Diplomatic Whiteley would relish Captain Elton
Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: Super Rugby
Forum Description: Super Rugby
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=8443
Printed Date: 22-May-2025 at 11:36pm Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com
Topic: Diplomatic Whiteley would relish Captain Elton
Posted By: Transvaal
Subject: Diplomatic Whiteley would relish Captain Elton
Date Posted: 09-Dec-2019 at 9:40am
https://citizen.co.za/sport/south-african-sport/sa-rugby-sport/super-rugby/2215900/diplomatic-whiteley-would-relish-captain-elton/" rel="nofollow - https://citizen.co.za/sport/south-african-sport/sa-rugby-sport/super-rugby/2215900/diplomatic-whiteley-would-relish-captain-elton/
The Lions have a skipper vacancy for next year’s Super Rugby tournament due to the inspirational No 8s continued injury troubles … and Jantjies is putting his hand up.If Elton Jantjies wanted to state his case for the Lions’ Super Rugby captaincy in 2020, he wouldn’t need words. Instead, the Springbok flyhalf has already done so through his actions after returning from a triumphant World Cup campaign, believes injured regular skipper Warren Whiteley. “Elton was so eager to start training again with the rest of the squad that coach Cash (Van Rooyen) actually had to tell him he needs another few days of rest,” the popular and inspirational No 8 said at a promotional event this week.< width="1" height="2" border="0" style="-sizing: border-; display: block; margin: 12px auto;">< width="1" height="2" border="0" style="-sizing: border-; display: block; margin: 12px auto;"> “He’s just such a professional in his own right. You could probably label him the ultimate professional.” Jantjies is one of quite a few senior players more than suitable for captain’s armband, having served as the official vice-captain in this year’s campaign. Malcolm Marx’s elevation into the main role following Whiteley’s injury-ravaged season at his expense was a talking point. “Without officially endorsing him, I can say with the utmost confidence that Elton would be an excellent captain,” said Whiteley. “He’s been so loyal too. He’s still highly motivated after he extended his contract for another two years. He brings unbelievable experience to the table.” The 32-year-old workhorse admits though that his own oodles of experience will be confined to helping out with coaching as his recovery from a knee injury remains a “waiting game”. “I’m taking it day-by-day,” he said. At least the void is offset substantially by the recruitment of veteran former Springbok prop Jannie du Plessis. “He’s been with us for almost three weeks now and, frankly, he’s been an inspiration,” said Whiteley. “Jannie’s been unbelievable. He’s so motivated to provide insights and wisdom. It’s so amazing to see. After all, this is a guy who’s seen it all in his illustrious career. He’s won a World Cup, a Rugby Championship and had a decorated franchise career too. “He’s constantly giving advice to the youngsters. He drives them, and they drive him to still give his best. It’s a great dynamic to have in any team. “Jannie really should be considered an extra coach in the Lions setup. He told me just the other day that he did a lot of formal coaching at (French club) Montpellier, so he’s quite comfortable with it. I had no idea that he’s been doing it for such a long time already. What a bonus.”
|
Replies:
Posted By: Niela
Date Posted: 09-Dec-2019 at 12:46pm
Elton is the only viable option to captain the side next year,
I would however still like to see him at 12 and Gianni at 10
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 09-Dec-2019 at 2:04pm
Soos iemand alreeds opgemerk het, meeste spanne speel deesdae met 'n reus op 12, so as jy twee klein outjies op 10 en 12 speel gaan jy waarskynlik daai kanaal tussen 10 en 12 die hele 80 minute moet verdedig. Gianni het goed gelyk op 10 voor hy beseer is, en ek sal eerder wil sien dat hy en Jantjies roteer op 10
|
Posted By: PaBz0r
Date Posted: 09-Dec-2019 at 3:42pm
Stem, Shaun is dalk n beter roep op 12 met Jantjies en Gianni op 10.
|
Posted By: Niela
Date Posted: 10-Dec-2019 at 7:08am
Transvaal wrote:
Soos iemand alreeds opgemerk het, meeste spanne speel deesdae met 'n reus op 12, so as jy twee klein outjies op 10 en 12 speel gaan jy waarskynlik daai kanaal tussen 10 en 12 die hele 80 minute moet verdedig. Gianni het goed gelyk op 10 voor hy beseer is, en ek sal eerder wil sien dat hy en Jantjies roteer op 10 |
Dit is waar , maar die hele groot 12 ding is vir my ook maar ook outdated.
Ons Sal die beste 15 spelers op die park moet hé as ons wil compete , as ons 2 goeie spelers in dieselde posisie het , dan moet ons dinge biethie rond skuif
|
Posted By: Leeubok
Date Posted: 10-Dec-2019 at 7:22am
Wel, ons het 3 goeie losskakels wat almal gametime gaan wil he. Cash sal mooi moet beplan hoe hy hul gaan roteer om almal gelukkig te hou.
Dit is goed om te hoor dat Jannie so positiewe invloed op die squad het. Ek hoop maar hy speel so goed soos hy praat
|
Posted By: PaBz0r
Date Posted: 10-Dec-2019 at 8:32am
Jantjies wat elke game 80minute speel gaan ons uitvang een van die dae, so hulle beter seker maak die ander ouens kry kans om sy las te manage, hy kannie so aanhou speel nie.
|
Posted By: Niela
Date Posted: 10-Dec-2019 at 9:20am
Leeubok wrote:
Wel, ons het 3 goeie losskakels wat almal gametime gaan wil he. Cash sal mooi moet beplan hoe hy hul gaan roteer om almal gelukkig te hou.
Dit is goed om te hoor dat Jannie so positiewe invloed op die squad het. Ek hoop maar hy speel so goed soos hy praat |
100% , dis hoekom elton 12 moet speel.
Laat die nuwe bloed 10 speel en elton kan help met die game managemnet van 12 af. Hy was great die tye wat hy 12 gespeel het.
Sy defense is maar die issue as hy en Gianni saam speel, so ons moet dit net goed beplan
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 10-Dec-2019 at 9:29am
Niela wrote:
Dit is waar , maar die hele groot 12 ding is vir my ook maar ook outdated.
|
Vertel dit vir die Sharks en Stormers wat Esterhuizen en De Allende op 12 speel, probleem vir ons is dat ons weet hulle speel daar en met 2 kleinerige spelers op 10 en 12 skep jy net vir jouself 'n probleem
|
Posted By: valie
Date Posted: 10-Dec-2019 at 9:56am
Ons kan baie spekuleer oor wie waar moet speel, maar ek dink ons moenie te verbaas wees as ons starting 15 vir die eerste SR game as volg lyk nie:
15 Boeboes 14 Skosan 13 Simelane 12 Dan Kriel 11 Ulengo 10 Elton (C) 9 Ross 8 Alberts/Dayimane 7 Brink 6 Marnus/ Roelof 5 Orie 4 Ruben Schoeman 3 Jannie/Sadie 2 Jansen/Campher 1 Dylan
16 Campher/Jansen 17 Sithole 18 Sadie/Jannie 19 VD Sluys 20 Roelof/Marnus 21 Dayimane/Alberts 22 Warner 23 Greene/Matthews
Hoewel ek ook baie graag van ons jong talent in aksie sal wil sien, weet ek nie of Cash hulle die eerste paar games in die diepkant gaan ingooi nie. Ek dink hy gaan begin met tried and trusted, voordat hy hulle stelsematig gaan integreer.
Spelers wat hierdie jaar ernstig kan kompeteer vir n plek as n starter is:
Greene Tiaan Swanepoel Stiaan Pienaar Louritz van der Schyff Lombard Shaun Reynolds Dillon Smit Francke Horn Massyn De Villiers Tshituka Vermaak Nothnagel Herbst Nthlabakanye Frans van wyk Johannes Jonker PJ Botha Daai Marco haker wat van die Pumas af kom Leo Kruger Nathan Macbeth
|
Posted By: PaBz0r
Date Posted: 10-Dec-2019 at 10:58am
Ek dink weer Greene sal begin op 14 en Skosan op 11. Stiaan moet op die bench wees. Ulengo moet eers bewys hy het weer vorm.
Roelof saam met Marnus in die beginspan sal die ouens dood maak.
Verder ja.. is maar tried en trusted in n sekere mate.
|
Posted By: Rooibonte8
Date Posted: 10-Dec-2019 at 7:28pm
15 Boeboe 14 Greene 13 Simelane 12 La Grance 11 Skosan 10 Elton 9 Dillon Smith 8 Brink 7 Roelof 6 Marnus 5 Orie 4 Schoeman 3 Sadie 2 Camp her 1 Smith 16Jansen 17 Sithole 18 Jannie 19 Alberts 20 daimani 21 Ross 22 giani Lombard 23 Dan Kriel Sou hou van die span
|
Posted By: Niela
Date Posted: 11-Dec-2019 at 8:29am
As ons Alberts teken, sien ek hom op 4 en nie 8 nie. Dink nie hy sal sommer op 8 sak nie. Ons het genoeg diepte by die loosies en ons probleem is op slot.
Sy bynaam was ook "Vic" by die lions, hy het goed gedoen by die lystane.
15 Boeboes 14 Green 13 Simelane 12 Elton (C) 11 Skosan 10 Gianni 9 Ross 8 Brink 7 Tshituka 6 Roelof 5 Orie 4 Alberts 3 Jannie 2 Jansen 1 Dylan
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 11-Dec-2019 at 8:30am
Hy sal verseker slot speel as ons hom teken
|
Posted By: Niela
Date Posted: 11-Dec-2019 at 8:30am
Die hele Jannie vs Sadie ding is ook eintklik n coin toss.
wil jy experience op die veld he die laaste 20 of eerste 20.
Ek sal maklik vir Jannie wou bench, maar klink of hy nogals indruk maak by die span en moet dalk start
|
Posted By: PaBz0r
Date Posted: 11-Dec-2019 at 12:00pm
Niela wrote:
Die hele Jannie vs Sadie ding is ook eintklik n coin toss.
wil jy experience op die veld he die laaste 20 of eerste 20.
Ek sal maklik vir Jannie wou bench, maar klink of hy nogals indruk maak by die span en moet dalk start |
Lekker ding is mens kan hulle afhaal en opsit soos benodig.
|
Posted By: Attie Karate
Date Posted: 11-Dec-2019 at 3:13pm
Niela wrote:
Elton is the only viable option to captain the side next year |
Dit mag dalk so wees, maar ek hou nie baie daarvan dat iemand net kaptein is omdat daar niemand anders is nie. Ek glo ook nie EJ se temprament is van so aard dat hy spelers kan lei nie. Eerder dat hy hul kan opsweep teen die ref.
------------- Up the Vaal!
|
Posted By: vdwestjo
Date Posted: 11-Dec-2019 at 5:36pm
Kom ons gee Elton 'n kans. Hy was een van die mees loyale Leeus spelers selfs toe ons uit Super rugby geskop is. Ek is seker die jong spelers gaan na hom opkyk en vir hom speel!!
------------- Lions4life
|
Posted By: TunaLion
Date Posted: 11-Dec-2019 at 7:40pm
PaBz0r wrote:
Niela wrote:
Die hele Jannie vs Sadie ding is ook eintklik n coin toss.
wil jy experience op die veld he die laaste 20 of eerste 20.
Ek sal maklik vir Jannie wou bench, maar klink of hy nogals indruk maak by die span en moet dalk start |
Lekker ding is mens kan hulle afhaal en opsit soos benodig. |
Stut is ten minste die een plek waar ons nie 'n probleem gaan hê nie. Ons het baie diepte daarso.
------------- Go LIONS!!!!!
|
Posted By: TunaLion
Date Posted: 11-Dec-2019 at 7:42pm
vdwestjo wrote:
Kom ons gee Elton 'n kans. Hy was een van die mees loyale Leeus spelers selfs toe ons uit Super rugby geskop is. Ek is seker die jong spelers gaan na hom opkyk en vir hom speel!! |
Dit is baie waar. Hy is ons mees ervare speler ooit en het by ons gestaan deur dik en dun. Wens net Gianni gee hom 'n goeie "go" vir losskakel, want wanneer daar kompetisie is vir sy posisie is wanneer hy die beste speel. Soos toe Marnitz nog by ons was.... Daardie kompetisie het die beste uit albei van hulle gebring.
------------- Go LIONS!!!!!
|
Posted By: Rooibonte8
Date Posted: 12-Dec-2019 at 2:38pm
Gee Elton wat hom toekom by is lojaal ja, goeie speler ja, is ons dankbaar ja, is by met sy gatwip houding teenoor refs n kaptein NEE, ons sal moet ander kaptein vind
|
Posted By: TunaLion
Date Posted: 12-Dec-2019 at 4:52pm
Rooibonte8 wrote:
Gee Elton wat hom toekom by is lojaal ja, goeie speler ja, is ons dankbaar ja, is by met sy gatwip houding teenoor refs n kaptein NEE, ons sal moet ander kaptein vind
|
Kom ons gee hom 'n kans, hopelik na sy crazy oomblikke in Durban en die Leeus se reaksie daartop het hy sy houding bietjie verander. Die management span sal ook met hom hopelik gewerk het om sy gedrag te verander as kaptein aangesien hy nou oorweeg word daarvoor.
------------- Go LIONS!!!!!
|
Posted By: Niela
Date Posted: 12-Dec-2019 at 6:15pm
TunaLion wrote:

Elton was die official vice captain vir die bokke. Dit Se baie. Ek dink hy het goeie leadership in hom. Hy is loyal en hy het ondervinding
|
Posted By: Paul
Date Posted: 12-Dec-2019 at 6:23pm
Dink ook Elton is die beste opsie vir kaptein, glo hy sal geleer het uit die foute van laas jaar
|
Posted By: TunaLion
Date Posted: 13-Dec-2019 at 12:04am
Niela wrote:
TunaLion wrote:
Rooibonte8 wrote:
Gee Elton wat hom toekom by is lojaal ja, goeie speler ja, is ons dankbaar ja, is by met sy gatwip houding teenoor refs n kaptein NEE, ons sal moet ander kaptein vind
|
Kom ons gee hom 'n kans, hopelik na sy crazy oomblikke in Durban en die Leeus se reaksie daartop het hy sy houding bietjie verander. Die management span sal ook met hom hopelik gewerk het om sy gedrag te verander as kaptein aangesien hy nou oorweeg word daarvoor.
|
Elton was die official vice captain vir die bokke. Dit Se baie. Ek dink hy het goeie leadership in hom. Hy is loyal en hy het ondervinding |
Is jy ernstig, Niela? Ekt dit regtig nie geweet nie...
------------- Go LIONS!!!!!
|
Posted By: Attie Karate
Date Posted: 13-Dec-2019 at 8:42am

Bo Brits, Etzebeth en Vermeulen, wie wel kaptein was die afgelope paar jaar?
------------- Up the Vaal!
|
Posted By: Niela
Date Posted: 13-Dec-2019 at 9:01am
Attie Karate wrote:
TunaLion wrote:
Niela wrote:
TunaLion wrote:
Rooibonte8 wrote:
Gee Elton wat hom toekom by is lojaal ja, goeie speler ja, is ons dankbaar ja, is by met sy gatwip houding teenoor refs n kaptein NEE, ons sal moet ander kaptein vind
|
Kom ons gee hom 'n kans, hopelik na sy crazy oomblikke in Durban en die Leeus se reaksie daartop het hy sy houding bietjie verander. Die management span sal ook met hom hopelik gewerk het om sy gedrag te verander as kaptein aangesien hy nou oorweeg word daarvoor.
|
Elton was die official vice captain vir die bokke. Dit Se baie. Ek dink hy het goeie leadership in hom. Hy is loyal en hy het ondervinding |
Is jy ernstig, Niela? Ekt dit regtig nie geweet nie...
|
Bo Brits, Etzebeth en Vermeulen, wie wel kaptein was die afgelope paar jaar?
|
Haha, ek moet dalk my statement qualify. Elton was die official vice captain in 2 toetse. Nie die "span" vice captain nie
|
Posted By: TunaLion
Date Posted: 13-Dec-2019 at 10:00pm
Thx, maar dit bly nogsteeds impressive.
------------- Go LIONS!!!!!
|
|