The Lions next play Benetton at Ellis Park in the URC on 19 April 2025, kickoff is at 13:45 |
Match 8 - Griquas vs Lions |
Post Reply ![]() |
Page <12 |
Author | |
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Ons tsaan onnodige strafskoppe af. Die manne moet nou nie weer die game in die 2de helfte wegbliksem nie
|
|
![]() |
|
Puttertjie ![]() Pasgebore Leeu ![]() ![]() Joined: 03-Apr-2016 Location: Sydney, NSW Status: Offline Points: 89 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Hulle is besig om dit weg te gooi. 21 - 31 na 57 mins en Ruan Dreyer op 'n geelkaart
|
|
![]() |
|
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Dreyer af met n geelkaart vir n tip tackle, wat niks meer as n strafskop op die meeste moes gewees het.
Leeus 31 Griekwas 21
|
|
![]() |
|
Puttertjie ![]() Pasgebore Leeu ![]() ![]() Joined: 03-Apr-2016 Location: Sydney, NSW Status: Offline Points: 89 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
38 - 21 (59 min) Drie Hendrikse
Edited by Puttertjie - 06-Aug-2021 at 3:50pm |
|
![]() |
|
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Mcbeth in die moeilikheid vir n vuishou
|
|
![]() |
|
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Gelukkig nie n kaart nie
|
|
![]() |
|
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Streauli se klong druk sy drie. Hy het nogal glad nie sleg ge carry vandag nie.
|
|
![]() |
|
Puttertjie ![]() Pasgebore Leeu ![]() ![]() Joined: 03-Apr-2016 Location: Sydney, NSW Status: Offline Points: 89 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Ja, daardie was nog 'n taai klap. 45 - 28 |
|
![]() |
|
Puttertjie ![]() Pasgebore Leeu ![]() ![]() Joined: 03-Apr-2016 Location: Sydney, NSW Status: Offline Points: 89 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
45 - 42...
|
|
![]() |
|
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Welverdiende wen. Ons het nog te veel sagte oomblikke in die game gehad, maar ek dink ons het in die eerste helfte n goeie platvorm gele.
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40225 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Scary om te sien hoe bly ons spelers is oor 'n 3 punte wen oor Griekwas
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40225 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Ek het bitter min van die wedstryd gesien, omtrent net McBeth se taai klap...LOL!
|
|
![]() |
|
PaBz0r ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2784 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Ons moes iewers begin wen, was nie te sleg nie.
|
|
![]() |
|
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Wat vir my bemoedigend was, is dat ons n paar goeie backline driee gedruk het. Warner was ook baie goed met sy game management vandag. Dit was omtrent hoog tyd. Hopelik het die vonkie nou die vuur aangesteek...
|
|
![]() |
|
emiel1 ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 548 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Eerste keer in 'n baie, baie lang ruk dat die hele agterlyn skaflik vertoon. Eerste helfde was 'n kwessie van 'n desperate en honger span teen 'n span wat geestelik nog in Durban was. Kommerwekkend is dat Griekwas tweede helfde terug gekom het sonder baie van hul beste spelers wat met beserings af is. Maar hopelik gee die wen broodnodige selfvertroue vir die toekoms.
Edited by emiel1 - 06-Aug-2021 at 6:18pm |
|
![]() |
|
emiel1 ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 548 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Vergeet om te noem dat beide spanne se verdediging maar bra swak was.
|
|
![]() |
|
Attie Karate ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1543 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Excellent Leeus.
Gee nie om hoe nie, soek net die WEN!
|
|
Up the Vaal!
|
|
![]() |
|
True loin ![]() Pasgebore Leeu ![]() ![]() Joined: 16-Jun-2021 Location: Randfontein Status: Offline Points: 37 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
warner het n groot veskil gemaak. Baie bly hy is weer reg!
|
|
![]() |
|
Vaal Leeu 3 ![]() Ervare Leeu ![]() ![]() Joined: 04-Mar-2017 Location: Sasolburg Status: Offline Points: 647 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Sien in n artikel dat le Roux Roets besig is om n paar goeie games in te sit vir Sharks. Hy was op ons voorstoep, maar eindig op by Haaie...
|
|
![]() |
|
monster ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 05-Apr-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 684 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Ek het gisteraand biedtjie na hom gekyk, hy lyk fisies in baie goeie kondisie… die Sharks het goed gedoen om hom in shape te kry
Edited by monster - 07-Aug-2021 at 7:52am |
|
![]() |
Post Reply ![]() |
Page <12 |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions ![]() You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |