Print Page | Close Window

Match 46 - Sharks vs Bulls

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: Super Rugby
Forum Description: Super Rugby
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=7692
Printed Date: 08-Jul-2024 at 9:51pm
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: Match 46 - Sharks vs Bulls
Posted By: Transvaal
Subject: Match 46 - Sharks vs Bulls
Date Posted: 26-Mar-2019 at 8:19am
Saturday 30 March 2019 in Durban kickoff at 15:05 SA Time

Referee: Mike Fraser
AR1: Rasta Rasivhenge
AR2: Brendon Pickerill
TMO: Christie du Preez

Sharks: 15 Aphelele Fassi, 14 Lwazi Mvovo, 13 Lukhanyo Am, 12 Andre Esterhuizen 11 Makazole Mapimpi, 10 Robert du Preez, 9 Louis Schreuder (captain), 8 Daniel du Preez, 7 Jacques Vermeulen, 6 Luke Stringer, 5 Hyron Andrews, 4 Ruben van Heerden, 3 Coenie Oosthuizen, 2 Akker van der Merwe, 1 Tendai Mtawarira 
Replacements: 16 Craig Burden, 17 Thomas du Toit, 18 Khutha Mchunu, 19 Gideon Koegelenberg, 20 Philip van der Walt, 21 Grant Williams, 22 Kobus van Wyk, 23 Curwin Bosch

Bulls: 15 Divan Rossouw, 14 Cornal Hendricks, 13 Jesse Kriel, 12 Burger Odendaal, 11 Rosko Specman, 10 Handre Pollard, 9 Embrose Papier, 8 Duane Vermeulen, 7 Hanro Liebenberg, 6 Ruan Steenkamp, 5 Eli Snyman, 4 Jason Jenkins, 3 Trevor Nyakane, 2 Schalk Brits, 1 Lizo Gqoboka
Replacements: 16 Corniel Els, 17 Simphiwe Matanzima, 18 Conrad van Vuuren, 19 Jannes Kirsten, 20 Tim Agaba, 21 Ivan van Zyl, 22 Manie Libbok, 23 Johnny Kotze

LionsWorld Prediction: Sharks by 5




Replies:
Posted By: Transvaal
Date Posted: 27-Mar-2019 at 8:33am
Mike Fraser aangewys as skeidsregter


Posted By: Transvaal
Date Posted: 27-Mar-2019 at 12:49pm
Bulle se span opgedateer


Posted By: Transvaal
Date Posted: 29-Mar-2019 at 8:22am
Sharks se span opgedateer


Posted By: valie
Date Posted: 29-Mar-2019 at 8:32am
Twee spanne lyk redelik ewe sterk, Hoewel ek dink die Bulle het beter slotte, en die Saarks het 'n beter voorry.


Posted By: Transvaal
Date Posted: 30-Mar-2019 at 3:55pm
Bulle 6-3 voor rustyd. Seker weer een van die swakste helftes wat ek in 'n lang tyd gesien het, verskriklik baie foute van altwee spanne


Posted By: TunaLion
Date Posted: 30-Mar-2019 at 3:55pm
Hierdie is tot dusver een van die swakste gehalte wedstryde wat ek in n lang tyd gesien het. So baie basies foute van alle kante, terwyl die ref self n paar swak beslissings gemaak het.




-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: TunaLion
Date Posted: 30-Mar-2019 at 3:56pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Bulle 6-3 voor rustyd. Seker weer een van die swakste helftes wat ek in 'n lang tyd gesien het, verskriklik baie foute van altwee spanne


Haha, presies wat ek gedink het. Al SA se spanne laat onsmaar sleg lyk vandag so ver.


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: TunaLion
Date Posted: 30-Mar-2019 at 4:00pm
Nog geen drie vir enige SA span so ver hierdie naweek. Sal maar sien hoe dit eindig.


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 30-Mar-2019 at 4:33pm
So die hoogtepunt van die game is Brits wat Akker punch en dan looi Akker hom...rooi kaarte vir altwee


Posted By: Transvaal
Date Posted: 30-Mar-2019 at 4:56pm
Goeie skrum van die Bulle op 78 minute en hulle  wen die wedstryd met 'n strafskop, 19-16. Gelykop sou beter vir ons gewees het!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 30-Mar-2019 at 4:58pm
Maar dit is goed vir ons want ons bly bo aan die SA konferensie


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 30-Mar-2019 at 5:00pm
Goeie gelykop opgeneuk Ouch


Posted By: Transvaal
Date Posted: 31-Mar-2019 at 9:03am
Ek sien meeste websites gee Akker die skuld vir die insident...het vir my gelyk asof Brist die eerste hou gooi en die skeidsregter het dit ook so gesien


Posted By: Attie Karate
Date Posted: 31-Mar-2019 at 9:38am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Ek sien meeste websites gee Akker die skuld vir die insident...het vir my gelyk asof Brist die eerste hou gooi en die skeidsregter het dit ook so gesien
Akker het vir Brits eerste met sy kop ge-clean.


-------------
Up the Vaal!


Posted By: Attie Karate
Date Posted: 31-Mar-2019 at 9:40am
Oor die swak gehalte wedstryd- fear of failure het beide hierdie spanne se spelers in 'n wurggreep. Hul sal iemand moet kom kry om met hierdie ouens te kom praat.


-------------
Up the Vaal!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 31-Mar-2019 at 9:50am
Ek stem dat Akker vir Brits met die kop clean teen die linkerbors, maar Brits gooi die eerste punch


Posted By: TunaLion
Date Posted: 31-Mar-2019 at 1:31pm
Originally posted by Attie Karate Attie Karate wrote:

Oor die swak gehalte wedstryd- fear of failure het beide hierdie spanne se spelers in 'n wurggreep. Hul sal iemand moet kom kry om met hierdie ouens te kom praat.


Ek weet nie of ek gister se wedstryd aan "fear of failure" sal toeskryf nie, veral nie nadat die Bulle laas week ook pateties gelyk het en die Sharks al heel seisoen sukkel met afronding, behalwe vir een of twee spelers. Al drie die SA spanne (behalwe vir die Leeus) sukkel maar soos gewoonlik om drieë te druk.

Weet nie wat ek gedink het toe ek so paar weke terug die Bulle al begin prys het vir hoe goed hulle vanjaar lyk nie en dat hulle kamma een van die beste spanne vanjaar is.


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: Attie Karate
Date Posted: 31-Mar-2019 at 1:46pm
Originally posted by TunaLion TunaLion wrote:

Originally posted by Attie Karate Attie Karate wrote:

Oor die swak gehalte wedstryd- fear of failure het beide hierdie spanne se spelers in 'n wurggreep. Hul sal iemand moet kom kry om met hierdie ouens te kom praat.


Ek weet nie of ek gister se wedstryd aan "fear of failure" sal toeskryf nie, veral nie nadat die Bulle laas week ook pateties gelyk het en die Sharks al heel seisoen sukkel met afronding, behalwe vir een of twee spelers. Al drie die SA spanne (behalwe vir die Leeus) sukkel maar soos gewoonlik om drieë te druk.

Weet nie wat ek gedink het toe ek so paar weke terug die Bulle al begin prys het vir hoe goed hulle vanjaar lyk nie en dat hulle kamma een van die beste spanne vanjaar is.


Dis maar my opinie agv van al die senuweagtige foute wat hul gemaak het. Almal lyk erg ge-tense.


-------------
Up the Vaal!


Posted By: Leeubok
Date Posted: 01-Apr-2019 at 7:20am
Originally posted by TunaLion TunaLion wrote:

Originally posted by Attie Karate Attie Karate wrote:

Oor die swak gehalte wedstryd- fear of failure het beide hierdie spanne se spelers in 'n wurggreep. Hul sal iemand moet kom kry om met hierdie ouens te kom praat.


Ek weet nie of ek gister se wedstryd aan "fear of failure" sal toeskryf nie, veral nie nadat die Bulle laas week ook pateties gelyk het en die Sharks al heel seisoen sukkel met afronding, behalwe vir een of twee spelers. Al drie die SA spanne (behalwe vir die Leeus) sukkel maar soos gewoonlik om drieë te druk.

Weet nie wat ek gedink het toe ek so paar weke terug die Bulle al begin prys het vir hoe goed hulle vanjaar lyk nie en dat hulle kamma een van die beste spanne vanjaar is.

Ek het daai tyd gese, gee kans laat ons eers sien of die Bulle regtig so goed is.. Nouja, toe is hul dalk NIE so goed nie. Hul het wel goed gedoen om die sharks in Dbn te klop, maar soos julle almal al gese het dit was n baie swak game.

Siende dat die Wolves die Waratahs nou ook geklop het begin ons wen daar al hoe meer indrukwekkend lyk


Posted By: J J
Date Posted: 01-Apr-2019 at 8:03am
Al verskil tussen die 2 spanne is dat Pollard beter pale toe skop, die hantering van altwee spanne was pateties. Ek het ook gedink die ref was nie so goed gewees nie, maar Mallet se weer die ref het n goeie game gehad.



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net