The Lions next play Benetton at Ellis Park in the URC on 19 April 2025, kickoff is at 13:45 |
William Small-Smith |
Post Reply ![]() |
Author | |
Tin ![]() Jong Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Brits Status: Offline Points: 212 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() Posted: 22-Feb-2021 at 11:38am |
Die volgende plasing was op Suparugby se Facebook: Small-Smith sal vir die volgende drie maande rehabilitasie vir harsingskudding ondergaan. Hy het egter ‘n langtermyn huurkontrak onderteken wat aandui dat hy hom in Johannesburg vestig. Daar is ‘n moontlikheid dat hy nie weer sal speel nie maar indien hy wel ten volle herstel is hy ‘n aanwins in Leeukontrei. Cheetahs Rugby het as volg op dit geantwoord op Suparugby se Facebook pos: Hierdie storie is nie waar nie. Wlliam doen tans rehabilitasie by 'n dokter in Johannesburg, wat 'n leier in die veld is. Die Cheetahs dra sy beste belange op die hart en het hom toegelaat om rehabilitasie in Jhb te doen. William is nog tot Oktober 2022 by die Toyota Cheetahs gekontrakteer en sal weer vir die span op die veld draf sodra hy gereed is. ![]() |
|
![]() |
|
Goue Leeu ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Goeie speler maar het nooit die verwagte hoogtes bereik nie. Ook maar gereeld beseer.
|
|
![]() |
|
OomPB ![]() Jong Leeu ![]() Joined: 07-Apr-2016 Location: Struisbaai Status: Offline Points: 387 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Sy pa het al die jare gewerk in Bojaansburg, woon nou in die Kaap. Hy het groot geword daar.
Sy boetie is blitsig maar kleinerig. Is gekontrak by die 7s. |
|
![]() |
|
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Ek het die kleinboet 2 jaar terug op die Wildeklawer week sien speel vir Grey College. Baie vinnig en niks bang vir tackle nie.
Edited by valie - 09-Mar-2021 at 4:35pm |
|
![]() |
|
OomPB ![]() Jong Leeu ![]() Joined: 07-Apr-2016 Location: Struisbaai Status: Offline Points: 387 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Gaan goed Vaalman. Jy moet kom visvang hier op Struisbaai.
Ek ken die Smallsmiths baie goed. Hulle is Grey legends. Goeie mense. |
|
![]() |
|
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Sal moet n plan maak. Nie n groot visterman nie, maar ek hou van langs die water wees.
|
|
![]() |
Post Reply ![]() |
|
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions ![]() You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |