Print Page | Close Window

Warm-up match - Sharks vs Lions

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: Super Rugby
Forum Description: Super Rugby
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=7298
Printed Date: 30-Jun-2024 at 12:32pm
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: Warm-up match - Sharks vs Lions
Posted By: Transvaal
Subject: Warm-up match - Sharks vs Lions
Date Posted: 28-Jan-2019 at 10:01am
To be played in Cape Town on Sunday 3 February, kickoff is at 2pm

Sharks: 15 Lwazi Mvovo, 14 S’bu Nkosi, 13 Lukhanyo Am, 12 Marius Louw, 11 Makazole Mapimpi, 10 Curwin Bosch, 9 Louis Schreuder (c), 8 Dan du Preez, 7 Tyler Paul, 6 Jacques Vermeulen, 5 Hyron Andrews, 4 Gideon Koegelenberg, 3 Thomas du Toit, 2 Kerron van Vuuren, 1 Juan Schoeman.
Replacements: 16 Akker van der Merwe, 17 Mzamo Majola, 18 Khutha Mchunu, 19 JJ van der Mescht, 20 Luke Stringer, 21 Wian Vosloo, 22 Phepsi Buthelezi, 23 Cameron Wright, 24 Rhyno Smith, 25 Jeremy Ward, 26 Aphelele Fassi.

Lions: 15. Andries Coetzee, 14. Courtnall Skosan, 13. Lionel Mapoe, 12. Harold Vorster, 11. Aphiwe Dyantyi, 10. Elton Jantjies, 9. Nic Groom, 8. Warren Whiteley (Capt), 7. Hacjivah Dayimani, 6. Kwagga Smith, 5. Marvin Orie, 4. Ruan Vermaak, 3. Carlu Sadie, 2. Malcolm Marx, 1. Dylan Smith.
Replacements: 16. Pieter Jansen, 17. Danie Minnie, 18. Frans Van Wyk, 19. Jacobie Adriaanse, 20. Marnus Schoeman, 21. Dillon Smith, 22. Shaun Reynolds, 23. Sylvian Mahuza, 24. Ruan Combrinck, 25. Vincent Tshituka, 26. Rhyno Herbst



Replies:
Posted By: Transvaal
Date Posted: 28-Jan-2019 at 10:03am
Die Leeus se prysuitdelingsfunksie is Saterdag by Ellispark, so dit laat mens wonder of die ouens Saterdag daarna of eers Sondag Kaapstad toe vlieg.


Posted By: Transvaal
Date Posted: 29-Jan-2019 at 12:46pm
Wie dink julle is die 5 ouens wat Swys gaan saamvat wat teen die Bulle gespeel het?

Ek raai Simelane, Tambwe, Mahuza (behalwe as sy besering ernstig is), Venter en Van der Schyff (behalwe as sy besering ook ernstig is)


Posted By: valie
Date Posted: 29-Jan-2019 at 1:02pm
Ek verstaan Tyrone Green het ook baie goed gespeel, en so ook Ruan Vermaak.


Posted By: Transvaal
Date Posted: 29-Jan-2019 at 1:09pm
Green het nie vir my goed gewerk op 12 nie, en ek het ook niks uitstaande van Vermaak gesien nie


Posted By: valie
Date Posted: 29-Jan-2019 at 3:00pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Green het nie vir my goed gewerk op 12 nie, en ek het ook niks uitstaande van Vermaak gesien nie
O, ek se maar net wat ek elders gelees het, maar jy was self daar, so jy sal weet.

Ek dink net Green het te veel talent om nie saam te vat nie.

Ek sien Bader Pretorius het toe vir die Kings gespeel, die afgelope naweek. Hy lyk nogal nie sleg met bal in die hand nie.


Posted By: Transvaal
Date Posted: 29-Jan-2019 at 3:13pm
Wel dis maar moeilik, opinies verskil en verskillende mense kyk seker na verskillende goed as hulle rugby kyk. Dis ook rof dat net 5 spelers kan saamgaan, mens sou graag meer van die jonger spelers wou saamneem want jy se ja vir 5 ouens maar nee vir omtrent 30


Posted By: Transvaal
Date Posted: 29-Jan-2019 at 3:20pm
Daar is baie talentvolle spelers in die groep wat teen die Bulle gespeel het, maar meeste van hulle was laas jaar nog onder 21 en al het hulle die onder 21 kompetisie gerieflik gewen, weet ek nie of hulle almal nou al reg is vir Super Rugby nie.


Posted By: Transvaal
Date Posted: 31-Jan-2019 at 10:02am
Ons span word seker in die omgewing van 12:30 aangewys. Ons kan ook seker vandag die spanne van die Stormers en Sharks verwag. Stormers het gese hulle gaan van die groot name rus, en ek het nog nie iets gesien van wat die Sharks wil doen nie


Posted By: Transvaal
Date Posted: 31-Jan-2019 at 10:36am
Sharks se span opgedateer in eerste pos.


Posted By: Transvaal
Date Posted: 31-Jan-2019 at 10:38am
Lyk vir my naby aan hulle sterkste span, maar 'n paar onbekendes vir my op die bank. So hulle gaan dalk die selfde as Swys doen en die beste XV die eerste helfte laat speel en dan vervang met die bank


Posted By: Leeubok
Date Posted: 31-Jan-2019 at 11:53am
Nie 'n slegte sharks span daai nie. Ek dink dit is vir hulle 'n bedekte seen dat nie al 3 boeties gelyk speel nie. 

Bosch kan 'n swak skakel wees as hy nie sy verdediging uitgesort het nie


Posted By: Transvaal
Date Posted: 31-Jan-2019 at 12:43pm
Ek het nog niks van die Leeus af gesien nie, so weet nie hoe laat ons die span kry nie. Ek het 1 uur 'n vergadering


Posted By: ROOIHART
Date Posted: 31-Jan-2019 at 12:55pm
Dink Sharks se agterlyn is dalk hulle sterkste moontlike ouens minus Robert en dalk Esterhuizen (alhoewel ek dink Louw is beter)

Voor is hulle minus hele klomp. Coenie/Beast/Ruan Botha/Ruben Van Heerden/Jean Luc/Phillip vd Walt sal gereelde starters wees. Akker sal ook 1ste keuse wees. Dit is basies hele nuwe pak.


Posted By: Transvaal
Date Posted: 31-Jan-2019 at 2:02pm
Het nog steeds nie die span gekry nie, weet nie hoekom dit so laat uitgaan vandag nie. Normaalweg is al ons span aankondigings 12:30


Posted By: LeeuBrul
Date Posted: 31-Jan-2019 at 2:08pm
Ek het gister erens op FB gelees span Gaan eers more aangekondig word

-------------
Once a Lion always a lion


Posted By: Transvaal
Date Posted: 31-Jan-2019 at 2:09pm
Originally posted by LeeuBrul LeeuBrul wrote:

Ek het gister erens op FB gelees span Gaan eers more aangekondig word

okay, so ek hou verniet my e-mail dop....LOL!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 01-Feb-2019 at 11:07am
Twee weke om te gaan! 


Posted By: Transvaal
Date Posted: 01-Feb-2019 at 11:16am

Emirates Lions vs Cell C Sharks:

DYLAN SMITH

MALCOLM MARX

CARLU SADIE

RUAN VERMAAK

MARVIN ORIE

KWAGGA SMITH

HACJIVAH DAYIMANI

WARREN WHITELEY ©

NIC GROOM

ELTON JANTJIES

APHIWE DYANTYI

HAROLD VORSTER

LIONEL MAPOE

COURTNALL SKOSAN

ANDRIES COETZEE

 

Reserves:

PIETER JANSEN

DANIE MINNIE

FRANS VAN WYK

JACOBIE ADRIAANSE

MARNUS SCHOEMAN

DILLON SMITH

SHAUN REYNOLDS

SYLVIAN MAHUZA

RUAN COMBRINCK

VINCENT TSHITUKA

RHYNO HERBST



Posted By: Lion4ever
Date Posted: 01-Feb-2019 at 11:16am
Any idea what time Swys will release the names for his squad for tomorrow?


Posted By: Transvaal
Date Posted: 01-Feb-2019 at 11:19am
Opgedateer in eerste pos


Posted By: Transvaal
Date Posted: 01-Feb-2019 at 11:21am
Originally posted by Lion4ever Lion4ever wrote:

Any idea what time Swys will release the names for his squad for tomorrow?

Remember the game is on Sunday


Posted By: Transvaal
Date Posted: 01-Feb-2019 at 11:23am
Verbaas om te sien Lewies kry nie kans nie


Posted By: WitBoer
Date Posted: 01-Feb-2019 at 11:24am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Emirates Lions vs Cell C Sharks:

DYLAN SMITH

MALCOLM MARX

CARLU SADIE

RUAN VERMAAK

MARVIN ORIE

KWAGGA SMITH

HACJIVAH DAYIMANI

WARREN WHITELEY ©

NIC GROOM

ELTON JANTJIES

APHIWE DYANTYI

HAROLD VORSTER

LIONEL MAPOE

COURTNALL SKOSAN

ANDRIES COETZEE

 

Reserves:

PIETER JANSEN

DANIE MINNIE

FRANS VAN WYK

JACOBIE ADRIAANSE

MARNUS SCHOEMAN

DILLON SMITH

SHAUN REYNOLDS

SYLVIAN MAHUZA

RUAN COMBRINCK

VINCENT TSHITUKA

RHYNO HERBST

Wel, volgens Swys vroeer in die week, sou hy sy sterkste 15 gekies het vir die beginspan... Ek was nogal bang dat hy vir Groom as sy no1 skrummie beskou, maar ek is baie verbaas dat Combrinck nie as 1ste keuse regter vleuel beskou word nie... Ek kry al hoe meer en meer die gevoel dat Swys dalk 'n paar "witbroodjies" het...


-------------
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha


Posted By: Transvaal
Date Posted: 01-Feb-2019 at 11:24am
Ook nie Simelane nie...


Posted By: Transvaal
Date Posted: 01-Feb-2019 at 11:25am
Onthou Ross en Brink was gelys as beseer so dit kan wees dat hy hulle nie wil waag nie, ek is eiontlik omtrent 99% seker dis die geval


Posted By: Zibbie
Date Posted: 01-Feb-2019 at 11:30am
Originally posted by WitBoer WitBoer wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Emirates Lions vs Cell C Sharks:

DYLAN SMITH

MALCOLM MARX

CARLU SADIE

RUAN VERMAAK

MARVIN ORIE

KWAGGA SMITH

HACJIVAH DAYIMANI

WARREN WHITELEY ©

NIC GROOM

ELTON JANTJIES

APHIWE DYANTYI

HAROLD VORSTER

LIONEL MAPOE

COURTNALL SKOSAN

ANDRIES COETZEE

 

Reserves:

PIETER JANSEN

DANIE MINNIE

FRANS VAN WYK

JACOBIE ADRIAANSE

MARNUS SCHOEMAN

DILLON SMITH

SHAUN REYNOLDS

SYLVIAN MAHUZA

RUAN COMBRINCK

VINCENT TSHITUKA

RHYNO HERBST

Wel, volgens Swys vroeer in die week, sou hy sy sterkste 15 gekies het vir die beginspan... Ek was nogal bang dat hy vir Groom as sy no1 skrummie beskou, maar ek is baie verbaas dat Combrinck nie as 1ste keuse regter vleuel beskou word nie... Ek kry al hoe meer en meer die gevoel dat Swys dalk 'n paar "witbroodjies" het...

BAie duidelik dan ook dat Cyle Brink nie gustig is by Swys nie . 


Posted By: Zibbie
Date Posted: 01-Feb-2019 at 11:31am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Onthou Ross en Brink was gelys as beseer so dit kan wees dat hy hulle nie wil waag nie, ek is eiontlik omtrent 99% seker dis die geval

ja jong . Ek dink ons het net weer lus om te spekuleer . nou maak ons gevolgtrekkings net soos ons wil 


Posted By: Lion4ever
Date Posted: 01-Feb-2019 at 11:39am
Interesting team. Surprised that Lewies is not in the match day squad. But also excited to see Ruan Vermaak getting a run. Also happy for Tshituka. I would have liked to see Simelane getting a run as well. However, we have a long season ahead of us, so I think we will see some changes to the match day 23 to take on the Jaguares.


Posted By: valie
Date Posted: 01-Feb-2019 at 11:39am
Sjoe, ek dink nie dis nodig om nou al tot gevolgtrekkings te kom nie.

Cyle en Ross kom van beserings af, en die feit dat Combrinck op die bank is beteken nie die ander ouens is sy witbroodjies nie. 

Apiwe en Skosan was beide ook baie goed laasjaar, en elkeen behoort genoeg speelkans te kry.

Dis ook nie te se dat as n speler nie by die aanvanklike oefengroep ingesluit is nie, dat hy nie gebruik gaan word nie.

Die kompetisie is baie lank, en spelers gaan moet fyn bestuur word. 
die bokke gaan ook heel waarskynlik nie in al die games speel nie, wat betek dat van die jonger spelers sal kans kry.


Posted By: LeeuBrul
Date Posted: 01-Feb-2019 at 11:46am
Ag nee die is n oefen wedstryd,Baie spelers Nog nie heeltemal terug van beserings,Skosan word getoets op 14,ons sit met 4 Bokke in die agterste 3 hoek....hulle Gaan beurte maak vir die bank....Kom ons wag en sien,almal skryf ons alreeds af...ek worry nie,die leeus weet wat hulle doen

-------------
Once a Lion always a lion


Posted By: Paul
Date Posted: 01-Feb-2019 at 11:59am
Ek dink dit is n goeie span, C9mbrinck sal begin teen die Jags. Met Cyle en Ross wat nog moet terug kom gaan ons reg wees .


Posted By: Transvaal
Date Posted: 01-Feb-2019 at 12:13pm
So Swys vat 7 instede van 5 spelers wat teen die Bulle gespeel het saam, hulle is Vermaak, Jansen, Minnie, Van Wyk, Mahuza, Tshituka, Herbst


Posted By: Leeubok
Date Posted: 01-Feb-2019 at 12:52pm
Ons het nogsteeds n goeie groep spelers. Alhoewel ons n klomp sterre verloor het is die kern van die span nogsteeds daar, en glo ek nie dat Swys en die span n verskoning het om swakker te doen hierdie jaar as vorige jare nie. 


Posted By: Leeubok
Date Posted: 01-Feb-2019 at 12:57pm
Ek dink netnie ons losvoorspelers is reg gebalanseer nie. WW, Diymani en kwagga hou al 3 daarvan om met die bal te hardloop, eerder as om donkie werk te doen. En sonder Sous gaan ons dalk sukkel om ons balle by afbreek punte te beskerm. 


Posted By: Transvaal
Date Posted: 01-Feb-2019 at 12:59pm
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Ek dink netnie ons losvoorspelers is reg gebalanseer nie. WW, Diymani en kwagga hou al 3 daarvan om met die bal te hardloop, eerder as om donkie werk te doen. En sonder Sous gaan ons dalk sukkel om ons balle by afbreek punte te beskerm. 

Jy is reg, die 7 moet bereid wees om hard te werk saam met die slotte. Die 4, 5 en 7 in hierdie squad sal moet handopsteek en wys hulle wil daai werk doen


Posted By: Leeubok
Date Posted: 01-Feb-2019 at 1:05pm
Almal het gekla dat Diyamani meer daarvan hou om op vleuel te staan en wag vir die bal as om in rucks in te vlieg.. Dit sal baie vinnig moet verander!

Wat my bekommerd maak is tot dusver was al die praat en fokus van die leeu kamp op aanval en driee druk.. Dit laat my terugdink aan die maer jare waar ons altyd mooi driee kon druk, maar verdedig soos 'n blinde parapleeg 


Posted By: Attie Karate
Date Posted: 01-Feb-2019 at 2:16pm
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Ons het nogsteeds n goeie groep spelers. Alhoewel ons n klomp sterre verloor het is die kern van die span nogsteeds daar, en glo ek nie dat Swys en die span n verskoning het om swakker te doen hierdie jaar as vorige jare nie. 


Ek stem!


-------------
Up the Vaal!


Posted By: Lion4ever
Date Posted: 01-Feb-2019 at 2:24pm
Think that is something Swys did mention in one of his interviews. He said that they cannot let in as many tries as they did last year.  But I also agree that I would rather win by scoring 5 tries to 3, than winning only by penalties. But I would prefer to win by any means possible. That may be an area that we could look at this season. We need to be more ruthless and close out some of those close games by taking all the points on offer.


Posted By: petri
Date Posted: 01-Feb-2019 at 2:56pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Ek dink netnie ons losvoorspelers is reg gebalanseer nie. WW, Diymani en kwagga hou al 3 daarvan om met die bal te hardloop, eerder as om donkie werk te doen. En sonder Sous gaan ons dalk sukkel om ons balle by afbreek punte te beskerm. 

Jy is reg, die 7 moet bereid wees om hard te werk saam met die slotte. Die 4, 5 en 7 in hierdie squad sal moet handopsteek en wys hulle wil daai werk doen


Stem 100%. Maar ons moet ook onthou dat die 'n oefenwedstryd is, so ek dink nie noodwendig ELKE kombinasie is soos hulle gaan uitdraf 1ste game. Ruil Diyanti met Brink en ewe skielik het ons 'n dodelike lostrio.


Posted By: Transvaal
Date Posted: 01-Feb-2019 at 3:00pm
Onthou net Dyantyi is op vleuel en dis Dayimani wat op 7 speel


Posted By: Attie Karate
Date Posted: 01-Feb-2019 at 3:03pm
Originally posted by Lion4ever Lion4ever wrote:

Think that is something Swys did mention in one of his interviews. He said that they cannot let in as many tries as they did last year.  But I also agree that I would rather win by scoring 5 tries to 3, than winning only by penalties. But I would prefer to win by any means possible. That may be an area that we could look at this season. We need to be more ruthless and close out some of those close games by taking all the points on offer.


Agreed, still our defense needs to improve a lot. Our handling also was not good enough last year for the ball-in-hand game we're playing.


-------------
Up the Vaal!


Posted By: Leeubok
Date Posted: 01-Feb-2019 at 3:13pm
I agree, handling and defense. If we can sort those 2 problem areas out we'll be right up there again. 




Posted By: Transvaal
Date Posted: 01-Feb-2019 at 3:18pm
Ek dink weer die groot kopseer is vaskop. As ons vaskop sukkel gaan ons baie strafskoppe afstaan en nooit die bal sien om ons gewone wedstrydplan te speel  nie


Posted By: Rooibonte8
Date Posted: 02-Feb-2019 at 8:30am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Ek dink weer die groot kopseer is vaskop. As ons vaskop sukkel gaan ons baie strafskoppe afstaan en nooit die bal sien om ons gewone wedstrydplan te speel  nie

Dink ons moet die Sadie n kans gee en sien wat gebeur. Ek dink dit is goed dat ons kan skrum sterkte met die Sharks meet hulle is n goeie skrum pak


Posted By: emiel1
Date Posted: 02-Feb-2019 at 10:02am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Ek dink weer die groot kopseer is vaskop. As ons vaskop sukkel gaan ons baie strafskoppe afstaan en nooit die bal sien om ons gewone wedstrydplan te speel  nie

Stem saam dat vaskop ons groot probleem is. Maar ek moet se dat Sadie en van Wyk belowende jong vaskoppe is. Beide het immers vir die Junior Springbokke gespeel. Fiellies het ook baie belofte getoon teen die Sharks in verlede jaar se semis teen die Sharks. En dan het ons nog 'n redelike ervare Jonker wt van besering moet terugkom. 


Posted By: GoLions
Date Posted: 02-Feb-2019 at 11:18pm
#Superhero Sunday on TV

13:55 - 16:00 Super Hero Sunday '19: Lions v Sharks SS1
13:55 - 16:00 Super Hero Sunday '19: Lions v Sharks SS11
16:00 - 18:15 Super Hero Sunday 19: Stormers v Bulls SS1
16:00 - 18:15 Super Hero Sunday 19: Stormers v Bulls SS11


Posted By: Transvaal
Date Posted: 03-Feb-2019 at 2:30pm
Sadie lyk baie goed op 3 sover, maar Mapimpi gaan druk vir die Sharks


Posted By: Transvaal
Date Posted: 03-Feb-2019 at 2:32pm
#SuperRugby - #Warmup - #Sharks 5 vs #Lions 0 - TRY Mapimpi


Posted By: Transvaal
Date Posted: 03-Feb-2019 at 2:33pm
#SuperRugby - #Warmup - #Sharks 7 vs #Lions 0 - 26m - CONVERSION Bosch


Posted By: Transvaal
Date Posted: 03-Feb-2019 at 2:42pm
#SuperRugby - #Warmup - #Sharks 7 vs #Lions 5 - 35m - TRY Marx


Posted By: Transvaal
Date Posted: 03-Feb-2019 at 2:42pm
Wow....kragdrie deur Marx


Posted By: Transvaal
Date Posted: 03-Feb-2019 at 2:43pm
#SuperRugby - #Warmup - #Sharks 7 vs #Lions 7 - 36m - CONVERSION Jantjies


Posted By: Transvaal
Date Posted: 03-Feb-2019 at 2:48pm
#SuperRugby - #Warmup - #Sharks 7 vs #Lions 7 - HALF TIME


Posted By: LeeuBrul
Date Posted: 03-Feb-2019 at 2:48pm
Hulk Marx awesome....leeus lyk lus om te speel....Reynolds moet meer speel die jaar

-------------
Once a Lion always a lion


Posted By: Transvaal
Date Posted: 03-Feb-2019 at 2:50pm
Bietjie baie foute van altwee spanne. Sadie lyk regtig baie goed sover...dalk is hy die antwoord op 3 vir ons. Ons Lynstane kort werk, en verder lyk die agterlyn ook al weer nie heeltemal so skerp as wat mens sou hoop nie


Posted By: Leeubok
Date Posted: 03-Feb-2019 at 2:59pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Sadie lyk baie goed op 3 sover, maar Mapimpi gaan druk vir die Sharks

Goed om te hoor! 


Posted By: Transvaal
Date Posted: 03-Feb-2019 at 3:12pm
#SuperRugby - #Warmup - #Sharks 7 vs #Lions 12 - 49m - TRY Skosan 


Posted By: Transvaal
Date Posted: 03-Feb-2019 at 3:18pm
#SuperRugby - #Warmup - #Sharks 12 vs #Lions 12 - 54m - TRY Van der Merwe


Posted By: Transvaal
Date Posted: 03-Feb-2019 at 3:19pm
#SuperRugby - #Warmup - #Sharks 14 vs #Lions 12 - 55m - CONVERSION Bosch


Posted By: Transvaal
Date Posted: 03-Feb-2019 at 3:28pm
Met 3 nuwe manne in ons voorry is ons skrums nou in reverse gear


Posted By: Transvaal
Date Posted: 03-Feb-2019 at 3:31pm
#SuperRugby - #Warmup - #Sharks 14 vs #Lions 17 - 65m - TRY Mahuza


Posted By: Transvaal
Date Posted: 03-Feb-2019 at 3:33pm
#SuperRugby - #Warmup - #Sharks 14 vs #Lions 19 - 65m - CONVERSION Jantjies


Posted By: Transvaal
Date Posted: 03-Feb-2019 at 3:48pm
#SuperRugby - #Warmup - #Sharks 14 vs #Lions 19 - FULL TIME


Posted By: Transvaal
Date Posted: 03-Feb-2019 at 3:56pm
The first try came from a mistake by the Lions when they shifted the ball down the backline, and Shaun Reynolds tried to just tap the ball to the player on his outside, but it went forward and into the hands of Mapimpi, who had enough pace to run in for the try. Bosch converted to give the Sharks a 7-0 lead after 26 minutes.

Ten minutes later the Lions evened the score with a power try Marx, it came from a Lions line-out close to the Sharks try-line, where Kwagga Smith quickly broke away from the maul and then set up a ruck, where the ball then went to Marx who broke two tackles and powered his way over for the try. Jantjies converted to make it 7-7, which was also the score at the break.

The Lions scored first after the break, it came from a backline move of the Lions deep inside the Sharks 22, and with about 3 or 3 Lions on his outside, Jantjies kicked a grubber that was picked up by Skosan that dived over for the try in the left corner.Jantjies missed the conversion, but the Lions were now in the lead after 50 minutes in the match.

Shortly afterwards the Sharks levelled the scores again by another power try by Akker van der Merwe, who powered his way over from close range to score in the left corner. Bosch kicked the conversion to make it 14-12 for the Sharks.

The Lions scored their 3rd try from a Sharks mistake, Rhyno Smith dropped a pass from Am and Mahuza quickly picked up the ball and sprinted 50 metres for the try, converted by Jantjies to make it 19-14 for the Lions with 15 minutes to play.




Posted By: LeeuBrul
Date Posted: 03-Feb-2019 at 3:58pm
My positive vir die game ons verdediging lyk goed...en Sadie...

-------------
Once a Lion always a lion


Posted By: Paul
Date Posted: 03-Feb-2019 at 4:42pm
Nog baie werk wat vir ons voorlê voor die 15de, maar ek dink dis n stap in die regte rigting vandag. Moet sê Warren lyk baie goed en ons het nie te sleg geskrum nie. Agterlyn lyk so bietjie besluitloos.


Posted By: WitBoer
Date Posted: 03-Feb-2019 at 5:15pm
Sadie lyk na die "real deal"! 

-------------
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha


Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 03-Feb-2019 at 5:21pm
Heelwat goeie goed deur die Leeus en Sadie lyk skerp. Ons intensiteit en workrate was great. Adriaanse gaan nie werk as back-up vaskop nie. En dan wil ek net baie mooi vir Swys-hulle vra.... Werk asseblief aan die manne se balretensie in kontak??????


Posted By: ROOIHART
Date Posted: 03-Feb-2019 at 5:56pm
Stem oor die balretensie. Orie het paar keer bal verloor waneer hy grond toe gaan.

Cyle Brink of soortgelyke bruiser is ‘n MOET! Ons het te min close quarter carriers.


Posted By: valie
Date Posted: 03-Feb-2019 at 7:58pm
Ek was redelik teveredemet wat ek gesien het. Defence was goed, en hoewel daar nog n bietjie spinnerakke is, lyk ons spelers oor die algemeen vars en skerp.
Sadie was goed. Frans van Wyk het gesukkel 2de helfte, maar die skrums was weer beter toe Mienie en Adriaanse die stutte was.
Daar is nog n paar goed om aan te werk, soos balretensie. Dit lyk ook soms of die dummie runners in die spelskeppers se pad is, maar dit behoort maklik uitgesort te word.
Die Sharks het ook baie obstruksie gepleeg en spelers sonder die bal gespeel. Peyper het dit laat gaan, maar hulle gaan nie daarmee wegkom in SR nie.


Posted By: emiel1
Date Posted: 03-Feb-2019 at 9:29pm
Heelwat hanteerfoute, maar vir 'n voorseisoen wedstryd is dit verstaanbaar. Lyk of ons groter probleme het met diepte op loskop, as vaskop. Sonder Dylen Smith, het ons net Danie Minnie. Sien hulle het ook Frans van Wyk (erkende vaskop), op loskop probeer. Die Jong slot Vermaak het ook nie sleg vertoon nie 


Posted By: Transvaal
Date Posted: 04-Feb-2019 at 9:36am
Hoeveel keer is Groom in besit betrap? Te veel in my opinie. Hy het ook in 'n stadium 'n bal in die hande van die Sharks se agterlyn gegooi. Ons kan nie sulke foute in die regte kompetisie bekostig nie


Posted By: emiel1
Date Posted: 04-Feb-2019 at 10:08am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Hoeveel keer is Groom in besit betrap? Te veel in my opinie. Hy het ook in 'n stadium 'n bal in die hande van die Sharks se agterlyn gegooi. Ons kan nie sulke foute in die regte kompetisie bekostig nie

Het dit ook opgemerk. En dit is nie asof sy voorspelers swak bal aan hom verkaf het nie. Kyk, alle spelers het hulle swak punte, maar in Groom se geval is daat geen sterk punte in sy spel wat daarvoor opmaak nie.


Posted By: Lion4ever
Date Posted: 04-Feb-2019 at 10:26am
I think it was a good outing to get rid of the ring rust. Sadie impressed, as did the young lock. Defence was a lot better. We need a lot of work on our handling. Midfield is still an issue, but it can be worked on.


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 04-Feb-2019 at 11:01am
The forwards in the first half protected the ball well and seemed to do a lot of work. I was wondering about the lose trio, but it seemed ok. With Cyle coming back, it can only be better. I think for a light weight trio they manned up well against the heavier Sharks. Ruan Vermaak also played well and I think we are all a bit relieved that Sadie handled himself well.


Posted By: Transvaal
Date Posted: 04-Feb-2019 at 11:05am
My grootste bekommernis was 3, en Sadie was beter as okay. Enigste probleem is seker as hy sou seerkry, of selfs spelers in ander posisies waar ons diepte bietjie dun is soos loskop, haker, slot...ens.


Posted By: Attie Karate
Date Posted: 04-Feb-2019 at 1:54pm
Originally posted by emiel1 emiel1 wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Hoeveel keer is Groom in besit betrap? Te veel in my opinie. Hy het ook in 'n stadium 'n bal in die hande van die Sharks se agterlyn gegooi. Ons kan nie sulke foute in die regte kompetisie bekostig nie

Het dit ook opgemerk. En dit is nie asof sy voorspelers swak bal aan hom verkaf het nie. Kyk, alle spelers het hulle swak punte, maar in Groom se geval is daat geen sterk punte in sy spel wat daarvoor opmaak nie.


Kyk, ek hou nie van sy spel nie, so dit vat nie veel vir my om ongelukkig nie. Maar hy het ook nou begin skuins hardloop en pass, wat hy nie laasjaar gedoen het nie. Beide tekens dat hy dalk nie vinnig genoeg is nie en ook nie genoeg vertoue in sy pass het nie.


-------------
Up the Vaal!


Posted By: Attie Karate
Date Posted: 04-Feb-2019 at 1:58pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

My grootste bekommernis was 3, en Sadie was beter as okay. Enigste probleem is seker as hy sou seerkry, of selfs spelers in ander posisies waar ons diepte bietjie dun is soos loskop, haker, slot...ens.


Al die spanne in die kompetisie het nie veel diepte buite hul 23-tal nie. NZ se se nuwelinge is net gewoonlik baie beter as ons s'n en skakel amper in sonder dat span verswak word. Dit gaan ook draties verander volgende jaar glo ek, want meeste spelers in SR se kontrakte maak klaar die jaar. 2020 se SR gaan baie interessant wees.


-------------
Up the Vaal!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 04-Feb-2019 at 2:02pm
Die Leeus se prysuitdeling was mos Saterdag, en een van die goed wat hulle gedoen het was om erkenning te gee aan die 12 spelers wat in die SA Onder 20 squad was. As die 12 spelers vinnig die step-up kan maak het ons 'n blink toekoms



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net