The Lions next play Benetton at Ellis Park in the URC on 19 April 2025, kickoff is at 13:45 |
Match 7 - Lions vs Pumas |
Post Reply ![]() |
Page <1 234 |
Author | |
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40225 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
#CurrieCup - #Lions 28 vs #Pumas 36 - 65m - CONVERSION Fred Zeilinga
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40225 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
#CurrieCup - #Lions 33 vs #Pumas 36 - 69m - TRY Sti Sithole
|
|
![]() |
|
Goue Leeu ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Sirkus Leeus
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40225 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Sjo...Pumas wen 36-33, maar ja, baie swak tweede helfte van die Leeus, presies wat mens nie moet doen nie
|
|
![]() |
|
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
|
![]() |
|
gertjie0000 ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1062 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Ja valie lyk soos n swak afgerigte span lyk of ons geen planne het of wat ons met die bal moet doen nie en die verdediging praat mens nie eers oor nie daar is geen agressie nie nee lyk soos die jare voor Ackerman oorgevat het
|
|
![]() |
|
WitBoer ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: Bronkhorstsprui Status: Offline Points: 2163 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Het ons al ooit laaste op die Curriebeker log geeindig?
|
|
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
|
![]() |
|
PaBz0r ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2784 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Kyk as Rabz daai bal gevang het was ons nou baie bly. Met al die strafskoppe wat ons in die eerste helfde gehad het, moes ons easy gewen het. Maar nou ja, die wiel draai en ons het weer getjommel en geen fases in die 2de helfde gebou nie.
|
|
![]() |
|
PaBz0r ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2784 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Simelane word gemors op 15, daai ou moet elke fase die bal kry.
|
|
![]() |
|
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
GLRU: Hou my dop en check hierdie move..
|
|
![]() |
|
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Ja wat kan n mens verder se.. Ek sien op fb die ondersteuners is almal gatvol. En mens kan hulle nie kwalik neem nie. As cash nie nou afgedank word nie dan weet ek darem nie. Hulle kan dan maar die deure van Ellis Park sluit
|
|
![]() |
|
emiel1 ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 548 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Ons moes baie meer produktied gewees het met die dominansie wat ons in die eerste helfde gehad het, Jy kan nie op die vlak meeding slegs met skrums en losgemale nie . Na Vincent se besering het ons baie kwesbaar gelyk in die los. Is Frankie Horn, wat laas jaar nog junior was, regtig die leier wat 'n sukkelende span rigting moet gee? Andre Warner is dalk bestendig as sy voorspelers totaal in beheer is, maar anderste is hy totaal een-dimensioneel. Hendricks, Zeilinha, Dan Ktiel, en Ras het tot dusver individueel, en as kombinasie, teleur gestel. Ons het bietjie meer gevaarlik in die middeveld gelyk toe Stean Pienaar by Ras oorgevat het.
Edited by emiel1 - 30-Jul-2021 at 7:20pm |
|
![]() |
|
Red_Machine ![]() Ervare Leeu ![]() ![]() Joined: 14-Mar-2018 Location: Vanderbijlpark Status: Offline Points: 570 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
°Horne might be a talented player but he is no captain.
°Maxwane did a lot of good things in the game, but unfortunately this loss sits on his shoulders.. A simple chest hight catch was all that was needed. °PJ Botha and Dan Kriel are KAK °When Vincent went off we lost all go forward ball and menace °Kan iemand asb vir Rueben Schoeman leer hoe om die bal vas te gou in die tackle °Where is Jaco Kriel??? Every week we hear that he is training and will be available for selection. °Cash needs to go! Make Jimmy an offer NOW
|
|
![]() |
|
WitBoer ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: Bronkhorstsprui Status: Offline Points: 2163 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
If the management of the Lions wants to embarrass this union in Europe in a couple of months, they must stick with the current coaching setup... If they want us to at least be competitive, we need a new coach TODAY!
Allow the new guy the last couple of games to experiment and start building a team. We can not go on like this and just hope that things will turn around. Make Stonehouse an offer he cant refuse or go and convince Brent jv Rensburg to assist is the interm and hope he stays on. Transfer Ellispark into Ackermann's name if he comes back or something!!! They just need to drastically do something....
|
|
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
|
![]() |
|
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Vir my was was ons die eerste helfte redelik goed. Die verskil was vir my hoe elkeen van die 2 spanne met terugslae gedeal het. In die 20 minute wat die Pumas met 14 man gespeel het, het hulle kalm gebly, al het ons punte aangeteken.
In die 10 minute wat ons met 14 man gespeel het was ons clueless en staan ons 3 driee af. Ons was altyd die bes gekondisioneerde span, maar tans lyk dit of ons spelers uit stoom uit hardloop. Miskien moet Cash weer fokus op kondisionering, en die Unie iemand inkry wat die skip deur die rowwe waters kan stuur. Edited by valie - 31-Jul-2021 at 9:11am |
|
![]() |
Post Reply ![]() |
Page <1 234 |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions ![]() You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |