Print Page | Close Window

Match 5 - Cheetahs vs Lions

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: Currie Cup
Forum Description: Currie Cup
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=12245
Printed Date: 09-Oct-2025 at 9:42am
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: Match 5 - Cheetahs vs Lions
Posted By: Transvaal
Subject: Match 5 - Cheetahs vs Lions
Date Posted: 18-Aug-2025 at 8:04am
Saturday 23 August 2025 in Bloemfontein, kickoff at 2pm

Referee: Dylen November
Assistant Referees: Paul Mente, Daniel Canhenga
TMO: Ben Crouse

Cheetahs: 15. Clayton Blommetjies, 14. Prince Nkabinde, 13. Carel-Jan Coetzee, 12. Ali Mgjijima, 11. Cohen Jasper, 10. Franco Smith, 9. Rewan Kruger, 8. Neels Volschenk, 7. Mihlali Mosi, 6. Gideon van der Merwe, 5. Victor Sekekete (c), 4. Juan Venter, 3. Frankie dos Reis, 2. Marko Janse van Rensburg, 1. Cameron Dawson.
Replacements: 16. Vernon Paulo, 17. Hencus van Wyk, 18. Ben Pitout, 19. Thabang Mahlase, 20. Daniel Maartens, 21. Jandre Nel, 22. Banie Britz, 23. Michael Annies. 

Lions: 15. Gianni Lombard, 14. Angelo Davids, 13. Manuel Rass, 12. Rynhardt Jonker, 11. Kelly Mpeku, 10. Lubabalo Dobela, 9. Nico Steyn, 8. Jarod Cairns, 7. Siba Qoma, 6. Renzo du Plessis, 5. Darrien Landsberg (c), 4. Ruben Schoeman, 3. RF Schoeman, 2. Morne Brandon, 1. Juan Schoeman.
Replacements: 16. Jaco Visagie, 17. SJ Kotze, 18. Sebastian Lombard, 19. Dylan Sjoblom, 20. WJ Steenkamp, 21. Layton Horn, 22. Sam Francis, 23. Tapiwa Mafura.



Replies:
Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-Aug-2025 at 11:24am
Cheetahs se span opgedateer in eerste pos


Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-Aug-2025 at 1:06pm
Span opgedateer, 4 veranderings waarvan 1 posisioneel is. Landsberg in op 5, Ruben Schoeman skuif na 4, Morne brandon in op Haker,  Juan Schoeman in op Loskop


Posted By: TunaLion!
Date Posted: 23-Aug-2025 at 7:43pm
Kyk die Cheetahs het verdien om te wen, maar sjoe was hierdie ref bad. 

Ek dink nie ons het 1 strafskop gewen in die 1st helfte nie. Ek dink nie ek het al ooit gesien dat een span geen strafskoppe teen hulle kry in 'n helfte nie in al die jare wat ek rugby kyk en ek het al 'n hele paar eenkantige games in my dag al gesien. Ons was nie baie goed nie, maar hulle het duidelik nie op water geloop nie, selfs paar aanslane van hoĆ« skoppe moes andersom gegaan het. Uiteindelik moes die hulp skeidsregters hom reg help met 'n baie duidelike aanslaan van die Cheetahs wat hy ook verkeerd gekry het. 

Well done Cheetahs, julle verdien die wen, maar SA Rugby moet regtig kyk na ons refs, in al die CC games wat ek kyk selfs waar ek neutraal is, is die refs bad en mis obvious goed. Daar is 'n rede dat ons nie regtig meer refs het wat sommer die groot internasionale games blaas nie.


Posted By: gertjie0000
Date Posted: 24-Aug-2025 at 4:45pm
Stem TunaLion heel hartig saam dis een ding as hier en daar goed gemis word maar shoe die beslessing gaan net eenkant toe in van die ander games was daar ook sulke beslissings cheetahs het verdien om te wen maar heng SA rugby sal moet werk aan die standaard wat si laag is



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net