The Lions next play Benetton at Ellis Park in the URC on 19 April 2025, kickoff is at 13:45 |
Match 6 - Lions vs Blue Bulls |
Post Reply ![]() |
Page <123 |
Author | ||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40225 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Hy het al die SA onder 20's afgerig so het seker credentials
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40225 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Wil net iets noem, dit was net ek en my vrou wat by die perskonferensies was, toe Gert Smal inkom het hy na my geloop, hand geskud en homself voorgestel, en toe hy klaar was, het hy weer my hand kom skud en ook my vrou se hand geskud. Sulke klein dingetjies is nogal treffend
|
||
![]() |
||
TunaLion ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1856 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ek dink dit is 'n kombinasie van kondisionering en bad luck. Het ons baie beserings? Ek sou daarvan hou om 'n lys te sien om te weet wie ons vir die toekoms beskikbaar het.
|
||
Go LIONS!!!!!
|
||
![]() |
||
TunaLion ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1856 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Wow, dit is impressive. En hy is nie 'n nobody nie, world cup winning assistant coach tussen 'n klompie ander groot trofees. Een ding wat ek begin optel het die laaste paar jaar in SA Rugby is dat daar nie meer so baie van daardie moerse groot ego's is nie. Spelers en afrigters is bietjie meer down to earth deesdae, met obvious uitsonderings hier en daar. By die Lions fan day in 2020 (voor lockdown) was dit so verfrissend om die spelers so tussen die ondersteuners te sien loop, met sommige van die spelers wat na mense toe gaan en sommer net met hulle begin praat oor enige snert, was 'n lekker ervaring gewees. Jannie Du Plessie en Willem Alberts het veral my asem weggeslaan daardie dag - en dit was 2 ouens wat altyd vir my gelyk het of hulle ego's het.
|
||
Go LIONS!!!!!
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40225 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ek is besig met die stats, lyk of 7 spelers gister hulle debuut gemaak het
|
||
![]() |
||
Attie Karate ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1543 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
|
||
Up the Vaal!
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40225 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
So ek dink dis een van die probleme van hierdie afrigter, hy weet nie wie sy beste XV is nie. Mens kan nie in jou 6de wedstryd na 5 verlore 7 debutante kies nie.
|
||
![]() |
||
monster ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 05-Apr-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 684 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Stem …ek dink die unie se beplanning was baie swak rondom die Curriebeker … maar by gesê beserings het ook n baie groot rol gespeel
As daar nie so baie beserings was nie kon ons van die begin af n decent Curriebeker span gekies het ( wat nou al as n span kon saam speel)…. Maar ek dink die unie het vooraf besluit om 0/21 te speel, wat nie gewerk nie nou moet hulle elke week iemand anders speel Edited by monster - 25-Mar-2022 at 12:26pm |
||
![]() |
||
TunaLion ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1856 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ek sal baie graag die beseringslys wil sien.
|
||
Go LIONS!!!!!
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40225 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ek sal die media ou vanaand by die park vra om weer vir ons 'n weeklikse een op 'n Maandag te stuur
|
||
![]() |
||
TunaLion ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1856 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Baie dankie!
|
||
Go LIONS!!!!!
|
||
![]() |
Post Reply ![]() |
Page <123 |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions ![]() You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |