The Lions next play Scarlets at Ellis Park in the URC on 11 May 2025, kickoff is at 15:00 |
Ivan van Rooyen named as Lions head coach |
Post Reply ![]() |
Page <1 234 |
Author | |
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Online Points: 40232 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Ek hoop maar hulle nuwe sisteem werk, soos ons almal weet is verdediging in rugby een van die belangrikste aspekte en as jy dit verkeerd kry, het jy groot probleme
|
|
![]() |
|
emiel1 ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 549 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Stem nogal saam met Valie, groot probleem die afgelope twee seisoene was omkeerbesit a.g.v. swak vaardigheidsvlakke en balbeheer. As jy dit verkeerd kry, maak dit nie saak hoe goed jou verdedigingstruktuur is nie, jy gaan k@k. Pla ook dat drie van ons mees vaardige losvoorspelrs (Kriel, Warren en Kwagga) in die loop van 2 jaar weg is. Die wat hulle skoene moet volstaan, lyk maar na "grafters".
|
|
![]() |
|
GoLions ![]() Jong Leeu ![]() Joined: 14-Jan-2019 Status: Offline Points: 357 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Transvaal se onderhoude met Sean Erasmus en Phillip Lemmer was baie interesant en dit lyk of die skuiwe met 'n plan was. Sean bring 'n nuwe verdedigingsisteem terwyl Phillip sy stoeitegnieke inbring om die Leeus spelers meer dominant te maak by die "collisions"
Sal bai inetersant wees om te sien how dit oor die naweek uitspeel BTW, Marvelous Marvin is 'n onderskatte verdediger. Hy het laas seisoen meer tackles gemaak as enige ander Leeus speler (143) met 'n "tackle effectiveness" van 82%. As Lemmer hom meer dominant kan maak as baldraer sal dit 'n groot verbetering wees
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Online Points: 40232 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Marvin se verdedigingstats is altyd goed, maar op die aanval is hy vir my ondergemiddeld. Slaan baie maal aan en word maklik in besit betrap as hy die bal dra.
|
|
![]() |
|
GoLions ![]() Jong Leeu ![]() Joined: 14-Jan-2019 Status: Offline Points: 357 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Dit is so. Nie 'n sterk baldraer nie. Soos ek se, miskien kan Phillip se tegnieke daai kant van sy spel verbeter
|
|
![]() |
|
SoulBladeZA ![]() Pasgebore Leeu ![]() Joined: 25-Apr-2025 Status: Offline Points: 1 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
This aged well
|
|
![]() |
Post Reply ![]() |
Page <1 234 |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions ![]() You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |