Leeus vs Guppies
Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: Currie Cup
Forum Description: Currie Cup
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=8144
Printed Date: 24-Apr-2025 at 4:10pm Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com
Topic: Leeus vs Guppies
Posted By: Transvaal
Subject: Leeus vs Guppies
Date Posted: 13-Aug-2019 at 8:01am
Sondag 18 Augustus 2019 op Ellispark, afskop 14:00
Leeus: 15. Tyrone Green; 14. Madosh Tambwe, 13. Wandisile Simelane, 12. Manni Rass, 11. Stean Pienaar; 10. Shaun Reynolds, 9. Ross Cronje (Capt); 8. Hacjivah Dayimani, 7. Len Massyn, 6. James Venter, 5. Wilhelm van der Sluys, 4. Ruben Schoeman, 3. Frans van Wyk, 2. Pieter Jansen, 1. Sti Sithole. Replacements: 16. Jan-Henning Campher, 17. Nathan McBeth, 18. Jacobie Adriaanse, 19. Rhyno Herbst, 20. Cyle Brink, 21. Marnus Schoeman, 22. Dillon Smit, 23. Duncan Matthews.
Guppies: 15 Aphelele Fassi, 14 Kobus van Wyk, 13 JP Pietersen, 12 Jeremy Ward (co-captain), 11 Lwazi Mvovo, 10 Boeta Chamberlain, 9 Sanele Nohamba, 8 Tera Mtembu (co-captain), 7 Jacques Vermeulen, 6 Phepsi Buthelezi, 5 Hyron Andrews, 4 Ruben van Heerden, 3 John-Hubert Meyer, 2 Kerron van Vuuren, 1 Mzamo Majola Replacements: 16 Dylan Richardson, 17 Juan Schoeman, 18 Khutha Mchunu, 19 Gideon Koegelenberg, 20 Evan Roos, 21 Cameron Wright, 22 Rhyno Smith, 23 Leolin Zas
|
Replies:
Posted By: monster
Date Posted: 15-Aug-2019 at 11:45am
Die span word seker eers more aangekondig?
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Aug-2019 at 1:08pm
Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Aug-2019 at 1:13pm
Guppies se span opgedateer
|
Posted By: LeeuBrul
Date Posted: 15-Aug-2019 at 1:22pm
Ken n hele paar name daar glad nie.
------------- Once a Lion always a lion
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Aug-2019 at 1:48pm
In die begin XV het ek nog nooit van die 9 en 10 gehoor nie, op die bank 16, 18 en 20
|
Posted By: Leeubok
Date Posted: 15-Aug-2019 at 2:04pm
11-15 is redelik ervare, maar andersins 'n baie jong span (nes ons sin).
Ek is net bly ons hoef nie weer te kyk hoe Bosch gate deur ons span hardloop.. 
|
Posted By: valie
Date Posted: 15-Aug-2019 at 2:44pm
Transvaal wrote:
In die begin XV het ek nog nooit van die 9 en 10 gehoor nie, op die bank 16, 18 en 20 | 9 Was een van die junior bokke se scrummies. Baie potensiaal. 10 Ken ek ook nie.
|
Posted By: LeeuBrul
Date Posted: 15-Aug-2019 at 2:55pm
Leeubok wrote:
11-15 is redelik ervare, maar andersins 'n baie jong span (nes ons sin).
Ek is net bly ons hoef nie weer te kyk hoe Bosch gate deur ons span hardloop..  |
Ek is ook bly oor Bosch...by speel altyd se beste games teen ons
------------- Once a Lion always a lion
|
Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 15-Aug-2019 at 2:56pm
Ons manne sal aansienlik beter moet speel as teen die bulle, anders maak dit nie saak teen watter spelers hulle speel nie.
|
Posted By: Tin
Date Posted: 16-Aug-2019 at 1:06pm
Team Announcement: Xerox Golden Lions vs Cell C Sharks Frans van Wyk will make his debut for the https://www.facebook.com/XeroxCorp/?__tn__=K-R&eid=ARDhfgqG08CjY-8-nI1d-D3dy6YDYl9VIiCfKIB7zQuEx0BiWHttHSnVZfta8xBcHoch0vvLCveLgTzV&fref=mentions&__xts__%5B0%5D=68.ARB5PG6nRMwIH_w0XVIkRM7xRQsWYg5nWlmEXXjt-AaRVEgPBxyut1DEpTKmo_Y0EIURIeVViAx3_q3ig1bh71LSy-Px_qMEZV1wiuO4P7GRxAYOFUFZIiqg4K_UlnnH5iBbYBVnLINrAJiJfg-QRyLA-Qbt1ZS3ZrmdB3VYvMlhdYlO6GIdVBJ-DsDEDMyNnpErpiRseGJdxyp3Gm_-sxdxbe-WZAywP7kgoiyu8Jbn0sCvDuJRfO6BsJACovG5HPckw9shpmtgJ4PyUdumhVnpC5vNEB4Rd5niATSDNrr3zzmVpP-a2FsavDcCCwi3BqYDWA_4llNjK4CcQN74BgZPMDoJFXz275kg5D1pP8aBZ2z2t18dDg" rel="nofollow - Xerox Golden Lions when they host the Cell C Sharks at Emirates Airline Park on Sunday. Kick-off is at 14:00. Manni Rass will start in mid-field as centre partner to Wandisile Simelane. Cyle Brink has recovered from a broken wrist and has been included on the bench. Xerox Golden Lions vs Cell C Sharks: Tyrone Green; Madosh Tambwe, Wandisile Simelane, Manni Rass, Stean Pienaar; Shaun Reynolds, Ross Cronje; Hacjivah Dayimani, Len Massyn, James Venter, Wilhelm van der Sluys, Ruben Schoeman, Frans van Wyk, Pieter Jansen, Sti Sithole. Reserves: Jan-Henning Campher, Nathan McBeth, Jacobie Adriaanse, Rhyno Herbst, Cyle Brink, Marnus Schoeman, Dillon Smit, Duncan Matthews. Xerox Golden Lions Under 21 vs Leopards Under 21 (Potchefstroom, Saturday 17 Aug): Shaun Baxter; Tatendaishe Mujawo, Yanga Hlalu, Luke Rossouw, Shaun Williams; Marc Morrison, Tinus Combrinck; Travis Gordon, Oupa Mthiyane, MJ Pelser, Darrien-Lane Landsberg, Kwagga van Niekerk, Cohen Kiewit, PJ Botha, Tiaan van der Merwe. Reserves: Morne Brandon, Ebot Buma, Keagan Glade, Junior White, Tristan Dullisear, Hlumelo Ndudula, Ulrich Maritz, Muzi Manyike
Van Lions Co Facebook
|
Posted By: Niela
Date Posted: 16-Aug-2019 at 1:37pm
Happy that Venter gets a start, thought he was good when he was on the field.
Not the biggest guy , remind me of Hooper a bit.
Atleast this game is on sunday, so we will know what is required to finish where.
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 16-Aug-2019 at 1:53pm
Span opgedateer in die eerste pos, het ook weer 'n video geneem en sal dit vanaand opsit. Die Radioraps mascot was ook daar en het van die vrae geantwoord, al moet ek se dit was nie so vreeslik snaaks nie
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 16-Aug-2019 at 2:17pm
Ons was net 4 ouens van die media want al die ander klink of hulle by die Bokke is, so ek kon baie vrae vra
|
Posted By: WitBoer
Date Posted: 16-Aug-2019 at 2:30pm
I see James Venter signed with the Sharks next season...
------------- "Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
Posted By: Paul
Date Posted: 16-Aug-2019 at 2:31pm
Transvaal wrote:
Ons was net 4 ouens van die media want al die ander klink of hulle by die Bokke is, so ek kon baie vrae vra | Enige belangrike vrae wat jy gevra het
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 16-Aug-2019 at 2:36pm
ek kan seker se kyk die video....LOL!
Ek wou weet nadat hulle die video bestudeer het van die wedstryd teen die Bulle, wat spesifiek hulle dink verkeerd gegaan het, my opinie was dat hulle niemand in die middeveld gehad het wat reguit gehardloop het nie en dan is ons uitgedruk teen die kantlyn.
Ek wou ook weet of hulle enige planne het om beter te begin, want in al 4 wedstryde sover was ons halftyd agter.
Ook of hulle dit nie wil oorweeg om meer pale toe te skop nie, want ten minste kan dit help om tye wen, eerder as om "aanskoulike" rugby te speel en steeds te verloor
En ek wou ook weet watse kommentaar hy het oor James wat uiteindelik 'n kans in die begin XV kry
Dis al wat ek nou kan onthou
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 16-Aug-2019 at 2:41pm
Match day programme - Lions vs Sharks https://matchday.lionsrugby.co.za/18/cover?utm_campaign=Lions%20Match%20Day%2018%20-%20Engaged&utm_medium=email&utm_source=elastic" rel="nofollow - https://matchday.lionsrugby.co.za/18/cover?utm_campaign=Lions%20Match%20Day%2018%20-%20Engaged&utm_medium=email&utm_source=elastic
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 16-Aug-2019 at 3:07pm
Ek moet ook se dat ek bly is Brink is op die bank na sy besering, in die verlede is hy partykeer dadelik terug gebring in die begin XV en dan is hy maar nerens in die wedstryd, ek dink hy is 'n speler wat 'n rukkie neem om weer op dreef te kom
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 16-Aug-2019 at 5:00pm
Lions team announcement on 16 August 2019 - Lions vs Sharks
https://youtu.be/wtmyDgrwX7w" rel="nofollow - https://youtu.be/wtmyDgrwX7w
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 18-Aug-2019 at 9:38am
https://www.youtube.com/watch?v=4-WiL_M6JWs" rel="nofollow - https://www.youtube.com/watch?v=4-WiL_M6JWs
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 18-Aug-2019 at 2:00pm
#CurrieCup - #Lions 0 vs #Sharks 0 - Kickoff!
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 18-Aug-2019 at 2:04pm
#CurrieCup - #Lions 5 vs #Sharks 0 - 4m - TRY Reynolds
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 18-Aug-2019 at 2:05pm
#CurrieCup - #Lions 7 vs #Sharks 0 - 5m - CONVERSION Reynolds
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 18-Aug-2019 at 2:08pm
#CurrieCup - #Lions 7 vs #Sharks 3 - 7m - PENALTY Nohamba
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 18-Aug-2019 at 2:18pm
#CurrieCup - #Lions 7 vs #Sharks 8 - 16m - TRY Ward
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 18-Aug-2019 at 2:19pm
#CurrieCup - #Lions 7 vs #Sharks 10 - 17m - CONVERSION Nohamba
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 18-Aug-2019 at 2:22pm
verloor 3 lynstane in 'n ry....nee donner
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 18-Aug-2019 at 2:25pm
#CurrieCup - #Lions 7 vs #Sharks 15 - 22m - TRY Nohamba
|
Posted By: valie
Date Posted: 18-Aug-2019 at 2:25pm
Transvaal wrote:
verloor 3 lynstane in 'n ry....nee donner | Ons mooet voor gooi. Daai Andrews lees ons agter
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 18-Aug-2019 at 2:25pm
#CurrieCup - #Lions 7 vs #Sharks 17 - 22m - CONVERSION Nohamba
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 18-Aug-2019 at 2:29pm
#CurrieCup - #Lions 10 vs #Sharks 17 - 27m - PENALTY Reynolds
|
Posted By: LeeuBrul
Date Posted: 18-Aug-2019 at 2:36pm
Glad nie n goeie wedstryd sover....Baie foute
------------- Once a Lion always a lion
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 18-Aug-2019 at 2:38pm
#CurrieCup - #Lions 10 vs #Sharks 20 - 35m - DROPGOAL Chamberlain
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 18-Aug-2019 at 2:44pm
Posted By: valie
Date Posted: 18-Aug-2019 at 2:45pm
Transvaal wrote:
#CurrieCup - #Lions 10 vs #Sharks 20 - 35m - DROPGOAL Chamberlain | Eerste 10 minute was ons goed, en toe hou ons op speel. Lyk my die spelers het gedink as hulle goed begin kan hulle maar ophou speel.
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 18-Aug-2019 at 3:01pm
#CurrieCup - #Lions 15 vs #Sharks 20 - 45m - TRY Green
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 18-Aug-2019 at 3:05pm
#CurrieCup - #Lions 15 vs #Sharks 23 - 50m - PENALTY Nohamba
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 18-Aug-2019 at 3:10pm
#CurrieCup - #Lions 18 vs #Sharks 23 - 55m - PENALTY Reynolds
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 18-Aug-2019 at 3:20pm
#CurrieCup - #Lions 23 vs #Sharks 23 - 62m - TRY Reynolds
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 18-Aug-2019 at 3:30pm
#CurrieCup - #Lions 23 vs #Sharks 28 - 69m - TRY Ward
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 18-Aug-2019 at 3:31pm
#CurrieCup - #Lions 23 vs #Sharks 30 - 70m - CONVERSION Smith
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 18-Aug-2019 at 3:35pm
#CurrieCup - #Lions 28 vs #Sharks 30 - 74m - TRY Marnus Schoeman
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 18-Aug-2019 at 3:42pm
Posted By: valie
Date Posted: 18-Aug-2019 at 3:44pm
Ons hetbteen onsself verloor. Te veel foute. Ons speel te veel rugby in ons eie 22 en ons skoppers het nie ge pitch nie. Dis asof ons begin panic as ons die bal het. Marius van der Westhuizen het vandag baie goed geblaas.
|
Posted By: valie
Date Posted: 18-Aug-2019 at 3:47pm
Verder wil ek my bekak as Hachjivah die bal kry en hy staan en dans eers vir 10 sekondes voor hy besluit om te hardloop.
|
Posted By: LeeuBrul
Date Posted: 18-Aug-2019 at 3:50pm
valie wrote:
Verder wil ek my bekak as Hachjivah die bal kry en hy staan en dans eers vir 10 sekondes voor hy besluit om te hardloop. |
Stem en Simelane Kan nie pass wil elke cap self probeer deur Kom......
------------- Once a Lion always a lion
|
Posted By: emiel1
Date Posted: 18-Aug-2019 at 3:57pm
Sharks se 9, 10 en 12 het die spel goed beheer met die goeie voorvoetbal wat hul pak in die eerste 50 minute verskaf het, terwyl ons agterlyn gesukkel het met Cronje se slordige diens en die vinnige opskiet verdediging. Het beter gelyk toe impakspelers opgekom het, maar weer te veel foute op kritiese tye.
|
Posted By: gertjie0000
Date Posted: 18-Aug-2019 at 3:57pm
Posted By: Clav
Date Posted: 18-Aug-2019 at 4:02pm
Ek kom agter daar is iets vout met ons truie. Dit sit nie styf genoeg nie.. die ouens word heeltyd gevang en grond toe getrek omdad die oposiesie maklik aan ons truie kan raakvat en trek.
|
Posted By: ROOIHART
Date Posted: 18-Aug-2019 at 4:11pm
Op die einde het ons lynstaan spel ons duur te staan gekom. Jy maak dit vir jouself baie moeilik as jy basics nie reg doen.
Verder is daar neiging van “stepper” om baie skuins te hardloop en dit verwar ons strukture. Forwards kan eenvoudig nie bybly.
Ek voel ook Ras is te lig vir 12. Hy vermy heeltyd kontak en Ward was net te veel krag om te hanteer. 12 is groot probleem...ons mis Vorster/Mnisi baie. Green se verdediging met Ward se eerste drie was swak.
Aan die positiewe kant was Reynolds baie goed vandag...jammer oor daai mis op einde. Marnus en Jacobie het groot verskil gemaak.
|
Posted By: PaBz0r
Date Posted: 18-Aug-2019 at 4:12pm
Clav wrote:
Ek kom agter daar is iets vout met ons truie. Dit sit nie styf genoeg nie.. die ouens word heeltyd gevang en grond toe getrek omdad die oposiesie maklik aan ons truie kan raakvat en trek. |
Hulle steek teveel lyf weg, dan raak die trui groot 😜
Simelane is seinig, hy slaan die gap en die bal gaan dood of ons moet oor begin. Ross was so stadig dat hulle hom by die ruck vang. Die lynstane was swak en het ons goeie bal gekos. Daar was nie rerig iets wat ons konstant goed gedoen het nie, dit vertel seker die verhaal.
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 18-Aug-2019 at 5:35pm
https://www.youtube.com/watch?v=VQgWjH1TeCM" rel="nofollow - https://www.youtube.com/watch?v=VQgWjH1TeCM
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 18-Aug-2019 at 7:18pm
Post match - Lions vs Sharks - 18 August 2019 - Lions coach and captain
https://youtu.be/7DnNt07t61E" rel="nofollow - https://youtu.be/7DnNt07t61E
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 18-Aug-2019 at 7:23pm
Post Match - Lions vs Sharks on 18 August 2019 - Sharks coach and captain
https://youtu.be/1MYAWI27up4" rel="nofollow - https://youtu.be/1MYAWI27up4
|
Posted By: valie
Date Posted: 18-Aug-2019 at 7:50pm
ROOIHART wrote:
Op die einde het ons lynstaan spel ons duur te staan gekom. Jy maak dit vir jouself baie moeilik as jy basics nie reg doen.
Verder is daar neiging van “stepper” om baie skuins te hardloop en dit verwar ons strukture. Forwards kan eenvoudig nie bybly.
Ek voel ook Ras is te lig vir 12. Hy vermy heeltyd kontak en Ward was net te veel krag om te hanteer. 12 is groot probleem...ons mis Vorster/Mnisi baie. Green se verdediging met Ward se eerste drie was swak.
Aan die positiewe kant was Reynolds baie goed vandag...jammer oor daai mis op einde. Marnus en Jacobie het groot verskil gemaak. | Ek het nogal weer van Ras se balverspreiding gehou, asook hoe hy spasie aanval, en die pass met Greene se drie was skitterend.Ek stem dat hy dalk n bietjie kan bulk, en dalk n bietjie aan sy defense werk.
|
Posted By: Leeubok
Date Posted: 19-Aug-2019 at 7:20am
ROOIHART wrote:
Op die einde het ons lynstaan spel ons duur te staan gekom. Jy maak dit vir jouself baie moeilik as jy basics nie reg doen.
Verder is daar neiging van “stepper” om baie skuins te hardloop en dit verwar ons strukture. Forwards kan eenvoudig nie bybly.
Ek voel ook Ras is te lig vir 12. Hy vermy heeltyd kontak en Ward was net te veel krag om te hanteer. 12 is groot probleem...ons mis Vorster/Mnisi baie. Green se verdediging met Ward se eerste drie was swak.
Aan die positiewe kant was Reynolds baie goed vandag...jammer oor daai mis op einde. Marnus en Jacobie het groot verskil gemaak. |
Kon ongelukkig nie die game kyk nie.. Het ons 'n kans gehad om die game te wen met n strafskop op die einde?
|
Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 19-Aug-2019 at 8:12am
Leeubok wrote:
ROOIHART wrote:
Op die einde het ons lynstaan spel ons duur te staan gekom. Jy maak dit vir jouself baie moeilik as jy basics nie reg doen.
Verder is daar neiging van “stepper” om baie skuins te hardloop en dit verwar ons strukture. Forwards kan eenvoudig nie bybly.
Ek voel ook Ras is te lig vir 12. Hy vermy heeltyd kontak en Ward was net te veel krag om te hanteer. 12 is groot probleem...ons mis Vorster/Mnisi baie. Green se verdediging met Ward se eerste drie was swak.
Aan die positiewe kant was Reynolds baie goed vandag...jammer oor daai mis op einde. Marnus en Jacobie het groot verskil gemaak. |
Kon ongelukkig nie die game kyk nie.. Het ons 'n kans gehad om die game te wen met n strafskop op die einde? | Kon die laaste twee drieë nie convert nie en dit was op die einde die verskil.
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 19-Aug-2019 at 9:45am
En ons was op die aanval met 'n lynstaan binne hulle kwartgebied, maar toe het Marnus Schoeman aangeslaan seker so 10 meter van hulle doellyn
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 19-Aug-2019 at 1:25pm
Mylpale - Frans van Wyk het sy Curriebeker debuut gemaak. Hacjivah Dayimani het in sy 20ste Curriebeker wedstryd gespeel. Shaun Reynolds het die 150 punte kerf verbygesteek en staan op 167 punte vir die Leeus in CB. Jacobie Adriaanse het in sy 40ste Curriebeker wedstryd gespeel. Rhyno Herbst het in sy 20ste Curriebeker wedstryd gespeel. Marnus Schoeman het sy eerste Curriebeker drie vir die Leeus gedruk.
|
Posted By: Attie Karate
Date Posted: 20-Aug-2019 at 8:38am
Transvaal wrote:
Mylpale - Frans van Wyk het sy Curriebeker debuut gemaak.Hacjivah Dayimani het in sy 20ste Curriebeker wedstryd gespeel. Shaun Reynolds het die 150 punte kerf verbygesteek en staan op 167 punte vir die Leeus in CB. Jacobie Adriaanse het in sy 40ste Curriebeker wedstryd gespeel. Rhyno Herbst het in sy 20ste Curriebeker wedstryd gespeel. Marnus Schoeman het sy eerste Curriebeker drie vir die Leeus gedruk. |
Baie dankie vir jou moeite
------------- Up the Vaal!
|
|