Lions vs Sharks
Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: Currie Cup
Forum Description: Currie Cup
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=9211
Printed Date: 22-Dec-2024 at 8:56pm Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com
Topic: Lions vs Sharks
Posted By: Transvaal
Subject: Lions vs Sharks
Date Posted: 20-Aug-2021 at 1:12pm
Saturday 21 August at Ellis Park, kickoff at 14:10
Lions: 15. Wandisile Simelane; 14. Stean Pienaar, 13. Burger Odendaal (Capt.), 12. Dan Kriel, 11. Rabz Maxwane; 10. Jordan Hendrikse, 9. Ross Cronje; 8. Travis Gordon, 7. Emmanuel Tshituka, 6. Sibusiso Sangweni, 5. Ruben Schoeman, 4. PJ Steenkamp, 3. Carlu Sadie, 2. PJ Botha, 1. Sti Sithole. Replacements: 16. Jaco Visagie, 17. Nathan McBeth, 18. Asenathi Ntlabakanye, 19. Ruhan Straeuli, 20. Lunga Ncube, 21. Mandisi Mthiyane, 22. Morne van den Berg, 23. EW Viljoen.
Sharks:
|
Replies:
Posted By: Transvaal
Date Posted: 20-Aug-2021 at 1:12pm
Burger Odendaal and the Sigma Lions are home for their last round robin match of the Carling Currie Cup this weekend. They host the Cell C Sharks
at Emirates Airline Park on Saturday, 21 August.
PJ Botha and Carlu Sadie are welcomed back to the fray, while Emmanuel Tshituka, Ross Cronje and Dan Kriel will get starting berths.
Changes on the bench include Ruhan Straeuli, Lunga Ncube and Morne van den Berg.
Kick-off is at 14:10.
Sigma Lions: Wandisile Simelane;
Stean Pienaar, Burger Odendaal (capt.), Dan Kriel, Rabz Maxwane; Jordan Hendrikse, Ross Cronje; Travis Gordon, Emmanuel Tshituka, Sibusiso Sangweni, Ruben Schoeman, PJ Steenkamp, Carlu Sadie, PJ Botha, Sti Sithole.
Replacements: Jaco Visagie, Nathan McBeth, Asenathi Ntlabakanye, Ruhan Straeuli, Lunga Ncube, Mandisi Mthiyane, Morne van den Berg, EW Viljoen
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 20-Aug-2021 at 1:29pm
Ek was vir 'n week bietjie met vakansie by Mabalingwe daar in Warmbad, geen internet, het DSTV in die eenheid gehad so kon die Leeus vs WP wedstryd kyk, net om my natuurlik in 'n swak bui te sit
|
Posted By: Leeubok
Date Posted: 20-Aug-2021 at 1:59pm
So met hoeveel dink julle verloor ons hierdie naweek?
|
Posted By: WitBoer
Date Posted: 20-Aug-2021 at 3:05pm
Ek is bereid om iemand te wed dat dit more ons laaste verloor vir die Curriebekerseisoen sal wees!
------------- "Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
Posted By: monster
Date Posted: 20-Aug-2021 at 4:12pm
Posted By: valie
Date Posted: 20-Aug-2021 at 6:26pm
WitBoer wrote:
Ek is bereid om iemand te wed dat dit more ons laaste verloor vir die Curriebekerseisoen sal wees! |
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Aug-2021 at 2:01pm
Cell C Sharks
Khwezi Mona Dan Jooste Lourens Adriaanse Gerbrandt Grobler Emile van Heerden Dylan Richardson Henco Venter Phepsi Buthelezi (c) Grant Williams Lionel Cronje Thaakir Abrahams Marius Louw Jeremy Ward Yaw Penxe Anthony Volmink Replacements
Kerron van Vuuren Ntuthuko Mchunu Wiehahn HerbstThembelani Bholi Jeandre (Lappies) Labuschagne Sanele Nohamba Boeta Chamberlain Murray Koster
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Aug-2021 at 2:04pm
Ons kan nie meer in die top 4 eindig nie, so vandag speel ons seker net vir eer. Hoop die manne sit 'n goeie 80 minute in
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Aug-2021 at 2:05pm
#CurrieCup - #Lions 0 vs #Sharks 0 - Kickoff shortly!
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Aug-2021 at 2:09pm
#CurrieCup - #Lions 0 vs #Sharks 0 - Kickoff!
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Aug-2021 at 2:13pm
Goeie eerste skrum van die Leeus, strafskop vir ons
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Aug-2021 at 2:14pm
En dan verloor ons die lynstaan, maar Sharks slaan aan en weer ons skrum
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Aug-2021 at 2:17pm
Sharks gooi skeef in die lynstaan en dis die 3rde skrum, sover 2 strafskoppe in die vorige twee vir ons
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Aug-2021 at 2:17pm
Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Aug-2021 at 2:27pm
Nogal 'n hospitaalpass daar van Sithole
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Aug-2021 at 2:28pm
Sharks druk maar Cronje se aangee het vorentoe gelyk, TMO kyk
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Aug-2021 at 2:29pm
yip, vorentoe geroep deur TMO, maar hoe mis Rasta so aangee?
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Aug-2021 at 2:32pm
#CurrieCup - #Lions 0 vs #Sharks 5 - 18m - TRY Marius Louw
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Aug-2021 at 2:33pm
#CurrieCup - #Lions 0 vs #Sharks 7 - 19m - CONVERSION Lionel Cronje
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Aug-2021 at 2:37pm
#CurrieCup - #Lions 0 vs #Sharks 12 - 23m - TRY Thaakir Abrahams
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Aug-2021 at 2:37pm
#CurrieCup - #Lions 0 vs #Sharks 14 - 23m - CONVERSION Lionel Cronje
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Aug-2021 at 2:38pm
Geel kaart vir PJ Botha wat oortree het voor die drie
|
Posted By: Attie Karate
Date Posted: 21-Aug-2021 at 2:39pm
Ai shame, hierdie Botha het geen idee wat om te doen by ons mauls nie. En Kriel kan nie pass of tackle nie.
Dalk is hierdie spelers beter in ander situasies, maar hul spel is nie op standaard. Natuurlik kies hulle nie hulself om te speel nie, en daar is ook nie regtig iemand beter nie.
------------- Up the Vaal!
|
Posted By: Attie Karate
Date Posted: 21-Aug-2021 at 2:41pm
Transvaal wrote:
Geel kaart vir PJ Botha wat oortree het voor die drie | Hy was nie eers daar nie. Rasta het ñ shocker sover.
------------- Up the Vaal!
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Aug-2021 at 2:47pm
#CurrieCup - #Lions 0 vs #Sharks 19 - 32m - TRY Phepsi Buthelezi
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Aug-2021 at 2:47pm
#CurrieCup - #Lions 0 vs #Sharks 21 - 32m - CONVERSION Lionel Cronje
|
Posted By: gertjie0000
Date Posted: 21-Aug-2021 at 2:52pm
Dis snaaks ok te sien die sharks speel omtrent net op ons foute met teen aanvalle en ons speel as individue
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Aug-2021 at 2:59pm
#CurrieCup - #Lions 0 vs #Sharks 26 - 40m - TRY Anthony Volmink
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Aug-2021 at 3:00pm
#CurrieCup - #Lions 0 vs #Sharks 28 - 40m - CONVERSION Lionel Cronje
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Aug-2021 at 3:03pm
Wens net ons kan beter dissipline toepas, dit sal klaar dinge beter laat gaan as ons minder strafskoppe kan afstaan. Maar moet se die eerste 40 minute was glad nie lekker nie, ons is basies nerens behalwe vir die goeie skrum
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Aug-2021 at 3:07pm
Dis tog duidelik dat ons nie so kan aan neuk nie, daai Europese kompetisie gaan baie strawwer wees, ons het baie baie dringend 'n operasie regruk nodig, en beslis gouer as later
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Aug-2021 at 3:10pm
Dis seker eintlik te laat want ons volgende wedstryd is IN die Europese kompetisie
|
Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 21-Aug-2021 at 3:12pm
Lekker man. Paar goeie skrums aan die begin en daarna absoluut niks. In my leeftyd was ons nog nooit so kak nie. Die Lions direkteurs en bestuur moet hulself vra waarom bestaan die GLRU? As dit nie is om trofees te wen nie, moet almal onmiddelik bedank.
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Aug-2021 at 3:20pm
#CurrieCup - #Lions 0 vs #Sharks 33 - 44m - TRY Thaakir Abrahams
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Aug-2021 at 3:21pm
#CurrieCup - #Lions 0 vs #Sharks 35 - 45m - CONVERSION Lionel Cronje
|
Posted By: Leeus of niks
Date Posted: 21-Aug-2021 at 3:22pm
wtf daai was op die lyn gedruk!
|
Posted By: Attie Karate
Date Posted: 21-Aug-2021 at 3:25pm
Die Pumas, Cheetahs en Griekwas verdien beslis om in ons plek in Europa te speel.
------------- Up the Vaal!
|
Posted By: Attie Karate
Date Posted: 21-Aug-2021 at 3:29pm
Hierdie is eintlik ñ "perfect storm". Verloor president, verloor afrigters, verloor spelers. Na dit gebeur het is ñ magdom verkeerde besluite geneem t.o.v spelers, bestuur, afrigters, ens.
------------- Up the Vaal!
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Aug-2021 at 3:38pm
#CurrieCup - #Lions 7 vs #Sharks 35 - 60m - TRY and CONVERSION Lions
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Aug-2021 at 3:38pm
Ek kon nie sien wie daar gedruk het nie
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Aug-2021 at 3:44pm
#CurrieCup - #Lions 7 vs #Sharks 40 - 64m - TRY Sanele Nohamba
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Aug-2021 at 3:44pm
#CurrieCup - #Lions 7 vs #Sharks 42 - 65m - CONVERSION Boeta Chamberlain
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Aug-2021 at 3:49pm
#CurrieCup - #Lions 12 vs #Sharks 42 - 68m - TRY Jaco Visagie
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Aug-2021 at 3:49pm
#CurrieCup - #Lions 14 vs #Sharks 42 - 68m - CONVERSION Jordan Hendrikse
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Aug-2021 at 3:53pm
#CurrieCup - #Lions 14 vs #Sharks 47 - 71m - TRY Thaakir Abrahams
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Aug-2021 at 3:53pm
#CurrieCup - #Lions 14 vs #Sharks 49 - 72m - CONVERSION Boeta Chamberlain
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Aug-2021 at 4:01pm
#CurrieCup - #Lions 14 vs #Sharks 54 - 79m - TRY Anthony Volmink
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Aug-2021 at 4:02pm
#CurrieCup - #Lions 14 vs #Sharks 56 - 80m - CONVERSION Boeta Chamberlain
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Aug-2021 at 4:03pm
Posted By: gertjie0000
Date Posted: 21-Aug-2021 at 4:07pm
Ek wonder wat dink Akkers en ouens soos Swys as hulle sien wat by die Leeus aangaan Akkers het ons gelos op n great plek en ons het teen een hengse spoed agteruitgegaan ek dink die bestuur was te gewoond aan die sukses en het dalk nie besef mens moet bly hard werk om bo te bly nie
|
Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 21-Aug-2021 at 4:10pm
Kan nie sien hoe ons dinge in 'n maand kan regruk nie. Maar fok.. dit kan nie kakker gaan nie. Kry 'n regte afrigter met 'n plan, kies die beste moontlike squad uit al die spelers wat die laaste paar maande gespeel het en oefen laat dit klap.
|
Posted By: valie
Date Posted: 21-Aug-2021 at 4:50pm
Goue Leeu wrote:
Kan nie sien hoe ons dinge in 'n maand kan regruk nie. Maar fok.. dit kan nie kakker gaan nie. Kry 'n regte afrigter met 'n plan, kies die beste moontlike squad uit al die spelers wat die laaste paar maande gespeel het en oefen laat dit klap. | Die is die beste moontlike span. Die res is beseer.Ons sal maar by Griekwas en die pumas moet spelers leen vir die eerste paar wedstryde in Europa.
Ek hoop regtig ons kry n top hoofafrigter. Ivan kan weer die kondisionering doen, want die ou wat dit tans doen, lyk nie of hy die mas opkom nie. Ons span lyk nie fiks nie, en ons sit met meer as 20 spelers op die krukkelys
|
Posted By: emiel1
Date Posted: 21-Aug-2021 at 5:11pm
Shjoe, ek is bly dat ek hierdie een gemis het, so ek kan nie kommentaar lewer op die vertoning nie. Enige idees van spelers by Cheetahs, Griekwas en Pumas wat ons kan betrek? Meeste van die bestes is opgeraap deur die Bulls en die Sharks, maar daar is nog 'n paar wat ons kan versterk. Ek dink byvoorbeeld aan spelers soos Eddie Fouche, van die Pumas, en Gideon van der Merwe van Griekwas.
|
Posted By: Attie Karate
Date Posted: 21-Aug-2021 at 7:40pm
emiel1 wrote:
Shjoe, ek is bly dat ek hierdie een gemis het, so ek kan nie kommentaar lewer op die vertoning nie. Enige idees van spelers by Cheetahs, Griekwas en Pumas wat ons kan betrek? Meeste van die bestes is opgeraap deur die Bulls en die Sharks, maar daar is nog 'n paar wat ons kan versterk. Ek dink byvoorbeeld aan spelers soos Eddie Fouche, van die Pumas, en Gideon van der Merwe van Griekwas.
|
2 en 9 is veral probleemareas. Die hele agterlyn vertoon swak, maar ek dink met beter afrigting sal die agterlyn severtonings verbeter.
------------- Up the Vaal!
|
Posted By: gertjie0000
Date Posted: 22-Aug-2021 at 8:11am
Ek sien in Rapport praat hulle van moontlike afrigter, Jacque Fourie, Victor Matfield, Albert van den Berg en selfs Andre Pretorius
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-Aug-2021 at 8:23am
Matfield was mos een seisoen by ons en het toe nie gehou nie, so nee dankie. Jaque Fourie? Wat is sy afrigtingsrekord? Van den Berg en Pretorius is altwee seker ook baie junior as afrigters
|
Posted By: monster
Date Posted: 22-Aug-2021 at 8:25am
gertjie0000 wrote:
Ek sien in Rapport praat hulle van moontlike afrigter, Jacque Fourie, Victor Matfield, Albert van den Berg en selfs Andre Pretorius |
Ek wonder of Russel Winter sy hulp afrigters pos sal los vir n hoof afrigter pos
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-Aug-2021 at 8:27am
Al wat ek oor Jaque Fourie kan kry is dat hy in 2020 Roodepoort se agterlyn en verdedigingsafrigter was, en die jaar voor dit selfde rol vir die VSA span
|
Posted By: Vaal Leeu 3
Date Posted: 22-Aug-2021 at 8:44am
Artikel noem dat Leeus wye belangstelling gekry het van versekie afrigters. Dit gee my hoop
|
Posted By: PaBz0r
Date Posted: 22-Aug-2021 at 8:52am
Scott Mathie en Albert van den Berg is wat ek gistraand gesien het wat in sprake is met ander Unies.
|
Posted By: PaBz0r
Date Posted: 22-Aug-2021 at 8:53am
Wonder wat die storie is met Brent?
|
Posted By: gertjie0000
Date Posted: 22-Aug-2021 at 9:02am
Ek het gesien hulle se Scott Matie wil eerder in die VSA gaan afrig
|
Posted By: valie
Date Posted: 22-Aug-2021 at 10:00am
Van die name wat hierbo genoem is, sal die beste kombo seker wees: Petoors hoofafrigter (die enigste hoofafrigter van die wat genoem is, wat actually al.iets gewen het.) Matfield hulpafrigter voorspelers (lynstane) Jacque Fourie verdediging.
|
Posted By: Leeubok
Date Posted: 22-Aug-2021 at 11:22am
Vaal Leeu 3 wrote:
Artikel noem dat Leeus wye belangstelling gekry het van versekie afrigters. Dit gee my hoop |
Hopelik iemand wat meer ervaring het as o/9 c span afrigter...
|
|