Print Page | Close Window

Bulls CEO confirms meeting with Jake White

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: Super Rugby
Forum Description: Super Rugby
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=8760
Printed Date: 08-Jul-2024 at 8:19pm
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com

Topic: Bulls CEO confirms meeting with Jake White
Posted By: Transvaal
Subject: Bulls CEO confirms meeting with Jake White
Date Posted: 09-Mar-2020 at 12:26pm
https://www.sport24.co.za/Rugby/SuperRugby/bulls-ceo-confirms-meeting-with-jake-white-20200309" rel="nofollow - https://www.sport24.co.za/Rugby/SuperRugby/bulls-ceo-confirms-meeting-with-jake-white-20200309

The Bulls have confirmed talks with former Springbok coach Jake White but it's not a done deal that he will become their new director of rugby.

This comes after Afrikaans newspaper Rapport indicated on Sunday that White could replace Alan Zondagh, who resigned in January.

Blue Bulls Company CEO Alfons Meyer confirmed to Netwerk24 that they will hold a meeting with White on Monday but nothing was cast in stone.

"We have several people we are talking to," Meyer said, before adding that they may also decide not to fill the role.

"The meeting with Jake is nothing more than to find out where he is at in his career and what vision he could have for the Bulls. To say he is in the inside lane would not be true."

White won the World Cup with the Springboks in 2007 and also coached teams liked the Brumbies (Australia), Sharks (South Africa), Montpellier (France) and Toyota Verblitz (Japan).

Replies:
Posted By: PaBz0r
Date Posted: 09-Mar-2020 at 12:52pm
Bulls spend weer baie!

Posted By: Leeubok
Date Posted: 09-Mar-2020 at 1:33pm
Dit is my hele issue met die Leeus. Die WP en Bulls, selfs sharks tot 'n minder mate, droom groot. Hulle probeer wereld klas afrigters kry, selfs al is die finansies maar min. Die Leeus is net te gelukkig om plaaslike coaches dieselfde ouderdom as meeste van die spelers te kry. En ongelukkig werk dit nie

Posted By: Scrubba
Date Posted: 10-Mar-2020 at 6:49am
Ek Sien die Bulle probeer vir Jesse Kriel and Marcel Coetzee in die hande te kry.... wereldklas spelers. 

Posted By: WitBoer
Date Posted: 10-Mar-2020 at 6:57am
Originally posted by Scrubba Scrubba wrote:

Ek Sien die Bulle probeer vir Jesse Kriel and Marcel Coetzee in die hande te kry.... wereldklas spelers. 
Die Bulle wil bele in spelers soos Jesse, Marcel en Duane en in afrigters soos White, terwyl ons bele in Duncan Matthews, Dan Kriel en Andre Warner en afrigters soos Niel de Bruin, Sean Erasmus en Cash....

-------------
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha

Posted By: Scrubba
Date Posted: 10-Mar-2020 at 7:33am
Ja Nee... dit is moelik om to balanseer tussen koop of Ontwikkel.... Moet Se, Warner het my glad nie Beindruk nie, ek het baie meer verwag! Swak swak swak...

Posted By: rooibont
Date Posted: 10-Mar-2020 at 7:55am
Stem saam oor Warner baie swak !

Posted By: Red_Machine
Date Posted: 10-Mar-2020 at 7:57am
the lions have made a few bad buys in my opinion; Andre Warner, Jannie du Plessis, Roelof Smit are chief among them

Posted By: LeeuBrul
Date Posted: 10-Mar-2020 at 8:09am
En John Mitchell het Warner meer gerate as Van Zyl en Papier by die bulle...

-------------
Once a Lion always a lion

Posted By: WitBoer
Date Posted: 10-Mar-2020 at 8:11am
Originally posted by Red_Machine Red_Machine wrote:

the lions have made a few bad buys in my opinion; Andre Warner, Jannie du Plessis, Roelof Smit are chief among them
Roelof Smit might have potential, will have to wait and see whether he will continue to battle with injuries...

-------------
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha

Posted By: PaBz0r
Date Posted: 10-Mar-2020 at 8:40am
Originally posted by WitBoer WitBoer wrote:

Originally posted by Scrubba Scrubba wrote:

Ek Sien die Bulle probeer vir Jesse Kriel and Marcel Coetzee in die hande te kry.... wereldklas spelers. 
Die Bulle wil bele in spelers soos Jesse, Marcel en Duane en in afrigters soos White, terwyl ons bele in Duncan Matthews, Dan Kriel en Andre Warner en afrigters soos Niel de Bruin, Sean Erasmus en Cash....

Die Leeus hou van bargain hunt.

Net omdat die Bulle sulke ouens wil/gaan koop, beteken nie hulle gaan sukses behaal nie. Ons het self met Tricky Dick and Mitchell probeer en dit het ons lelik laat laaste eindig.

So ons het Coaches sonder spelers gehad en nou spelers sonder Coaches.. Ackers en Swys was mooi in die middel gewees, ons moet daai balans probeer kry, dan lyk die boeke weer goed en die rugby weer mooi.

Posted By: Leeubok
Date Posted: 10-Mar-2020 at 8:40am
Ek wonder maar net of so baie spelers sleg lyk agv swak afrigting? En omdat die hele span so sleg speel? Dis moeilik om uit te staan as die hele span sleg doen.. 

Maar basiese foute, soos jou springers mis, balle aanslaan ens is onverskoonbaar. 

Posted By: Transvaal
Date Posted: 10-Mar-2020 at 8:43am
Stem saam, as ons ten minste die basiese goed reg doen, en dan nog steeds verloor, kan mens dit op die ken vat, maar ek het nie gehou van wat ek laas Saterdag gesien het nie. Ons het erg gesukkel in die lynstane en skrums in die eerste helfte...dis onverskoonbaar

Posted By: PaBz0r
Date Posted: 10-Mar-2020 at 8:49am
Ja kyk,  as mens nie eers kan fokus en die basics reg doen nie, hoe kan daar verwag word ons gaan erns kom. 

Hoe baie die mense moan oor Pote, hy kan die basics doen en goed doen. Die Kwaste onder hom het altyd goed vertoon in daai aspekte. 

Posted By: Scrubba
Date Posted: 10-Mar-2020 at 8:53am
Ja Nee, Basiese foute is die grootste probleem! Maar ja, van daai Bargain Kopies n'paar jaar terug het sommer mooi uitgewerk.. Franco Mostert, Skosan bv. Hierdie Huidige klomp werk glad nie... Smit speel nog nie... 

Ek hoor Cyle Brink wil ook waai ? Waar ? nog n'plaaslike ster wat ons intwikkel het.

Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 10-Mar-2020 at 9:11am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Stem saam, as ons ten minste die basiese goed reg doen, en dan nog steeds verloor, kan mens dit op die ken vat, maar ek het nie gehou van wat ek laas Saterdag gesien het nie. Ons het erg gesukkel in die lynstane en skrums in die eerste helfte...dis onverskoonbaar
Stem saam.. dis hoe ons verloor wat ondersteuners so moerig maak.. swak "basics", verdediging wat so maklik oorkom word, swak "work rate" en gebrek aan desperaatheid op verdediging, vaste fasette wat sukkel,  swak basiese skills, geen duidelike wedstrydplan en selfs skeinbaar swak gekondisioneerde spelers. Onaanvaarbaar.

Posted By: valie
Date Posted: 10-Mar-2020 at 9:32am
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Dit is my hele issue met die Leeus. Die WP en Bulls, selfs sharks tot 'n minder mate, droom groot. Hulle probeer wereld klas afrigters kry, selfs al is die finansies maar min. Die Leeus is net te gelukkig om plaaslike coaches dieselfde ouderdom as meeste van die spelers te kry. En ongelukkig werk dit nie
Ek se nie dat dit wel werk nie, maar ek dink 5 games is bietjie gou om te kan se of dit werk of nie.

Toe ons weer terug was in SR, na Ackers oorgevat het, het ons ook ons eerste klomp games verloor. Die verskil is dat Ackers n hele seiseon - toe ons uit SR was - gehad het om kombinasies te onwikkel, dinge te probeer en aan die gameplan te skaaf, asook kontinuiteit op te bou.

Posted By: Leeubok
Date Posted: 10-Mar-2020 at 10:07am
Originally posted by valie valie wrote:

Ja, Ackers hulle was in 'n mate gelukkig om daai tydperk te he waar hulle spelers en kombinasies kon toets. En ja, dit het nie dadelik gewerk nie, ons het net net die Kings geklop oor die 2 relegasie wedstryde. MAAR, daar was van die begin af 'n plan wat almal duidelik kon raaksien, en mens kon sien die gees in die span was goed. Daai tekens is nie nou daar nie.. 

En ongelukkig vir Cash hulle het niemand die luxury om weer sy tydperk te he soos wat Ackers hulle gehad het nie. Alhoewel, hy het 2 CC seisoene gehad, het hy nie? As jy hoof afrigter van 'n super rugby span wil wees verwag die unie, spelers en ondersteuners jy ken jou sh.t en resultate gaan dadelik daar wees. Emirates gaan nie happy wees om 2-3 seisoene se geploeter te borg in die hoop dat hulle dalk later beter gaan begin speel nie

Posted By: PaBz0r
Date Posted: 10-Mar-2020 at 10:33am
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Originally posted by valie valie wrote:

Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Dit is my hele issue met die Leeus. Die WP en Bulls, selfs sharks tot 'n minder mate, droom groot. Hulle probeer wereld klas afrigters kry, selfs al is die finansies maar min. Die Leeus is net te gelukkig om plaaslike coaches dieselfde ouderdom as meeste van die spelers te kry. En ongelukkig werk dit nie
Ek se nie dat dit wel werk nie, maar ek dink 5 games is bietjie gou om te kan se of dit werk of nie.

Toe ons weer terug was in SR, na Ackers oorgevat het, het ons ook ons eerste klomp games verloor. Die verskil is dat Ackers n hele seiseon - toe ons uit SR was - gehad het om kombinasies te onwikkel, dinge te probeer en aan die gameplan te skaaf, asook kontinuiteit op te bou.

En ongelukkig vir Cash hulle het niemand die luxury om weer sy tydperk te he soos wat Ackers hulle gehad het nie. Alhoewel, hy het 2 CC seisoene gehad, het hy nie? As jy hoof afrigter van 'n super rugby span wil wees verwag die unie, spelers en ondersteuners jy ken jou sh.t en resultate gaan dadelik daar wees. Emirates gaan nie happy wees om 2-3 seisoene se geploeter te borg in die hoop dat hulle dalk later beter gaan begin speel nie

Ons gebruik mos die Currie Cup om die spelers te laat rond neuk in Japan en rus by die huis om geld te spaar. 

Posted By: Attie Karate
Date Posted: 10-Mar-2020 at 12:16pm
Originally posted by LeeuBrul LeeuBrul wrote:

En John Mitchell het Warner meer gerate as Van Zyl en Papier by die bulle...
Ek het ook, weet nie wat gaan nou met hom aan nie.

-------------
Up the Vaal!

Posted By: Red_Machine
Date Posted: 10-Mar-2020 at 12:49pm
Originally posted by WitBoer WitBoer wrote:

Originally posted by Red_Machine Red_Machine wrote:

the lions have made a few bad buys in my opinion; Andre Warner, Jannie du Plessis, Roelof Smit are chief among them
Roelof Smit might have potential, will have to wait and see whether he will continue to battle with injuries...
that is exactly my point, we are buying players that are unavailable for months due to injury.. I love Jaco Kriel, but there again, we have bought a player that is unavailable for months. 

Posted By: WitBoer
Date Posted: 10-Mar-2020 at 1:53pm

You are right... I think with Jaco Kriel we all might be judging with our hearts instead of our minds...

-------------
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha

Posted By: Leeu1975
Date Posted: 11-Mar-2020 at 7:30am
Ek het nog altyd van Jake White gehou.
Dis jammer dat ons unie blykbaar nie kan sien hoe belangrik dit is om mense met ondervinding en visie aan te stel nie.

-------------
Gebore Leeu-ondersteuner

Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net