Print Page | Close Window

Match 2 - Lions vs Stade Francais

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: Champions Cup & Challenge Cup
Forum Description: Champions Cup & Challenge Cup
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=11641
Printed Date: 22-Dec-2024 at 3:39pm
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: Match 2 - Lions vs Stade Francais
Posted By: Transvaal
Subject: Match 2 - Lions vs Stade Francais
Date Posted: 12-Dec-2022 at 10:13am
Friday 16 December at Ellis Park, kickoff at 19:30

Referee: Karl Dickson (England)
AR1: Matthew Carley (England)
AR2: Sara Cox (England)
TMO: Ian Tempest (England)

Lions: 15. Andries Coetzee, 14. Edwill van der Merwe, 13. Henco van Wyk, 12. Marius Louw, 11. Quan Horn, 10. Jordan Hendrikse, 9. Sanele Nohamba, 8. Emmanuel Tshituka, 7. Ruan Venter, 6. Jaco Kriel (c), 5. Pieter Jansen van Vuren, 4. Willem Alberts, 3. Asenathi Ntlabakanye, 2. Jaco Visagie, 1. JP Smith.
Replacements: 16. Michael van Vuuren, 17. Sti Sithole, 18. Ruan Smith, 19. Reinhard Nothnagel, 20. Darrien Landsberg, 21. Sibusiso Sangweni, 22. Andre Warner, 23. Rynhardt Jonker.

Stade Francais: 15. Léo Monin, 14. Nadir Megdoud, 13. Paolo Odogwu, 12. Theo Dachary, 11. Harry Glover, 10. Léo Barre, 9. James Hall, 1. Vasil Kakovin, 2. Laurent Panis (c), 3. Giorgi Melikidze, 4. Nathan Huguen, 5. Juan Johan Van der Mescht , 6. Giorgi Tsutkiridze, 7. Mathieu Hirigoyen, 8. Juan Martin Scelzo.
Replacements: 16. Lucas Peyresblanques, 17. Sergo Abramishvili, 18. Paul Alo Emile, 19. Noa Kanika, 20. Arthur Coville, 21. Alex Arrate, 22. Ferdinand Dreno, 23. Moses Alo Emile,



Replies:
Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 12-Dec-2022 at 10:24am
Hoe sterk is Stade Francais? Hierdie is 'n moet wen tuis-wedstryd!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 12-Dec-2022 at 10:28am
Hulle is baie sterker as die Dragons. Het laas seisoen 'n af seisoen in die Franse Top 14 gehad en speel daarom in die Challenge Cup, maar blykbaar le hulle die jaar sover 3rde op die log in die Franse top 14. Gaan baie moeilik wees om die een te wen


Posted By: Transvaal
Date Posted: 12-Dec-2022 at 10:33am
Claremont het die naweek die Stormers 24-14 geklop, en hulle le 10de op die Franse top 14 log, 7 plekke laer as Stade Francais


Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 12-Dec-2022 at 10:40am
Shoh! Die manne sal dan baie moet verbeter.. kans om 'n stelling te maak teen 'n top span..


Posted By: Transvaal
Date Posted: 12-Dec-2022 at 12:57pm
Chatting to Andre Warner and Ricardo Loubscher on 12 December 2022
https://youtu.be/3hS8d1cIUYg%20" rel="nofollow - https://youtu.be/3hS8d1cIUYg


Posted By: TunaLion
Date Posted: 12-Dec-2022 at 1:21pm
Ons gaan heel moontlik pakslae kry in hierdie wedstryd as ons nie ons heel beste span kies nie.


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: monster
Date Posted: 12-Dec-2022 at 1:34pm
Franse spanne is snaaks - hulle huiwer nie sommer om n B span te stuur nie en oor die algemeen is hulle baie wisselvalig weg vd huis maar ek stem saam jou dit kan op n nagmerrie uitloop vir ons


Posted By: Transvaal
Date Posted: 12-Dec-2022 at 1:44pm
Ek is ook eerlik as ek se ek weet nie eintlik wie hulle spelers is nie, sover ek weet het Vincent Koch baie onlangs vir hulle begin speel maar dis die enigste speler van hulle waarvan ek weet


Posted By: Transvaal
Date Posted: 12-Dec-2022 at 1:47pm
Ek sien op Wikipedia hulle het 4 Sa spelers in die squad en ook 'n paar pumas en kiwis


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 12-Dec-2022 at 8:51pm
Wat gaan die unie maak oor die slegte bywonings syfers? Ons kannie so aan gaan nie. Niemand maak geld nie, dit lyk moerse sleg en die spelers verdien beter. 


Posted By: Transvaal
Date Posted: 13-Dec-2022 at 12:34pm
weet nie, maar die bywoning van die laaste wedstryd was seker die swakste ooit. Ek het ook gou gekyk hoeveel van 2019 se Super Rugby squad is nog by die Leeus...net 4...so in 3 jaar het ons 'n magdom spelers verloor


Posted By: monster
Date Posted: 13-Dec-2022 at 12:43pm
Ek kan ook nie sien dat baie mense op n vrydag aand 19h30!sal Doornfontein toe gaan nie


Posted By: Transvaal
Date Posted: 13-Dec-2022 at 2:02pm
Ek sal daar wees, doen die website al 26 jaar so is seker maar 'n sucker vir punishment


Posted By: emiel1
Date Posted: 13-Dec-2022 at 2:52pm
Ons het 'n redelike mededingende vaste vyf, en tussen die losvoorspelers en agterlangs is daar drie of vier spelers wat op die vlak hoort (Kriel, Tshetuka, Andries Coetzee en Edwil van der Merwe) .

Maar teen die top spanne het jy 'n paar spelbrekers nodig wat die wedstryd in jou guns kan swaai (teen Edinberugh bevoorbeeld het ons grootliks die wedtryd gewen agv van twee stukkies briljantheid deur Henco - eens op verdediging, en eens op aanval). 

Miskien moet die bestuur begin kyk na 'n speler JC Pretorius wat in elk geval vir 'n maand af is van sewes diens en al reeds met die Leeus geoefen het, want met die geploeter van die afgelope twee weke kort ons ernstig versterkings. Die middeveld is ook 'n probleem.


Posted By: AK 
Date Posted: 14-Dec-2022 at 8:22am
Originally posted by monster monster wrote:

Ek kan ook nie sien dat baie mense op n vrydag aand 19h30!sal Doornfontein toe gaan nie

Yip... Ek glo ons bywoning sal beter wees as jy die games by clubs hou...


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 14-Dec-2022 at 10:32pm
Originally posted by AK  AK  wrote:

Originally posted by monster monster wrote:

Ek kan ook nie sien dat baie mense op n vrydag aand 19h30!sal Doornfontein toe gaan nie

Yip... Ek glo ons bywoning sal beter wees as jy die games by clubs hou...

Daar is seker weer n klomp stories.. die losies, venders, borge.. ek wonder hoe mens dit kan doen en almal steeds “wen”. Ek sien nie kans om meer soentoe te ry nie, toe die gautrein n bus diens gehad het, was dit altyd die beste opsie vir my, maar hulle doen dit nie meer nie. Uber in die CBD.. weet nie so mooi nie


Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Dec-2022 at 2:09pm
span opgedateer in die eerste pos


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 15-Dec-2022 at 2:13pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

span opgedateer in die eerste pos

Dankie tog.. dit lyk beter.. bietjie snaaks om die kaptein te bench.. 


Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Dec-2022 at 2:18pm
12 veranderings...nee wat dis malligheid


Posted By: monster
Date Posted: 15-Dec-2022 at 2:45pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Ek is ook eerlik as ek se ek weet nie eintlik wie hulle spelers is nie, sover ek weet het Vincent Koch baie onlangs vir hulle begin speel maar dis die enigste speler van hulle waarvan ek weet
Ek dink Jeremy Ward speel ook vir hulle


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 15-Dec-2022 at 2:46pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

12 veranderings...nee wat dis malligheid

Wat sou jy anders wou sien? Slotte is n vraagteken, los trio lyk beter, voorry het ons nie veel ander opsies nie, PJ moes wel daar wees. 


Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Dec-2022 at 2:57pm
As sy plan was om hierdie span teen SF te speel, sou ek wou sien dat hy meer van die selfde spelers kans gegee het in die vorige wedstryd. Om net 3 ouens in dieselfde posisies te hou is basies om met 'n heeltemal nuwe span te speel, en in rugby is kontinuiteit nogal belangrik


Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Dec-2022 at 3:00pm
SF se span ook opgedateer in eerste pos


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 15-Dec-2022 at 3:05pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

As sy plan was om hierdie span teen SF te speel, sou ek wou sien dat hy meer van die selfde spelers kans gegee het in die vorige wedstryd. Om net 3 ouens in dieselfde posisies te hou is basies om met 'n heeltemal nuwe span te speel, en in rugby is kontinuiteit nogal belangrik

Jy weet mos.. ons wing dit deesdae.. die agterlyn is darem semi wat ons sover gespeel het die seisoen, waaroor ek wel wonder is die slotte en die hakker kombinasie plus ons weet ons het n probleem in die voorry.


Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Dec-2022 at 3:15pm
Ons gaan darem nouy kan sien hoe die nuwe haker speel


Posted By: Attie Karate
Date Posted: 15-Dec-2022 at 7:18pm
Nee wat manne. Ons gaan hulle vat.

-------------
Up the Vaal!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 16-Dec-2022 at 8:06am
Ek het geen idee of hulle hul sterkste span gekies het of nie, so weet nie wat om te verwag nie. 'n Wen sal fantasties wees


Posted By: gertjie0000
Date Posted: 16-Dec-2022 at 9:05am
Stem Attie ek hoop regtig ons looi hulle sal lekker wees


Posted By: monster
Date Posted: 16-Dec-2022 at 5:33pm
Die van julle wat naby  Ellispark bly …. Het dit gereen deur die dag? Reën dit op die oomblik?


Posted By: Leeu
Date Posted: 16-Dec-2022 at 6:03pm
naand ouens,gaan daar dalk Link wees om die game te kan stream?


Posted By: Transvaal
Date Posted: 16-Dec-2022 at 6:11pm
https://rugbystreams.me/rugby-union-streams%20" rel="nofollow - https://rugbystreams.me/rugby-union-streams

Probeer dit net nader aan afskop, dit werk nie lank voor afskop nie


Posted By: Transvaal
Date Posted: 16-Dec-2022 at 6:26pm
Originally posted by monster monster wrote:

Die van julle wat naby  Ellispark bly …. Het dit gereen deur die dag? Reën dit op die oomblik?

Nie gereen nie en reen ook nie nou nie, maar reen dreig


Posted By: Transvaal
Date Posted: 16-Dec-2022 at 7:30pm
#EPCR #ChallengeCup - #Lions 0 vs #StadeFrancais 0 - Afskop!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 16-Dec-2022 at 7:36pm
Sjo JP sukkel teen hulle vaskop


Posted By: Transvaal
Date Posted: 16-Dec-2022 at 7:43pm
#EPCR #ChallengeCup - #Lions 3 vs #StadeFrancais 0 - 12m - STRAFKOP Jordan Hendrikse


Posted By: Transvaal
Date Posted: 16-Dec-2022 at 7:46pm
#EPCR #ChallengeCup - #Lions 8 vs #StadeFrancais 0 - 14m - DRIE Quan Horn


Posted By: Transvaal
Date Posted: 16-Dec-2022 at 7:47pm
#EPCR #ChallengeCup - #Lions 10 vs #StadeFrancais 0 - 15m - DOELSKOP Jordan Hendrikse


Posted By: Transvaal
Date Posted: 16-Dec-2022 at 7:54pm
#EPCR #ChallengeCup - #Lions 13 vs #StadeFrancais 0 - 23m - STRAFSKOP Jordan Hendrikse


Posted By: Transvaal
Date Posted: 16-Dec-2022 at 7:57pm
#EPCR #ChallengeCup - #Lions 18 vs #StadeFrancais 0 - 26m - DRIE Quan Horn


Posted By: Transvaal
Date Posted: 16-Dec-2022 at 7:58pm
#EPCR #ChallengeCup - #Lions 20 vs #StadeFrancais 0 - 27m - DOELSKOP Jordan Hendrikse


Posted By: Transvaal
Date Posted: 16-Dec-2022 at 8:06pm
Baie sagte oomblik, twee belaglike aanslane


Posted By: valie
Date Posted: 16-Dec-2022 at 8:10pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Baie sagte oomblik, twee belaglike aanslane
Reen dit op die park? Want dit lyk of die bale baie glad is.


Posted By: Lion1986
Date Posted: 16-Dec-2022 at 8:15pm
Speel nie sleg nie, maar ons lynstane bly n gemors


Posted By: Transvaal
Date Posted: 16-Dec-2022 at 8:16pm
#EPCR #ChallengeCup - #Lions 20 vs #StadeFrancais 5 - 39m - DRIE James Hall


Posted By: Transvaal
Date Posted: 16-Dec-2022 at 8:17pm
20-5 ook die rustyd telling


Posted By: TunaLion
Date Posted: 16-Dec-2022 at 8:18pm
Voel of ons die laaste 10 minute van die helfte baie los begin speel het en reeds begin dink het die game is verby.


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 16-Dec-2022 at 8:19pm
Originally posted by valie valie wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Baie sagte oomblik, twee belaglike aanslane
Reen dit op die park? Want dit lyk of die bale baie glad is.

Nee ons kan nie eers die reen blammeer nie, dit reen nie, maar die humiditeit is baie hoog


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 16-Dec-2022 at 8:20pm
Ons moet reset en verder bou, bonus punt wen tenminste.


Posted By: Transvaal
Date Posted: 16-Dec-2022 at 8:21pm
En nie dieselfde fout as teen die Stormers maak en slaap in die 2de helfte nie


Posted By: Transvaal
Date Posted: 16-Dec-2022 at 8:36pm
Henco af met 'n skouer besering


Posted By: Transvaal
Date Posted: 16-Dec-2022 at 8:37pm
Jonker op in sy plek


Posted By: Transvaal
Date Posted: 16-Dec-2022 at 8:44pm
Sti en Nothnagel op vir JP en Van Vuren


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 16-Dec-2022 at 8:44pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Henco af met 'n skouer besering

Baie sleg, hoop maar hy recover vinnig


Posted By: TunaLion
Date Posted: 16-Dec-2022 at 8:49pm
Hendrickse het bietjie van 'n af game


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 16-Dec-2022 at 8:50pm
Nee wat ons is weer effens aan die slaap in die 2de helfte, speel dom rugby vir die toestande, die lang harde aangee is nie aan nie


Posted By: Transvaal
Date Posted: 16-Dec-2022 at 8:54pm
Landsberg op vir Kriel


Posted By: Transvaal
Date Posted: 16-Dec-2022 at 8:56pm
#EPCR #ChallengeCup - #Lions 25 vs #StadeFrancais 5 - 59m - DRIE Andries Coetzee


Posted By: Transvaal
Date Posted: 16-Dec-2022 at 8:57pm
Sangweni is op vir Kriel, Landsberg is in Alberts se plek


Posted By: TunaLion
Date Posted: 16-Dec-2022 at 8:57pm
Baie mooi drie. Marius Louw is 'n yster!


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 16-Dec-2022 at 8:58pm
Sjo gooi Hendrikse daar 'n hospitaal pass vir Coetzee


Posted By: Transvaal
Date Posted: 16-Dec-2022 at 8:58pm
Asenathi af , Ruan Smith in sy plek


Posted By: TunaLion
Date Posted: 16-Dec-2022 at 8:59pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Sjo gooi Hendrikse daar 'n hospitaal pass vir Coetzee


Soos ek sê, hyt nie 'n goeie game nie. Sy leiding in die agterlyn laat baie te wenste.


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 16-Dec-2022 at 9:00pm
Van Vuuren die haker ook op en sy eerste ingooi is heeltemal 'n misverstand, niemand spring eers nie


Posted By: Transvaal
Date Posted: 16-Dec-2022 at 9:02pm
Hoogvat van Louw op die halflyn


Posted By: TunaLion
Date Posted: 16-Dec-2022 at 9:04pm
En toe speel hulle 35m verby dit. Wanneer is voordeel verby? Ek is gewoond aan die dae van 10 tot 15m.


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: gertjie0000
Date Posted: 16-Dec-2022 at 9:07pm
Ja en hulle het n lyn breuk gemàak so is bietjie belaglik


Posted By: Transvaal
Date Posted: 16-Dec-2022 at 9:07pm
#EPCR #ChallengeCup - #Lions 25 vs #StadeFrancais 10 - 69m - DRIE Léo Barre


Posted By: Transvaal
Date Posted: 16-Dec-2022 at 9:08pm
#EPCR #ChallengeCup - #Lions 25 vs #StadeFrancais 12 - 69m - DOELSKOP Arthur Coville


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 16-Dec-2022 at 9:09pm
Verloor SS die feed.. het ons nog die bal?!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 16-Dec-2022 at 9:10pm
Warner ook op so dis die hele bank


Posted By: Transvaal
Date Posted: 16-Dec-2022 at 9:12pm
#EPCR #ChallengeCup - #Lions 30 vs #StadeFrancais 12 - 75m - DRIE Ruan Smith


Posted By: Transvaal
Date Posted: 16-Dec-2022 at 9:14pm
Swak rugby...Hendrikse mis 'n aangee op sy doellyn, opponente se skrum


Posted By: TunaLion
Date Posted: 16-Dec-2022 at 9:16pm
Hopelik begin Gianni volgende week.


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: TunaLion
Date Posted: 16-Dec-2022 at 9:18pm
Gelukkig vir ons is hierdie span self nie so goed soos ons almal voor die tyd gevrees het nie


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 16-Dec-2022 at 9:18pm
30-12 ...goeie wen vir die Leeus


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 16-Dec-2022 at 9:21pm
Kyk moerse scrappy, maar lekker wen. Die arme mense by SuperSport wat aanhou kak praat oor ons.. 


Posted By: Lion1986
Date Posted: 16-Dec-2022 at 9:21pm
Goeie wen vir die Leeus. Lynstane kort baie werk. Die bal het maar soos seep vir alby spanne gelyk. So ek blameer nie regtig die spelers nie.

Hoop net Henco is OK. Ons kort hom.


Posted By: Transvaal
Date Posted: 16-Dec-2022 at 9:23pm
Henco se besering het redelik ernstig gelyk


Posted By: Transvaal
Date Posted: 16-Dec-2022 at 9:25pm
Hy is ook nerens te sien op die oomblik nie, so nie saam met die ander spelers op die veld nie


Posted By: gertjie0000
Date Posted: 16-Dec-2022 at 9:25pm
Dis so jammer Henco was die verskil dink ek in die eerste helfte


Posted By: TunaLion
Date Posted: 16-Dec-2022 at 9:26pm
Hoe het Henco dit anyway reg gekry om te speel hierdie week? Hy was vir 3 games geskors en hierdie was die 3de een suppose om te wees.


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 16-Dec-2022 at 9:27pm
Originally posted by TunaLion TunaLion wrote:

Hoe het Henco dit anyway reg gekry om te speel hierdie week? Hy was vir 3 games geskors en hierdie was die 3de een suppose om te wees.

Daai coaching intervention storie.. 


Posted By: TunaLion
Date Posted: 16-Dec-2022 at 9:29pm
Originally posted by PaBz0r PaBz0r wrote:

Originally posted by TunaLion TunaLion wrote:

Hoe het Henco dit anyway reg gekry om te speel hierdie week? Hy was vir 3 games geskors en hierdie was die 3de een suppose om te wees.

Daai coaching intervention storie.. 


Dankie, ekt gewonder hieroor vandat die span aangekondig was, maar kon dit nerens raak lees nie.


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: TunaLion
Date Posted: 16-Dec-2022 at 10:23pm
Ek sien ons het nou 6 weg games in n ry:
Sharks
Stormers
Munster
SF
Dragons
Connacht


Ons speel eers weer tuis 18 Februarie teen die Sharks en ons twee games daarna is weer weg teen die Bulle en Benetton, dan die laaste 2 weer tuis.

So basies net 3 tuis games oor, afhangende van hoe ver ons kom in die Challenge Cup en dan is daar seker nog ook Currie Cup games natuurlik.


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 17-Dec-2022 at 12:56pm
https://youtu.be/Ii9dn8K4O4M" rel="nofollow - https://youtu.be/Ii9dn8K4O4M

Stade Francais players thanking the crowd after their Challenge Cup match against the Lions on 16 December. Very classy, well done!

Ek dink nie ek het dit al ooit gesien in die 50 jaar wat ek rugby op Ellispark kyk nie.


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 17-Dec-2022 at 1:06pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

https://youtu.be/Ii9dn8K4O4M" rel="nofollow - https://youtu.be/Ii9dn8K4O4M

Stade Francais players thanking the crowd after their Challenge Cup match against the Lions on 16 December. Very classy, well done!

Ek dink nie ek het dit al ooit gesien in die 50 jaar wat ek rugby op Ellispark kyk nie.

Ackers hulle het toe ons die CC gewen het


Posted By: Transvaal
Date Posted: 17-Dec-2022 at 1:08pm
fokus my vriend, ek praat van die besoekende span


Posted By: Transvaal
Date Posted: 17-Dec-2022 at 1:09pm
Die Leeus self het dit natuurlik al baie op Ellispark gedoen


Posted By: Transvaal
Date Posted: 17-Dec-2022 at 1:13pm
https://youtu.be/s8-9YI8YUz0%20" rel="nofollow - https://youtu.be/s8-9YI8YUz0
Lions Coach and Captain after win over Stade Francais in Challenge Cup on 16 December 2022


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 17-Dec-2022 at 1:31pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Die Leeus self het dit natuurlik al baie op Ellispark gedoen

Nie so baie soos ons moes nie Wink 

Trek jou siel uit.. nice gesture van die besoekers. 


Posted By: Transvaal
Date Posted: 17-Dec-2022 at 4:21pm
Sjo...bulle is besig om 'n groot pak te vat teen Exeter


Posted By: Transvaal
Date Posted: 17-Dec-2022 at 4:56pm
44-14 die eindtelling


Posted By: Transvaal
Date Posted: 17-Dec-2022 at 6:05pm
En die Cheetahs sukkel teen die Scarlets, hulle het eerste gedruk, maar daarna is dit net Scarlets


Posted By: Transvaal
Date Posted: 17-Dec-2022 at 7:50pm
Scarlets wen 45-26


Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-Dec-2022 at 4:58pm
Lionsworld se fotos van die Stade Francais wedstryd verlede Vrydag
https://www.facebook.com/media/set/?vanity=100059272279785&set=a.643302424322161" rel="nofollow - https://www.facebook.com/media/set/?vanity=100059272279785&set=a.643302424322161


Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 22-Dec-2022 at 6:33pm
.



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net