Players contracted 2020+
Printed From: Lionsworld
Category: Lions Section
Forum Name: Lions Players News
Forum Description: Lions Players News
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=7967
Printed Date: 13-May-2025 at 2:11pm Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com
Topic: Players contracted 2020+
Posted By: GoLions
Subject: Players contracted 2020+
Date Posted: 07-Jun-2019 at 9:17am
Recently confirmed. Please add any confirmed contracted players for 2020 and beyond
(Others were contracted last year but without giving their contracted expiry dates therefore not listed yet)
Aphiwe Dyantyi |
Wing |
2021 |
Andries Coetzee |
Fullback |
2020 |
Reinhard Nothnagel |
Lock |
2021 |
Dylan Smith |
Prop |
2021 |
Vincent Tshituka |
Flank |
2021 |
Ross Cronje
|
Scrumhalf
|
2021
|
|
Replies:
Posted By: LeeuBrul
Date Posted: 07-Jun-2019 at 11:21am
Nie gesien oor Ross wat geteken het nie,dis Baie goeie nuus
------------- Once a Lion always a lion
|
Posted By: valie
Date Posted: 08-Jun-2019 at 9:13pm
Ek sien op Facebook een ou beweer Kwagga en Malcolm waai na die wereldbeker, maar dat Jaco Kriel oppad terug is. Hy het blykbaar vir Kriel by die game erens raakgeloop. Weet iemand iets hiervan? Is Marx en Kwagga nie nog onder kontrak tot 2020 nie?
|
Posted By: gertjie0000
Date Posted: 09-Jun-2019 at 8:31am
Hoop net kriel kom terug na ons toe as hy terugkom
|
Posted By: Rooibonte8
Date Posted: 11-Jun-2019 at 11:05am
Posted By: Red_Machine
Date Posted: 17-Jun-2019 at 1:19pm
Why was Warren not at any of the games? With other teams and players the injured players sit in the "dug out" or stands, with the amount of influence Warren has over the team I would've expected to see him.
Or was he there and they just didn't show him?
|
Posted By: Tin
Date Posted: 05-Jul-2019 at 2:50pm
Player Announcement Johannes Jonker has committed to Lions Rugby until 2021. The prop represented the Joburg outfit in Vodacom Super Rugby and the DirectAxis Currie Cup since 2016.
From Lions Rugby Co Facebook
|
Posted By: GoLions
Date Posted: 08-Jul-2019 at 7:32am
Update: Confirmed contracted players 2020 and beyond (Others, juniors and seniors, were contracted last year after SR but without giving their contract expiry dates therefore not listed yet)
Aphiwe Dyantyi: Wing --> 2021 Andries Coetzee: Fullback -->2020 Reinhard Nothnagel: Lock -->2021 Dylan Smith: Prop -->2021 Vincent Tshituka: Flank -->2021 Ross Cronje: Scrumhalf -->2021 Malcolm Marx: Hooker -->2021 (2020 only from June) Courtnall Skosan: Wing -->2021 Johannes Jonker: Prop --> 2021
|
Posted By: GoLions
Date Posted: 08-Jul-2019 at 7:33am
Seems Madosh Tambwe has signed with the Sharks
https://www.iol.co.za/sport/rugby/sharks-poach-lions-star-28822558" rel="nofollow - https://www.iol.co.za/sport/rugby/sharks-poach-lions-star-28822558
|
Posted By: ROOIHART
Date Posted: 08-Jul-2019 at 8:59am
Die berigte dat die Sharks vir James Venter ook wil hê is kommerwekkend.
Madosh is verlies as diepte speler maar met Skosan wat nog paar jaar geteken het sowel as Dyanti het ons goeie frontline wings.
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 08-Jul-2019 at 3:55pm
Is dit nie eerder 'n geval van James wat wil skuif omdat ons hom nie kans gee in Super Rugby nie?
|
Posted By: valie
Date Posted: 08-Jul-2019 at 4:46pm
Transvaal wrote:
Is dit nie eerder 'n geval van James wat wil skuif omdat ons hom nie kans gee in Super Rugby nie? | Kan wees. Ek persoonlik dink dat hy bv n beter speler as Schoeman is, met n groter verskeidenheid van skills. Schoeman is n harde werker op die veld, maar Venter het vir my meer class.
|
Posted By: ROOIHART
Date Posted: 08-Jul-2019 at 5:26pm
Transvaal wrote:
Is dit nie eerder 'n geval van James wat wil skuif omdat ons hom nie kans gee in Super Rugby nie? |
Dit moet rol speel!
|
Posted By: LeeuBrul
Date Posted: 08-Jul-2019 at 5:41pm
Ek sien wel Venter oefen saam die manne en was ook saam op die spelers kamp....
------------- Once a Lion always a lion
|
Posted By: ROOIHART
Date Posted: 09-Jul-2019 at 6:45am
LeeuBrul wrote:
Ek sien wel Venter oefen saam die manne en was ook saam op die spelers kamp.... |
Ja ook gesien....en verbeel ek my maar Madosh is ook op die spanfoto? Sien Madosh is ook nie Sharks se groep. Het die Leeus of Sharks al self actually iets gesê in die media..?
|
Posted By: LeeuBrul
Date Posted: 09-Jul-2019 at 7:54am
ROOIHART wrote:
LeeuBrul wrote:
Ek sien wel Venter oefen saam die manne en was ook saam op die spelers kamp.... |
Ja ook gesien....en verbeel ek my maar Madosh is ook op die spanfoto? Sien Madosh is ook nie Sharks se groep. Het die Leeus of Sharks al self actually iets gesê in die media..? |
Ja Madosh is ook in die fotos en ek het nog niks op enige sharks groep gelees oor enige van die twee nie - dink ons moet maar wag tot ons iets van die Unie af hoor....
------------- Once a Lion always a lion
|
Posted By: ROOIHART
Date Posted: 09-Jul-2019 at 8:21am
LeeuBrul wrote:
ROOIHART wrote:
LeeuBrul wrote:
Ek sien wel Venter oefen saam die manne en was ook saam op die spelers kamp.... |
Ja ook gesien....en verbeel ek my maar Madosh is ook op die spanfoto? Sien Madosh is ook nie Sharks se groep. Het die Leeus of Sharks al self actually iets gesê in die media..? |
Ja Madosh is ook in die fotos en ek het nog niks op enige sharks groep gelees oor enige van die twee nie - dink ons moet maar wag tot ons iets van die Unie af hoor.... |
Soms het joernaliste ook maar kat aan die stert beet...
|
Posted By: PaBz0r
Date Posted: 09-Jul-2019 at 8:43am
Ons kan Madosh nie blameer nie, laasjaar het hy n paar goeie games gehad en die jaar nie eenkeer gespeel nie?
Ek dink eerlik ons is onseker oor ons squad en key spelers, Venter en Massyn het ook nie die jaar rerig kans gehad nie. Ek verstaan as mense reken die ouens is nog nie op standaard nie, maar hoe gaan jy hulle daar kry sonder om hulle van die bench af kans te gee?
|
Posted By: Tin
Date Posted: 09-Jul-2019 at 9:46am
Wonder as mens gaan soek, dan het hul seker die selfde agent, hul versprei baie keer stories om druk op unie te sit met onderhandelinge
|
Posted By: Attie Karate
Date Posted: 09-Jul-2019 at 9:50am
PaBz0r wrote:
Ons kan Madosh nie blameer nie, laasjaar het hy n paar goeie games gehad en die jaar nie eenkeer gespeel nie?
Ek dink eerlik ons is onseker oor ons squad en key spelers, Venter en Massyn het ook nie die jaar rerig kans gehad nie. Ek verstaan as mense reken die ouens is nog nie op standaard nie, maar hoe gaan jy hulle daar kry sonder om hulle van die bench af kans te gee? | Met Schoeman, Venter, Massyn, Tshituka, Dayimani en Brink het ons seker die beste losvoorspelers in die CC. Met Sithole en Smith het ons ook seker die beste loskoppe.
------------- Up the Vaal!
|
Posted By: Vaal Leeu 3
Date Posted: 03-Aug-2019 at 2:40pm
Weet nie of ek dit net gemis het nie maar was daar n aankondiging oor waar Robbie Coetzee heen is? Uitgetree of ander klub?
|
Posted By: PaBz0r
Date Posted: 03-Aug-2019 at 2:51pm
Vaal Leeu 3 wrote:
Weet nie of ek dit net gemis het nie maar was daar n aankondiging oor waar Robbie Coetzee heen is? Uitgetree of ander klub? |
Lyk of hy iewers anders speel, nie seker waar nie
|
Posted By: LeeuBrul
Date Posted: 08-Aug-2019 at 1:06pm
The Lions Rugby Company is proud to announce that Elton Jantjies has chosen to extend his contract for the 2020 season.
#LionsPride
------------- Once a Lion always a lion
|
Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 08-Aug-2019 at 1:16pm
LeeuBrul wrote:
The Lions Rugby Company is proud to announce that Elton Jantjies has chosen to extend his contract for the 2020 season.
#LionsPride | Sal nooit daaroor kla nie!
|
Posted By: LeeuBrul
Date Posted: 08-Aug-2019 at 1:25pm
LeeuBrul wrote:
The Lions Rugby Company is proud to announce that Elton Jantjies has chosen to extend his contract for the 2020 season.
#LionsPride |
Sien by vir 2 jaar geteken....
------------- Once a Lion always a lion
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 08-Aug-2019 at 1:54pm
Yip, Rudolf het gese hy het 2 jaar geteken, so 2020 en 2021
|
Posted By: Leeubok
Date Posted: 08-Aug-2019 at 1:57pm
LeeuBrul wrote:
The Lions Rugby Company is proud to announce that Elton Jantjies has chosen to extend his contract for the 2020 season.
#LionsPride |
Goeie nuus! Alhoewel ek glo iemand moet met Elton begin roteer op losskakel..
|
Posted By: LeeuBrul
Date Posted: 10-Aug-2019 at 1:16pm
Sien die op Suparugby
Lions get some Horns
The Lions gained some Horns this week with the acquisition of Junior Springbok vice-captain Francke Horn.
Horn commiited himself to the Lions tribe for two years, starting in November when the new contracts take effect.
The big number eight is a former Paarl Boys High pupil and is a pure thoroughbred that could bolster a already talented and youtfull Lions family.
He and the athletic Hacjivah Dayimani could one day fill the shoes of the Lion King Warren Whiteley in the number eight jumper.
Horn represented the Junior Springboks earlier this year and would join Free State’s James Mollentze in Johannesburg.
------------- Once a Lion always a lion
|
Posted By: Vaal Leeu 3
Date Posted: 16-Aug-2019 at 7:42am
Ek sien die Burger berig dat die Leeus glo n aanbod gemaak het aan WP se Juarno Augustus. Dink hy kan n aanwins wees. Weet nie of hy op jou geheime lys was nie Tvl
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 16-Aug-2019 at 8:03am
Nee hy was nie op my lys nie, en hy is ook nie eintlik 'n speler wat ek rate nie. Die 2 spelers wat op die lys van 3 was, is 'n stut en 'n veelsydige agterspeler. Hopelik hoor ons gou wat die uitkoms van die onderhandelinge met die 2 is
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 16-Aug-2019 at 8:04am
Ek sien die Kings wil Mbonambi lok met 'n reuse bedrag...
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 16-Aug-2019 at 8:06am
Transvaal wrote:
Ek sien die Kings wil Mbonambi lok met 'n reuse bedrag... |
Blykbaar R10m vir 2 en 'n half jaar, dis R4m per jaar..glad nie sleg nie
|
Posted By: PaBz0r
Date Posted: 16-Aug-2019 at 8:41am
Vaal Leeu 3 wrote:
Ek sien die Burger berig dat die Leeus glo n aanbod gemaak het aan WP se Juarno Augustus. Dink hy kan n aanwins wees. Weet nie of hy op jou geheime lys was nie Tvl
|
Nee hel!
|
Posted By: Vaal Leeu 3
Date Posted: 16-Aug-2019 at 9:02am
Dalk wil Leeus hom omskep in n slot
|
Posted By: Leeubok
Date Posted: 16-Aug-2019 at 9:15am
Ag nee hel, ou trokkie soos hulle hom ook noem.. Na hy vir die junior boks gespeel het wou al die WP skrywers hom mos sommer direk in bok span druk. Sedertien het hy nognie rerig gefeature nie, dink hy het met beserings gesukkel?
|
Posted By: PaBz0r
Date Posted: 16-Aug-2019 at 9:26am
Ja hy het n besering of 10 opgedoen
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 16-Aug-2019 at 9:27am
Wel hy speel nie Curriebeker op die oomblik nie so seker weer beseer
|
Posted By: GoLions
Date Posted: 16-Aug-2019 at 9:40am
Vaal Leeu 3 wrote:
Ek sien die Burger berig dat die Leeus glo n aanbod gemaak het aan WP se Juarno Augustus. Dink hy kan n aanwins wees. Weet nie of hy op jou geheime lys was nie Tvl
|
Baie potensiaal maar sukkel nogal met beserings
|
Posted By: LeeuBrul
Date Posted: 16-Aug-2019 at 12:19pm
The Lions Rugby Company is pleased to announce that Dillon Smit,Hacjivah Dayimani and Pieter Jansen have all renewed their contracts with the Lions.
#LionsPride
------------- Once a Lion always a lion
|
Posted By: Vaal Leeu 3
Date Posted: 22-Aug-2019 at 7:42am
Julle gesien WP het Sadie aan Stade Francais geleen? In die Burger vanoggend gesien
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-Aug-2019 at 7:43am
Seker gedurende die wereldbeker?
|
Posted By: Vaal Leeu 3
Date Posted: 22-Aug-2019 at 8:00am
Sukkel om link gelaai te kry maar hulle se dis tot na die Wereldbeker ja. Maar noem ook dat hy dalk nie sal wil terugkeer nie. Stade sal n stewige oordragsfooi kan betaal as hulle wil...
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-Aug-2019 at 8:15am
okay dan kan ek seker maar se dat Sadie was een van die 3 name op my lys, en dit lyk asof ons hom dan verloor het
|
Posted By: Leeubok
Date Posted: 22-Aug-2019 at 8:31am
Posted By: gertjie0000
Date Posted: 22-Aug-2019 at 8:41am
Dit lyk nie of dit verseker bevestig is nie dalk net spekilasie maar hulle sal seler meer maak om hom oorsee te verkoop
|
Posted By: AK
Date Posted: 22-Aug-2019 at 8:55am
Transvaal wrote:
okay dan kan ek seker maar se dat Sadie was een van die 3 name op my lys, en dit lyk asof ons hom dan verloor het |
Dit irriteer my nogal. Julian het hom soveel beter laat speel en sou dink dat hy bietjie lojaliteit sou wys .... en nog beter sou wou word.
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-Aug-2019 at 8:59am
Wat my effens bekommer het, is dat in die wedstryde wat hy vir WP in die Curriebeker gespeel het, dit soms maar gelyk het asof hy pakslae kry, maar dit wys seker ook dat skrum 'n 8-man ding is en nie 'n 1-man ding nie
|
Posted By: PaBz0r
Date Posted: 22-Aug-2019 at 9:23am
Transvaal wrote:
Wat my effens bekommer het, is dat in die wedstryde wat hy vir WP in die Curriebeker gespeel het, dit soms maar gelyk het asof hy pakslae kry, maar dit wys seker ook dat skrum 'n 8-man ding is en nie 'n 1-man ding nie |
As mens moontlik nie lus is om vir hulle te speel nie kan dit seker ook maar n impak hê op sy spel. Maar ja hy het goed vir ons gedoen en dit sal n jammerte wees as hy daar bly.
|
Posted By: Leeubok
Date Posted: 22-Aug-2019 at 9:45am
Noudat ek daaraan dink, wat 'n effing kuk move van WP! Om 'n speler eerder vir SA te verloor deur hom vir meer geld oorsee te "verkoop" as om hom aan 'n ander SA span beskikbaar te stel
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-Aug-2019 at 9:53am
Onthou hy is geleen, nie verkoop nie, van die oorsese spanne het spelers nodig gedurende wereldbeker omdat van hulle spelers in die wereldbeker speel en hulle kompetisies gaan aan gedurende wereldbeker
|
Posted By: Leeubok
Date Posted: 22-Aug-2019 at 10:01am
Transvaal wrote:
Onthou hy is geleen, nie verkoop nie, van die oorsese spanne het spelers nodig gedurende wereldbeker omdat van hulle spelers in die wereldbeker speel en hulle kompetisies gaan aan gedurende wereldbeker |
O ok. Maar gewoonlik word sulke deals permanent..
|
Posted By: valie
Date Posted: 22-Aug-2019 at 10:09am
Dit was ook al heel aan die begin, toe Sadie by ons aangesluit het, gese dat sy kop oorsee se kant toe staan, so indien die skuif permanent is, is dit darem nie regtig so n groot verrassing nie.
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-Aug-2019 at 10:11am
En toegegee, as 'n speler eers oorsee gespeel het, is die kanse dat hy terugkom SA toe voor hy wil aftree, maar skraal
|
Posted By: PaBz0r
Date Posted: 22-Aug-2019 at 10:16am
Transvaal wrote:
En toegegee, as 'n speler eers oorsee gespeel het, is die kanse dat hy terugkom SA toe voor hy wil aftree, maar skraal |
Verseker, sommer onlangs die du Preez, Rohan, Stassen ens.
|
Posted By: ROOIHART
Date Posted: 22-Aug-2019 at 10:52am
Hy is slegs oor as “Medical Joker”. Die kans dat hy een enkele game gaan speel is bitter skraal. As julle onthou was Akker ook in 2015 ‘n medical joker vir een van die Franse spanne gedurende die RWC. Sadie sal terugrapporteer na 3 maande...hopelik kry ons hom steeds geleen vir 2020 SR en dan permanent daarna.
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-Aug-2019 at 12:30pm
The Lions Rugby Company is proud to welcome Jamba Ulengo who will be part of the Lions family for the next two years. #LionsPride
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-Aug-2019 at 12:30pm
So hy het dan seker uiteindelik sy medies geslaag
|
Posted By: emiel1
Date Posted: 22-Aug-2019 at 12:56pm
Het ons regtig nog a vleeul nodig?
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-Aug-2019 at 12:57pm
Ek dink nie so nie, veral nie een wat sukkel om 'n medies te slaag nie
|
Posted By: emiel1
Date Posted: 22-Aug-2019 at 1:01pm
Klink of Xander Janse nan Rensburg in beheer van die Leeus kontraktering is.
|
Posted By: Leeubok
Date Posted: 22-Aug-2019 at 2:20pm
Transvaal wrote:
Ek dink nie so nie, veral nie een wat sukkel om 'n medies te slaag nie |
Dit maak my eintlik moerig want ons het GLADNIE nog n vleuel nodig nie. Ons kan Jonah Lomu op steroids he op die vleuel, hy gaan ons niks help as ons nie 'n paar ander sleutel posisies vul nie! Soos stut, slot, scrummie en 8 (as WW nie herstel nie)
|
Posted By: Red_Machine
Date Posted: 22-Aug-2019 at 4:03pm
Vaal Leeu 3 wrote:
Sukkel om link gelaai te kry maar hulle se dis tot na die Wereldbeker ja. Maar noem ook dat hy dalk nie sal wil terugkeer nie. Stade sal n stewige oordragsfooi kan betaal as hulle wil... | https://rugby365.com/tournaments/currie-cup/new-homes-for-province-trio%20" rel="nofollow - https://rugby365.com/tournaments/currie-cup/new-homes-for-province-trio
|
Posted By: Red_Machine
Date Posted: 22-Aug-2019 at 4:04pm
Transvaal wrote:
okay dan kan ek seker maar se dat Sadie was een van die 3 name op my lys, en dit lyk asof ons hom dan verloor het | maybe not
"It has also been reported that if Sadie returns from France, he could be signed by a South African franchise"
|
Posted By: Vaal Leeu 3
Date Posted: 22-Aug-2019 at 4:05pm
Posted By: Transvaal
Date Posted: 29-Aug-2019 at 12:07pm
The Lions Rugby Company is proud to announce that Lions youngsters, Len Massyn and Pikkie de Villiers have both put pen to paper for another year.
|
Posted By: Paul
Date Posted: 29-Aug-2019 at 12:43pm
Transvaal enige nuus oor die 3de speler wat ons sou geteken het? Die naam wat ons nie mag weet nie
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 29-Aug-2019 at 1:57pm
Paul wrote:
Transvaal enige nuus oor die 3de speler wat ons sou geteken het? Die naam wat ons nie mag weet nie |
Nee ek het niks weer gehoor nie, en ek weet ook nie of ons gou iets gaan hoor nie want die speler is besig vir die volgende ruk...LOL!
|
Posted By: Paul
Date Posted: 29-Aug-2019 at 1:58pm
Transvaal wrote:
Paul wrote:
Transvaal enige nuus oor die 3de speler wat ons sou geteken het? Die naam wat ons nie mag weet nie |
Nee ek het niks weer gehoor nie, en ek weet ook nie of ons gou iets gaan hoor nie want die speler is besig vir die volgende ruk...LOL! | LOL!!!! Baie dankie
|
Posted By: gertjie0000
Date Posted: 29-Aug-2019 at 2:36pm
Die man is seker reg vir die wereld beker sal daarna besluit
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 29-Aug-2019 at 2:37pm
gertjie0000 wrote:
Die man is seker reg vir die wereld beker sal daarna besluit  |
iets in daai lyn ja
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 29-Aug-2019 at 2:38pm
Dis ook seker nie meer moeilik om dan uit te werk wie dit is nie....LOL!
|
Posted By: gertjie0000
Date Posted: 29-Aug-2019 at 2:39pm
Haha lekker man transvaal op 'n ernstiger nood hoop ons kan so hier en daar 'n man of twee met goeie ondervinding teken om die jong manne touwys te maak
|
Posted By: gertjie0000
Date Posted: 29-Aug-2019 at 2:40pm
Ja dit maak dit makliker ek sal nogal laaik om vir Frans Steyn in 'n leeus try te sien nie seker of dit hy sal wees nie maar hy sal die jong manne in die agterlyn baie kan leer
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 29-Aug-2019 at 2:42pm
Wel toe ek sy naam hoor het ek gedink wow...ek dink hy sal vir ons goud werd wees in Super Rugby, net jammer dit vat so lank om dinge uit te sorteer.
|
Posted By: gertjie0000
Date Posted: 29-Aug-2019 at 2:43pm
Ek dink die manne dink deesdae 10 keer voor hulle besluit om in die land te bly en hier te speel of van oorsee af terug te kom om weer hier te kom speel
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 29-Aug-2019 at 2:46pm
Party ouens is ook so oor die muur dat dit eintlik 'n verleentheid is, kyk maat JP Pietersen by die Sharks, hy maak nou nie eers meer die Curriebeker beginspan nie, sit op die bank vir Saterdag se wedstryd. Voorbeeld van 'n speler wat dalk 1 seisoen te lank probeer speel.
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 29-Aug-2019 at 2:47pm
Vir my is ouens soos Beast ook in daardie kategorie, kyk hy kan seker nog skrum, maar ek dink in alle ander afdelings van die spel is hy nerens
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 29-Aug-2019 at 2:47pm
So kry eerder 'n jonger speler wat net so goed skrum, maar darem deelneem aan die res van die spel ook.
|
Posted By: Tin
Date Posted: 01-Sep-2019 at 6:51am
Zibbie lyk my die leeus kan nou nie heeltemal jou droom waar maak en Jessie Kriel vir jou kry nie, maar sy broer Dan kom darem, dis seker beter as niks
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 01-Sep-2019 at 7:08am
Van Suparugby:
Die Springboksenter Jesse Kriel se broer Dan word aanstaande jaar ‘n Leeu. Kriel sal die skoene van Harold Vorster, wie ‘n Japanese kontrak aanvaar het, se skoene moet volstaan. Die 12-trui was in die Curriebeker ‘n probleemposisie met beserings wat die kandidate geteister het. Dan staan ‘n halwe kop langer as Jesse en was op skool die groot ster. Hy het vanjaar vir die Stormers en WP uitgedraf.
|
Posted By: TunaLion
Date Posted: 01-Sep-2019 at 8:48am
So ons het goeie diepte nou op amper al die posisies, behalwe slot en stut?
------------- Go LIONS!!!!!
|
Posted By: Billy3
Date Posted: 01-Sep-2019 at 10:59am
Dink nie Kriel is n oplossing vir leeus nie
|
Posted By: GoLions
Date Posted: 01-Sep-2019 at 12:46pm
Updated Confirmed contracted players 2020 and beyond (Others, juniors and seniors, were contracted last year after SR but without giving their contract expiry dates therefore not listed yet)
Aphiwe Dyantyi: Wing --> 2021 (might be out for up to 4 years) Andries Coetzee: Fullback -->2020 Reinhard Nothnagel: Lock -->2021 Dylan Smith: Prop -->2021 Vincent Tshituka: Flank -->2021 Ross Cronje: Scrumhalf -->2021 Malcolm Marx: Hooker -->2021 (2020 only from June) Courtnall Skosan: Wing -->2021 Johannes Jonker: Prop --> 2021 Roelof Smit Flank --> ? Duncan Matthew's Wing --> ? Elton Jantjies Flyhalf --> 2021 James Mollentze (flyhalf) --> 2021 Francke Horne (loosie) --> 2021 Dillon Smit (Scrumhalf) --> ? Hacjivah Dayimani (loosie) --> ? Pieter Jansen (hooker) --> ? Jamba Ulengo (wing) --> 2021 Len Massyn (loosie)--> 2020 Pikkie de Villiers (loosie) --> 2020
|
Posted By: emiel1
Date Posted: 01-Sep-2019 at 12:51pm
Transvaal wrote:
Van Suparugby:
Die Springboksenter Jesse Kriel se broer Dan word aanstaande jaar ‘n Leeu. Kriel sal die skoene van Harold Vorster, wie ‘n Japanese kontrak aanvaar het, se skoene moet volstaan. Die 12-trui was in die Curriebeker ‘n probleemposisie met beserings wat die kandidate geteister het. Dan staan ‘n halwe kop langer as Jesse en was op skool die groot ster. Hy het vanjaar vir die Stormers en WP uitgedraf. |
Die arme man se DD of Andre Esterhuizen. Beslis nie die tipe no 12 wie sy buite agterspelers in spasie sal ait nie.
|
Posted By: emiel1
Date Posted: 01-Sep-2019 at 12:56pm
Weet enige iemand wat Kwagga Smit se toekoms planne is?Is Thambwe deur die Sharks vasgeteken? Besef dat dit nog vroeg is, maar daai lys lyk maar baie dun aan kwaliteit.
|
Posted By: valie
Date Posted: 02-Sep-2019 at 8:56am
emiel1 wrote:
Weet enige iemand wat Kwagga Smit se toekoms planne is?Is Thambwe deur die Sharks vasgeteken? Besef dat dit nog vroeg is, maar daai lys lyk maar baie dun aan kwaliteit.
| Sover ek weet is Kwagga net vir volgende jaar weer by die 7's, waarna hy weer kan terugkeer Leeus toe.
|
Posted By: Paul
Date Posted: 02-Sep-2019 at 9:21am
as ons nou Kriel gekoop het geteken dit dat die Frans Steyn deal nie gaan gebeur nie?
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 02-Sep-2019 at 9:28am
Dis moeilik om te se, hy is vir die volgende 8 weke by die wereldbeker so gaan seker nie oor kontrakte kan onderhandel nie. Dalk is dit 'n slegte teken dat dit nog nie afgehandel is voor hy Japan toe is nie, so dit is dalk van die baan.
|
Posted By: PaBz0r
Date Posted: 02-Sep-2019 at 9:29am
Paul wrote:
as ons nou Kriel gekoop het geteken dit dat die Frans Steyn deal nie gaan gebeur nie? |
Goeie vraag... Ek dink elkgeval vir Frans se salaris kan ons n paar ander mense kry..
Duncan speel ook goed op 12 en ons het gesien as hy die bal uitkry na Simelane toe is daar altyd n kans vir iets soos met Stean se drie.
|
Posted By: Leeubok
Date Posted: 02-Sep-2019 at 9:32am
Sekerlik het ons nou genoeg agterlyn spelers?
|
Posted By: Niela
Date Posted: 02-Sep-2019 at 10:58am
Is Gianni Lombard not part of the contracted group? He looked promising before his injury and I believe he should be our replacement for Elton. Reynolds did well last week and can be a decent understudy.
@Leeubok, I agree we have many, I would just want a good 9. That kid from the sharks looks VERY good! Might be a decent buy.
Then obviously we need a 3 and also a decent lock. What happened to Makou ? He was injured , but has he left us?? Same with Vermaak, he didnt get much game time.
Schoeman has done pretty well so far, Reminds me of Ferriera (when he was good), I still dont rate Orie, we need another lock to put his hand up.
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 02-Sep-2019 at 11:05am
I think Lombard is contracted but he suffered a long term injury in that 1st Super Rugby game that he played this year. Unfortunately he is small and I guess he will be prone to injuries with the big hits that you get in rugby.
Makou is no longer with the Lions, he is going to play in Japan to try and earn some retirement money.
I've seen enough of Ruben Schoeman to believe that he will be a starter in Super rugby for us next year. He seems to be tough as nails, doesn't lose the ball in contact and doesn't concede too many penalties.
|
Posted By: Lion4ever
Date Posted: 02-Sep-2019 at 12:07pm
Niela wrote:
Is Gianni Lombard not part of the contracted group? He looked promising before his injury and I believe he should be our replacement for Elton. Reynolds did well last week and can be a decent understudy.
@Leeubok, I agree we have many, I would just want a good 9. That kid from the sharks looks VERY good! Might be a decent buy.
Then obviously we need a 3 and also a decent lock. What happened to Makou ? He was injured , but has he left us?? Same with Vermaak, he didnt get much game time.
Schoeman has done pretty well so far, Reminds me of Ferriera (when he was good), I still dont rate Orie, we need another lock to put his hand up.
| Our lineouts have improved drastically with Orie back.
|
Posted By: valie
Date Posted: 02-Sep-2019 at 12:57pm
Lion4ever wrote:
Niela wrote:
Is Gianni Lombard not part of the contracted group? He looked promising before his injury and I believe he should be our replacement for Elton. Reynolds did well last week and can be a decent understudy.
@Leeubok, I agree we have many, I would just want a good 9. That kid from the sharks looks VERY good! Might be a decent buy.
Then obviously we need a 3 and also a decent lock. What happened to Makou ? He was injured , but has he left us?? Same with Vermaak, he didnt get much game time.
Schoeman has done pretty well so far, Reminds me of Ferriera (when he was good), I still dont rate Orie, we need another lock to put his hand up.
| Our lineouts have improved drastically with Orie back. | Agree. His work rate is also usually high, making quite alott of tackles. If he can keep ball in contact, he can become a very good lock.
|
Posted By: PaBz0r
Date Posted: 02-Sep-2019 at 1:10pm
What I have noticed since he has come back from the Boks is no more side shows at the lineouts.. Perhaps him focusing will also improve his game further.
|
Posted By: emiel1
Date Posted: 02-Sep-2019 at 1:19pm
valie wrote:
emiel1 wrote:
Weet enige iemand wat Kwagga Smit se toekoms planne is?Is Thambwe deur die Sharks vasgeteken? Besef dat dit nog vroeg is, maar daai lys lyk maar baie dun aan kwaliteit.
| Sover ek weet is Kwagga net vir volgende jaar weer by die 7's, waarna hy weer kan terugkeer Leeus toe. |
Tnx Valie
Paar belowende spelers in die span, maar die twee wat lyk of hulle die stappie na Super Rugby kan maak is Reuben Schoeman en Pienaar. Jammer dat ons nie die jaar kon eksperimenteer om diepte op vaskop en no 9 op te bou. Het in die begin van die seisoen geklink of hulle verlede jaar se junior skrumskakel Krappie van der Berg speelkans sou gee op 9. Herinner my baie aan Fav. Mathews het teen Griekwas belofte gewys op 12, net nie seker hoe hy teen internasionale spanne gaan vaar nie.
|
Posted By: GoLions
Date Posted: 02-Sep-2019 at 3:14pm
Ek sien Henco Venter (Cheetahs) gaan Sharks toe. Beteken dit dat gerugte oor James Venter dalk verkeerd was?
|
Posted By: monster
Date Posted: 09-Sep-2019 at 7:42pm
My kontakte in die Kaap sê ons het weer volgende jaar n vooryman wat tans in Frankryk is op n kortermyn kontrak .... nog niks offisieel nie maar klink belowend
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 10-Sep-2019 at 5:11am
monster wrote:
My kontakte in die Kaap sê ons het weer volgende jaar n vooryman wat tans in Frankryk is op n kortermyn kontrak .... nog niks offisieel nie maar klink belowend |
Wel hy was een van die 3 name op my lys so dit sal goeie nuus wees, dan het 2 van die 3 geteken, hopop die 3rde een maak ook so!
|
Posted By: Vaal Leeu 3
Date Posted: 10-Sep-2019 at 6:20am
monster wrote:
My kontakte in die Kaap sê ons het weer volgende jaar n vooryman wat tans in Frankryk is op n kortermyn kontrak .... nog niks offisieel nie maar klink belowend | Sal great wees indien waar
|
|