The Lions next play the Stormers in Cape Town in the URC on 21 December 2024, kickoff is at 15:45 |
Semi-Finaal: Leeus vs Kwaste |
Post Reply | Page 123 4> |
Author | |
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
Posted: 26-Aug-2019 at 8:03am |
Saterdag 31 Augustus 2019 op Ellispark, afskop is 14:00.
Referee: Cwengile Jadezweni Assistant referees: Rasta Rasivhenge, Quinton Immelman Television match official: Christie du Preez Leeus: 15. Tyrone Green; 14. Madosh Tambwe, 13. Wandisile Simelane, 12. Duncan Matthews, 11. Stean Pienaar; 10. Shaun Reynolds, 9. Ross Cronje (Capt); 8. Hacjivah Dayimani, 7. Cyle Brink, 6. Marnus Schoeman, 5. Marvin Orie, 4. Ruben Schoeman, 3. Jacobie Adriaanse, 2. Pieter Jansen, 1. Sti Sithole. Replacements: 16. Jan-Henning Campher, 17. Dylan Smith, 18. Johannes Jonker, 19. Wilhelm van der Sluys, 20. Len Massyn, 21. Dillon Smit, 22. Jan-Louis la Grange, 23. Jamba Ulengo. Kwaste: 15 Anthony Volmink, 14 Ederies Arendse, 13 Michal Haznar, 12 Andre Swarts, 11 Eduan Keyter, 10 George Whitehead (captain), 9 Christiaan Meyer, 8 Zandre Jordaan, 7 Sias Koen, 6 Gideon van der Merwe, 5 Victor Sekekete, 4 Ian Groenewald, 3 Ewald van der Westhuizen, 2 AJ Le Roux, 1 Khwezi Mona Replacements: 16 Wilmar Arnoldi, 17 Mox Mxoli, 18 Johan Momsen, 19 Neill Jordaan, 20 Chriswill September, 21 Chris Smit, 22 Bjorn Basson, 23 Ruan Kramer
Edited by Transvaal - 29-Aug-2019 at 2:12pm |
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
|
Die laaste Curriebeker semi-finaal wat die Leeus gewen het was in 2015, hulle het toe ook die finaal gewen en daarna 3 goeie jare in Super Rugby beleef. (2016, 2017 en 2018). In 2016, 2017 en 2018 het die Leeus wel ook in Curriebeker semi-finale gespeel, maar elke keer verloor.
In 2015 klop ons die Cheetahs 43-33 op Ellispark In 2016 verloor ons 55-17 teen die Cheetahs in Bloem (Die Leeus het ons nog na die wedstryd geshuttle) In 2017 verloor ons 19-5 teen WP op Nuweland In 2018 verloor ons 33-24 teen die Haaie in Durban.
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
|
Dit is in alle waarkynlikheid ook die laaste wedstryd op Ellispark in 2019, volgende wedstryd sal eers weer in Februarie/Maart 2020 wees, so sal lekker wees om 'n groot skare op die park te sien. As julle by die wedstryd is, kom se ook hallo, julle weet waar ek sit
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
|
As ons wen teen Griekwas en die Sharks slaag daarin om te wen in Bloem, is die finaal natuurlik ook op die park, maar dis seker onwaarskynlik.
|
|
Lion4ever
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Roodepoort Status: Offline Points: 2004 |
Post Options
Thanks(0)
|
The Sharks do have a good chance of beating the Griquas. But its a difficult ask.
Edited by Lion4ever - 26-Aug-2019 at 1:24pm |
|
Goue Leeu
Koning Leeu Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
Post Options
Thanks(0)
|
Hoop ons kan vir 80 minute speel soos die eerste 40 minute in Kimberley (net die skrum het gesukkel)... ons het in Griekwas se gebied gespeel, was geduldig en ons balbeheer en hantering was baie goed in die eerste helfte.
|
|
Lion4ever
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Roodepoort Status: Offline Points: 2004 |
Post Options
Thanks(0)
|
Those were probably the best 40 minutes the Lions have played this season.
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
|
Cwengile Jadezweni will referee the Currie Cup semi-final between the Lions and Griquas at Ellis Park on Saturday
|
|
Clav
Pasgebore Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 37 |
Post Options
Thanks(0)
|
Wonder of Skosan sal speel ? En wat is die nuutste met WW?
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
|
Dink jy Skosan sal beter doen as Pienaar? Pienaar doen nogal goed sover? Warren is seker 'n ander saak, as hy reg is sou ek dit sterk oorweeg om hom te begin, maar dan moet iemand natuurlik uitsit...ek sou Brink dan op die bank sit met Hacjivah en Marnus op 7 en 6.
|
|
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2759 |
Post Options
Thanks(0)
|
Stean is the real deal en ek dink hy is beter afgerond as meeste van ons ander.
|
|
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
Laaste update wat ek oor WW gehoor het was die uitkyk vorentoe nie positief nie. Iets van die behandeling wat hy by leeus ontvang het wat dinge vererger het? So ek wonder of hy weer gaan rugby speel hierdie jaar..
|
|
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2759 |
Post Options
Thanks(0)
|
Warren moet maar rus en begin dink aan die toekoms, player coach rol.
Is Vincent beseer?
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
|
Vincent het laas week by die Onder 21 span gespeel
|
|
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
Wel, as die bokke 'n 32 jarige voormalige speler kan aanstel kan WW ook seker binnekort begin afrig? Ek dink met sy leiers eienskappe sal hy nogals goed doen Maar vir eers wil ek he hy moet nog n jaar of 2 vir ons speel
|
|
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2759 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ek verstaan nie wat hulle plan is met hom nie. Hy het goed vertoon in Super Rugby, mens moet tog seker hom aanhou laat bou op dit deur verder senior rugby te speel? Is daar nie sprake dat Venter/Massyn ook sou waai nie? |
|
monster
Ervare Leeu Joined: 05-Apr-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 681 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ek verstaan nie wat hulle plan is met hom nie. Hy het goed vertoon in Super Rugby, mens moet tog seker hom aanhou laat bou op dit deur verder senior rugby te speel? Is daar nie sprake dat Venter/Massyn ook sou waai nie? Venter en Tambwe gaan Sharks toe
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ek sien die kwaste het 'n persverklaring uitgereik wat se Brent Janse van Rensburg waai by hulle aan die einde van die seisoen.
|
|
monster
Ervare Leeu Joined: 05-Apr-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 681 |
Post Options
Thanks(0)
|
SĂȘ hulle waarna toe..... Sien Warner kom nou wel Leeus toe
|
|
Vaal Leeu 3
Ervare Leeu Joined: 04-Mar-2017 Location: Sasolburg Status: Offline Points: 647 |
Post Options
Thanks(0)
|
Blykbaar sal dit eers aan einde van seisoen bekend gemaak word waarnatoe hy gaan. Hulle noem dat hy na groter dinge gaan of so iets
|
|
monster
Ervare Leeu Joined: 05-Apr-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 681 |
Post Options
Thanks(0)
|
O ok so hulle sal dit saterdag 16h00 (na die seisoen)bekend maak
Edited by monster - 28-Aug-2019 at 7:25pm |
|
Vaal Leeu 3
Ervare Leeu Joined: 04-Mar-2017 Location: Sasolburg Status: Offline Points: 647 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
|
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2759 |
Post Options
Thanks(0)
|
Miskien in Pote se plek? Miskien in Swys se plek? Miskien in Robert se plek?
Seker die Sharks..
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
|
Kings het mos ook nog nie 'n afrigter nie
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ek sien twitter dink hy gaan Sharks toe
|
|
Post Reply | Page 123 4> |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |