Print Page | Close Window

Match 10 - Crusaders vs Hurricanes

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: Super Rugby
Forum Description: Super Rugby
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=7483
Printed Date: 30-Jun-2024 at 10:38am
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: Match 10 - Crusaders vs Hurricanes
Posted By: Transvaal
Subject: Match 10 - Crusaders vs Hurricanes
Date Posted: 18-Feb-2019 at 12:38pm
Saturday 23 February 2019 in Christchurch, kickoff at 8:35 SA Time

Referee: Ben O'Keeffe
AR1: Federico Anselmi
AR2: Nick Briant
TMO: Glenn Newman

Crusaders: 15 David Havili, 14 Manasa Mataele, 13 Jack Goodhue, 12 Ryan Crotty, 11 George Bridge, 10 Richie Mo’unga, 9 Bryn Hall, 8 Whetukamokamo Douglas, 7 Matt Todd (captain), 6 Jordan Taufua, 5 Quinten Strange, 4 Scott Barrett, 3 Owen Franks, 2 Andrew Makalio, 1 Joe Moody
Replacements: 16 Ben Funnell, 17 Harry Allan, 18 Michael Alaalatoa, 19 Luke Romano, 20 Tom Sanders, 21 Mitchell Drummond, 22 Mitchell Hunt, 23 Braydon Ennor

Hurricanes: 15 Jordie Barrett, 14 Wes Goosen, 13 Matt Proctor, 12 Vince Aso, 11 Ben Lam, 10 Fletcher Smith, 9 Finlay Christie, 8 Gareth Evans, 7 Du’Plessis Kirifi, 6 Reed Prinsep, 5 Liam Mitchell, 4 James Blackwell, 3 Jeff Toomaga-Allen, 2 Dane Coles (captain), 1 Chris Eves
Replacements: 16 Ricky Riccitelli, 17 Xavier Numia, 18 Ben May, 19 Isaia Walker-Leawere, 20 Sam Henwood, 21 TJ Perenara, 22 Jackson Garden-Bachop, 23 Ngani Laumape

LionsWorld Prediction: Crusaders by 5



Replies:
Posted By: Transvaal
Date Posted: 20-Feb-2019 at 8:18am
Ben O'Keeffe aangewys as skeidsregter


Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Feb-2019 at 7:41am
Altwee spanne opgedateer


Posted By: Lion4ever
Date Posted: 21-Feb-2019 at 9:52am
This one is going to be a cracker.


Posted By: TunaLion
Date Posted: 21-Feb-2019 at 9:56am
Hope Hurricanes take it....

-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 21-Feb-2019 at 10:44am
Canes are not the same without Beauden. They did not look too great last week. 




Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Feb-2019 at 10:45am
Hulle het laas jaar mos ook in die eerste rondte verloor teen die Bulle, so dalk begin hulle 2019 ook maar stadig


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 21-Feb-2019 at 11:14am
Selfde kan seker gesê word van die Crusaders. Hierdie is vir my n makliker pick, dit sal n upset wees as die Crusaders verloor.




Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Feb-2019 at 11:18am
Ek ken nie die 9 en 10 van die Canes nie, so stem dat die Saders by die huis behoort te wen


Posted By: ROOIHART
Date Posted: 21-Feb-2019 at 11:45am
Dis nou alles world cup! Terwyl ons die ouens in die grond speel rus die All Blacks lekker. TJ en Laumape bench...Ardie rus en beauden nou al amper 3 maande laas gespeel. Canes voel vere vir SR as mens so kyk na hulle span.


Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Feb-2019 at 1:23pm
Swys se daar is 'n 2 en 'n half maande breek tussen SR en Wereldbeker, so daar is nie eintlik 'n issue nie


Posted By: ROOIHART
Date Posted: 21-Feb-2019 at 1:29pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Swys se daar is 'n 2 en 'n half maande breek tussen SR en Wereldbeker, so daar is nie eintlik 'n issue nie

Vir ons dalk nie issue maar die Nz’ders is duidelik reeds op ander roete met hulle speler bestuur. Swys ignoreer ook baie convenient dat daar na die SR toetse gespeel word. Dis nie 2 en half maande breek.


Posted By: AK 
Date Posted: 22-Feb-2019 at 7:23am
Originally posted by ROOIHART ROOIHART wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Swys se daar is 'n 2 en 'n half maande breek tussen SR en Wereldbeker, so daar is nie eintlik 'n issue nie

Vir ons dalk nie issue maar die Nz’ders is duidelik reeds op ander roete met hulle speler bestuur. Swys ignoreer ook baie convenient dat daar na die SR toetse gespeel word. Dis nie 2 en half maande breek.

Die eerste keer toe hulle die voorheen gedoen het was 2007. Het ook baie ouens gerus volgens die NZRU se instruksie en dit was die jaar toe bulle SR gewen het. Toe wen ons nog ook die WB so ek is ook nie oortuig die is die manier om dit te doen nie.


Posted By: valie
Date Posted: 22-Feb-2019 at 7:57am
Originally posted by AK  AK  wrote:

Originally posted by ROOIHART ROOIHART wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Swys se daar is 'n 2 en 'n half maande breek tussen SR en Wereldbeker, so daar is nie eintlik 'n issue nie

Vir ons dalk nie issue maar die Nz’ders is duidelik reeds op ander roete met hulle speler bestuur. Swys ignoreer ook baie convenient dat daar na die SR toetse gespeel word. Dis nie 2 en half maande breek.

Die eerste keer toe hulle die voorheen gedoen het was 2007. Het ook baie ouens gerus volgens die NZRU se instruksie en dit was die jaar toe bulle SR gewen het. Toe wen ons nog ook die WB so ek is ook nie oortuig die is die manier om dit te doen nie.
Stem AK. SR is n maraton kompetisie, so dis ok om stadig te begin. WB is n sprint. Dis 20 spanne wat sake oor n kwessie van n maand of twee uitspook.
SR kan jy bekostig om met "underdone" spelers te begin, wat later deur die kompetisie peak.
WB wil jy met spelers op hulle peak begin.



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net