The Lions next play the Stormers in Cape Town in the URC on 21 December 2024, kickoff is at 15:45 |
Rondte 2 - Leeus vs WP |
Post Reply | Page <1 234 |
Author | |
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
|
onthou Dreyer was op vaskop sio hy het teen Kitshoff geskrum
|
|
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1518 |
Post Options
Thanks(0)
|
Sorry, maar oor-weer oor die veld met ouens wat een-een in kontak ingaan, sonder veel vordering vorentoe is nie vir my goeie variasie op die aanval nie. Van 1ste fase af ja, maar daarna staan ons steeds te veel strafskoppe op die aanval af agv spelers wat geisoleer raak.
Ons en WP en die ref was maar almal ewe swak vandag. Who cares, ñ wen is ñ wen. Ons kan aan ploeter en swak rugby speel- maak nie saak nie. Ek soek net die W!
|
|
Up the Vaal!
|
|
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1822 |
Post Options
Thanks(0)
|
Kyk ten minste dan na die positives, nog bietjie ge-roes en waar die opponente 7 punte gekry het wat hulle nie verdien het nie ons ons ingedoen was van 7 punte wat ons verdien het met die intercept - 14 punte in totaal at the very least - het ons steeds gewen. Dan as ons in die eerste helfte net die bal wyd gevat het (selfish Simelane) of JK net die bal daar skoon gevang het, het ons nog 7 punte gekry. Hulle was ook toegelaat om gereeld onkant te staan op verdediging, maar nogsteeds kon ons wen. Dit wys alklaar 'n opwaartse kurwe. Voreg vanjaar teen hulle, het ons ge-choke in die einde toe ons voor was. Teen hulle so paar weke terug, het ons naby gekom, en nou het ons dit uiteindelik gedoen en koelkop gebly. Ek sien baie positives en 'n draaipunt. Maar kom ons kyk maar die komende naweek hoe lyk dinge, hopelik vat ons nog 'n trap in die regte rigting.
|
|
Go LIONS!!!!!
|
|
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ek vermoed die leeus moes gekla het daaroor, en dat die ref dalk vir Frans begin dophou het, want toe hy nie meer in skrum nie, toe kry ons hulle skielik gehou in die skrums.
|
|
Vaal Leeu 3
Ervare Leeu Joined: 04-Mar-2017 Location: Sasolburg Status: Offline Points: 647 |
Post Options
Thanks(0)
|
Het nou die naweek se games se highlites gekyk. Twee goed val my veral op, ek dink tot Siya se grootste fan begin besef hy is nie die beste 6 in die land nie. Tweedens, dit was opvallend hoe baie van Wp se spelers, veral hulle forwards gaan sit het en gevra het vir ys of water of wat ookal. Ek dink die Leeus is n baie fisiese span, ons mis dit dalk partykeer...
|
|
emiel1
Ervare Leeu Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 533 |
Post Options
Thanks(0)
|
Dink ons almal het voor die wedstryd besef dat ons in die skrums sou sukkel. Teen 'n wereldbeker voory en 'n fisiese pak, het ons in die opsig nie te sleg gedoen nie. Wat wel pla is dat ten spyte van goeie fase spel, deur veral ons voorspelers, ons so gesukkel het om oor die voordeel lyn te kom. In die wedstryd was daar maar net twee of drie taktiese bewegings deur Jantjies, Burger Odendaal en Stean Pienaar was regtig die verdediging oopgekloof het.
Edited by emiel1 - 06-Dec-2020 at 1:48pm |
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ek het om baie eerlik te wees nie 'n leeus wen gesien nie, en vir 'n WP wen op SuperBru gegaan.
|
|
gertjie0000
Koning Leeu Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1049 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ag shame ek sien ou Dobson moan oor die scrums en die leeus wat bietjie te hard was vir hulle, hulle het 3 of 4 ouens verloor met concusion gedierende die wedstryd hulle moet maar netbal gaan speel as hulle nie die punch kan vat nie en hy eintlik net suur omdat die wp nie die hele wedstryd kon wegkom met die scrums nie
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
|
With the 2 point conversion that he kicked on Saturday against WP, #Lions captain Elton Jantjies achieved a huge career milestone by going past the 500 point mark in Currie Cup rugby, and now stands on 501 points from 46 Currie Cup matches for the Lions
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
|
Drie spelers het Saterdag hulle Curriebeker debuut vir die Leeus gemaak, al drie van die bank af, geluk aan Wiehahn Herbst, Roelof Smit en Dan Kriel!
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
|
The #Lions were happy to announce today that there were no new injuries in the squad after Saturday's match against Western Province
|
|
Post Reply | Page <1 234 |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |