Print Page | Close Window

Currie Cup Bulletin #27

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: Currie Cup
Forum Description: Currie Cup
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=10443
Printed Date: 03-Jan-2025 at 7:00am
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: Currie Cup Bulletin #27
Posted By: Transvaal
Subject: Currie Cup Bulletin #27
Date Posted: 17-Jun-2022 at 8:28am

Defending Carling Currie Cup champions, the Vodacom Bulls, host a tricky visitor in Windhoek Draught Griquas at Loftus Versfeld in Pretoria on Friday evening in the first of the two Premier Division semi-finals, as the holders continue their hunt for third consecutive title win.

 

The match in Pretoria kicks off at 19h00 on Friday, and on Saturday afternoon the Toyota Cheetahs face the Airlink Pumas in the second semi-final in Bloemfontein, where kick-off at the Toyota Stadium is 13h30.

 

Meanwhile, in the Carling Currie Cup First Division playoffs, also to be staged this weekend, the Down Touch Griffons are at home against Georgian outfit Black Lion with the action starting 15h00 on Friday at the HT Pelatona Projects Stadium in Welkom.

 

Eastern Province host neighbours the SWD Eagles in the other First Division semi-final, set to get underway at 14h00 on Saturday at the Wolfson Stadium in Nelson Mandela Bay. All four playoff matches will be broadcast live on SuperSport.

 

Due to disruptions to the local season caused by the COVID-19 pandemic, the Vodacom Bulls won the prestigious gold trophy twice last year – for the 2020 and 2021 seasons – and they are seeking a coveted third title in a row.

 

Home-ground advantage should play a big role in this encounter as the Vodacom Bulls are generally difficult to beat on their home turf in the Jacaranda City.

 

However, the team from Kimberley have won two of their last five games in this fixture. They won 53-27 in March, but lost 48-38 when the two sides met two months later in Pretoria.

 

Although the men from Pretoria went down 35-5 in last weekend’s final league encounter to the Toyota Cheetahs in Bloemfontein, they do have history and pedigree on their side. They will be tested though, as Windhoek Draught Griquas are playing very good rugby at the moment, and they will be a very tricky customer come Friday evening.

 

The Peacock Blue jerseys got the better of the Airlink Pumas by 45-44 in a thrilling comeback win last weekend in Nelspruit and they will no doubt hope that momentum will be a good factor in their Pretoria semi-final.

 

After going nine games unbeaten and then suffering two losses in a row, the Toyota Cheetahs bounced back to winning ways, and form, to convincingly win their final league match against the defending champs last week in Bloemfontein.

 

The Free State outfit – who finished top of the league standings – were led superbly this season by experienced former Springbok scrumhalf Ruan Pienaar, and the smart money will be on them to beat the gallant Airlink Pumas in their Saturday afternoon semi-final in Bloemfontein.

 

However, Hawies Fourie’s team will go into their semi-final with the knowledge that one of their two defeats this season were against the self-same team from Mpumalanga, less than two weeks ago, when the Airlink Pumas won by 29-28 in Bloemfontein.

 

The Toyota Cheetahs have a good, all-round game based on a strong pack of forwards that is difficult to stop once it starts to maul towards the tryline. However, the Lowvelders have played some enterprising rugby which weren’t always reflected on their scoreboard.

 

Carling Currie Cup Premier Division semi-finals:

 

Vodacom Bulls vs Windhoek Draught Griquas

Date: Friday, 17 June 2022

Venue: Loftus Versfeld, Pretoria

Kick-off: 19h00

Referee: Griffin Colby

TV: SuperSport

 

Toyota Cheetahs vs Airlink Pumas

Date: Saturday, 18 June 2022

Venue: Toyota Stadium, Bloemfontein

Kick-off: 13h30

Referee: Morné Ferreira

TV: SuperSport

 

Carling Currie Cup First Division

 

In the Carling Currie Cup First Division, the Down Touch Griffons are without a doubt the team on song at the moment. They managed to secure promotion to the Premier Division with an unbeaten run and their league form have been unblemished this year.

 

The Northern Free Staters host the Black Lion in the first of two First Division finals, on Friday afternoon in Welkom. It will be the first time they clash, as their previous encounter was cancelled, but the Down Touch Griffons will feel very confident of their chances against their Georgian opponents.

 

And in the remaining playoff match, scheduled for Saturday in Nelson Mandela Bay, Eastern Province will be out to make amends for missing out on promotion when they welcome the SWD Eagles to the Wolfson Stadium.

 

EP will fancy their chances to reach next weekend’s final, judged on their three most recent wins over the SWD Eagles, which stretches back to a 27-21 away win in George in August 2019. EP also won the most recent away meeting between these rivals, played on 1 April, by a margin of 34-15.

 

Carling Currie Cup First Division semi-finals:

 

Friday, 17 June

15h00: Down Touch Griffons v Black Lion – HT Pelatona Projects Stadium, Welkom (Referee – Ruhan Meiring)

 

Saturday, 18 June

14h00: Eastern Province v SWD Eagles – Wolfson Stadium, Nelson Mandela Bay (Referee – Christopher Allison)

 




Replies:
Posted By: Transvaal
Date Posted: 18-Jun-2022 at 5:51am
Griekwas klop die Bulle en speel vir die eerste keer sedert iets soos 1970 in die finaal


Posted By: gertjie0000
Date Posted: 18-Jun-2022 at 8:56am
No moet die Pumas net wen sal great wees Griekwas Puma finaal


Posted By: TunaLion
Date Posted: 18-Jun-2022 at 9:26am
Die Bulle kla nou oor hoe moeilik dit is om die diepte vir 2 spanne te hê en ek kan hul punt in sien, mens moenie die "kleiner" unies onderskat nie, hulle spelers speel net vir hierdie kompetisie en word goed afgerig. Maar ons moet nie dink dit tel noodwendig vir ons nie want laas seisoen se CC het ons volsterkte span 2 keer teen die Pumas bv verloor, so teenoor die Bulle se standaarde sukkel ons dan om genoeg diepte te hê vir 1 "goeie" span en ons het nou weer 'n groepie van ons beste spelers verloor, eish.

Wens ons sal net ophou om agterlyn spelers te kontrakteer, want dit vat nie baie om te besef ons kort meer gehalte stutte, hakkers en slotte. Aka, die vaste 5, die spelers rondom wie enige ordentlike Rugby span gebou word.


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 18-Jun-2022 at 3:18pm
Wat 'n wen vir die Pumas!


Posted By: gertjie0000
Date Posted: 18-Jun-2022 at 3:20pm
Well done Pumas my saterdag is sommer gemaak dink dit gaan n great game volgende week wees altwee spanne gaan alles insit om die trofee te wen dis iets wat nie sommer gebeur nie wow en ek wonder of is dit die eerste keer wat die griekwas n finaal aanbied in die cc


Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 18-Jun-2022 at 3:48pm
Stem!! Die Cheetahs het gedink die beker is in die sakkie, veral toe die Bulle gisteraand verloor en dus nie hul URC spelers kon gebruik vir die CB finaal nie. Nou moet hulle regtig ophou kla want die rugby wêreld skuld hulle absoluut niks nie! 


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 18-Jun-2022 at 7:03pm
#%^ die cheetahs Clap 

Baie bly vir die Kwaste en Pumas. SA rugby is gesond.. nou moet die stormers ook net wen.


Posted By: Vaal Leeu 3
Date Posted: 18-Jun-2022 at 9:32pm
Was redelik neutraal in final. Maar toe die eindfluitjie blaas was ek bly die Bulle het nie gewen nie. Nie n Stormers fan nie, maar nog minder Bulle. Well done Griekwas en Pumas


Posted By: TunaLion
Date Posted: 20-Jun-2022 at 12:44pm
Originally posted by gertjie0000 gertjie0000 wrote:

Well done Pumas my saterdag is sommer gemaak dink dit gaan n great game volgende week wees altwee spanne gaan alles insit om die trofee te wen dis iets wat nie sommer gebeur nie wow en ek wonder of is dit die eerste keer wat die griekwas n finaal aanbied in die cc


Jip, hulle het dit al aangebied in 1970. Was 1 van 3 kere wat hulle dit blykbaar gewen het (ekt gedink dit was die enigste keer). Het die Bulle 11-9 geklop in daardie finaal.


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: vdwestjo
Date Posted: 20-Jun-2022 at 12:47pm
Kon nie beter naweek gewees het met Bulle wat twee keer verloor het en die Cheetahs boonop ook veral met hulle comments wat hulle bo Lions in URC ingesluit moet word!

-------------
Lions4life


Posted By: gertjie0000
Date Posted: 20-Jun-2022 at 1:15pm
Dankie Tuna vir die informasie ek sien ou Jake en Gert Smal is maar lekker suur Jake moan oor calls in die final en Gert moan oor die curriebeker wat afgewater is ek verstaan net nie hoekom jy dan heel seisoen jou bestes in die curriebeker laat speel het as die kompetisie so afgewater is nie LOL


Posted By: vdwestjo
Date Posted: 20-Jun-2022 at 1:18pm
Ek is seker die Bulls se investors is nie baie gelukkig met al die geld wat hulle in die Bulle bele het met geen groot Bekers die jaar om vir dit te wys. Net 'n ruk gelede het hulle gespog met al hul Bekers

-------------
Lions4life


Posted By: gertjie0000
Date Posted: 20-Jun-2022 at 1:25pm
Dink ou Jake wag net vir die Engeland pos om oop te gaan dan gaan hy seker weer waai hy laaik om dit te doen geld kan baie koop maar dit kan nie vir n mens n trofee koop nie jy moet speel vir hom. Snaaks hoe n man soos Harold Vorster hy het altyd so nedrag op die veld gelyk by die leeus nou het hy ook n moerse houding lyk my na sy drie wat hy die stormers agsteman se kop in die grond vasdruk


Posted By: Leeubok
Date Posted: 20-Jun-2022 at 1:28pm
Originally posted by vdwestjo vdwestjo wrote:

Kon nie beter naweek gewees het met Bulle wat twee keer verloor het en die Cheetahs boonop ook veral met hulle comments wat hulle bo Lions in URC ingesluit moet word!

Ek het daai gemis, wat het die cheaters gese? 


Posted By: Leeubok
Date Posted: 20-Jun-2022 at 1:29pm
Originally posted by vdwestjo vdwestjo wrote:

Ek is seker die Bulls se investors is nie baie gelukkig met al die geld wat hulle in die Bulle bele het met geen groot Bekers die jaar om vir dit te wys. Net 'n ruk gelede het hulle gespog met al hul Bekers

Hoe dink jy moet die sharks voel..? LOL


Posted By: Red_Machine
Date Posted: 20-Jun-2022 at 7:09pm
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Originally posted by vdwestjo vdwestjo wrote:

Kon nie beter naweek gewees het met Bulle wat twee keer verloor het en die Cheetahs boonop ook veral met hulle comments wat hulle bo Lions in URC ingesluit moet word!

Ek het daai gemis, wat het die cheaters gese? 
die Cheaters huil al vir n jaar dat hulle in die URC moet speel en nie die Leeus nie. So ek stem saam met vdwestjo, lekker kry vir julle.


Posted By: TunaLion
Date Posted: 20-Jun-2022 at 9:16pm
Sjoe, jammer ouens, maar hierdie is sad. Julle kry so lekker agv die ander spanne se nederlae, net omdat ons so swak doen?

Ek sou baie eerder in die skoene staan van 'n ondersteuner van die WP, Bulle of Sharks. Hulle gaan boonop ook in die Champions Cup speel, terwyl ons maar in die B-kompetisie daar speel (saam die einste Cheetahs). Meeste van die Sharks se nuwe spelers join hulle eers in die komende maand of so. En al hierdie spanne het ten minste goeie redes om te hoop vir nog sukses in die kort tot medium termyn, terwyl ons maar skraal drome het wat gebaseer is op die hoop dat ons jong ouens sal vir sente by ons bly nadat ons hulle jaar na jaar gereed kry vir die beter spanne.

Net omdat die Bulle en Sharks nie die kompetisie gewen het nie, beteken nie hulle is in sak en as nie. Dit is ook nie asof ons ook enigiets kan wys vir ons "glory years" onder Ackerman, of tel 1 ou CC titel in sy 5 jaar as 'n SR championship span ewe skielik?


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: OomPB
Date Posted: 20-Jun-2022 at 11:55pm
Originally posted by TunaLion TunaLion wrote:

Sjoe, jammer ouens, maar hierdie is sad. Julle kry so lekker agv die ander spanne se nederlae, net omdat ons so swak doen?

Ek sou baie eerder in die skoene staan van 'n ondersteuner van die WP, 
Nie lank terug, 6 maande, was die Stormers ook daar. Hul  enigste SA verloor was teen die Leeus in Kaapstad..

Dinge kan vinnig verander en benodig die Leeus juis nou support. 

Maar as die Vrystaat Cheaters genoem word is ek bevrees.


Posted By: vdwestjo
Date Posted: 21-Jun-2022 at 9:19am
Ons is net bly oor Bulle se verloor omdat dan sou ons vir die res van ons lewens gehoor het van Bulle ondersteuners dat hulle ook eerste SA span was wat URC gewen het net soos hulle gese het van Super Rugby al was die Leeus die eerste SA span. Ek het nooit bo gepraat van Cheaters nie maar wel Cheetahs. Dit is duidelik dat verlore Bulle geskok het met uitsprake van Smal en Jake White na die tyd. Kan sien hulle is duidelik onder groot druk van hulle investors wat net meer verwag wat ook tot probleme kan lei

-------------
Lions4life


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 21-Jun-2022 at 9:31am
Originally posted by TunaLion TunaLion wrote:

Sjoe, jammer ouens, maar hierdie is sad. Julle kry so lekker agv die ander spanne se nederlae, net omdat ons so swak doen?

Ek kry baie lekker dankie. Weet jy hoekom? Want maak nie saak wie jou Coach is, of hoeveel geld jy het nie, of Springbokke in jou span is nie, jy moet steeds speel om te kan wen en op enige dag kan enige span wen.

Jou kans is dalk beter met sekere dinge in plek, maar kyk hoe het Engeland ook lekker pakslae gekry teen die BaaBaas. So ja hoekom moet mens nie lekker kry as die "underdogs" wen nie, ek het ook lekker gekry toe die Bulle vir Leinster gewen het, want hulle het hierdie mos in the bag.. toe verloor hulle ook twee finals.. 




Posted By: OomPB
Date Posted: 21-Jun-2022 at 9:35am
Die Bulle het n probleem vir volgende jaar met n klomp spelers wat gaan. 


Posted By: OomPB
Date Posted: 21-Jun-2022 at 9:37am
Die Stormers  verloor net  Gelant maar gaan Willie le Roux kry.


Posted By: Leeubok
Date Posted: 21-Jun-2022 at 1:29pm
Originally posted by OomPB OomPB wrote:

Die Stormers  verloor net  Gelant maar gaan Willie le Roux kry.

Eina, so eintlik het julle 'n groot probleem! Ek is nie 'n fan van Willie nie..


Posted By: Leeubok
Date Posted: 21-Jun-2022 at 1:33pm
Originally posted by TunaLion TunaLion wrote:

Sjoe, jammer ouens, maar hierdie is sad. Julle kry so lekker agv die ander spanne se nederlae, net omdat ons so swak doen?

Ek sou baie eerder in die skoene staan van 'n ondersteuner van die WP, Bulle of Sharks. Hulle gaan boonop ook in die Champions Cup speel, terwyl ons maar in die B-kompetisie daar speel (saam die einste Cheetahs). Meeste van die Sharks se nuwe spelers join hulle eers in die komende maand of so. En al hierdie spanne het ten minste goeie redes om te hoop vir nog sukses in die kort tot medium termyn, terwyl ons maar skraal drome het wat gebaseer is op die hoop dat ons jong ouens sal vir sente by ons bly nadat ons hulle jaar na jaar gereed kry vir die beter spanne.

Net omdat die Bulle en Sharks nie die kompetisie gewen het nie, beteken nie hulle is in sak en as nie. Dit is ook nie asof ons ook enigiets kan wys vir ons "glory years" onder Ackerman, of tel 1 ou CC titel in sy 5 jaar as 'n SR championship span ewe skielik?

Kom weer? Mag ons nou nie kante kies as 2 ander SA spanne speel nie? EK het die bulle ondersteun omdat hulle ons buurman is, en boonop met 'n hele klomp ex leeus sit van wie ek nogsteeds hou. 

En natuurlik kan mens bietjie die spot dryf met spanne soos die sharks wat die een groot naam na die ander sign, en nogsteeds nie die final haal nie. Ja ek wens die leeus kan sulke signings maak, maar ons kannie en ons is nie op dieselfde vlak as daai 3 groot spanne nie. 



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net