The Lions next play Benetton at Ellis Park in the URC on 19 April 2025, kickoff is at 13:45 |
Match 5 - Griquas vs Lions |
Post Reply ![]() |
Author | |
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40225 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() Posted: 15-Mar-2022 at 9:44am |
Woensdag 16 Maart 2022 in Kimberley, afskop 15:30
Griekwas: Leeus: 15. EW Viljoen, 14. Rabz Maxwane, 13. Manuel Rass, 12. Matt More, 11. Divan Rossouw, 10. James Tedder, 9. Ginter Smuts, 8. Emmanuel Tshituka, 7. Ruan Venter, 6. Jarod Cairns, 5. Simon Dinisio, 4. Lunga Ncube, 3. Jannie du Plessis (c) , 2. Morne Brandon, 1. JP Smith. Replacements: 16. Jacque-Lois du Toit, 17. Okuhle Siyeni, 18. Asenathi Ntlabakanye, 19. MJ Pelser, 20. Mark Snyman, 21. Jurich Claasens, 22. Luke Rossouw, 23. James Mollentze.
Edited by Transvaal - 15-Mar-2022 at 11:20am |
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40225 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Span opgedateer
|
|
![]() |
|
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Ek sien net 2 areas waar ek eerder sou aan verander het.
1. Mollentze in Ras se plek. 2. Izan in 1 van Mark Snyman of MJ Pelser se plek. (2 fetchers op die bank?) Baie bly oor Jannie en ook oor James Tedder. Ook bly oor Luke Rossouw op die bank. Rossouw het n moerse boot aan hom.
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40225 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Griekwas 14-3 voor met rustyd. Het besig geraak met werk so kon ongelukkig nog niks van die wedstryd kyk nie
|
|
![]() |
|
Lionsinpta ![]() Jong Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Stellenbosch Status: Offline Points: 342 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Wat 'n pot vol k@k.
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40225 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Griekwas wen 49-17
|
|
![]() |
|
Red_Machine ![]() Ervare Leeu ![]() ![]() Joined: 14-Mar-2018 Location: Vanderbijlpark Status: Offline Points: 570 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Luckily I missed this latest humiliation, if we weren't already the laughing stock of SA rugby we will be very soon.
I hope the union management has their facts right about the promotion/relegation system because it's pretty much guaranteed that we will end last.
|
|
![]() |
|
TunaLion ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1856 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Eish, thx management for another embarressing defeat! Thx Altmann!
Edited by TunaLion - 16-Mar-2022 at 5:58pm |
|
Go LIONS!!!!!
|
|
![]() |
|
TunaLion ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1856 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Kyk, om 39 punte op average (CC en URC) teen ons te kry per game is pateties. Genoeg is genoeg.
Edited by TunaLion - 16-Mar-2022 at 6:01pm |
|
Go LIONS!!!!!
|
|
![]() |
|
TunaLion ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1856 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Volgende game is natuurlik teen die Bulle. Op die oomblik staan ons op 256 punte teen ons in die CC in 5 games. Dit is 51.2 punte teen ons per game!!!!!!!!!! Ai, om te dink, ons was 'n trotse unie op 'n tyd...
|
|
Go LIONS!!!!!
|
|
![]() |
|
Niela ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 29-Apr-2019 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 515 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
I’m very surprised that SA rugby isn’t doing much here.
The currie cup means something , yesterday I was watching the breakdown on sky sports and they still showed upcoming currie cup games. In other words , it’s a commercial product that generates income. With the lions basically effectively saying “we couldn’t care less about the currie cup, we will just play with our u21s”. That damages the tournament and wil cost SA rugby money , look at the currie cup sponsorship with Absa , it’s a self fulfilling prophecy. We need to invest money into keeping players in SA , otherwise we will be in an endless cycle of downsizing and the currie cup will become completely irrelevant. If SA rugby knew what they were doing , they’d do more and contacts springboks centrally and make sure all teams can compete. They don’t and we are where we are I’m not just blaming SA rugby , the lions are 80% their own problem , but it doesn’t help that we don’t run SA rugby like NZ runs their systems i.e with central contracting |
|
![]() |
|
Attie Karate ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1543 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Welgedaan aan die Leeus wie in hierdie wedstryd verbeter het en net 49 punte afgestaan het en nie 51 nie.
|
|
Up the Vaal!
|
|
![]() |
|
vdwestjo ![]() Welpie ![]() Joined: 25-Mar-2019 Location: Midrand Status: Offline Points: 162 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Groot ding tans in Curry Beker is dat ons voorspelers te lig in die broek is. Ander spanne mors met ons voorspelers het baie sterker slotte nodig
|
|
Lions4life
|
|
![]() |
|
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Wat my opgeval het, was hoeveel keer ons weer die bal in kontak verloor, of net sommer weggegooi het.
En dan is Manni Ras se konstante insluiting ipv om James Mollentze te kies, 'n groot frustrasie. Mollentze is baie goed, en behalwe vir n tackle hier en daar was Ras nerens. Hy (Ras) is nou al n paar jaar by ons, en ek kan nie onthou dat ek hom al ooit n drie sien druk het, of een sien maak het nie, trouens ek kan nie eers onthou dat ek hom al gesien het dat hy n verdediger klop nie.
Edited by valie - 17-Mar-2022 at 11:27am |
|
![]() |
|
Attie Karate ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1543 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Jinne ek is al gatvol gemoan, maar hier gaan ons weer.
Ons belretensie is pateties. Enige afrigter weet vaste fastte, balretensie en verdediging is die basics. Dis al wat ons in die verlede baie goed gedoen het. Almal het ons toe beskryf is so aanvallende span, maar eintlik was ons belretensie net baie goed. Dit het die opposisie frustreer. Saam met dit was ons verdediging puik en so het ons die opposisie onder groot druk gesit. Dit was ook opvallend daai tyd dat ons die minste tackles in SR gemaak het. As ons die bal het, kan die opposisie nie punte aanteken nie. Ook ooglopend daai tyd was die kameraderie en motivering wat die afrigtingspan in die groep kon meebring.
|
|
Up the Vaal!
|
|
![]() |
|
emiel1 ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 548 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Dink jy het die 4 belangrikste punte hierbo uitgelig (vaste fasette, balretensie, verdediging en spangees) Ek sal ook vaardighede onder druk, besluitneming onder druk, en kondisionering byvoeg by die lys. Maar voor dit alles moet ons begin om die regte spelers te kry wat op die vlak kan meeding, ongeag hoe jonk of oud hulle is. Al die rondgeploeter met spelers soos Manual Rass, Andre Warners, en 'n handvol ander vir die afgelope twee of drie seisoene moet end kry, En daarna moet moet ons kontiniteit en stabiliteit in die span kry.
|
|
![]() |
Post Reply ![]() |
|
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions ![]() You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |