The Lions next play the Bulls at Ellis Park in the URC on 25 January 2025, kickoff is at 14:45 |
Emirates Lions Announcement: Swys de Bruin |
Post Reply | Page 12> |
Author | |||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40025 |
Post Options
Thanks(0)
Posted: 03-May-2019 at 5:30pm |
||
Swys de Bruin is back with the Team from Monday 06 May and looks forward to preparing for the Waratahs Match taking place Saturday 11 May at Emirates Airline Park at 15:05.
|
|||
Vaal Leeu 3
Ervare Leeu Joined: 04-Mar-2017 Location: Sasolburg Status: Offline Points: 647 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Mmmmm, ok
|
|||
WitBoer
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: Bronkhorstsprui Status: Offline Points: 2162 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Wow, nou is Swys en Joey terug op hul pos pos van Maandag af... Ek is uit my vel uit...
|
|||
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
|||
vdwestjo
Welpie Joined: 25-Mar-2019 Location: Midrand Status: Offline Points: 161 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Baie bly oor Swys maar kan nie dieselfde oor Joey se Niehaber sou 'n baie beter keuse gewees het
|
|||
Lions4life
|
|||
Simba
Pasgebore Leeu Joined: 22-Sep-2016 Location: Gauteng Status: Offline Points: 82 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Kyk ek is glad nie bly oor enige van die 2 nie. Vir my moes Joey weggejaag gewees het want hy het die Unie se naam geskaad na al die gesukkel om weer op die map te kom en goeie ruby te speel en toeskouers te lok. Die Unie se Bestuur het ook nie die saak reg hanteer nie. Swys het vir my die skip gespring en dit het al my vertroue in hom laat verloor. Dit was te skielik vernaam toe die span hom regtig nodig gehad het. As hy dit so maklik eenkeer gedoen het kan hy dit mos sommer weer so maklik doen. Watse versekering het ons dat dit nie weer sal gebeur nie? Al hierdie dinge dra ook by tot die vordering van die span. So - ek is glad nie 'n gelukkige ondersteuner nie.
|
|||
db
|
|||
Goue Leeu
Koning Leeu Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ons ken nie die feite rondom Swys se kondisie/situasie nie, so ek dink nie mens kan sê hy het "skip gespring nie". Dit moes ernstig gewees het en beter vir die span dat hy huistoe gaan. Stem saam oor die hele Joey ding wat verkeerd hanteer is. Ek kan nie sien hoe hy normaal kan voortgaan by die Unie met so donker wolk oor hom nie.
|
|||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Stem oor Joey, en ek sien meeste FB supporters ook. Daar is selfs gevra mense moet die vlg games boycott om van hom ontslae te raak.
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40025 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ja ek moet self bieg dat ek verstom is dat hy nie laat gaan is nie, dis 'n baie ernstige oortreding waaraan hy skuldig bevind is en druis lynreg in waarvoor (ek gedink het) die Leeus voor staan
|
|||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ek wonder of die unie bewus is van die ondersteuners se ongelukkigheid?
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40025 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ek is seker hulle is. Hulle hoop maar seker dit waai oor.
|
|||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Kom ons wag eerder tot Joey se saak heeltemal afgehandel is. Die hof het hom nou wel skuldig bevind, maar indien sy aansoek om appel slaag, beteken dit dat die saak teen hom nie 100% waterdig is nie, maw daar kan feite wees wat nie alles in die oorspronklike hofsaak uitgekom het nie, of getuies wat eers later na vore gekom het.
Indien hy nie verlof tot appel verkry nie, staan die huidige uitspraak. Indien wel, moet ons eers wag tot die appel saak aangehoor is, voordat die Unie enigsins van hom ontslae kan raak. Wat Swys aan betref, is ek teleurgesteld dat mense aanneem hy het die span in die steek gelaat, terwyl hy n gesondheidsprobleem gehad het. Dis baie onredelik om iemand kwalik te neem indien sy gesondheid skielik ingee, en hy nie sy duties kan perform nie. Ek dink nie dis wat hy beplan het nie.
|
|||
emiel1
Ervare Leeu Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 534 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Dink die vraagtekens oor die bevoegdheid van Swys en sy bestuur het veel meer te doen oor die vordering/agteruitgang die afgelope seisoen of twee as enige iets wat op toer gebeur het. Wat my baie meer pla die laaste tyd is die bevoegdheid van die administrasie. Enige iemand wat sy sout werd was in 'n sosiale en publieke besigheid soos sport sou ten minste wag tot uitsluitsel van die regsproses voor heraansteling van iemand met seksuele wangedrag. Dan praat ons nie eers van die morele implikasies van die besluit nie.
Edited by emiel1 - 06-May-2019 at 12:43pm |
|||
petri
Jong Leeu Joined: 04-Apr-2016 Status: Offline Points: 230 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ek persoonlik is verras dat Swys so vroeg terug is. Regtig gedink hy gaan vir maande afgeboek wees. Herstel mens regtig so vinnig van 'n emotional breakdown? Weet darem nie.
|
|||
ROOIHART
Jong Leeu Joined: 13-Apr-2016 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 494 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Swys se toestand is baie jammer en ek het baie simpatie daarmee....dit veroorsaak egter onsekerheid.
Op varsity het my afrigter eenkeer vir my na ‘n seisoen vertel dat hy deur die seisoen baie getwyfel het in homself en die span. Hy sê toe iets in die lyn van: “Maar ek kon nie durf om my onsekerhede te wys....ek is die kaptein van die duikboot en al weet ek nie wat in te doen mag niemand dit weet...die bemanning moet ten alle tye vertroue hê dat ek in beheer is en dat ek die skip op koers sal hou.” Ek weet nie of Swys daardie integriteit kan behou vorentoe nie...dit is soos kinders wat oor hulle ouers moet worry. Spelers het nie nog die ekstra druk nodig van wat gaan hierdie verloor nou aan hulle afrigter se gesondheid doen. Having said that...ek glo hulle sal om dit kan werk en die krake kan toesmeer.
|
|||
vdwestjo
Welpie Joined: 25-Mar-2019 Location: Midrand Status: Offline Points: 161 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ek stem 100% saam met Valie. Ek dink nie daar is 'n afrigter in SA wat meer lojaal teenoor sy span is as Swys de Bruin nie. Dink ook Swys is 'n great afrigter vir die jong spelers. Die Leeus het nog steeds goed gedoen die jaar met die hoeveelheid senior spelers wat die Unie verlaat het en die hoeveelheid jong spelers wat ingekom het. Hoeveel spanne sou vyf wenne gekry het en boonop een in NZ met hoeveelheid beserings wat Leeus het en die hoeveelheid senior spelers wat Unie verlaat het.
Ek vertrou nog steeds in Swys en glo hy is die beste afrigter tans in SA. Hoewel ek nie saam stem met die besluit oor Joey nie glo ek nog steed in Strauli, Allers en Rathbone. Dink hulle is nog steeds die beste administreurs in SA. Die Sharks was nie vernuut so goed terwyl Strauli nog daar was nie hy is 'n baie goeie administreur. Stem met Valie ons weet nie wat alles in agtergrond met Joey aangaan. Kom ons wag vir uitslag. Die verhoor is boonop deur Independent Labour Law consultants gedoen. Kom ons ondersteun liewers Unie en hou op om hier net negatiewe komentaar te gee. Van die negatiewe kommentaar teen Swys het ook seker bygedra tot sy stres toestand. As ons goeie ondersteuning gee en meer Leeu ondersteuners die wedstryde by Ellis Park bywoon is ek seker die Leeus kan met 'n paar goeie wenne nog die uitspeel wedstryde haal
|
|||
Lions4life
|
|||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ons almal hier is stoere leeu ondersteuners. Maar dit beteken nie dinge is altyd maanskyn en rose in leeu land nie, en ons kan sekerlik negatiewe aspekte van die span, afrigters en unie ook bespreek?
|
|||
WitBoer
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: Bronkhorstsprui Status: Offline Points: 2162 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Met alle respek... Die verskoning van die spelers wat ons verloor het en wat beserings het en jong spelers ens ens, is nou al holrug gery. Niemand sou gekla het as ons gesukkel het, maar darem elke week bietjie verbeter het nie. In 2013 het ons eensklaps 20 spelers verloor en nog 'n paar in 2014, maar ons het elke wedsttryd verbeter, mens kon sien die span is goed afgerig, hulle speel met 'n plan en hulle speel met passie en ons kon ten spyte van al die spelers wat ons verloor het 7 wenne in die seisoen kry. Ons speel, al vandat die huidige afrigterskorps oorgevat het laasjaar, amper elke week net 'n bietjie swakker... Die agteruitgang in terme van die spelers se algemene vaardighede sowel as die spelpatroon die laaste 2 jaar is duidelik vir almal om te sien. Ons moet ook onthou, ons sit met van die beste jong talent in Suid Afrika, iets wat ons nie in 2014 gehad het nie. Al die strukture is in plek vir die huidige span om suksesvol te wees, maar ons gaan agteruit.... Dan word daar nog 'n besluit gemaak soos met die van Joey... Dinge lyk nie goed vir die Leeus nie, ek is bevrees dat al die "positiewe denke" in die wereld nie 'n verskil in toekomstige uitslae gaan maak nie
|
|||
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
|||
vdwestjo
Welpie Joined: 25-Mar-2019 Location: Midrand Status: Offline Points: 161 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ek dink nou weer dit lyk nie so sleg vir die Leeus. Ons is net ses punte agter die voorlopers in die SA konferensie en het al klaar getoer. So as ons goed doen in die laaste ses wedstryde dan is dit skielik 'n baie goeie seisoen. Verbetering al klaar die jaar is dat ons teen Chiefs in NZ kon wen. Laas jr kon ons nie teen een NZ span wen nie. Die twee laaste wedstryde van die Leeus dink ek het ons al klaar verbeter en kan net voortbou op die momentum.
|
|||
Lions4life
|
|||
Lion4ever
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Roodepoort Status: Offline Points: 2004 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
|
|||
vdwestjo
Welpie Joined: 25-Mar-2019 Location: Midrand Status: Offline Points: 161 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Dit plaas nou alles weer in perspektief. Lion4ever gaan die Lions hieroor iets publiseer aan sy ondersteuners om dit beter te verstaan? Wys bestuur van Lions is baie bevoeg!
|
|||
Lions4life
|
|||
WitBoer
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: Bronkhorstsprui Status: Offline Points: 2162 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Yet, an "independent" court in a first world country found him guilty beyond reasonable doubt... Those racist Aussies must have thought that the Lions will fire him and thus leave us without a quality defense coach causing us to leak tries and miss the playoffs!!! Oh wait....
|
|||
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
|||
WitBoer
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: Bronkhorstsprui Status: Offline Points: 2162 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ongelukkig net die liggelowige ondersteuners wat vir daardie verduideliking gaan val... Skuldig of onskuldig, hy is deur 'n hof skuldig bevind en moes geskors gewees het hangende die uitkoms van sy appel...
|
|||
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40025 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
As daar "doubt" was, sou hy sekerlik nie skuldig bevind gewees het in Aus nie, so ek stem saam met Witboer. Kom ons kyk wat gebeur met sy appel.
|
|||
vdwestjo
Welpie Joined: 25-Mar-2019 Location: Midrand Status: Offline Points: 161 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Stem ook ons moet wag vir die Appel maar vertrou ook dat die independent Labour Law spesialis sal weet wat hy doen en dat hy die Labour Law baie beter as ons ken
|
|||
Lions4life
|
|||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
So it would've been different if he did it with a female GLRU employee? I don't understand the reasoning here. As Tvl said, he was found guilty in an Aus court for a sexual offence. If that is not serious enough to dismiss someone I don't know what is.
|
|||
Post Reply | Page 12> |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |