The Lions next play the Stormers in Cape Town in the URC on 21 December 2024, kickoff is at 15:45 |
Jake White Delivers A Crash Course On European Cup |
Post Reply |
Author | ||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
Posted: 06-Dec-2022 at 4:27pm |
|
Vodacom Bulls boss Jake White has been giving his players a crash course in the Heineken Champions Cup as his Vodacom United Rugby Championship high-fliers prepare for their European debut.
|
||
AK
Ervare Leeu Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 867 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
HMMM.... Daar is mos nou `n pos beskikbaar in Engeland.... Hy sal vinnig sy naam in die hoed gooi....
|
||
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1821 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Jake het vir 'n baie lang tyd geteken by die Bulle (tot soos 2027 as ek reg onthou) en klink of hy happy is daar. Ek twyfel baie sterk of hy nou sal wil skuif, maar soms gebeur crazy dinge in rugby. Soos Eddie wat na 'n week by die Stormers destyds gewaai het na Engeland. Ek dink dit was ook baie dom van Engeland om Eddie te laat gaan, nie net omdat dit so naby aan die wereld beker is nie, maar ook omdat Eddie se wen perstantasie nog staan op 73%. Mens kon duidelik sien hy experimenteer baie vanjaar en dit is die rede vir die swak vertonings. As dit so 'n krisis was vir hulle, moes hulle hom vroeg benader en vir hom sê hyt nie ruimte om enigsins te experimenteer nie, dit sou die volwasse manier wees om dit te hanteer. Selfs Squidge rugby (Youtube kanaal) het net onlangs gewys hoe hy experimenteer en die vrugte wat dit begin werp.
|
||
Go LIONS!!!!!
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Dink ook nie Jake sal in so iets belang stel nie, hy het 'n langtermyn kontrak by die Bulle, maar ek dink ook die Bulle se budget is nie so hoog soos die van die Sharks nie, so mens weet ook nooit
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ek dink in elk geval Jake is nie eers in die wedloop nie
|
||
AK
Ervare Leeu Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 867 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Jake was altyd `n huur soldaat en waar die meeste geld is sal hy gaan..... Hy het laas wo gevry na die Engeland job... Maar soos Transvaal sê... Hy is heel moontlik nie in die ry nie.....
|
||
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1821 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ja, ek dink ook nie hy is in die ry nie. Hulle soek 'n baie groot naam of iemand wat baie bekend is met die Engeland rugby kultuur.
|
||
Go LIONS!!!!!
|
||
monster
Ervare Leeu Joined: 05-Apr-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 681 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ek dink die Sharks gaan spring om vir Eddie Jones op te raap
|
||
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1821 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Dink USA sal hom eerder 'n offer maak, hulle het juis mos nie ge-qualify vir die wereldbeker nie en daar was reeds paar weke terug sprake dat hulle hom reeds wou teken na 2023 se wereldbeker.
Edited by TunaLion - 07-Dec-2022 at 5:28pm |
||
Go LIONS!!!!!
|
||
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2759 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Jake sal nie tot 2027 hou nie, ek is verbaas hy is steeds daar..
|
||
AK
Ervare Leeu Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 867 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Verbaas my ook.... Sy rugby brein is goed maar hy het gewoonte om verkeerde mense kwaad te maak en spelers ook... Dalk het hy iewers iets geleer
|
||
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2759 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ek dink hy raak vinnig verveeld..
|
||
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1821 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Behalwe vir sy twee jaar by die Brumbies en sy twee jaar daarna by die Sharks, was hy vir 4 jaar by al die ander spanne wat hy afgerig het. (Hier verys ek na sy rekord as afrigter vir profesionele spanne, voor dit was hy lank by skole en so aan ook nog). Die enigste uitsondering is toe hy as eksterne konsultant gewerk het vir so paar maande vir die Tonga nasionale span. So sy rekord is regtig nie so sleg soos julle uitmaak nie.
Edited by TunaLion - 08-Dec-2022 at 2:33pm |
||
Go LIONS!!!!!
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ek is weer aan die ander kant, ek dink Jake White is een van die beste afrigters in rugby en sal hom enige tyd verwelkom by die Leeus
|
||
monster
Ervare Leeu Joined: 05-Apr-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 681 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Stem …. Die Bulle het vir 10 jaar erg swaar gekry, n hele paar afrigter probeer in die tyd en hy het in n kort tydtjie n groot verandering gebring. Hy het wel n hele paar aankope gemaak maar teenoor die Sharks het hy nie net gegaan en probeer al die groot name koop nie , hy het baie spelers ontwikkel bv Grobbelaar ens, ou Bulle terug gelok na PTA ens.
Ek self bly in PTA en ek sal vir julle sê klub rugby kry skielik baie aandag …. Ek bly in die Moot en mens sien amper daagliks hierdie groot seuns met hulle oefen klere aan , almal op pad Naka Bulle toe vir een of ander oefening… gekontrakteurde Bul spelers gaan maak baie keer by die klubs n draai, toe my laaitjie o/9 was het Rosko Specman gekom en teen die mannetjies gehardloop Alles die invloed van Jake White
|
||
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2759 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Miskien onthou mens al die rumours van hoe sy naam in die running is by elke ander top job, miskien was dit meer gerugte as enige iets anders.. soos toe hy nie die Aus job gekry het nie en gewaai het?
|
||
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1821 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Die gerugte geld vir enige top afrigter wanneer hulle besig is om deur na goeie tydperk te gaan. Kyk na Rassie laas jaar, hy was gekoppel met elke land wat besig was om te sukkel veral Engeland al het hy self hoeveel keer indikasies gegee hy is happy waar hy is. Die gerugte sal vloei, want dit is hoe hulle koerante verkoop. Dit is juis wat nou gebeur met "Razor" (die afrigter van die Crusaders). Hy word links en regs nou verbind met elke land. All Blacks, Engeland, ens.
|
||
Go LIONS!!!!!
|
||
Post Reply | |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |