The Lions next play Montpellier in France in the Challenge Cup on 11 January 2025, kickoff is at 19:30 |
Match 3 - Stade Francais vs Lions |
Post Reply | Page 123> |
Author | ||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
Posted: 07-Jan-2023 at 6:59am |
|
Saturday 14 January 2023 in Paris, Kickoff at 2pm
Referee: Adam Jones
AR1: Tom Spurrier AR2: Simon rees TMO: Maurizio Vancini Stade Francais: 15. Kylan Hamdaoui, 14. Nadir Megdoud, 13. Theo Dachary, 12. Alex Arrate, 11. Stephane Ahmed, 10. Joris Segonds, 9. James Hall, 8. Ryan Chapuis, 7. Mathieu Hirigoyen, 6. Julien Ory, 5. Sitaleki Timani, 4. Nathan Huguen, 3. Vincent Koch, 2. Lucas Peyresblanques, 1. Moses Alo-Emile. Replacements: 16. Laurent Panis, 17. Vasil Kakovin, 18. Paul Alo-Emile, 19. Marcos Kremer, 20. Martin Scelzo, 21. Paolo Odogwu, 22. Arthur Coville, 23. Peniasi Dakuwaqa. Lions: 15. Andries Coetzee, 14. Quan Horn, 13. Henco van Wyk, 12. Marius Louw (c), 11. Edwill van der Merwe, 10. Gianni Lombard, 9. Morne van den Berg, 8. Emmanuel Tshituka, 7. Emile van Heerden, 6. Jaco Kriel, 5. Darrien Landsberg, 4. Willem Alberts, 3. Asenathi Ntlabakanye, 2. PJ Botha, 1. JP Smith. Replacements: 16. Michael van Vuuren, 17. Rhynardt Rijnsburger, 18. Ruan Smith, 19. JC Pretorius, 20. Sibusiso Sangweni, 21. Ruhan Straeuli, 22. Andre Warner, 23. Manuel Rass. Edited by Transvaal - 13-Jan-2023 at 4:35pm |
||
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2759 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Die volgende pakslae.
|
||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Dit maak nie saak teen wie ons speel nie, elke nwk is n pakslae
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Jordan Hendrikse en Henco van Wyk kry more scans om te sien hoe ernstig hulle beserings is
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Adam Jones van Wallis aangewys as skeidsregter.
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Asenathi Ntlabakanye is die Leeus se voorste verdediger in die Cup met 19 duikslae, gevolg deur Ruan Venter met 18 en Emmanuel Tshituka met 13
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Chatting to Ricardo Loubscher and Asenathi Ntlabakanye on 10 January 2023 https://youtu.be/1t8MtwcyYSk
|
||
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1824 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Enige nuus oor die beserings en hoe lank hulle gaan uit wees?
|
||
Go LIONS!!!!!
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
klink my hulle kan dalk speel en word Donderdag weer na gekyk om te besluit. Maar dit was in die video wat ek gister gepost het so jy is uitgevang dat jy nie gekyk het nie
|
||
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1824 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Baie dankie vir die info! Skies, ek kyk en like gewoonlik jou video's op YouTube, maar nie veel tyd gehad gister nie.
|
||
Go LIONS!!!!!
|
||
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1824 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Sopas hierdie raakgelees: Their latest 33-3 loss to Munster in the Vodacom United Rugby
Championship match in Cork meant that Ivan van Rooyen’s side has
conceded a massive 101 points in three games, scoring just 21 as a
response.
|
||
Go LIONS!!!!!
|
||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ek het noudie dag al genoem dat Sean Everitte gepos is na een pakslae. Ons kry elke nwk pakslae maar lykmy die Leeus is tevrede daarmee
|
||
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1824 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
En hy is al so 4 seisoene of wat in beheer. Basies net so lank soos Ackermann in beheer was. En met Ackers was ons op die brink van collapse en relegeer uit SR toe hy aangestel was.
Edited by TunaLion - 11-Jan-2023 at 1:17pm |
||
Go LIONS!!!!!
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Hy is 30 Oktober 2019 aangestel as hoofafrigter, so seker nou 3 jaar en 2 maande in charge, maar ek dink die probleem is seker covid wat geslaan het 5 maande na sy aanstelling, ek dink nie ons besef hoe seer dit die unie finansieel geslaan het nie
|
||
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1824 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ackers kan seker stry dat die relegasie en die hordes spelers wat gewaai het ons net so erg (dalk erger) getref het in 2012 en 2013. Geen Borge, geen kompetisie om in te speel, ens. Ja COVID was bad, maar dit voel of selfs die Cheetahs ons tans sal n go gee, as ook die Pumas en Griquas. So ek dink nie dat kan as die absolute verskoning gebruik word vir ons swak vertonings. WP is nogsteeds onder administrasie en hulle doen verre gaande beter as ons. Hulle afrigting is myle beter as ons s'n. As ons iemand soos n Dobson gehad het, sou ons nie in so posisie gewees het nie. Punt klaar. Onthou, selfs in die SR kompetie voor COVID was ons erg besig om pak te kry. As dit nie vir COVID was nie, sou ons n paar keer pakslae gekry het in 2020 (meer as wat ons reeds tot dusver gekry het daardie seisoen).
Edited by TunaLion - 11-Jan-2023 at 11:45pm |
||
Go LIONS!!!!!
|
||
monster
Ervare Leeu Joined: 05-Apr-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 681 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Nee ek stem Cash is nie vir my die antwoord nie maar ek moet by sê Dobson het ook maar n hele paar jaar rond geploeter by die WP Stormers voor dinge vir hom begin click het die laaste 2 seisoene
|
||
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1824 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Dit mag waar wees, maar vergelyk die span wat hy ge-erf het teenoor die een wat Cash ge-erf het. Dan neem in ag hulle is onder administrasie vir meeste van die tyd wat hy daar afrig as hoof afrigter. Hy is ook eers as hul SR afrigter in 2019 aangestel en nooit laaste in die Currie Cup gekom nie (sorry né, Cash) die vergelyking lyk glad nie goed as ek so aanhou.
|
||
Go LIONS!!!!!
|
||
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1824 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
En dit gaan hier nie oor Dobson nie, maar om te highlight die verskil tussen n competent coach en n nie so competent ene op die vlak. Baie ander unies en spanne het ook hordes verskonings, maar niemand van hulle gebruik dit as n kruk om op te lê. En nie een van hulle sit met die sukkel vertonings soos ons tans beleef die laaste paar jaar. Hel, WP en die Bulle het ook klomp jong spelers, so selfs dit is nie n verskoning nie.
Edited by TunaLion - 12-Jan-2023 at 11:24am |
||
Go LIONS!!!!!
|
||
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1519 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Matthew Proudfoot gaan nou Maties afrig. Dat 'n universiteit 'n wereldklas afrigter kan bekostig en nie die GLRU nie wys jou in watter benarde finansiele toestand die unie is. En dan is die stadion nog leeg ook.
|
||
Up the Vaal!
|
||
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1824 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Lol, jy neem aan dit is net oor finansies. Ek dink dit is eerder dat die besluitnemers daar bo in die Unie op hul hande sit en net lekker pay cheque trek in plaas van om iets te doen aan die stand van sake.
|
||
Go LIONS!!!!!
|
||
J J
Pasgebore Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: Krugersdorp Status: Offline Points: 95 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
@Tuna Lion, jy is heeltemal reg met jou stelling. Ek persoonlik as CEO sal iets gedoen het as my maatskappy so sukkel. Niemand sal geld wil spandeer om na n getjommel te wil gaan kyk nie, sal eerder hulle geld op n ander plek spandeer. Die gevaar tekens is al hier vir n paar jaar en wanneer gaan ons ag slaan op die tekens. Dit sal n baie slegte dag wees as een van die oudste rugby unies sy deure sluit en soos dinge nou daar uitsien is dit n realiteit om nie te ignoreer nie.
|
||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Wat het geword van Brendan Venter? Ek dink as die unie regtig probeer sal hulle iewers 'n competent coach kan uitkrap.
|
||
monster
Ervare Leeu Joined: 05-Apr-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 681 |
Post Options
Thanks(1)
|
|
Brent Janse van Rensburg
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Span opgedateer in die eerste pos
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Nog noit van hierdie ou gehoor nie
Rhynardt Rijnsburger 11 February 2001 Cape Town Tighthead prop 188 118 BCom Financial Accounting |
||
Post Reply | Page 123> |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |