The Lions next play the Stormers in Cape Town in the URC on 21 December 2024, kickoff is at 15:45 |
Friendly - Sharks XV vs Lions XV |
Post Reply | Page 12> |
Author | ||||
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1519 |
Post Options
Thanks(0)
Posted: 13-Mar-2020 at 7:14pm |
|||
Swak!
|
||||
Up the Vaal!
|
||||
LeeuBrul
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Boksburg Status: Offline Points: 2260 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||
Regtig nie dit verwag....was eindelik opgewonde oor die groep
|
||||
Once a Lion always a lion
|
||||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||
Eina! Die pyn duur voort op alle vlakke!
|
||||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||
Ek dink die void wat die spelrs wat weg is gelaat het, is groter as wat n mens dink. Diepte is n probleem, en hiermee bedoel ek nie dat ons nie goeie, talentvolle spelers het nie. Ons het nie diepte wat kombinasies betref nie.
|
||||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||
Ek sien die Sharks het 45-15 gewen
|
||||
ROOIHART
Jong Leeu Joined: 13-Apr-2016 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 494 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||
enige nuus hier?
|
||||
LeeuBrul
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Boksburg Status: Offline Points: 2260 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||
Die Goue Leeus se span wat Vrydagmiddag op Kingspark teen die Sharks XV te staan kom sluit ervare en jong spelers in. Die Blou Bul-flank Roelof Smit begin in die nommer-ses-trui en Ross Cronjé voer die span aan. Stean Pienaar, wie hard aan die deur klop, begin op regtervleuel en baie word van die senters, Jan-Louis le Grange en Louritz van der Schyff verwag. Die amperse veteraan Brandon Snyman kry ook kans om te wys wat in hom steek. Die twee jong bulle, Asenathi Ntlabakanye en Nathan McBeth begin in die voorry. Leeus teen Sharks XV: Tiaan Swanepoel; Stean Pienaar, Jan-Louis le Grange, Louritz van der Schyff, Wycleff Mentoor; James Mollentze, Ross Cronjé; Pikkie de Villiers, Oupa Mthiyane, Roelof Smit, Brandon Snyman, Reinhard Nothnagel, Asenathi Ntlanakanye, Marco Janse van Rensburg, Nathan McBeth. *Die wedstryd begin om 12:00
|
||||
Once a Lion always a lion
|
||||
Vaal Leeu 3
Ervare Leeu Joined: 04-Mar-2017 Location: Sasolburg Status: Offline Points: 647 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||
Edited by Vaal Leeu 3 - 11-Mar-2020 at 5:21pm |
||||
LeeuBrul
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Boksburg Status: Offline Points: 2260 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||
Stem dink as jy van die spelers mix met die SR span Dan Kan ons n goeie span op die veld sit....
Ons het verseker Baie goeie Jong talent....moet hulle net gebruik en nie verloor...Anders help niks van die so called plans vir die Lang termym van bou ons uniorr ranks....
|
||||
Once a Lion always a lion
|
||||
Niela
Ervare Leeu Joined: 29-Apr-2019 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 515 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||
That is very bad news, probably the only logical reason he didnt go on tour would have been that if he was already negotiating with a new side. Dillon was brilljant for the Pukke and made the varsity cup dream team. He has been surprisingly loyal , given how little game time we gave him. Ross must start. We dont have many options. He is also great on the scramble defense.
|
||||
Niela
Ervare Leeu Joined: 29-Apr-2019 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 515 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||
If we had a decent lock pairing, then I would agree with you. That loose trio would be very mobile and get trough a mountain of work. The problem is , our locks don't have enough grunt. So we will lack the power game. We struggle to keep our own ball and dont get enough go forward with our runners. If Alberts could play a full 80 and we had Marx at 2, then yes. But with the current crop of players, I am not so sure...
|
||||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||
Neem Dillon gladnie kwalik nie! Die ergste vir my is dat spelers sommer mid seisoen wil waai. Vertel vir my daar is GROOT probleme by die unie..
|
||||
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2759 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||
Jis .. jy weet. eers Groom nou Warner, die arme ou.
|
||||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||
Ek het ook nou 'n gerug gehoor dat Dillon op pad is, en mens kan hom seker nie kwalik neem nie, was seker nie lekker dat Morne van den Berg en Andre Warner voor hom in die ry was sover die seisoen nie.
|
||||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||
Ek glo ons moet Jaco Kriel so gou as moontlik terug in die super rugby span kry. Al is hy nognie op form nie, ek dink sy leierskap is broodnodig. Ek hou baie van Marnus, dalk kan hy en Jaco roteer aan die kant van die scrum?
|
||||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||
Dalk klaar besig om sy tasse te pak? Klomp talent in hierdie groep. Behoort hele klomp van hulle te mix en match met die super rugby span
|
||||
Lion4ever
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Roodepoort Status: Offline Points: 2004 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||
Glad that Gianni is getting a run. It will be great to have him give Elton some competition for that no 10 berth.
On the Jaco Kriel vs Marnus Schoeman debate, I think a back row with Jaco and Marnus, with Hacjivah as 8 will be deadly. The linking play between Jaco and Hacjivah with backs will be really good, and with Tshituka coming in the final quarter, we will have some great speed in the loosies. Then with Kwagga hopefully coming back, and with Len Massyn showing some good signs, we have a good loose forward combo.
|
||||
Niela
Ervare Leeu Joined: 29-Apr-2019 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 515 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||
Kriel is n no brainier bo Marnus...
Ek hoop ons kan die ou Jaco weer terug kry, ons het hom nou brood nodig! Ook bly dat Gianni weer bietjie speel kans kry. Ek like hom op 10 en Elton op 12
|
||||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||
Marnus is 'n hengse aanwins vir die span, hy maak basies elke bal van die oppenente waar hy naby is, stadig. Dis wat mens wil he van jou fetcher. Jaco Kriel speel heeltemal 'n ander tipe rugby, al moet ek toegee dat Kriel seker naby aan my gunsteling speler van die laaste 50 jaar is
|
||||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||
En dit beteken dat hy nie sy werk in die eerste 2 wedtryde gedoen het nie!
|
||||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||
>>daar is mense wat se as jou fetcher nie strafskoppe afstaan nie, beteken dit hy doen nie sy werk nie
Ek is seker een van daai mense as jy gewonder het
|
||||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||
Nie regtig so baie nie, hy was op 'n tyd baie sleg daarmee maar hy is deesdae baie beter Rondte 1 - vs Jaguares - geen strafskop afgestaan Rondte 2 - vs Reds - geen strafskop afgestaan Rondte 3 - vs Stormers - 1 afgestaan Rondte 5 - vs Waratahs - 1 afgestaan Rondte 6 - vs Rebels - 3 afgestaan so dis 5 in totaal in 5 wedstryde, heeltemal aanvaarbaar vir my vir 'n fetcher, daar is mense wat se as jou fetcher nie strafskoppe afstaan nie, beteken dit hy doen nie sy werk nie
|
||||
LeeuBrul
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Boksburg Status: Offline Points: 2260 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||
Wonder waar Dillon Smit is?
|
||||
Once a Lion always a lion
|
||||
LeeuBrul
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Boksburg Status: Offline Points: 2260 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||
Ook nie geweet Stean Pienaar was beseer nie,bly on hom ook te sien...Baie talent in die groep ,kort net goeie afrigting en bestuur
|
||||
Once a Lion always a lion
|
||||
Vaal Leeu 3
Ervare Leeu Joined: 04-Mar-2017 Location: Sasolburg Status: Offline Points: 647 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||
Marnus doen baie goeie dinge maar staan soms baie strafskoppe af...
Edited by Vaal Leeu 3 - 11-Mar-2020 at 1:37pm |
||||
Post Reply | Page 12> |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |