Print Page | Close Window

Match 1 - Lions vs Dragons

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: Champions Cup & Challenge Cup
Forum Description: Champions Cup & Challenge Cup
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=11635
Printed Date: 22-Dec-2024 at 3:53pm
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: Match 1 - Lions vs Dragons
Posted By: Transvaal
Subject: Match 1 - Lions vs Dragons
Date Posted: 05-Dec-2022 at 9:36am
Saterdag 10 Desember op die park, afskop 12:45


Referee: Anthony Woodthorpe (England)
AR1: Dan Jones (England)
AR2: George Selwood (England)
TMO: Dean Richards (England)

Leeus: 15. Andries Coetzee, 14. Rabz Maxwane, 13. Sango Xamlashe, 12. Zander du Plessis, 11. Edwill van der Merwe, 10. Gianni Lombard, 9. Andre Warner, 8. Emmanuel Tshituka, 7. Darrien-Lane Landsberg, 6. Jaco Kriel, 5. Reinhard Nothnagel (c), 4. Ruben Schoeman, 3. Ruan Dreyer, 2. PJ Botha, 1. Sti Sithole.
Replacements: 16. Jaco Visagie, 17. JP Smith, 18. Asenathi Ntlabakanye, 19. Ruan Venter, 20. Sibusiso Sangweni, 21. Sanele Nohamba, 22. Jordan Hendrikse, 23. Rynhardt Jonkder.

Dragons: 15. Jordan Williams, 14. Jared Rosser, 13. Sio Tomkinson, 12. Jack Dixon, 11. Ashton Hewitt, 10. Sam Davies, 9. Rhodri Williams, 8. Ross Moriarty, 7. Harrison Keddie (c), 6. Matthew Screech, 5. Ben Carter, 4. Joe Davies, 3. Chris Coleman, 2. Bradley Roberts, 1. Rhodri Jones.
Replacements: 16. Brodie Coghlan, 17. Rob Evans, 18. Lloyd Fairbrother, 19. Aaron Wainwright, 20. Ben Fry, 21. Lewis Jones, 22. Will Reed, 23. Steff Hughes.




Replies:
Posted By: PaBz0r
Date Posted: 05-Dec-2022 at 11:21am
12:45, hulle wil die ouens heatstroke gee. 


Posted By: TunaLion
Date Posted: 05-Dec-2022 at 11:53am
Ek hoop ons speel ons sterkste span vir hierdie game -> Andries op heelagter, Krappies op die bank ipv Warner, Quan op vleuel, Rabz Maxwane gedrop uit die 23, Ntlabakanye gedrop uit die 23 en dan vir Ruan Venter op 7.


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: Lionsinpta
Date Posted: 05-Dec-2022 at 12:37pm
Originally posted by TunaLion TunaLion wrote:

Ek hoop ons speel ons sterkste span vir hierdie game -> Andries op heelagter, Krappies op die bank ipv Warner, Quan op vleuel, Rabz Maxwane gedrop uit die 23, Ntlabakanye gedrop uit die 23 en dan vir Ruan Venter op 7.

Hoekom vir Rabz drop? Hy was goed gewees en Ntlabakanye, het my verbaas Saterdag. Hy het Scarlets stukkend geskrum en 'n turnover gewen ook.


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 05-Dec-2022 at 2:34pm
Die ouens begin mekaar hard druk vir plekke so die standaard raak beter


Posted By: TunaLion
Date Posted: 05-Dec-2022 at 3:47pm
Originally posted by Lionsinpta Lionsinpta wrote:

Originally posted by TunaLion TunaLion wrote:

Ek hoop ons speel ons sterkste span vir hierdie game -> Andries op heelagter, Krappies op die bank ipv Warner, Quan op vleuel, Rabz Maxwane gedrop uit die 23, Ntlabakanye gedrop uit die 23 en dan vir Ruan Venter op 7.

Hoekom vir Rabz drop? Hy was goed gewees en Ntlabakanye, het my verbaas Saterdag. Hy het Scarlets stukkend geskrum en 'n turnover gewen ook.


Ek voel sy skopvoet is nie op standaard nie en dit gaan n baie meer taktiese game wees in hierdie kompetisie teen die groter clubs (veral die Franse klubs).

Ek sal dan baie eerder n agter drie van Boeboes, Quan en Edwill verkies. Maar ek sal erken Rabz lyk baie beter hierdie seisoen in terme van sy workrate en sy verdediging.


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 07-Dec-2022 at 11:06am
EPCR Challenge Cup Press Briefing with Lions Coach and Captain on 6 December 2022
https://youtu.be/N6OXY0Dlvr4%20" rel="nofollow - https://youtu.be/N6OXY0Dlvr4


Posted By: monster
Date Posted: 09-Dec-2022 at 4:16pm
Nou kies ons nie n span vir more nie


Posted By: TunaLion
Date Posted: 09-Dec-2022 at 4:30pm
Lions – 15 Andries Coetzee, 14 Rabz Maxwane, 13 Sango Xamlashe, 12 Zander du Plessis, 11 Edwill van der Merwe, 10 Gianni Lombard, 9 Andre Warner, 8 Emmanuel Tshituka, 7 Darrian Landsburg, 6 Jaco Kriel, 5 Reinhard Nothnagel (c), 4 Ruben Schoeman, 3 Ruan Dreyer, 2 PJ Botha, 1 Sti Sithole.
Subs: 16 Jaco Visagie, 17 JP Smith, 18 Asenathi Ntlabakanye, 19 Ruan Venter, 20 Sibusiso Sangweni, 21 Sanele Nohamba, 22 Jordan Hendrikse, 23 Rynhardt Jonker


Vanaf:
https://www.sarugbymag.co.za/boeboes-returns-lions-shuffle-backs-challenge-cup/" rel="nofollow - https://www.sarugbymag.co.za/boeboes-returns-lions-shuffle-backs-challenge-cup/


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: TunaLion
Date Posted: 09-Dec-2022 at 4:32pm
Ons moet onthou, daar is iets soos 12 games of so in n ry, so rotasie is n moet. En met die rotasie gaan ons ook sekerlik paar games underperform, veral met so jong span.


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 09-Dec-2022 at 6:09pm
was ons jaareindfunksie by die werk so nou net eers by die huis gekom, span was 2 uur aangekondig volgens die cup & challenge reels


Posted By: monster
Date Posted: 09-Dec-2022 at 7:12pm
Baie dankie


Posted By: Attie Karate
Date Posted: 10-Dec-2022 at 11:35am
Originally posted by TunaLion TunaLion wrote:

Ons moet onthou, daar is iets soos 12 games of so in n ry, so rotasie is n moet. En met die rotasie gaan ons ook sekerlik paar games underperform, veral met so jong span.
Rotasie gaan moeilik wees met ons klein squad. Baie min diepte.

-------------
Up the Vaal!


Posted By: TunaLion
Date Posted: 10-Dec-2022 at 12:14pm
Originally posted by Attie Karate Attie Karate wrote:

Originally posted by TunaLion TunaLion wrote:

Ons moet onthou, daar is iets soos 12 games of so in n ry, so rotasie is n moet. En met die rotasie gaan ons ook sekerlik paar games underperform, veral met so jong span.
Rotasie gaan moeilik wees met ons klein squad. Baie min diepte.

Dink ons moet n blaai uit Dobson se boek vat en dit waarookal moontlik expand. Die Stormers het self nie n massiewe budget nie, maar kry dit somehow reg met slim kontraktering en spankeuses.


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 10-Dec-2022 at 12:35pm
Hier is bitter min mense vandag


Posted By: Transvaal
Date Posted: 10-Dec-2022 at 12:42pm
Goeiste dis regtig een van die kleinste skares wat ek ooit op die park gesien het...dis 'n skande


Posted By: Transvaal
Date Posted: 10-Dec-2022 at 12:47pm
#EPCR Challenge Cup - #Lions 0 vs #Dragons 0 - Afskop!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 10-Dec-2022 at 12:51pm
#EPCR Challenge Cup - #Lions 3 vs #Dragons 0 - 4m - STRAFSKOP Gianni Lombard


Posted By: Transvaal
Date Posted: 10-Dec-2022 at 12:55pm
sjo Edwill moes daai bal links laat gaan het


Posted By: Transvaal
Date Posted: 10-Dec-2022 at 12:57pm
Dreyer vroeg af...dit kan 'n porobleem wees


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 10-Dec-2022 at 12:58pm
Dreyer se besering gaan ons nie help nie. 


Posted By: Transvaal
Date Posted: 10-Dec-2022 at 12:58pm
#EPCR Challenge Cup - #Lions 3 vs #Dragons 3 - 10m - STRAFSKOP Sam Davies


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 10-Dec-2022 at 1:00pm
Jaco Kriel lyk op, ons beter wakker skrik


Posted By: Transvaal
Date Posted: 10-Dec-2022 at 1:01pm
#EPCR Challenge Cup - #Lions 3 vs #Dragons 8 - 12m - DRIE Jordan Williams


Posted By: Transvaal
Date Posted: 10-Dec-2022 at 1:02pm
#EPCR Challenge Cup - #Lions 3 vs #Dragons 10 - 12m - DOELSKOP Sam Davies


Posted By: Transvaal
Date Posted: 10-Dec-2022 at 1:03pm
#EPCR Challenge Cup - #Lions 8 vs #Dragons 10 - 15m - DRIE Gianni Lombard


Posted By: Transvaal
Date Posted: 10-Dec-2022 at 1:04pm
#EPCR Challenge Cup - #Lions 10 vs #Dragons 10 - 16m - DOELSKOP Gianni Lombard


Posted By: Transvaal
Date Posted: 10-Dec-2022 at 1:11pm
#EPCR Challenge Cup - #Lions 10 vs #Dragons 15 - 22m - DRIE Rhodri Williams


Posted By: Transvaal
Date Posted: 10-Dec-2022 at 1:12pm
#EPCR Challenge Cup - #Lions 10 vs #Dragons 17 - 22m - DOELSKOP Sam Davies


Posted By: Transvaal
Date Posted: 10-Dec-2022 at 1:17pm
Leeus effens aan die slaap in die eerste 20 minute en ook 'n paar taktiese foute


Posted By: Transvaal
Date Posted: 10-Dec-2022 at 1:22pm
#EPCR Challenge Cup - #Lions 15 vs #Dragons 17 - 30m - DRIE Asenathi Ntlabakanye


Posted By: Transvaal
Date Posted: 10-Dec-2022 at 1:27pm
#EPCR Challenge Cup - #Lions 17 vs #Dragons 17 - 31m - DOELSKOP Gianni Lombard


Posted By: Transvaal
Date Posted: 10-Dec-2022 at 1:29pm
#EPCR Challenge Cup - #Lions 17 vs #Dragons 22 - 36m - DRIE Sam Davies


Posted By: Transvaal
Date Posted: 10-Dec-2022 at 1:29pm
#EPCR Challenge Cup - #Lions 17 vs #Dragons 24 - 36m - DOELSKOP Sam Davies


Posted By: valie
Date Posted: 10-Dec-2022 at 1:40pm
Ek moet se ons lyk maar baie lusteloos op aanval en verdediging.Landsberg is nie n 7 nie, en Zander lyk nie vir my so agressief soos Marius op 12 nie.


Posted By: Transvaal
Date Posted: 10-Dec-2022 at 1:47pm
Weet nie hoekom ons Landsberg eers gekoop het nie, hy lyk vir my maar of hy sukkel sover

Hendrikse is op vir Lombard in die 2de helfte, en ook JP smith vir Sti


Posted By: Transvaal
Date Posted: 10-Dec-2022 at 1:49pm
Hy was by ons as 'n junior en is toe basies laat gaan...hoekom hom weer terug vat...maak nie sin nie


Posted By: Transvaal
Date Posted: 10-Dec-2022 at 1:50pm
Ek sien Venter is ook op na halftyd


Posted By: Transvaal
Date Posted: 10-Dec-2022 at 1:54pm
#EPCR Challenge Cup - #Lions 22 vs #Dragons 24 - 44m - DRIE Edwill van der Merwe


Posted By: Transvaal
Date Posted: 10-Dec-2022 at 1:55pm
#EPCR Challenge Cup - #Lions 24 vs #Dragons 24 - 45m - DOELSKOP Jordan Hendrikse


Posted By: Transvaal
Date Posted: 10-Dec-2022 at 1:59pm
#EPCR Challenge Cup - #Lions 29 vs #Dragons 24 - 48m - DRIE Edwill van der Merwe


Posted By: Transvaal
Date Posted: 10-Dec-2022 at 1:59pm
#EPCR Challenge Cup - #Lions 31 vs #Dragons 24 - 49m - DOELSKOP Jordan Hendrikse


Posted By: Transvaal
Date Posted: 10-Dec-2022 at 2:02pm
Nohamba op vir Warner


Posted By: Transvaal
Date Posted: 10-Dec-2022 at 2:10pm
Visagie op vir Botha


Posted By: Transvaal
Date Posted: 10-Dec-2022 at 2:13pm
#EPCR Challenge Cup - #Lions 31 vs #Dragons 29 - 59m - DRIE Jack Dixon


Posted By: Transvaal
Date Posted: 10-Dec-2022 at 2:14pm
#EPCR Challenge Cup - #Lions 31 vs #Dragons 31 - 59m - DOELSKOP Sam Davies


Posted By: Transvaal
Date Posted: 10-Dec-2022 at 2:17pm
jonker en Sangweni ook op


Posted By: Transvaal
Date Posted: 10-Dec-2022 at 2:19pm
geel kaart vir JP Smith op 'n baie kritieke stadium van die wedstryd


Posted By: Transvaal
Date Posted: 10-Dec-2022 at 2:25pm
tmo het vir 'n drie in die hoekie gekyk maar 13 het die bal laat val net voor hy gedruk het


Posted By: Transvaal
Date Posted: 10-Dec-2022 at 2:41pm
eindtelling 31-31, en ek dink dis sommer ook die einde van ons challenge cup...


Posted By: Transvaal
Date Posted: 10-Dec-2022 at 9:25pm
Dragons coach Dai Flanagan after draw with Lions in the Challenge Cup
https://youtu.be/gxlyRjQ0Ezg%20" rel="nofollow - https://youtu.be/gxlyRjQ0Ezg


Posted By: Transvaal
Date Posted: 10-Dec-2022 at 9:36pm
Lions coach and captain after draw with Dragons in EPCR Challenge Cup
https://youtu.be/QZBghmlfkWQ%20" rel="nofollow - https://youtu.be/QZBghmlfkWQ


Posted By: TunaLion
Date Posted: 10-Dec-2022 at 9:53pm
VVolgende week gaan taai wees....


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 11-Dec-2022 at 7:50am
Originally posted by TunaLion TunaLion wrote:

VVolgende week gaan taai wees....

Hoop maar ons het n “beter” span om te kies. Kort Marius daar en kannie met Warner begin nie. 


Posted By: Transvaal
Date Posted: 11-Dec-2022 at 8:32am
En Dreyer gaan waarskynlik uit wees so ons sal met Asenathi begin


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 11-Dec-2022 at 8:45am
Henco het nie een of ander opsie vir ‘n coaching intervention gehad het nie? Ons mis hom ernstig


Posted By: Lionsinpta
Date Posted: 12-Dec-2022 at 8:15am
Originally posted by PaBz0r PaBz0r wrote:

Henco het nie een of ander opsie vir ‘n coaching intervention gehad het nie? Ons mis hom ernstig
Ja, want hy is geskors vir 3 wedstryde vir 'n gevaarlike tekkel. Nog die week uit sit. Maar di's nie asof Xamlashe uit sy diepte is nie. Henco gaan sokkies moet op trek.


Posted By: Lion1986
Date Posted: 12-Dec-2022 at 10:12am
Henco kon sy skorsing na 2 weke gevat het met daai "intervention program". Hoop hul het dit gedoen. Ons het hom gemis op verdediging. Xamlashe was OK, maar Henco se verdediging is op n ander vlak.


Posted By: Transvaal
Date Posted: 12-Dec-2022 at 10:13am
Ek dink ons het Marius Louw ook op 12 gemis


Posted By: Lion1986
Date Posted: 12-Dec-2022 at 10:19am
Ja, Louw se fisiese verdediging was brood nodig. Hopelik begin Ruan Venter op 7 ook. Landsberg hwt van tackles af geval


Posted By: Transvaal
Date Posted: 12-Dec-2022 at 10:24am
yip, dink die eerste drie van die Dragons was 'n tackle wat hy gemis het


Posted By: monster
Date Posted: 12-Dec-2022 at 1:40pm
Stem saam Lansberg is n pasasier, ek sou beslis met Venter op 7 begin en hopenlik kan ons n goeie 40min uit Willem Alberts kry op slot

Emanuel Tshituka was velede week briljant maar teen die Dragons het mens hom nie eers gesien nie

Ek sal ook nie vir Warner op 9 begin nie .. Nohamba begin en Krappie op die bench

Louw en horn moet ook begin

Iemand al terugvoer oor Ruan Dreyer


Posted By: Transvaal
Date Posted: 12-Dec-2022 at 1:43pm
Nog niks van Dreyer gehoor nie, maar hy gaan verseker nie Vrydag speel nie


Posted By: Transvaal
Date Posted: 12-Dec-2022 at 5:35pm
LionsWorld se fotos van die wedstryd:

https://www.facebook.com/media/set/?vanity=100059272279785&set=a.633745828611154" rel="nofollow - https://www.facebook.com/media/set/?vanity=100059272279785&set=a.633745828611154


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 12-Dec-2022 at 8:46pm
Originally posted by Lionsinpta Lionsinpta wrote:

Originally posted by PaBz0r PaBz0r wrote:

Henco het nie een of ander opsie vir ‘n coaching intervention gehad het nie? Ons mis hom ernstig
Ja, want hy is geskors vir 3 wedstryde vir 'n gevaarlike tekkel. Nog die week uit sit. Maar di's nie asof Xamlashe uit sy diepte is nie. Henco gaan sokkies moet op trek.

Ek weet nie, dit voel vir my sy verdediging is suspect. Weet nie of dit te doen het met hom en Zander nie, tog ken hulle mekaar maar..



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net