Match 3 - Lions vs Griffons
Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: Currie Cup
Forum Description: Currie Cup
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=11705
Printed Date: 24-Apr-2025 at 6:42pm Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com
Topic: Match 3 - Lions vs Griffons
Posted By: Transvaal
Subject: Match 3 - Lions vs Griffons
Date Posted: 18-Mar-2023 at 12:25pm
Friday 24 March 2023 at Ellis Park, kickoff at 3pm
Referee: Morne FerreiraAR1: LocalAR2: LocalTMO: Marius van der Westhuizen
Lions: 15. Tiaan Swanepoel, 14. Boldwin Hansen, 13. Stean Pienaar, 12. Tyler Bocks, 11. Ilunga Mukendi, 10. Vaughan Isaacs, 9. Nico Steyn, 8. Jarod Cairns, 7. Ruhan Straeuli, 6. Sibusiso Sangweni, 5. Darrien Landsberg, 4. Raynard Roets, 3. Ruan Smith, 2. Jaco Visagie (c), 1. Sti Sithole. Replacements: 16. Michael van Vuuren, 17. Morgan Naude, 18. Kabous Bezuidenhout, 19. PJ Steenkamp, 20. Pieter Jansen van Vuren, 21. Renzo du Plessis, 22. Kelly Mpeku, 23. Jurich Claasens.
Griffons: 15. Domenic Smit, 14. Randall Fielies, 13. Carel-Jan Coetzee, 12. Marquit September, 11. Jamba Ulengo, 10. Duan Pretorius, 9. Jaywinn Juries, 8. Sokuphumla Xakalashe, 7. Jean Pretorius, 6. Mitchell Carstens, 5. Michael Benadie, 4. Jaco Willemse, 3. Doctor Booysen, 2. Dandre Delport, 1. Stephan de Jager Replacements: 16. Hendrik van Schoor, 17. Xolani Jacobs, 18. Neo Mohapi, 19. Wikus Nieuwenhuis, 20. Curtly Thomas, 21. Richman Gora, 22. Robbie Petzer, 23. Keanu Vers, 24. Buhle Nojekwa, 25. Thomas Ongera, 26. Duren Hoffman
|
Replies:
Posted By: Transvaal
Date Posted: 20-Mar-2023 at 10:39am
Hierdie naweek speel die Curriebeker en URC spanne, so ons sal nie URC spelers kan gebruik in die wedstryd nie
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 20-Mar-2023 at 10:41am
Gelukkig het die Griffons maar swak vertoon teen die Cheetahs, so behoort ons eerste wen te wees. Ook vir die afrigter
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Mar-2023 at 7:09am
Die Leeus se die wedswtryd skop 3 uur af en nie 5 uur nie. Klink nie reg nie
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-Mar-2023 at 10:09am
Die wedstryd skop inderdaad 3 uur af, die Cheetahs vs Bulle wedstryd is 5 uur en 7 uur is die Pumas vs Griekwas
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Mar-2023 at 10:31am
Die Griffons het nou lank in die b afdeling van die curriebeker gespeel, so ons het nie baie teen hulle gespeel die laaste ruk nie, laaste wedstryd was in 2009 en voor dit 2001, so net 2 wedstryde in die laaste 23 jaar. Sedert 1991 het ons hulle 16 keer gespeel en 15 keer gewen.
http://www.lionsworld.co.za/winratiodetail_nfs.html" rel="nofollow - LionsWorld
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Mar-2023 at 11:20am
Span opgedateer in die eerste pos. Goed om te sien PJ Steenkamp is weer in die mix
|
Posted By: monster
Date Posted: 23-Mar-2023 at 11:47am
Stem saam oor PJ … ek wonder al lankal hoe Stean Pienaar op 13 sal vaar
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Mar-2023 at 12:01pm
Dalk is 13 'n beter plek vir hom...nie so seker dat hy regtig die spoed vir vleuel het nie
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 24-Mar-2023 at 3:06pm
Die Griffons druk na net 3 minute, hardloop deur ons asof ons 10 en 12 nie eers op die veld is nie
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 24-Mar-2023 at 3:10pm
Strafskop Juries, 10-0 Griffons na 8 minute
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 24-Mar-2023 at 3:15pm
Die eerste keer wat ons bietjie die lyn breek lyk die Griffons baie kwesbaar as hulle verdedigers moet omdraai
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 24-Mar-2023 at 3:15pm
Sangweni druk van die strafskop lynstaan af
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 24-Mar-2023 at 3:16pm
Isaacs slaag met die doelskop, 10-7 Griffons na 14 minute
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 24-Mar-2023 at 3:19pm
Geel kaart vir Swanepoel vir bal afklap
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 24-Mar-2023 at 3:20pm
Juries slaag met die strafskop na die geel kaart, 13-7 Griffons na 17 minute
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 24-Mar-2023 at 3:25pm
Dink die gevaarligte flikker so effens vir ons
|
Posted By: Leeubok
Date Posted: 24-Mar-2023 at 3:26pm
Transvaal wrote:
Dink die gevaarligte flikker so effens vir ons |
Ja kyk, dis 'n nuwe laagtepunt om teen die Griffons te verloor. Rock, meet bottom
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 24-Mar-2023 at 3:26pm
Maul drie vir die Griffons na 'n 50-22
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 24-Mar-2023 at 3:28pm
Doelskop is oor, 20-7 Griffons na 24 minute
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 24-Mar-2023 at 3:29pm
Landsber staan strafskop af as hy nie clear release wys in die tackle nie
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 24-Mar-2023 at 3:29pm
Posted By: Transvaal
Date Posted: 24-Mar-2023 at 3:29pm
Swanepoel terug na sy geel kaart
|
Posted By: valie
Date Posted: 24-Mar-2023 at 3:33pm
Bliksem. Dit lyk of ons in slow motion speel....
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 24-Mar-2023 at 3:33pm
Geel kaart vir Roets na 'n tackle met kop kontak
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 24-Mar-2023 at 3:34pm
Juries slaag met die strafskop reg voor die pale, 23-7 na 28
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 24-Mar-2023 at 3:36pm
2de keer wat Ruan Smith aanslaan...
|
Posted By: Red_Machine
Date Posted: 24-Mar-2023 at 3:36pm
Leeubok wrote:
Transvaal wrote:
Dink die gevaarligte flikker so effens vir ons |
Ja kyk, dis 'n nuwe laagtepunt om teen die Griffons te verloor. Rock, meet bottom
| we have reached the bottom of the barrel and started digging
|
Posted By: gertjie0000
Date Posted: 24-Mar-2023 at 3:37pm
Shoe Ruan Smit het 'n shocker
|
Posted By: gertjie0000
Date Posted: 24-Mar-2023 at 3:37pm
Ja nee wat met die tipe rugby gaan die curriecup coach geen wedstryde weer die jaar wen nie
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 24-Mar-2023 at 3:39pm
Ai, ons ouens steel 'n bal en dan skop die losskakel instede van om dit wyd te vat
|
Posted By: gertjie0000
Date Posted: 24-Mar-2023 at 3:41pm
Ja nee transvaal as dit ons volgende beste 10 is na die URC loskakels het ons helse moeilikheid in daai departement
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 24-Mar-2023 at 3:41pm
ons voorspelers kyk rugby instede van om te clean by die ruck
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 24-Mar-2023 at 3:43pm
Stean Pienaar druk maar hulle gaan seker na die aangee kyk
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 24-Mar-2023 at 3:44pm
Posted By: Transvaal
Date Posted: 24-Mar-2023 at 3:45pm
ja drie staan maar die doelskop is mis. 23-12 na 37
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 24-Mar-2023 at 3:46pm
Roets terug na sy geel kaart
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 24-Mar-2023 at 3:48pm
Posted By: Transvaal
Date Posted: 24-Mar-2023 at 4:00pm
Dink ons probleme agter is by 10, 12 en die 11 wat elke keer kantlyn toe hardloop instede na die Griffons se doellyn
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 24-Mar-2023 at 4:02pm
Die mense wat ook elke keer vra waar is Swanepoel as die URC span aangekondig word moet dalk die eerste helfte kyk
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 24-Mar-2023 at 4:05pm
2de keer wat ons obstruksie pleeg by 'n 5 meter lynstaan
|
Posted By: gertjie0000
Date Posted: 24-Mar-2023 at 4:05pm
Ja nee Swanepoel is baie average, wat snaaks is die ouens is supposed om hulle harte uit te speel want hulle kan jou optrek na die URC span toe maar lyk nie na veel van 'n aanmoediging nie
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 24-Mar-2023 at 4:07pm
Vang die Griffons ons weer uit met 'n 50-22
|
Posted By: valie
Date Posted: 24-Mar-2023 at 4:09pm
Miskien sal dit goed wees as ons n slag ge relegeer word. Die f@kken unie wil nie leer nie... Relegasie is verseker ons voorland as ons so speel.
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 24-Mar-2023 at 4:09pm
Strafskop Juries, 26-12 na 46, en Morgan Naude vervang Sithole
|
Posted By: valie
Date Posted: 24-Mar-2023 at 4:11pm
Ons het duidelik die manne onderskat.
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 24-Mar-2023 at 4:12pm
Eerste skrum na Sti af is en ons domineer en kry 'n strafskop
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 24-Mar-2023 at 4:14pm
Dan verloor ons ons lynstaan 5 meter van die doellyn af, dis nou al 3 wat daar verkeerd gegaan het
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 24-Mar-2023 at 4:14pm
Nee hel ons is swak en verdien nie om te wen nie
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 24-Mar-2023 at 4:18pm
Geel kaart vir die Griffons se 10
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 24-Mar-2023 at 4:20pm
Nog 'n geel kaart vir die Griffons, so hulle is nou 13
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 24-Mar-2023 at 4:21pm
Steyn druk van 'n skrum af
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 24-Mar-2023 at 4:22pm
Isaacs verdoel, 26-19 Griffons na 56
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 24-Mar-2023 at 4:23pm
Steenkamp op vir Straeuli en Renzo du Plessis vir Landsberg
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 24-Mar-2023 at 4:23pm
Griffons is 13 op die veld en ons backs skop die donnerse bal...
|
Posted By: gertjie0000
Date Posted: 24-Mar-2023 at 4:24pm
Ons speel teen 13 dan skop ons die bal weg
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 24-Mar-2023 at 4:25pm
Die keer hardloop ons backs en Steyn druk
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 24-Mar-2023 at 4:27pm
Doelskop oor en dis 26 elk na 61
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 24-Mar-2023 at 4:29pm
Posted By: Transvaal
Date Posted: 24-Mar-2023 at 4:35pm
Griffons steel weer 'n lynstaan van ons op hulle 5 meter lyn, 4rde een wat verkeerd gaan daar
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 24-Mar-2023 at 4:38pm
TMO kyk vir 'n drie deur Steyn en word gegee, Steyn se 3rde drie
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 24-Mar-2023 at 4:39pm
Doelskop oor, 33-26 Leeus na 67
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 24-Mar-2023 at 4:41pm
Roets druk 'n mooi drie vir die Leeus
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 24-Mar-2023 at 4:42pm
Ag hel...Isaacs word getimeout op die doelskop
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 24-Mar-2023 at 4:43pm
Posted By: valie
Date Posted: 24-Mar-2023 at 4:43pm
Ons lyk heelwat beter die laaste 10minute
|
Posted By: gertjie0000
Date Posted: 24-Mar-2023 at 4:46pm
Baie valie lyk soos 'n ander span
|
Posted By: valie
Date Posted: 24-Mar-2023 at 4:48pm
Jaco Visagie se spel het geweldig agteruit gegaan die afgelope jaar.
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 24-Mar-2023 at 4:54pm
Lang strafskop deur Swanepoel en die eindtelling is 41-26
|
Posted By: Leeubok
Date Posted: 24-Mar-2023 at 5:07pm
Wow. Ons coach se 1ste wen
|
Posted By: monster
Date Posted: 25-Mar-2023 at 7:57am
Net 4 spelers in die span wat die moeite werd is om verder in te belê
Hansen Steyn PJ Steenkamp Sangweni
en miskien Roets … maar hy moet werk aan sy lynstaan werk en so biedtjie meer tyd in gym deur bring
Ek moet sê Morgan Naude het sy beste nog in n leeu trui vertoon toe hy op gekom het
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 25-Mar-2023 at 9:15am
Stem saam oor Morgan Naude, hy het lus gelyk vir rugby, en dis wat ons wil he
|
Posted By: valie
Date Posted: 25-Mar-2023 at 2:45pm
monster wrote:
Net 4 spelers in die span wat die moeite werd is om verder in te belê
Hansen Steyn PJ Steenkamp Sangweni
en miskien Roets … maar hy moet werk aan sy lynstaan werk en so biedtjie meer tyd in gym deur bring
Ek moet sê Morgan Naude het sy beste nog in n leeu trui vertoon toe hy op gekom het
| Stem. Hy het lekker gespeel
|
Posted By: Puttertjie
Date Posted: 27-Mar-2023 at 1:12am
Ek het gedink Renzo du Plessis het ook lus gelyk vir rugby toe hy opgekom het, rucks hard geslaan, goeie ondersteunende spel ens. Was Ruhan Streauli ooit op die veld?
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 27-Mar-2023 at 12:48pm
Congrats to Renzo du Plessis and Kelly Mpeku who made their Currie Cup debut for the #Lions last Friday, and Sibusiso Sangweni who played in his 50th match for the #Lions
|
|