U/21 final 2020 - Lions vs Bulls
Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: Currie Cup
Forum Description: Currie Cup
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=8939
Printed Date: 24-Apr-2025 at 7:58pm Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com
Topic: U/21 final 2020 - Lions vs Bulls
Posted By: Transvaal
Subject: U/21 final 2020 - Lions vs Bulls
Date Posted: 29-Oct-2020 at 10:11am
Xerox Lions Under 21 side to face the Vodacom Blue Bulls Under 21’s in the final of the SA Rugby Under 21 Championship at Emirates Airline Park on Friday, 30 October at 14:00. This match will be broadcast live by Supersport. 1. Nkosikhona Masuku 2. Dameon Venter 3. Asenathi Ntlabakanye 4. Emmanuel Tshituka 5. Cal Smid 6. Mark Snyman 7. Sibusiso Sangweni 8. Franke Horn (capt) 9. Runaldo Pedro 10. Marc Morisson 11. Ngia Selengbe 12. Luke Rossouw 13. James Mollentze 14. Prince Nkabinde 15. Shaun Baxter 16. Darnell Osowagu 17. Banele Mthenjane 18. Ebot Buma 19. Junior White 20. Mandisi Mthiyane 21. Hlumelo Ndudula 22. Jordan Hendrikse 23. Boitumelo Tsatsane 24. Quan Horn 25. Lindo Ncusane
|
Replies:
Posted By: Leeubok
Date Posted: 30-Oct-2020 at 1:48pm
Ek sien nie op die streaming sites dat hierdie uitgesaai gaan word nie?
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 30-Oct-2020 at 1:48pm
Dit is 30 grade op die oomblik, eintlik mal om die wedstryd nou te wil speel
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 30-Oct-2020 at 2:00pm
Ek kry nie 'n stream vir die wedstryd nie
|
Posted By: gertjie0000
Date Posted: 30-Oct-2020 at 2:20pm
Die Bulle was 10-0 voor met 10 minute verby toe druk due leeus twee driee binne 3 minute telling nou 14-10 vir die leeus na 19 minute
|
Posted By: LeeuBrul
Date Posted: 30-Oct-2020 at 2:24pm
Not so hot sport weer lekker slim... Die hele kompetiese kon jy dit kyk op youtube nou net op Supersport 211...
------------- Once a Lion always a lion
|
Posted By: L13
Date Posted: 30-Oct-2020 at 2:25pm
Anyone got a link to a stream?
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 30-Oct-2020 at 2:27pm
Ek kan niks kry nie, maar die Leeus is 14-10 voor na 20 minute
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 30-Oct-2020 at 2:30pm
LeeuBrul wrote:
Not so hot sport weer lekker slim... Die hele kompetiese kon jy dit kyk op youtube nou net op Supersport 211... |
Dis net hoe hulle is, kan alles stream maar die finaal hou hulle vir hulleself
|
Posted By: gertjie0000
Date Posted: 30-Oct-2020 at 2:31pm
Sal vir julle updates gee waar ek kan, die leeus nou net gescore maar conversion gemis 19-10 vir die leeus na 28 minute
|
Posted By: valie
Date Posted: 30-Oct-2020 at 2:33pm
Transvaal wrote:
LeeuBrul wrote:
Not so hot sport weer lekker slim... Die hele kompetiese kon jy dit kyk op youtube nou net op Supersport 211... |
Dis net hoe hulle is, kan alles stream maar die finaal hou hulle vir hulleself | Lyk my SS is oop die naweek. Ek het nie dstv nie en ek kyk tans op Ss. 211
|
Posted By: LeeuBrul
Date Posted: 30-Oct-2020 at 2:34pm
Transvaal wrote:
LeeuBrul wrote:
Not so hot sport weer lekker slim... Die hele kompetiese kon jy dit kyk op youtube nou net op Supersport 211... |
Dis net hoe hulle is, kan alles stream maar die finaal hou hulle vir hulleself |
Ja nee..... Maak n mens net kwaad
------------- Once a Lion always a lion
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 30-Oct-2020 at 2:36pm
valie wrote:
Transvaal wrote:
LeeuBrul wrote:
Not so hot sport weer lekker slim... Die hele kompetiese kon jy dit kyk op youtube nou net op Supersport 211... |
Dis net hoe hulle is, kan alles stream maar die finaal hou hulle vir hulleself | Lyk my SS is oop die naweek. Ek het nie dstv nie en ek kyk tans op Ss. 211 |
Hoe? ons wil ook kyk
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 30-Oct-2020 at 2:37pm
jy is reg, dis oop op dstv now
|
Posted By: LeeuBrul
Date Posted: 30-Oct-2020 at 2:37pm
Transvaal wrote:
valie wrote:
Transvaal wrote:
LeeuBrul wrote:
Not so hot sport weer lekker slim... Die hele kompetiese kon jy dit kyk op youtube nou net op Supersport 211... |
Dis net hoe hulle is, kan alles stream maar die finaal hou hulle vir hulleself | Lyk my SS is oop die naweek. Ek het nie dstv nie en ek kyk tans op Ss. 211 |
Hoe? ons wil ook kyk |
Ja ek het nou al deur alles gegaan op die dish...... 211 is geblock omdat ek nie die pakket het...
------------- Once a Lion always a lion
|
Posted By: valie
Date Posted: 30-Oct-2020 at 2:39pm
LeeuBrul wrote:
Transvaal wrote:
valie wrote:
Transvaal wrote:
LeeuBrul wrote:
Not so hot sport weer lekker slim... Die hele kompetiese kon jy dit kyk op youtube nou net op Supersport 211... |
Dis net hoe hulle is, kan alles stream maar die finaal hou hulle vir hulleself | Lyk my SS is oop die naweek. Ek het nie dstv nie en ek kyk tans op Ss. 211 |
Hoe? ons wil ook kyk |
Stream op supersport website. Hy redirect jou na Dstv Now Ja ek het nou al deur alles gegaan op die dish...... 211 is geblock omdat ek nie die pakket het... |
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 30-Oct-2020 at 2:39pm
https://now.dstv.com/livetv%20" rel="nofollow - https://now.dstv.com/livetv
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 30-Oct-2020 at 2:43pm
Het almal reg gekom op DSTV now?
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 30-Oct-2020 at 2:45pm
Under 21 Final - #Lions 19 vs #Bulls 17 - HALF TIME
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 30-Oct-2020 at 2:46pm
Bulle mis 'n strafskop anders was hulle voor rustyd. Leeus was in die Bulle se gebied maar staan 'n strafskop af met pick and go en die onderteunende speler gaan van sy voete af. Ek het dit sien kom
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 30-Oct-2020 at 3:03pm
Goeie drie deur die regtervleuel in die hoekie, doelskop oor, 26-17 na 47 minute
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 30-Oct-2020 at 3:07pm
Swak verdediging deur die Leeus en Bulle druk in die linkerhoek, maar laaste aangee het vir my vorentoe gelyk
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 30-Oct-2020 at 3:08pm
Doelskop oor, 26-24 na 52 minute
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 30-Oct-2020 at 3:11pm
Bulle gaan vir pale met 'n strafskop
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 30-Oct-2020 at 3:12pm
Posted By: Transvaal
Date Posted: 30-Oct-2020 at 3:13pm
Sjo, bietjie slegte spel deur die Leeus, sukkel om 'n hoe bal te vang en amper is daar punte vir die Bulle
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 30-Oct-2020 at 3:14pm
Bulle druk in die regterhoek, weet nie hoekom slaap die linkervleuel nie
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 30-Oct-2020 at 3:16pm
Doelskop is mis, maar Bulle nou voor 29-26 na 59 minute
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 30-Oct-2020 at 3:16pm
momentum is aan die bulle se kant, hulle ruck ons van 'n bal af
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 30-Oct-2020 at 3:20pm
Goeie breek deur Mollentze, en binnesenter is daar om te help as hy geduik word, maar dan is binnesenter heeltemal alleen en word gestraf vir vashou
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 30-Oct-2020 at 3:20pm
Bulle druk onder die pale
|
Posted By: valie
Date Posted: 30-Oct-2020 at 3:21pm
Nou kom die wiele n bietjie af. Ons staan heeltemal te veel onnodige strafskoppe af.
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 30-Oct-2020 at 3:22pm
Weer 'n fout van die linkervleuel, 3rde fout van hom vandat ek begin kyk het en ek dink al 3 het op bulle driee uitgeloop, haal die man maar af jong, hy is die bulle se beste speler op die oomblik
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 30-Oct-2020 at 3:23pm
36-26 bulle met 15 minute om te gaan
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 30-Oct-2020 at 3:24pm
Goeie steel van ons vaskop met die Bulle sterk op die aanval
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 30-Oct-2020 at 3:33pm
Leeus druk, was van 'n maul af en later pick and go's, reserwe haker val oor vir die drie
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 30-Oct-2020 at 3:33pm
Doelskop oor, bulle nog voor 36-33 met 6 minute oor
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 30-Oct-2020 at 3:35pm
4 minute oor, seker nou of nooit
|
Posted By: gertjie0000
Date Posted: 30-Oct-2020 at 3:35pm
En daar maak die nr 11 van die leeus alweer n drie vir die bulls dink hy is hulle man of the match
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 30-Oct-2020 at 3:36pm
Ag hel, dis nooit, leeus nommer 23 slaan aan en bulle gaan druk, dis die game
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 30-Oct-2020 at 3:37pm
Doelskop is mis, maar dis 41-33 so buite bereik
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 30-Oct-2020 at 3:38pm
Posted By: Transvaal
Date Posted: 30-Oct-2020 at 3:39pm
Posted By: Transvaal
Date Posted: 30-Oct-2020 at 3:39pm
en dis ook die eindtelling
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 30-Oct-2020 at 3:40pm
Under 21 Final - #Lions 33 vs #Bulls 48 - FULL TIME
|
Posted By: LeeuBrul
Date Posted: 30-Oct-2020 at 3:41pm
Eindelik n pakslae..... Paar Manne wat verseker vir die toekoms is....
------------- Once a Lion always a lion
|
Posted By: emiel1
Date Posted: 30-Oct-2020 at 4:43pm
Goed gemaul in die eerste helfde, maar daar was veels te veel omkeerbesit agv spelers wat geisoleer was. Die vaskop en slot (Tsetuka) lyk of hulle groot rugby kan speel. Agterlangs was die skakelpaar en middeveld in die algemeen goed.
|
Posted By: vdwestjo
Date Posted: 30-Oct-2020 at 4:55pm
Ons is bietjie aan die slaap deur die Bulle gevang. Ons manne was bang om te verloor terwyl die Bulle dit meer wou gehad het. Teveel lynstane afgestaan wat ons ook wedstryd gekos het. Manne het ook baie swak die hoe bal uit lug gevang. Maar daar is beslis baie talent hier. Op 'n beter dag kon ons Bulle goed gewen het. Ons het lank voorgeloop maar teveel foute op einde
------------- Lions4life
|
|