Print Page | Close Window

Match 114 - Highlanders vs Waratahs

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: Super Rugby
Forum Description: Super Rugby
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=7970
Printed Date: 22-May-2025 at 11:42am
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: Match 114 - Highlanders vs Waratahs
Posted By: Transvaal
Subject: Match 114 - Highlanders vs Waratahs
Date Posted: 10-Jun-2019 at 8:04am
Friday 14 June 2019 in Dunedin, kickoff at 9:35 SA Time

Referee: TBA
AR1: TBA
AR2: TBA
TMO: TBA

Highlanders: 15 Josh McKay, 14 Waisake Naholo, 13 Rob Thompson, 12 Teihorangi Walden, 11 Tevita Li, 10 Josh Ioane, 9 Aaron Smith, 8 Luke Whitelock (captain), 7 James Lentjes, 6 Liam Squire, 5 Tom Franklin, 4 Jackson Hemopo, 3 Tyrel Lomax, 2 Liam Coltman, 1 Ayden Johnstone
Replacements: 16 Ash Dixon, 17Daniel Lienert-Brown, 18 Siate Tokolahi, 19 Joshua Dickson, 20 Shannon Frizell, 21 Kayne Hammington, 22 Marty Banks, 23 Elliot Dixon

Waratahs: 15 Alex Newsome, 14 Cam Clark, 13 Adam Ashley-Cooper, 12 Lalakai Foketi, 11 Curtis Rona, 10 Mack Mason, 9 Nick Phipps (captain), 8 Hugh Sinclair, 7 Will Miller, 6 Michael Wells, 5 Tom Staniforth, 4 Ned Hanigan, 3 Tom Robertson, 2 Damien Fitzpatrick, 1 Harry Johnson-Holmes
Replacements: 16 Andrew Tuala, 17 Rory O’Connor, 18 Shambeckler Vui, 19 Ryan McCauley, 20 Jed Holloway, 21 Jack Dempsey, 22 Jake Gordon, 23 Tautalatasi Tasi

LionsWorld Prediction: Highlanders by 7



Replies:
Posted By: Transvaal
Date Posted: 12-Jun-2019 at 12:32pm
Altwee spanne opgedateer


Posted By: Transvaal
Date Posted: 14-Jun-2019 at 9:57am
3 Landers driee in die eerste 18 minute


Posted By: Transvaal
Date Posted: 14-Jun-2019 at 10:02am
4 de Landers drie na 23 minute, lyk soos 'n seker 5 punte so hulle sal op 36 eindig, 1 voor ons. Ons sal meer wenne he so het 1 bp nodig om bo hulle te eindig


Posted By: Transvaal
Date Posted: 14-Jun-2019 at 10:03am
Landers het al die bal en gebied, ernstige eensydige wedstryd


Posted By: Transvaal
Date Posted: 14-Jun-2019 at 10:06am
Tahs se 1ste drie op 27 minute, was 'n goeie een met 'n skop pass van ek dink die skrummie na die vleuel aan die linkerkant, vleuel moes nog hard werk en sy ondersteuning het gehelp vir die drie


Posted By: Transvaal
Date Posted: 14-Jun-2019 at 10:12am
Strafdrie vir die Landers, 35-7 na 34 minute, 5 driee teen 1


Posted By: Transvaal
Date Posted: 14-Jun-2019 at 10:18am
Landers druk hulle 6de, goeie lyn gehardloop deur die 12 in die gaping in naby die doellyn, doelskop oor, 42-7 rustyd en dis 6 driee teen 1


Posted By: Transvaal
Date Posted: 14-Jun-2019 at 10:21am
Landers gaan tydelik in die 6de plek inskuif met die groot wen, met ons 7de. Natuurlik 6 ander wedstryde om te kom


Posted By: Transvaal
Date Posted: 14-Jun-2019 at 11:09am
Waratahs druk vir die eerste punte in die 2de helfte, 42-12, 6 driee teen 2 na 72 minute


Posted By: Leeubok
Date Posted: 14-Jun-2019 at 11:16am
So daar gaan enige planne om die game teen die bulls dalk te "gooi".. 


Posted By: Transvaal
Date Posted: 14-Jun-2019 at 11:18am
Landers se eerste drie in die 2de helfte net voor die einde, 49-12, 7 driee teen 2 en dis die eindtelling



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net