Print Page | Close Window

Match 9 - Lions vs Cheetahs

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: Currie Cup
Forum Description: Currie Cup
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=9379
Printed Date: 24-Apr-2025 at 1:53pm
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: Match 9 - Lions vs Cheetahs
Posted By: Transvaal
Subject: Match 9 - Lions vs Cheetahs
Date Posted: 06-May-2022 at 7:51pm
Leeus 20-14 voor met rustyd. Teen alle verwagtinge in.



Replies:
Posted By: monster
Date Posted: 06-May-2022 at 7:57pm
SĂȘ nogal iets van Leeus rugby op die oomblik

- Eerste woorde op die Forum wat gespreek word van die Curriebeker wedstryd wat nou halftyd is

Kom Leeutjies


Posted By: Transvaal
Date Posted: 06-May-2022 at 7:59pm
ja jammer ek was 'n week met vakansie, het vanmiddag eers terug gekom


Posted By: monster
Date Posted: 06-May-2022 at 8:17pm
Nee ek verwys nie enigsins na jou nie TVL jou hart en siel is by die Leeus van ons ander was dit maar stil oor die game


Posted By: Transvaal
Date Posted: 06-May-2022 at 8:39pm
Jannie du Plessis staan 3 strafskoppe in 'n ry af. Dink hy moet maar aftree


Posted By: Transvaal
Date Posted: 06-May-2022 at 8:55pm
Cheetahs wen 35-26



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net