag

Posted By: emiel1
Date Posted: 25-Jul-2021 at 12:51pm
Originally posted by monster monster wrote:

Bulle gaan 50 op die bord sit teen ons vandag

Indien die Bulle 'n afdag beleef, en ons speel uit ons vel uit, het ons 'n buitekaans. Maar dit is opmerklik hoe groot die kwaliteit verskil is tussen die twee spanne.

Posted By: gertjie0000
Date Posted: 25-Jul-2021 at 2:50pm
Ja in mens se hart hoop mens maar mens se kop se die bulle gaan 50 op die telbord sit

Posted By: Leeubok
Date Posted: 25-Jul-2021 at 3:23pm
Net 50? Ek dink julle ouens is te konserwatief. 6min verby en ons trek al op 14punte. Ek skat hul gaan op so 80 - 100 eindig

Posted By: valie
Date Posted: 25-Jul-2021 at 3:50pm
Great try Skosan!

Posted By: valie
Date Posted: 25-Jul-2021 at 3:55pm
Weereens n skeidsregter fout wat n drie teen ons veroorsaak.... Ons het hulle destroy indaai skrum

Posted By: valie
Date Posted: 25-Jul-2021 at 4:12pm
hoekom vat ons nie die skrum nie?! Hulle het net 7 voorspelers!!

Posted By: Transvaal
Date Posted: 25-Jul-2021 at 4:15pm
Originally posted by valie valie wrote:

Weereens n skeidsregter fout wat n drie teen ons veroorsaak.... Ons het hulle destroy indaai skrum

Ek verstaan ook nie daai call nie. ons skrum hulle stukkend op ons bal en kry strafskop teen ons?

Posted By: valie
Date Posted: 25-Jul-2021 at 5:18pm
Ons was nooit eers in die game nie. 
Wandi was goed op 15. Jordan en Warner ook nie sleg nie. 
Besluitneming op die veld was swak.
Skrums was goed.
Lynstane was ook beter.
Ons was outplayed deur n span met class.

Posted By: monster
Date Posted: 25-Jul-2021 at 5:25pm
Nice Lions nie sover soos ek verwag het nie

Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 25-Jul-2021 at 5:25pm
Dit voel net of hulle beter afgerig is.. ek kan verkeerd wees, maar ek dink nie so nie. Dis asof hulle almal op dieselfde bladsy is en met rigting speel en ons speel maar net en hoop iets goed gebeur. Dit help ook nie as die ref voor die game besluit het wie behoort te wen en al die 50/50 calls vir hulle gee nie... maar dit gebeur wanneer almal dink jy is kakkerig.

Posted By: Transvaal
Date Posted: 25-Jul-2021 at 5:37pm
Daar was positiewe dinge...Zeilinga was verbasend goed op 9 toe hy Warner vervang het. Verder was die skrums ook goed, en ek dink Simelane was baie goed op 15, verseker sy nuwe posisie. 

Flaters was daar ook maar weer baie

Posted By: Leeubok
Date Posted: 25-Jul-2021 at 5:39pm
Wel, al was dit nou nie 50 punte plus nie, dis nog n verloor.. Dit was van die begin af duidelik wie die game gaan wen. 

Posted By: valie
Date Posted: 25-Jul-2021 at 6:14pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Daar was positiewe dinge...Zeilinga was verbasend goed op 9 toe hy Warner vervang het. Verder was die skrums ook goed, en ek dink Simelane was baie goed op 15, verseker sy nuwe posisie. 

Flaters was daar ook maar weer baie
Stem. 

Posted By: emiel1
Date Posted: 25-Jul-2021 at 6:49pm
Op vandag se vertoning is dit moeilik om te glo dat ons laas keer gewen het toe die twee spanne gespeel het. Behalwe vir skrums en lynstane, en Skosaan se mooi drie met slim spel tussen Tshetuka en Simelane, was daar min om oor opgewonde te raak. Daar was die gewone swak verdediging (veral deur Hendrikse wat tot twee van die Bulle se eerste driee gelei het), swak besluitneming en onvermoee deur die binneagterspelers om spasie te skep vir die buiteagterspelers. Ek sal nie te opwewonde raak oor die laaste 20 minute se spel nie. Teen daardie tyd het die Bulle totaal in beheer en hul voet van die pedaal afgehaal.

Posted By: LeeuBrul
Date Posted: 25-Jul-2021 at 8:07pm
The Sharks on Sunday announced the signings of three new players, including Wallabies centre Ben Tapuai, ahead of the first-ever United Rugby Championship (URC), due to get under way in September.

They have also signed utility back Eduan Keyter and lock Gerbrandt Grobler.

-------------
Once a Lion always a lion

Posted By: Lion1986
Date Posted: 26-Jul-2021 at 10:00am
Simelane was actually very good at 15. He kicked for goal for the lions craven week side, so he definitely has a boot on him. I actually think that he can be very good at 15, a better 15 than 13 but he will need to spend time at 15 to get used to the positioning. He is a very skillful player, so if he can be solid under the high ball, he can be special.

That said, we still urgently need a coach. We play like a barbarians team that got together during the week. No urgency, no plan.

Posted By: Lion1986
Date Posted: 26-Jul-2021 at 10:06am
We might as well, give the youngsters some game time at Centre
Kriel and Rass are just not up to this level.
Tyler Bocks and Henco van Wyk can definitely play. Hendrikse is the same age as them. 
Experience only counts if you actually play smart rugby. To see Dan Kriel and Rass make stupid mistakes week in and week out makes me mad. Let the youngsters play and learn.

Posted By: Niela
Date Posted: 26-Jul-2021 at 7:59pm
I didnt watch the game. Even though I had little else planned . Just didn’t want to watch it. Very sad . I always considered myself being one of the “bigger” lions supporters out there

The reality is that our doelmatig game is becoming like the cricket 10 years ago. People just don’t care. 

It’s not just “the rand” (and player exodus). It’s not just covid , it’s not just the stupid conference system , it’s not just the fact that NZ dominated superugby so long that we are merely “place fillers”. 

It’s that over and above all of this , the lions have completely lost their identity and ran out of plans.

Sad indeed 

Posted By: gertjie0000
Date Posted: 26-Jul-2021 at 8:15pm
Niela ek stem saam met jou daai jare wat ackerman coach was ek het al in die week so uitgesien na die naweek se wedstryde van die leeus ek het partymal van daai wedstryde paar keer oorgekyk was sulke lekker rugby en al die ander spanne se ondersteuners het vir mens gese hulle laaik die tipe rugby wat die leeus speel kwaai was hoendervleis rugby gewees daai en van swys oorgevat het het my opgewondenheid so stadig begin minder word tot waar mens nou sit en mens verwag klaar in die week n groot loesing die naweke vir die leeus 

Posted By: Vaal Leeu 3
Date Posted: 26-Jul-2021 at 8:30pm
Agreed guys. Friends and family had a good laugh at me over weekends when the Lions played. The whole day was planned around the game. Now I dont even know half the team, let alone when they play. Dont even bother bemoaning the bad quality of their standards or moan about yet another loss. And I know 4 other guys, just in my circle of friends, who feels the same Ouch

Posted By: vdwestjo
Date Posted: 26-Jul-2021 at 10:29pm
We urgently need Swys back as consultant. He knows how to work with the younger players and have one if not the best rugby brain in SA. He can just not take the pressure of being the head coach. That is why him and Ackerman was so successful. Ackerman without Swys is not as successful as he used to be with the Lions.

-------------
Lions4life

Posted By: WitBoer
Date Posted: 27-Jul-2021 at 6:51am
Originally posted by vdwestjo vdwestjo wrote:

We urgently need Swys back as consultant. He knows how to work with the younger players and have one if not the best rugby brain in SA. He can just not take the pressure of being the head coach. That is why him and Ackerman was so successful. Ackerman without Swys is not as successful as he used to be with the Lions.
I dont think bringing Swys back in the current setup would be beneficial at all... We started regressing when Ackermann left and Swys was left in charge. 
I do agree though, Ackermann without Swys is not as successful as with Swys, but Swys without Ackermann is worse. 
Swys needs to work with a proper head coach. And that is where we need to start. 

-------------
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha

Posted By: Leeubok
Date Posted: 27-Jul-2021 at 7:15am
Ek stem, die eerste stap moet wees om 'n goeie hoof afrigter aan te stel. Daarna die persoon wat signings maak.. 

Ons kan stelselmatig nuwe (beter) spelers aankoop. 'n goeie coach sal selfs met average spelers baie beter doen as wat ons nou doen!

Wat my bekommer is dat die unie nog tjoepstil is.. Nie 'n woord aan ondersteuners wat se hulle is self teleurgestel in die laaste paar maande se resultate nie. Niks dat hulle dinge gaan regstel.. 

Posted By: WitBoer
Date Posted: 27-Jul-2021 at 7:38am
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Ek stem, die eerste stap moet wees om 'n goeie hoof afrigter aan te stel. Daarna die persoon wat signings maak.. 

Ons kan stelselmatig nuwe (beter) spelers aankoop. 'n goeie coach sal selfs met average spelers baie beter doen as wat ons nou doen!

Wat my bekommer is dat die unie nog tjoepstil is.. Nie 'n woord aan ondersteuners wat se hulle is self teleurgestel in die laaste paar maande se resultate nie. Niks dat hulle dinge gaan regstel.. 
Dit is nogal kommerwekkend... Ditt voel half asof ons terug is by 2010, waar die bestuur maar net tevrede is dat ons darem deelneem aan 'n internasionale kompetisie... Ek verstaan die finansiele impak wat dit gehad het toe ons uit SR geskop was, maar ek voel ook dat as dit nie vir dit was nie, sou ons nooit die sukses gesien het van 2015-2017 nie...
Miskien moet SA rugby dit ernstig oorweeg om elke jaar promosie relegasie wedstryde te speel vir deelname aan die URC... Dalk sal dit help om bietjie meer dringendheid by die bestuur aan te wakker...

-------------
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha

Posted By: Red_Machine
Date Posted: 27-Jul-2021 at 8:18am
Jimmy Stonehouse is the answer, look at what he does with the "no name brands" at the Pumas. He is wasted at a smaller union and we need to make a move on him before another franchise or an overseas club does. 

Posted By: WitBoer
Date Posted: 27-Jul-2021 at 8:34am
Originally posted by Red_Machine Red_Machine wrote:

Jimmy Stonehouse is the answer, look at what he does with the "no name brands" at the Pumas. He is wasted at a smaller union and we need to make a move on him before another franchise or an overseas club does. 
I am with you on that one. I also strongly believes that he can do wonders with our team, however he is not popular at the Lions for some reason...

-------------
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha

Posted By: emiel1
Date Posted: 27-Jul-2021 at 9:24am
Jimmy Stonehouse, soos Ackerman, is iemand vir wie spelers alles sal gee, dus 'n goeie leier. Soos Ackerman, dink ek nie dat hy noodwendig 'n baie goeie taktiese afrigter sal wees in groot wedstryde teen internasionale opposisie sal wees nie (hy is wel beter as enige iets wat die Leeus tand het). John Mitchel het 'n baie hoe oppinie vir JP Fereira se intelek en werkverigting gehad. Ek dink Fereira het baie te doen gehad met die Leeus se vorige sukses onder Ackerman. 

Posted By: Leeubok
Date Posted: 27-Jul-2021 at 2:15pm
Originally posted by WitBoer WitBoer wrote:

Originally posted by Red_Machine Red_Machine wrote:

Jimmy Stonehouse is the answer, look at what he does with the "no name brands" at the Pumas. He is wasted at a smaller union and we need to make a move on him before another franchise or an overseas club does. 
I am with you on that one. I also strongly believes that he can do wonders with our team, however he is not popular at the Lions for some reason...

Seker omdat hy al die spelers se roids opgebruik LOL

Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net