The Lions next play Montpellier in France in the Challenge Cup on 11 January 2025, kickoff is at 19:30 |
Currie Cup Bulletin #27 |
Post Reply |
Author | ||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
Posted: 17-Jun-2022 at 8:28am |
|
Defending Carling Currie Cup champions, the Vodacom Bulls, host a tricky visitor in Windhoek Draught Griquas at Loftus Versfeld in Pretoria on Friday evening in the first of the two Premier
Division semi-finals, as the holders continue their hunt for third consecutive title win.
The match in Pretoria kicks off at 19h00 on Friday, and on Saturday afternoon the Toyota Cheetahs face the Airlink Pumas in the second semi-final in Bloemfontein, where kick-off at the Toyota
Stadium is 13h30.
Meanwhile, in the Carling Currie Cup First Division playoffs, also to be staged this weekend, the Down Touch Griffons are at home against Georgian outfit Black Lion with the action starting
15h00 on Friday at the HT Pelatona Projects Stadium in Welkom.
Eastern Province host neighbours the SWD Eagles in the other First Division semi-final, set to get underway at 14h00 on Saturday at the Wolfson Stadium in Nelson Mandela Bay. All four playoff
matches will be broadcast live on SuperSport.
Due to disruptions to the local season caused by the COVID-19 pandemic, the Vodacom Bulls won the prestigious gold trophy twice last year – for the 2020 and 2021 seasons – and they are seeking
a coveted third title in a row.
Home-ground advantage should play a big role in this encounter as the Vodacom Bulls are generally difficult to beat on their home turf in the Jacaranda City.
However, the team from Kimberley have won two of their last five games in this fixture. They won 53-27 in March, but lost 48-38 when the two sides met two months later in Pretoria.
Although the men from Pretoria went down 35-5 in last weekend’s final league encounter to the Toyota Cheetahs in Bloemfontein, they do have history and pedigree on their side. They will be tested
though, as Windhoek Draught Griquas are playing very good rugby at the moment, and they will be a very tricky customer come Friday evening.
The Peacock Blue jerseys got the better of the Airlink Pumas by 45-44 in a thrilling comeback win last weekend in Nelspruit and they will no doubt hope that momentum will be a good factor in
their Pretoria semi-final.
After going nine games unbeaten and then suffering two losses in a row, the Toyota Cheetahs bounced back to winning ways, and form, to convincingly win their final league match against the defending
champs last week in Bloemfontein.
The Free State outfit – who finished top of the league standings – were led superbly this season by experienced former Springbok scrumhalf Ruan Pienaar, and the smart money will be on them to
beat the gallant Airlink Pumas in their Saturday afternoon semi-final in Bloemfontein.
However, Hawies Fourie’s team will go into their semi-final with the knowledge that one of their two defeats this season were against the self-same team from Mpumalanga, less than two weeks
ago, when the Airlink Pumas won by 29-28 in Bloemfontein.
The Toyota Cheetahs have a good, all-round game based on a strong pack of forwards that is difficult to stop once it starts to maul towards the tryline. However, the Lowvelders have played some
enterprising rugby which weren’t always reflected on their scoreboard.
Carling Currie Cup Premier Division semi-finals: Vodacom Bulls vs Windhoek Draught Griquas
Date: Friday, 17 June 2022 Venue: Loftus Versfeld, Pretoria
Kick-off: 19h00 Referee: Griffin Colby TV: SuperSport Toyota Cheetahs vs Airlink Pumas Date: Saturday, 18 June 2022 Venue: Toyota Stadium, Bloemfontein Kick-off: 13h30 Referee: Morné Ferreira TV: SuperSport
Carling Currie Cup First Division
In the Carling Currie Cup First Division, the Down Touch Griffons are without a doubt the team on song at the moment. They managed to secure promotion to the Premier Division with an unbeaten
run and their league form have been unblemished this year.
The Northern Free Staters host the Black Lion in the first of two First Division finals, on Friday afternoon in Welkom. It will be the first time they clash, as their previous encounter was
cancelled, but the Down Touch Griffons will feel very confident of their chances against their Georgian opponents.
And in the remaining playoff match, scheduled for Saturday in Nelson Mandela Bay, Eastern Province will be out to make amends for missing out on promotion when they welcome the SWD Eagles to
the Wolfson Stadium.
EP will fancy their chances to reach next weekend’s final, judged on their three most recent wins over the SWD Eagles, which stretches back to a 27-21 away win in George in August 2019. EP also
won the most recent away meeting between these rivals, played on 1 April, by a margin of 34-15.
Carling Currie Cup First Division semi-finals:
Friday, 17 June 15h00: Down Touch Griffons v Black Lion – HT Pelatona Projects Stadium, Welkom (Referee – Ruhan Meiring)
Saturday, 18 June 14h00: Eastern Province v SWD Eagles – Wolfson Stadium, Nelson Mandela Bay
(Referee – Christopher Allison)
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Griekwas klop die Bulle en speel vir die eerste keer sedert iets soos 1970 in die finaal
|
||
gertjie0000
Koning Leeu Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1050 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
No moet die Pumas net wen sal great wees Griekwas Puma finaal
|
||
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1824 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Die Bulle kla nou oor hoe moeilik dit is om die diepte vir 2 spanne te hê en ek kan hul punt in sien, mens moenie die "kleiner" unies onderskat nie, hulle spelers speel net vir hierdie kompetisie en word goed afgerig. Maar ons moet nie dink dit tel noodwendig vir ons nie want laas seisoen se CC het ons volsterkte span 2 keer teen die Pumas bv verloor, so teenoor die Bulle se standaarde sukkel ons dan om genoeg diepte te hê vir 1 "goeie" span en ons het nou weer 'n groepie van ons beste spelers verloor, eish. Wens ons sal net ophou om agterlyn spelers te kontrakteer, want dit vat nie baie om te besef ons kort meer gehalte stutte, hakkers en slotte. Aka, die vaste 5, die spelers rondom wie enige ordentlike Rugby span gebou word.
|
||
Go LIONS!!!!!
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Wat 'n wen vir die Pumas!
|
||
gertjie0000
Koning Leeu Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1050 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Well done Pumas my saterdag is sommer gemaak dink dit gaan n great game volgende week wees altwee spanne gaan alles insit om die trofee te wen dis iets wat nie sommer gebeur nie wow en ek wonder of is dit die eerste keer wat die griekwas n finaal aanbied in die cc
|
||
Goue Leeu
Koning Leeu Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Stem!! Die Cheetahs het gedink die beker is in die sakkie, veral toe die Bulle gisteraand verloor en dus nie hul URC spelers kon gebruik vir die CB finaal nie. Nou moet hulle regtig ophou kla want die rugby wêreld skuld hulle absoluut niks nie!
|
||
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2759 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
#%^ die cheetahs
Baie bly vir die Kwaste en Pumas. SA rugby is gesond.. nou moet die stormers ook net wen.
|
||
Vaal Leeu 3
Ervare Leeu Joined: 04-Mar-2017 Location: Sasolburg Status: Offline Points: 647 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Was redelik neutraal in final. Maar toe die eindfluitjie blaas was ek bly die Bulle het nie gewen nie. Nie n Stormers fan nie, maar nog minder Bulle. Well done Griekwas en Pumas
|
||
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1824 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Jip, hulle het dit al aangebied in 1970. Was 1 van 3 kere wat hulle dit blykbaar gewen het (ekt gedink dit was die enigste keer). Het die Bulle 11-9 geklop in daardie finaal.
Edited by TunaLion - 20-Jun-2022 at 12:45pm |
||
Go LIONS!!!!!
|
||
vdwestjo
Welpie Joined: 25-Mar-2019 Location: Midrand Status: Offline Points: 161 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Kon nie beter naweek gewees het met Bulle wat twee keer verloor het en die Cheetahs boonop ook veral met hulle comments wat hulle bo Lions in URC ingesluit moet word!
|
||
Lions4life
|
||
gertjie0000
Koning Leeu Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1050 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Dankie Tuna vir die informasie ek sien ou Jake en Gert Smal is maar lekker suur Jake moan oor calls in die final en Gert moan oor die curriebeker wat afgewater is ek verstaan net nie hoekom jy dan heel seisoen jou bestes in die curriebeker laat speel het as die kompetisie so afgewater is nie
|
||
vdwestjo
Welpie Joined: 25-Mar-2019 Location: Midrand Status: Offline Points: 161 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ek is seker die Bulls se investors is nie baie gelukkig met al die geld wat hulle in die Bulle bele het met geen groot Bekers die jaar om vir dit te wys. Net 'n ruk gelede het hulle gespog met al hul Bekers
|
||
Lions4life
|
||
gertjie0000
Koning Leeu Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1050 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Dink ou Jake wag net vir die Engeland pos om oop te gaan dan gaan hy seker weer waai hy laaik om dit te doen geld kan baie koop maar dit kan nie vir n mens n trofee koop nie jy moet speel vir hom. Snaaks hoe n man soos Harold Vorster hy het altyd so nedrag op die veld gelyk by die leeus nou het hy ook n moerse houding lyk my na sy drie wat hy die stormers agsteman se kop in die grond vasdruk
|
||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ek het daai gemis, wat het die cheaters gese?
|
||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Hoe dink jy moet die sharks voel..?
|
||
Red_Machine
Ervare Leeu Joined: 14-Mar-2018 Location: Vanderbijlpark Status: Offline Points: 568 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
|
||
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1824 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Sjoe, jammer ouens, maar hierdie is sad. Julle kry so lekker agv die ander spanne se nederlae, net omdat ons so swak doen? Ek sou baie eerder in die skoene staan van 'n ondersteuner van die WP, Bulle of Sharks. Hulle gaan boonop ook in die Champions Cup speel, terwyl ons maar in die B-kompetisie daar speel (saam die einste Cheetahs). Meeste van die Sharks se nuwe spelers join hulle eers in die komende maand of so. En al hierdie spanne het ten minste goeie redes om te hoop vir nog sukses in die kort tot medium termyn, terwyl ons maar skraal drome het wat gebaseer is op die hoop dat ons jong ouens sal vir sente by ons bly nadat ons hulle jaar na jaar gereed kry vir die beter spanne. Net omdat die Bulle en Sharks nie die kompetisie gewen het nie, beteken nie hulle is in sak en as nie. Dit is ook nie asof ons ook enigiets kan wys vir ons "glory years" onder Ackerman, of tel 1 ou CC titel in sy 5 jaar as 'n SR championship span ewe skielik?
Edited by TunaLion - 20-Jun-2022 at 9:17pm |
||
Go LIONS!!!!!
|
||
OomPB
Jong Leeu Joined: 07-Apr-2016 Location: Struisbaai Status: Offline Points: 387 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Nie lank terug, 6 maande, was die Stormers ook daar. Hul enigste SA verloor was teen die Leeus in Kaapstad.. Dinge kan vinnig verander en benodig die Leeus juis nou support. Maar as die Vrystaat Cheaters genoem word is ek bevrees.
|
||
vdwestjo
Welpie Joined: 25-Mar-2019 Location: Midrand Status: Offline Points: 161 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ons is net bly oor Bulle se verloor omdat dan sou ons vir die res van ons lewens gehoor het van Bulle ondersteuners dat hulle ook eerste SA span was wat URC gewen het net soos hulle gese het van Super Rugby al was die Leeus die eerste SA span. Ek het nooit bo gepraat van Cheaters nie maar wel Cheetahs. Dit is duidelik dat verlore Bulle geskok het met uitsprake van Smal en Jake White na die tyd. Kan sien hulle is duidelik onder groot druk van hulle investors wat net meer verwag wat ook tot probleme kan lei
|
||
Lions4life
|
||
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2759 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ek kry baie lekker dankie. Weet jy hoekom? Want maak nie saak wie jou Coach is, of hoeveel geld jy het nie, of Springbokke in jou span is nie, jy moet steeds speel om te kan wen en op enige dag kan enige span wen. Jou kans is dalk beter met sekere dinge in plek, maar kyk hoe het Engeland ook lekker pakslae gekry teen die BaaBaas. So ja hoekom moet mens nie lekker kry as die "underdogs" wen nie, ek het ook lekker gekry toe die Bulle vir Leinster gewen het, want hulle het hierdie mos in the bag.. toe verloor hulle ook twee finals.. |
||
OomPB
Jong Leeu Joined: 07-Apr-2016 Location: Struisbaai Status: Offline Points: 387 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Die Bulle het n probleem vir volgende jaar met n klomp spelers wat gaan.
|
||
OomPB
Jong Leeu Joined: 07-Apr-2016 Location: Struisbaai Status: Offline Points: 387 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Die Stormers verloor net Gelant maar gaan Willie le Roux kry.
|
||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Eina, so eintlik het julle 'n groot probleem! Ek is nie 'n fan van Willie nie..
|
||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Kom weer? Mag ons nou nie kante kies as 2 ander SA spanne speel nie? EK het die bulle ondersteun omdat hulle ons buurman is, en boonop met 'n hele klomp ex leeus sit van wie ek nogsteeds hou. En natuurlik kan mens bietjie die spot dryf met spanne soos die sharks wat die een groot naam na die ander sign, en nogsteeds nie die final haal nie. Ja ek wens die leeus kan sulke signings maak, maar ons kannie en ons is nie op dieselfde vlak as daai 3 groot spanne nie.
|
||
Post Reply | |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |