De Bruin was never the pride's alpha
Printed From: Lionsworld
Category: Lions Section
Forum Name: Union, Management and Coach discussions
Forum Description: Union, Management and Coach discussions
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=8295
Printed Date: 23-Jan-2025 at 7:56am Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com
Topic: De Bruin was never the pride's alpha
Posted By: Transvaal
Subject: De Bruin was never the pride's alpha
Date Posted: 16-Oct-2019 at 2:29pm
https://www.iol.co.za/sport/rugby/de-bruin-was-never-the-prides-alpha-35070022" rel="nofollow - https://www.iol.co.za/sport/rugby/de-bruin-was-never-the-prides-alpha-35070022
On Friday, at a little after 11am, the email dropped. It was titled “Press Release: Lions and Swys de Bruin part ways - CONFIDENTIAL.” The information attached repeated what was said in the subject box, with a few drab quotes by Lions CEO Rudolf Straeuli and De Bruin, and the release concluded with “no further information regarding the matter will be disclosed due to the confidentiality thereof.”
So, what to make of De Bruin and the Lions “amicably” and “mutually” deciding to part ways?
To be honest, I wasn’t surprised to learn of the split.
De Bruin never quite looked comfortable in the head coach’s hot-seat after taking over from Johan Ackermann. Where Ackermann, who took charge of the Lions when they were seriously down and out in 2012 and built them up to South Africa’s premier Super Rugby side, came across as being confident in his gameplan and selections, De Bruin somehow seemed to doubt himself.
In 2018, after the Lions had reached back-to-back Super Rugby finals under Ackermann, De Bruin gave the franchise a third shot at glory by also taking the side to the final. It was one of De Bruin’s biggest accomplishments, but it was built on the back of the previous two years’ campaigns.
As head coach, De Bruin never coached the Lions in the Currie Cup, leaving the job to rookie Ivan van Rooyen, who the Lions’ big bosses in Doornfontein have seemingly backed for bigger things.
The results this year in Super Rugby were disappointing and at the end of the day coaches, players and teams are judged by their results. The Lions didn’t make the play-offs and De Bruin has opted to go, or been sacked, or he and the Lions have mutually decided that someone else should coach the side.
No reasons for De Bruin’s departure have really been given, and they’re not likely to be forthcoming. But, it certainly didn’t help De Bruin’s cause that he returned home from the Lions’ Tour of Australasia for “personal reasons”. Or were there other reasons at play, such as interference by his employers in things like gameplan and team selections?
Also, De Bruin didn’t last long as a specialist attack consultant for the Springboks - the reason why he didn’t coach in the Currie Cup. Just weeks out from the start of the World Cup he quit his job.
Apparently, De Bruin has seen doctors and medical specialists and is believed to be healthy and well. Where he pops up next will be interesting ... perhaps at Gloucester in England, as Ackermann’s right-hand man? Maybe he’s best suited to be an assistant, and not head coach, but either way he’s a quality coach who knows a thing or two about rugby and specifically attack. The Lions benefited hugely from his work and his vision.
Anyway, after the departure three years ago of Ackermann, the departure of promising young coach Joey Mongalo and the departure of several high profile players in the last two years, and now De Bruin, the Lions are seemingly on the mend again. They’re definitely not where they were in 2012/13, but they’ve got some work to do to remain a competitive force in Southern Hemisphere rugby.
And first things first, they need a new coach. Or do they have one in Van Rooyen? Or, will Straeuli venture back into the coaching ranks and play a part next year?
Then there’s Warren Whiteley, who has made it clear his future lies in coaching. He already was quite heavily involved with the Currie Cup team and may continue to learn and grow in a coaching role in 2020, but hopefully while he’s still playing because one gets the feeling the Lions will need him badly next season.
After a wonderfully calm and rather successful few years, which saw the Lions play in three successive Super Rugby finals, feature prominently in the Currie Cup and several players become Springboks, the Lions are again facing interesting and challenging times.
|
Replies:
Posted By: Transvaal
Date Posted: 16-Oct-2019 at 2:30pm
>>>As head coach, De Bruin never coached the Lions in the Currie Cup
Nie waar nie, hy was die Curriebeker hoofafrigter in 2017
|
Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 16-Oct-2019 at 2:41pm
Mens kry die gevoel as die unie nou raakvat met die afrigters, kan ons redelik vinnig weer 'n baie sterk span hê, maar as hulle misvat kan dinge vinnig uitrafel met soveel onervare spelers en afrigters.
|
Posted By: Niela
Date Posted: 16-Oct-2019 at 4:00pm
I still feel that Swys is a better technical coach than Akkers.
Look at his insights on masterplan. Also from my discussions with people that went to coaching clinics.
The problem was that he is too emotional and lacked vision. That's why he will be a much better assistant coach.
@Goue leeu, I agree, but the likelihood of us having a raakvat is low and a misvat is high. One can only hope we make a good call.
|
Posted By: Leeubok
Date Posted: 17-Oct-2019 at 7:19am
" promising young coach Joey Mongalo" - Amper spoeg ek my koffie uit!
Swys was lank by die leeus, en dit is eintlik maar n klap in die ondersteuners se gesig dat die unie nie meer inligting gee nie.
|
Posted By: Vaal Leeu 3
Date Posted: 17-Oct-2019 at 7:52am
Stem Leeubok. Daai sin verwyder enige geloofwaardig van die artikel...
|
Posted By: PaBz0r
Date Posted: 17-Oct-2019 at 8:31am
Ek hou maar duim vas ons vat raak met n opvolger, ek sien nie weer kans vir ons donker era nie.
|
Posted By: valie
Date Posted: 17-Oct-2019 at 11:38am
Vaal Leeu 3 wrote:
Stem Leeubok. Daai sin verwyder enige geloofwaardig van die artikel... | Hy kan seker nie te vrot wees as hy 2 jaar in n ry die junior CC gewen het nie.
|
Posted By: Leeubok
Date Posted: 17-Oct-2019 at 1:03pm
valie wrote:
Vaal Leeu 3 wrote:
Stem Leeubok. Daai sin verwyder enige geloofwaardig van die artikel... | Hy kan seker nie te vrot wees as hy 2 jaar in n ry die junior CC gewen het nie. |
Junior Curriecup is nou rerig nie iets om jou CV op te baseer nie. Kom ons gesels eerder oor die super rugby span se verdedigings rekords sedert hy verantwoordelik was daarvoor
|
Posted By: emiel1
Date Posted: 17-Oct-2019 at 1:56pm
Dnk die groot probleem by die Leeus is die ervaring en kwaliteit van die hulafrigters. Ons sit al klaar met 'n gros onervare spelers gelei deur 'n klomp junior en skool afrigters. Ek het 'n groot morele probleem met Mongalo as hulafrigter gehad, maar in die land tel sulke dinge maar min.
|
Posted By: valie
Date Posted: 17-Oct-2019 at 3:13pm
Leeubok wrote:
valie wrote:
Vaal Leeu 3 wrote:
Stem Leeubok. Daai sin verwyder enige geloofwaardig van die artikel... | Hy kan seker nie te vrot wees as hy 2 jaar in n ry die junior CC gewen het nie. |
Junior Curriecup is nou rerig nie iets om jou CV op te baseer nie. Kom ons gesels eerder oor die super rugby span se verdedigings rekords sedert hy verantwoordelik was daarvoor | Ja, ons verdediging was soms swak, maar as spelers mis tackle, onderskep passes gooi, balle in kontak verloor of omkeer besit afstaan wat op driee uitloop, kan die skuld nie net altyd op die verdedigings afrigter geplaas word nie. Sean Erasmus se rekord in die CC seisoen was nie veel beter nie, nie oor hy noodwendig n swak afrigter is nie, maar omdat spelers hulle bly skuldig maak aan dieselfde goed wat ons in SR klomp games gekos het.
|
Posted By: WitBoer
Date Posted: 17-Oct-2019 at 3:58pm
valie wrote:
Vaal Leeu 3 wrote:
Stem Leeubok. Daai sin verwyder enige geloofwaardig van die artikel... | Hy kan seker nie te vrot wees as hy 2 jaar in n ry die junior CC gewen het nie. |
Hy het darem van die beste juniors in die land gehad om mee te werk...
------------- "Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
Posted By: valie
Date Posted: 17-Oct-2019 at 9:10pm
Posted By: Red_Machine
Date Posted: 22-Oct-2019 at 7:54am
So Swys will be joining the Kings coaching ranks.. he should be ashamed of himself.
|
Posted By: rooitrui
Date Posted: 22-Oct-2019 at 8:53am
??? Ek dink nie jy kommentaar regverdig n opinie nie.......is jy nou suur
|
Posted By: Leeubok
Date Posted: 22-Oct-2019 at 10:39am
Om terug te kom na ons argument oor Joey..
Is dit nie juis die defence coach se verantwoordelikheid om die ouens ordentlike tackle tegniek te leer, die regte ingesteldheid op verdediging te kry, vinnig lyne te vorm na omkeerbesit ens nie?
Soos hulle se, check the scoreboard! Op die ou einde van die dag is al wat saakmaak daai column "tries against", en dit is waarteenoor Joey ge-assesseer moet word.
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-Oct-2019 at 11:15am
Joey het dit vir homself moeilik gemaak, ek het met vrouens by die Leeus gepraat en hulle het gese hulle wil hom nie daar he nie. Op die ou einde is ek redelik seker dis waarom hy laat gaan is.
|
Posted By: Leeubok
Date Posted: 22-Oct-2019 at 11:24am
Transvaal wrote:
Joey het dit vir homself moeilik gemaak, ek het met vrouens by die Leeus gepraat en hulle het gese hulle wil hom nie daar he nie. Op die ou einde is ek redelik seker dis waarom hy laat gaan is. |
Ja, daar is dit ook nog. maar sy rekord alleen moes genoeg wees om hom te pos
|
Posted By: rooitrui
Date Posted: 22-Oct-2019 at 11:32am
wat dink julle vsn russel winter,trsnsvaal hyt seker n goeie rekord by ons. Glo hy sal kom as hy aanbd kry.hy was baie goeie coach by u21 by ons
|
Posted By: Attie Karate
Date Posted: 22-Oct-2019 at 12:13pm
Red_Machine wrote:
So Swys will be joining the Kings coaching ranks.. he should be ashamed of himself. | Ek voel ook so. Money talks...
------------- Up the Vaal!
|
Posted By: Red_Machine
Date Posted: 22-Oct-2019 at 12:20pm
rooitrui wrote:
???Ek dink nie jy kommentaar regverdig n opinie nie.......is jy nou suur | baie suur, ja... any member of the Lions setup that joins the Kings should be seen as a traitor., after their part in having the Lions ejected from super rugby.
|
Posted By: valie
Date Posted: 23-Oct-2019 at 8:19am
Leeubok wrote:
Om terug te kom na ons argument oor Joey..
Is dit nie juis die defence coach se verantwoordelikheid om die ouens ordentlike tackle tegniek te leer, die regte ingesteldheid op verdediging te kry, vinnig lyne te vorm na omkeerbesit ens nie?
Soos hulle se, check the scoreboard! Op die ou einde van die dag is al wat saakmaak daai column "tries against", en dit is waarteenoor Joey ge-assesseer moet word.
| IMO, nee. n Speler wat professionele rugby wil speel, moet darem ten minste kan tackle, n bal kan vang en behou in kontak, asook kan pass. Daar is sekere goed wat jy moet kan doen om die job te kry, bv n chirurg kan nie nog wil kom leer hoe om n skalpel vas te hou as hy n lewensgevaarlike brein operasie moet uitvoer nie.
Om verdedigings lyne vinnig te vorm na omkeerbesit is bykans onmoontlik. Verdediging en aanval gaan oor getalle (spelers) op sekere areas, en daai areas verskil tussen aanval en verdediging soos dag en nag. Ons speel n hoe tempo, bal in die hand game, wat beteken ons defense gaan altyd in n mate kwesbaar wees as ons nie die bal in die hand kan behou nie. Daar is niks met ons wedstrydplan of verdediging struktuur (wat die defense coach se verantwoordelikheid is), fout nie. Ons fout was eenvoudig dat spelers nie klinies en akkuraat genoeg was op die aanval nie, maw die uitvoering was swak - en hier voel ek die spelers moet die blaam kry.
Ek sou graag wou sien hoeveel keer ons balle op die aanval verloor het, waar ons oppad was om n drie te druk, wat opge eindig het as n drie teen ons. Ek dink ons sal geskok wees om te sien hoeveel games ons letterlik weggegooi het.
|
Posted By: valie
Date Posted: 23-Oct-2019 at 8:25am
Red_Machine wrote:
rooitrui wrote:
???Ek dink nie jy kommentaar regverdig n opinie nie.......is jy nou suur | baie suur, ja... any member of the Lions setup that joins the Kings should be seen as a traitor., after their part in having the Lions ejected from super rugby. | The lions knew beforehand they should not end last, otherwise they were going to be relegated. It was not the kings' fault that the Lions couldn't win enough games to not end last. Should Swys now remain without a job then? The Lions were willing to let him go, so he was not under any obligation towards the Lions anymore.
|
Posted By: Leeubok
Date Posted: 23-Oct-2019 at 8:28am
Valie, lets just agree to disagree on this one! So waarvoor stel spanne dan 'n defense coach aan? As dit nie sy werk is om ouens te leer om te tackle en verdedigings lyne te vorm nie, wat doen hy dan?
|
Posted By: Niela
Date Posted: 23-Oct-2019 at 9:39am
A defensive coach must coach everything from the tackle technique to defensive system.
At the same time , the player must take responsibility for slipping tackles and poor performance.
So it’s always a joint responsibility.
|
Posted By: valie
Date Posted: 23-Oct-2019 at 10:15am
Leeubok wrote:
Valie, lets just agree to disagree on this one! So waarvoor stel spanne dan 'n defense coach aan? As dit nie sy werk is om ouens te leer om te tackle en verdedigings lyne te vorm nie, wat doen hy dan? | n defence coach se werk is om oppnente se aanvalspatrone te ontleed, en spelers in die spasies te sit, en te besluit hoe hulle spasie vir die opponente gaan beperk. Deur die week voor die game oefen hulle die plan (aangesien die plan meestal ge "tweak" word vir verskillende opponente).
Dit sal ook interessant wees om te sien of ons werklik so baie tackles geslip het, en hoeveel driee van swak defence is en hoeveel van omkeer besit. ons het baie driee van omkeer besit afgestaan, wat ook die rede is dat ons minder driee gedruk het as wat ons kon - ons hou nie lank genoeg die bal nie. In ons game plan moet aanval en verdediging mekaar komplimenteer agv die "bal in die hand" benadering. alles gaan egter suid as ons die bal verloor.
Wat ek probeer se is dat baie driee teen n span nie net so eenvoudig is as om net die fout by die defence coach te soek nie.
|
Posted By: TunaLion
Date Posted: 23-Oct-2019 at 11:33am
Kan iemand net asb vir ons stats kry? Hoeveel drieë teen ons gedruk was die laaste seisoen van omkeer besit in die eerste fase na ons die bal verloor het. Anders gaan julle twee aanhou stry tot die koeie huis toe kom.
------------- Go LIONS!!!!!
|
Posted By: monster
Date Posted: 23-Oct-2019 at 12:47pm
Jong ek is nie n kenner nie maar dit is duidelik dat ons verdediging onder Mr Mongale was glad nie op standard nie. Ons het mos toe nou uitgevind dat hy nie veel aan verdediging dink nie maar meer aan Ausie girls. As jou verdediging nie werk nie moet jou verdedigings afrigter dit uitsorteer ,hy word immers daarvoor betaal .... dit het nie die laaste 2 jaar gebeur nie .... miskien moes ons vir Mr Mongale n spesialis gekry het om hom by te staan
|
Posted By: Leeubok
Date Posted: 23-Oct-2019 at 2:31pm
TunaLion wrote:
Kan iemand net asb vir ons stats kry? Hoeveel drieë teen ons gedruk was die laaste seisoen van omkeer besit in die eerste fase na ons die bal verloor het. Anders gaan julle twee aanhou stry tot die koeie huis toe kom.
|
Nie nodig nie dankie. Ek het mos gese die enigste stats wat vir my belangrik is, is die "tries against" column.
|
Posted By: Vaal Leeu 3
Date Posted: 23-Oct-2019 at 2:58pm
monster wrote:
Jong ek is nie n kenner nie maar dit is duidelik dat ons verdediging onder Mr Mongale was glad nie op standard nie. Ons het mos toe nou uitgevind dat hy nie veel aan verdediging dink nie maar meer aan Ausie girls. As jou verdediging nie werk nie moet jou verdedigings afrigter dit uitsorteer ,hy word immers daarvoor betaal .... dit het nie die laaste 2 jaar gebeur nie .... miskien moes ons vir Mr Mongale n spesialis gekry het om hom by te staan | Stem, find uit wat sy job description was en gebruik dit as riglyn vir wat NIE gedoen moet word nie...
|
Posted By: monster
Date Posted: 23-Oct-2019 at 4:51pm
Tries against 2016 -42 :2017-27: 2018 - 55: 2019 - 64
|
Posted By: Tin
Date Posted: 23-Oct-2019 at 6:33pm
wel ons aanval was die seisoen net so swak gewees, nie naastenby soos vorige 3 jare nie
|
Posted By: Rooibonte8
Date Posted: 23-Oct-2019 at 7:15pm
Moet ook noem ons het nie meer die spelers met die vermoee gehad as Kriel, Mosterd, Faf, Ackerman, meestal ook nie Whiteley nie, die nuwe spelers het nie dieselfde as daardie manne nie.
|
Posted By: monster
Date Posted: 23-Oct-2019 at 8:29pm
Sien nou Swys is maar 1 dag n week by die Kings. De Bruin will spend one day a week with the team while they are at their Port Elizabeth base, but will be in constant communication with the attack team during the tour and will be watching remotely to see where the Kings can get better.
|
Posted By: valie
Date Posted: 24-Oct-2019 at 8:01am
Tin wrote:
wel ons aanval was die seisoen net so swak gewees, nie naastenby soos vorige 3 jare nie | Ja, jy is reg. Nog n simptoom van die feit dat nie ons bal goed genoeg beskerm nie. Vir my is ons swak balretensie op aanval ons grootste probleem vandag Ackermann en JP weg is. Die resultate wys in ons "driee vir" en "driee teen" kolomme. Sort dit uit en ons aanval, sowel as defense sal verbeter.
|
Posted By: vdwestjo
Date Posted: 24-Oct-2019 at 9:08am
Dink nie Swys kan veel help as hy net een dag 'n week by die Kings gaan wees. Dit is miskien ook hoekom Lions hom ook laat gaan het omdat hy minder tyd aan rugby wil spandeer. Dit is jammer oor Swys se gesondheid SA het nie veel sulke goeie tegniese coaches in SA. Mens kan ook sien hoe die Springbokke se attack verswak het vandag Swys daar weg is!
------------- Lions4life
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 24-Oct-2019 at 9:18am
Klink my hy gaan ook hulle wedstryde op tv kyk, weet net nie hoe maklik dit is om hulle dan te laat weet as hy raad wil gee gedurende 'n wedstryd nie
|
Posted By: Leeubok
Date Posted: 24-Oct-2019 at 9:45am
monster wrote:
Tries against 2016 -42 :2017-27: 2018 - 55: 2019 - 64 |
Dankie Monster. Ek het ook gou gaan kyk na tries for: 2019 TA 64, TF 53 2018 TA 55 TF 77 2017 TA 27 TF 81 2016 TA 42 TF 71
|
Posted By: Leeubok
Date Posted: 24-Oct-2019 at 9:46am
Transvaal wrote:
Klink my hy gaan ook hulle wedstryde op tv kyk, weet net nie hoe maklik dit is om hulle dan te laat weet as hy raad wil gee gedurende 'n wedstryd nie |
Dalk Whatsap hy hulle..
|
Posted By: gertjie0000
Date Posted: 24-Oct-2019 at 11:07am
Wat se julle manne van Kolbe ek sou nogal gelaaik het as hy so seisoen vir die leeus kon speel maar ek dink hy is onbekostigbaar ek het gekyk al so jaar of wat wat hy in Frankryk speel en hy staan uit in Toulouse se span
|
Posted By: PaBz0r
Date Posted: 24-Oct-2019 at 7:52pm
Miskien vir Andre Pretorius bietjie betrek? Hy doen nie te sleg by die Luiperde nie.
|
Posted By: valie
Date Posted: 24-Oct-2019 at 8:17pm
gertjie0000 wrote:
Wat se julle manne van Kolbe ek sou nogal gelaaik het as hy so seisoen vir die leeus kon speel maar ek dink hy is onbekostigbaar ek het gekyk al so jaar of wat wat hy in Frankryk speel en hy staan uit in Toulouse se span | Stem, met Aphiwe wat moontlik vir 4 jaar geskors kan wees, sal dit goed wees as ons iemand soos hy het.
|
|