Match 4 - Lions vs Free State
Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: Currie Cup
Forum Description: Currie Cup
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=9173
Printed Date: 15-Mar-2026 at 11:48pm Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com
Topic: Match 4 - Lions vs Free State
Posted By: Transvaal
Subject: Match 4 - Lions vs Free State
Date Posted: 12-Jul-2021 at 11:44am
|
Saturday 17 July at Ellis Park, kickoff at 14:45
Lions:
Free State:
|
Replies:
Posted By: Chris
Date Posted: 15-Jul-2021 at 2:29pm
|
Hulle het sopas ons game ook gekanseleer. Vrystaters se hulle is bang om Jhb toe te gan. Lions het tot gese hulle sal in Bloem gan speel maar Cheetahs wil niks weet nie.
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Jul-2021 at 2:36pm
|
Yip, wedstryd gekanselleer, Cheetahs wil nie Johannesburg toe kom nie
|
Posted By: WitBoer
Date Posted: 15-Jul-2021 at 2:45pm
Dit is sommer BS... Hulle kry ook seker weer 4 punte soos die Sharks. Hoe de hel werk dit? Die span wat nie kan of wil speel nie moet 0 punte kry.
------------- "Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
Posted By: Chris
Date Posted: 15-Jul-2021 at 2:48pm
|
Ek stem 100% Witboer. Al wanneer altwee spanne 4 punte moet kry is as albei spanne nie kan speel nie.
|
Posted By: Leeubok
Date Posted: 15-Jul-2021 at 3:22pm
|
Skrap die kompetisie en die log heeltemal. Laat spanne maar net vir die lekkerte teen mekaar speel wanneer hulle so voel, want dit raak nou regtig 'n klug
|
Posted By: gertjie0000
Date Posted: 15-Jul-2021 at 4:23pm
|
Ja ek stem saam julle manne dis as jy weet jy moet wegspeel en jy gaan verloor dan kom jy met sulke verskonings want jy kry 4 log points op n skingbord. Ek se ook as jy nie kan speel nie dan kry jy n ronde nul punte die cheetahs het dieselfde verskoning gebruik met covid hulle is volgens my plainweg slapg@t
|
Posted By: gertjie0000
Date Posted: 15-Jul-2021 at 4:27pm
|
Want ek sal nooit vergeet toe ek universitieit rugby gespeel het het dit partymal gebeur dat van die universiteite nie n span bymekaar kon sit nie dan kry ons 4 punte en hulle 0 logpunte
|
|