Print Page | Close Window

QF - Glasgow Warriors vs Lions

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: Champions Cup & Challenge Cup
Forum Description: Champions Cup & Challenge Cup
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=11723
Printed Date: 26-Jun-2024 at 1:53pm
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: QF - Glasgow Warriors vs Lions
Posted By: Transvaal
Subject: QF - Glasgow Warriors vs Lions
Date Posted: 01-Apr-2023 at 9:44pm
Saturday 8 April 2023 in Glasgow, Kickoff 21:00 SA Time

Referee: Matthew Carley (England)

AR1: Hamish Smales (England)

AR2: Dan Jones (England)

TMO: Ian Tempest (England)


Glasgow Warriors: 15.Oliver Smith, 14. Kyle Steyn (c), 13. Huw Jones, 12. Sione Tuipulotu, 11. Jamie Dobie, 10. Domingo Miotti, 9. George Horne, 8. Jack Dempsey, 7. Rory Darge, 6. Matt Fagerson, 5. Richie Gray, 4. Scott Cummings, 3. Zander Fagerson, 2. George Turner, 1. Jamie Bhatti.
Replacements: 16. Johnny Matthews, 17. Nathan McBeth, 18. Simon Berghan, 19. JP du Preez, 20. Lewis Bean, 21. Tom Gordon, 22. Ali Price, 23. Tom Jordan.

Lions: 15. Quan Horn, 14. Rabz Maxwane, 13. Manuel Rass, 12. Marius Louw (c), 11. Edwill vd Merwe, 10. Gianni Lombard, 9. Sanele Nohamba, 8. Francke Horn, 7. Ruan Venter, 6. Jaco Kriel, 5. Ruben Schoeman, 4. Willem Alberts, 3. Asenathi Ntlabakanye, 2. PJ Botha, 1. JP Smith.
Replacements: 16. Morne Brandon, 17. Rhynardt Rijnsburger, 18. Ruan Dreyer, 19. Ruan Delport, 20. Travis Gordon, 21. Morne vd Berg, 22. Rynhardt Jonker, 23. Andries Coetzee.



Replies:
Posted By: gertjie0000
Date Posted: 01-Apr-2023 at 10:09pm
Eina as ons die ene kan vat kan ons die challenge cup wen maar gaan baie moeilik wees


Posted By: Transvaal
Date Posted: 02-Apr-2023 at 7:23am
Afskop tyd bevestig as 9 uur ons tyd Saterdag 8 April


Posted By: Lionsinpta
Date Posted: 03-Apr-2023 at 11:01pm
Ref vir wedstryd

Glasgow Warriors v Lions

Date: Saturday, April 8
Venue: Scotstoun
Kick-off: 20:00 BST (19:00 GMT)
Referee: Matthew Carley (England)
Assistant Referees: Hamish Smales (England), Dan Jones (England)
TMO: Ian Tempest (England)



Posted By: PaBz0r
Date Posted: 04-Apr-2023 at 7:22am
Hierdie gaan baie taai wees, ons gaan buite ons velle moet speel


Posted By: Transvaal
Date Posted: 04-Apr-2023 at 8:18am
Sit jy net stil op jou rusbank en los die speel vir die spelers...LOL!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 04-Apr-2023 at 10:36am
Leeus se toergroep vir die naweek se wedstryd:

Forwards: JP Smith, Rhynardt Rijnsburger, PJ Botha, Morne Brandon, Asenathi Ntlabakanye, Ruan Dreyer, Willem Alberts, Ruan Delport, Ruben Schoeman, Travis Gordon, Jaco Kriel, Jarod Cairns, Ruan Venter, Francke Horn.
Backs: Sanele Nohamba, Morne vd Berg, Gianni Lombard, Edwill vd Merwe, Marius Louw (c), Manuel Rass, Rynhardt Jonker, Rabz Maxwane, Quan Horn, Andries Coetzee, Stean Pienaar.


Posted By: Transvaal
Date Posted: 04-Apr-2023 at 12:18pm
Chatting to Jaque Fourie and Sanele Nohamba on 4 April 2023 before the team travels to Scotland to play Glasgow Warriors in Challenge Cup Quarter-Final
https://youtu.be/uXgbl76jD-0%20" rel="nofollow - https://youtu.be/uXgbl76jD-0


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 05-Apr-2023 at 1:28pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Sit jy net stil op jou rusbank en los die speel vir die spelers...LOL!

Luister ek skrum saam meeste van die tyd, dit is harde werk :)


Posted By: Transvaal
Date Posted: 05-Apr-2023 at 2:11pm
Ek het al lekker gelag vir myself...partykeer as ek rugby kyk dan le mens na die kant toe waarhheen die ouens dryf, amper asof jy hulle probeer help, dis seker  nie net ek nie of hoe?


Posted By: Leeubok
Date Posted: 05-Apr-2023 at 2:24pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Ek het al lekker gelag vir myself...partykeer as ek rugby kyk dan le mens na die kant toe waarhheen die ouens dryf, amper asof jy hulle probeer help, dis seker  nie net ek nie of hoe?


Nee, dis net jy! LOL




Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 06-Apr-2023 at 10:22am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Ek het al lekker gelag vir myself...partykeer as ek rugby kyk dan le mens na die kant toe waarhheen die ouens dryf, amper asof jy hulle probeer help, dis seker  nie net ek nie of hoe?
Ek sal moet skuldig pleit!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 06-Apr-2023 at 10:34am
Ek kom die nie eintlik self agter as ek rugby kyk nie, maar die mense wat langs my sit kla daaroor


Posted By: Transvaal
Date Posted: 07-Apr-2023 at 1:08pm
Span opgedateer, Jaco Kriel vir Tshituka en Schoeman vir Nothnagel


Posted By: Transvaal
Date Posted: 07-Apr-2023 at 4:43pm
  • 15. Oliver Smith, 
  • 14. Kyle Steyn (c), 
  • 13. Huw Jones, 
  • 12. Sione Tuipulotu, 
  • 11. Jamie Dobie, 
  • 10. Domingo Miotti, 
  • 9. George Horne, 
  • 1. Jamie Bhatti, 
  • 2. George Turner, 
  • 3. Zander Fagerson, 
  • 4. Scott Cummings, 
  • 5. Richie Gray, 
  • 6. Matt Fagerson, 
  • 7. Rory Darge, 
  • 8. Jack Dempsey.
Replacements:
  • 16. Johnny Matthews, 
  • 17. Nathan McBeth, 
  • 18. Simon Berghan, 
  • 19. JP du Preez, 
  • 20. Lewis Bean, 
  • 21. Tom Gordon, 
  • 22. Ali Price, 
  • 23. Tom Jordan,


Posted By: Transvaal
Date Posted: 08-Apr-2023 at 12:19pm
Vergelyk dit met die span wat laas teen ons gespeel het:

Glasgow Warriors: 15. Josh McKay, 14. Cole Forbes, 13. Stafford McDowall (c), 12. Sam Johnson, 11. Eli Caven, 10. Tom Jordan, 9. Jamie Dobie, 8. Sione Vailanu, 7. Rory Darge, 6. Ally Miller, 5. Scott Cummings, 4. Lewis Bean, 3. Lucio Sordoni, 2. Johnny Matthews, 1. Nathan McBeth.
Replacements: 16. Angus Fraser, 17. Allan Dell, 18. Simon Berghan, 19. JP du Preez, 20. Euan Ferrie, 21. Thomas Gordon, 22. Sean Kennedy, 23. Duncan Weir.


Posted By: Transvaal
Date Posted: 08-Apr-2023 at 12:20pm
lyks soos net 3 in die begin XV wat dieselfde is...so 12 spelers was nie beskikbaar nie, neem aan ons is die underdogs vandag


Posted By: monster
Date Posted: 08-Apr-2023 at 5:32pm
Hulle het n goeie span wat great rugby speel … dit gaan tuff wees

Vir my speel Glasgow great rugby, ek sal nie verbaas wees as hulle kom finals time in URC daar gaan wees nie.




Posted By: monster
Date Posted: 08-Apr-2023 at 5:34pm
Die Sharks Toulouse games is nogal n great game


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 08-Apr-2023 at 6:01pm
Originally posted by monster monster wrote:

Die Sharks Toulouse games is nogal n great game

Baie closer as wat die telbord gewys het. Dink daar is n paar calls wat die Sharks gekos het, maar hulle het net nie die stepup gemaak om weer beheer te neem nie


Posted By: Transvaal
Date Posted: 08-Apr-2023 at 10:05pm
14-0 vir Glasgow rustyd


Posted By: TunaLion
Date Posted: 08-Apr-2023 at 10:45pm
So wat die ref nie sien met baie van hul balstele in die losgemaal en hoekom ons so swak daar lyk, is omdat dietackler nooit toelaat dat die spelers die bal terug plaas nie. Dit is wat ons die game erg kos op die aanval.


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 08-Apr-2023 at 11:04pm
Beter 2de helfde van ons, kon net nie al die besit in punte verander nie. Ons kan nou weer fokus om punte teen Leinster te kry en iewers in die URC te eindig.


Posted By: Transvaal
Date Posted: 08-Apr-2023 at 11:04pm
Glasgow wen 31-21, Ons het heelwat beter in die 2de helfte gelyk


Posted By: Transvaal
Date Posted: 09-Apr-2023 at 12:11am
EPCR Post Match Briefing Glasgow Warriors vs Emirates Lions
https://youtu.be/aDi1oVFj8d0%20" rel="nofollow - https://youtu.be/aDi1oVFj8d0


Posted By: gertjie0000
Date Posted: 09-Apr-2023 at 9:06am
Trops of julle Lions gespeel tot die 80ste minuut volgende jaar hard werk in die groepfase dat ons tuis wedstryde kan kry mens sien nou spanne gan nie maklik weg wen nie



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net