Print Page | Close Window

Match 18 - Stormers vs Lions

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: United Rugby Championship
Forum Description: United Rugby Championship
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=12048
Printed Date: 26-Jun-2024 at 3:35pm
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: Match 18 - Stormers vs Lions
Posted By: Transvaal
Subject: Match 18 - Stormers vs Lions
Date Posted: 19-May-2024 at 2:12pm
Saturday 1 June 2024 in Cape Town, kickoff at 1:45pm

Referee: Marius van der Westhuizen (SARU, 21st league game)

AR 1: Griffin Colby (SARU)  

AR 2: Hanru van Rooyen (SARU)

TMO: Christi du Preez (SARU)


Stormers:

Lions15. Quan Horn, 14. Rabz Maxwane, 13. Erich Cronje, 12. Jordan Hendrikse, 11. Edwill van der Merwe, 10. Sanele Nohamba, 9. Morne van den Berg, 8. Francke Horn, 7. Emmanuel Tshituka, 6. JC Pretorius, 5. Ruan Delport, 4. Willem Alberts (c), 3. Asenathi Ntlabakanye, 2. PJ Botha, 1. Morgan Naude.
Replacements: 16. Jaco Visagie, 17. JP Smith, 18. Ruan Dreyer, 19. Etienne Oosthuizen, 20. Reinhard Nothnagel, 21. Izan Esterhuizen, 22. Marius Louw, 23. Gianni Lombard.



Replies:
Posted By: Transvaal
Date Posted: 27-May-2024 at 11:41am
Lyk my ek gaan dalk nie eers die wedstryd kan kyk nie, is besig Saterdag


Posted By: Transvaal
Date Posted: 27-May-2024 at 11:47am
Afskop is 13:45


Posted By: Transvaal
Date Posted: 28-May-2024 at 11:39am
Marius van der Westhuizen aangewys as skeidsregter. Ek sou gelukkiger gewees het met 'n oorsese perd


Posted By: Transvaal
Date Posted: 28-May-2024 at 1:04pm
Chatting to Jaque Fourie and Morne van den Berg ahead of Stormers match
https://youtu.be/C2wcLYHp6Ig%20" rel="nofollow - https://youtu.be/C2wcLYHp6Ig


Posted By: gertjie0000
Date Posted: 28-May-2024 at 2:33pm
Hoekom se hulle ons moet die top7 haal om die uitspeel rondtes te haal of gaan dit net oor 'n plek in die champions cup? 


Posted By: Transvaal
Date Posted: 28-May-2024 at 3:34pm
vir die URC uitspeel rondtes is 8ste goed genoeg, maar vir Champions cup moet ons 7de eindig


Posted By: gertjie0000
Date Posted: 28-May-2024 at 3:40pm
Dankie transvaal sal nice wees om champions cup glo nie ons al helemal reg nie maar sal goeie blootstelling wees en finansieel sal dit ons help


Posted By: Transvaal
Date Posted: 28-May-2024 at 4:04pm
Ek dink op die oomblik is SA Rugby nog nie aandeel houers van die kompetisie nie so daar is geen finansiele voordeel nie, maar dit gaan verander


Posted By: Red_Machine
Date Posted: 29-May-2024 at 8:08am
The way i understand it, there are only 8 spots available and by winning the challenge cup the Sharks automatically qualify, so that is why only the top 7 now qualify. 


Posted By: Transvaal
Date Posted: 29-May-2024 at 6:31pm
Correct, that is for next years champions cup


Posted By: Transvaal
Date Posted: 31-May-2024 at 7:37pm
Ons span is opgedateer, baie dieselfde span wat teen Glasgow Warriors baie goed gespeel het


Posted By: gertjie0000
Date Posted: 01-Jun-2024 at 2:47pm
Goeie eerste helfte manne bou net so voort asb


Posted By: gertjie0000
Date Posted: 01-Jun-2024 at 3:48pm
Nie gewen maar goed gespeel sien ons eindig darem 8ste so wel gedaan ek dink ons verdien dit 


Posted By: emiel1
Date Posted: 01-Jun-2024 at 4:05pm
Goeie eerste helfde vertoning, maar wat 'n halfhartige besluit om vir die drie punte te gaan met daai laaste strafkop. 'n Lynstaan (waar ons goed gedoen in die westryd), of selfs 'n skrum in die misseveld (waar die Stormers afterlyn onder druk sou wees), sou in my opinie ' n waagstuk, maar beslis 'n beter opsie gewees. Lyk nou of Ospreys daai 8de posisie op die log sal vat.    


Posted By: gertjie0000
Date Posted: 01-Jun-2024 at 4:08pm
Ja stem email en Marius Louw het angejaag van hy op die veld gekom het skouers ouens en stamp ouens met die rooikaart het alles na ons kant begin draai maar toe vat hy ons voordeel weg omdat hy hulle veel gestamp het na die tyd


Posted By: emiel1
Date Posted: 01-Jun-2024 at 4:31pm
Marius doen sekere dinge goed ( soliede verdediging, vat die bal goed op), maar soos Ruaan Venter, het hy 'n swak groot wedstryd temprament.  


Posted By: TunaLion
Date Posted: 01-Jun-2024 at 7:12pm
Ospreys gaan ons verby vat as hulle met bonuspunt wen.... So ons eindig 9de weereens seker die seisoen


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: gertjie0000
Date Posted: 01-Jun-2024 at 7:58pm
Mens kan elkgeval sien cardif speel tweede helfte om vir hulle die wen bonus punt te gee want hulle gaan nie eers vir driee nie



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net