Print Page | Close Window

Match 5 - Blue Bulls vs Lions

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: SuperSport Rugby Challenge
Forum Description: SuperSport Rugby Challenge
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=7900
Printed Date: 22-Dec-2024 at 10:06am
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: Match 5 - Blue Bulls vs Lions
Posted By: Transvaal
Subject: Match 5 - Blue Bulls vs Lions
Date Posted: 20-May-2019 at 11:07am
Sunday 26 May in Brakpan, kickoff at 12:30

Blue Bulls: TBA

Lions: 15. Ruan Combrinck; 14. Prince Nkabinde, 13. Wandisile Simelane, 12. Franco Naude, 11. Jan-Louis la Grange; 10. Sylvian Mahuza, 9. Dillon Smit; 8. Ruan Vermaak, 7. Darrien-Lane Landsberg, 6. James Venter (Capt), 5. Wilhelm van der Sluys, 4. Ruben Schoeman, 3. Frans van Wyk, 2. Tiaan van der Merwe, 1. Nathan McBeth. 
Replacements: 16. Morne Brandon, 17. Jacobie Adriaanse, 18. Len Massyn, 19. Oupa Mthiyane, 20. Shaun Williams, 21. Austin Davids, 22. Kennedy Mpeku.



Replies:
Posted By: Transvaal
Date Posted: 20-May-2019 at 11:09am
Ek dink net die boonste 2 spanne kwalifiseer vir die uitspeelrondtes, so op hierdie stadium is dit Griekwas en Pumas in ons log


Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-May-2019 at 2:29pm
Het meer inligting oor die wedstryd gekry, vind plaas in Brakpan en skop SONDAG 12:30 af


Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-May-2019 at 12:50pm
Drie veranderings: Vermaak vir De Villiers op 8, Van Wyk vir Adriaanse op 3, Van der Merwe op 2 vir Robbie Coetzee


Posted By: Attie Karate
Date Posted: 23-May-2019 at 1:00pm
Ashlon Davids?


-------------
Up the Vaal!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-May-2019 at 1:04pm
Originally posted by Attie Karate Attie Karate wrote:

Ashlon Davids?

Nee hy is weg by ons, speel vir die Pumas skrumskakel. Was in die wedstryd teen ons laas naweek


Posted By: Transvaal
Date Posted: 26-May-2019 at 1:04pm
Ons was 12-0 voor en het skitterend gelyk, maar toe kom die wiele erg af, 22 punte vir die Bulle en skielik kan ons ook nie 'n lynstaan wen of behoorlik skrum nie


Posted By: Transvaal
Date Posted: 26-May-2019 at 1:15pm
41-12 vir die Bulle rustyd. Niemand in die Leeus span lyk vreeslik lus vir tackle nie


Posted By: Transvaal
Date Posted: 26-May-2019 at 1:23pm
36 duikslae gemaak en 18 gemis vertel die verhaal...2 van die 6 Bulle driee was ook swakkerige verdediging van Simelane, verduidelik dalk hoekom hy nog nie vertrou word op Super Rugby vlak nie. Ons skrum is 120 kilos swaarder as die Bulle se pak, maar ons kry swaar, verstaan dit nie


Posted By: Transvaal
Date Posted: 26-May-2019 at 2:12pm
Bulle wen 62-24...nee man


Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 26-May-2019 at 2:39pm
Eish....


Posted By: emiel1
Date Posted: 26-May-2019 at 4:48pm
Dink 'n groot probleem le met on afrigtingskorps. Ons vra vir 'n skoolafrigter om profesionele span af te rig. Verwag dat junior afrigters Super rugby afrig. Simelane, soos Green en Lombaard, is 'n belowende speler wat goed sal doen op vleeul of heelagter. Net soos die ander twee, het hy nie die fisiese verdediging eienskappe om diens in die middeveld te doen nie.  


Posted By: rooitrui
Date Posted: 26-May-2019 at 6:54pm
Ons het op n sondag gespeel.....


Posted By: LeeuBrul
Date Posted: 26-May-2019 at 8:08pm
Lyk of niemand in die unie kan verdedig.....

-------------
Once a Lion always a lion


Posted By: Leeubok
Date Posted: 27-May-2019 at 7:14am
Was 'n slegte naweek vir Leeu rugby.. 


Posted By: Vaal Leeu 3
Date Posted: 27-May-2019 at 7:33am
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Was 'n slegte naweek vir Leeu rugby.. 
Korreksie: slegte jaar...


Posted By: Leeubok
Date Posted: 27-May-2019 at 7:39am
Originally posted by Vaal Leeu 3 Vaal Leeu 3 wrote:

Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Was 'n slegte naweek vir Leeu rugby.. 
Korreksie: slegte jaar...

Haha ja jys reg.. Ouch


Posted By: Attie Karate
Date Posted: 27-May-2019 at 9:56am
PatetiesThumbs DownShocked

-------------
Up the Vaal!


Posted By: Red_Machine
Date Posted: 27-May-2019 at 10:21am
Originally posted by LeeuBrul LeeuBrul wrote:

Lyk of niemand in die unie kan verdedig.....
defense is an attitude thing, you must have that mindset that nobody is allowed to get past you. But it seems we at the Lions are grooming soccer players, only interested in the flashy stuff and not the hard work.


Posted By: Attie Karate
Date Posted: 27-May-2019 at 10:37am
Originally posted by Red_Machine Red_Machine wrote:

Originally posted by LeeuBrul LeeuBrul wrote:

Lyk of niemand in die unie kan verdedig.....
defense is an attitude thing, you must have that mindset that nobody is allowed to get past you. But it seems we at the Lions are grooming soccer players, only interested in the flashy stuff and not the hard work.
I feel it somehow changes through the game. In some phases of play we defend really well and then others there is no intensity and no structure. Same on attack. Dayimani prime example of "flashy stuff". No doubt about his pace and skills, but if you don't want to tackle or hit a ruck, you can't play flank or center...


-------------
Up the Vaal!


Posted By: Attie Karate
Date Posted: 28-May-2019 at 4:33pm
Robbie Coetzee het nie gespeel nie, want sy vrou het geboorte geskenk.


-------------
Up the Vaal!



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net