The Lions next play Benetton at Ellis Park in the URC on 19 April 2025, kickoff is at 13:45 |
Match 3 - Lions vs Sharks |
Post Reply ![]() |
Page <123 |
Author | ||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40225 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
#CurrieCup - #Lions 19 vs #Sharks 38 - 63m - PENALTY Sanele Nohamba
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40225 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ncube en Mthenjane nou ook op vir die Leeus
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40225 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
En Fillies nou ook op so dis die hele bank vir die Leeus
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40225 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
#CurrieCup - #Lions 19 vs #Sharks 43 - 66m - TRY Dan Jooste
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40225 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
#CurrieCup - #Lions 19 vs #Sharks 45 - 66m - CONVERSION Sanele Nohamba
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40225 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
#CurrieCup - #Lions 24 vs #Sharks 45 - 70m - TRY Morne Brandon
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40225 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
#CurrieCup - #Lions 26 vs #Sharks 45 - 71m - CONVERSION Vaughen Isaacs
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40225 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
#CurrieCup - #Lions 31 vs #Sharks 45 - 77m - TRY James Mollentze
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40225 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
ook die eindtelling
|
||
![]() |
||
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Die jong manne het darem n bietjie hart gewys. Die Sharks was die beter span en hulle geleenthede beter gebruik.
Ek verstaan net nie hoekom ons by 3 lynstane binne hulle kwartgebied probeer fancy wees ipv net n banker ball gooi en maul. Ons mauls was nie sleg nie. Maul defence was ook meestal goed. Horn, Mollentze en Bock was goed, gegewe die min geleenthede wat hulle gekry het.
|
||
![]() |
||
emiel1 ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 548 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
'n Paar goeie driee. Dekverdediging was goed. Skrums en lynstane was maar redelike eina teen 'n goed afgerigde Sharks pak. Tshetuka broers was soos gewoonlik fisies en dinamies. Mollentze en Steyn het belowend teen die einde gelyk. Begin skakelpaar oortiog nie, maar ek dink die ander opsies is beseer.
Edited by emiel1 - 19-Feb-2022 at 7:28pm |
||
![]() |
||
Attie Karate ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1543 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Hierdie tjol laat my dink aan daai Dick Muir seisoen. Enkele briljante oomblikke tussen ñ oorvloed skokkende, swak spel. Die hoeveelheid basiese foute en swak besluitneming deur spelers is onverklaarbaar. By beide die CC en URC spanne.
Daar kort dringend ñ top sportsielkundige by die unie. Die fear of failure wat al hierdie foute veroorsaak is besig om die spelers op te eet. Niemand kan hul werk doen onder sulke konstante druk nie.
|
||
Up the Vaal!
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40225 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Altwee spanne het 5 driee gedruk, Sharks het net baie meer skoppe oorgesit
|
||
![]() |
||
PaBz0r ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2784 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ja maar kom ons wees eerlik.. as dit nie vir n paar geelkaarte was nie en dat die Sharks die voet van die pedaal afgehaal het en vir Vincent nie.. was dit n ander storie. Ek dink Attie is reg, daar was goeie goed en dan ongelukkig n klomp foute tussen in. As ons net lynstane kan uitsort dan sal ons game 100% verbeter, nee wragtig elke week dieselfde storie. Ander ding, Fred het baie gehelp toe hy moes op kom. Ek dink hulle was baie hard op hom na sy vorige vertonings. Hy het gewys Desember hy is goed genoeg, dit is n confidence ding wat hom vou as hy foute maak. Elton was dieselfde in die begin, maar hy het sy kop reg gekry en vinnig aanbeweeg. |
||
![]() |
||
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Edited by valie - 21-Feb-2022 at 9:21am |
||
![]() |
||
PaBz0r ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2784 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ek dink hy het potensiaal, maar die ouens sien hy wil nie die bal uitgee nie en hy gaan ook nie oor almal meer kan hardloop in senior rugby nie. Ek hoop rerig iemand soos Jaque sort hom uit.
|
||
![]() |
||
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
|
||
![]() |
||
emiel1 ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 548 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ek sou weer se sy balvaardighede is een van sy sterk punte. Hy het immers vir die junior Cheetahs en Junior Sprongbokke op 10 uitgedraf.
|
||
![]() |
||
PaBz0r ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2784 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ek sal weer spesifiek kyk na hierdie game, maar wat ek onthou van voor sy besering was daar stories..
|
||
![]() |
||
emiel1 ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 548 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ja, sy mededingende entoesiasme word dalk deur sekeres gesien as arrogansie, maar ek dink 'n bietjie arrogansie (moet natuurlik gepaard gaan met vermoe) is wat ons tans kort.
Edited by emiel1 - 21-Feb-2022 at 1:08pm |
||
![]() |
||
PaBz0r ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2784 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Gou geloer na dit op catchup, ek sal graag hom spesifiek wil dophou in die hele game weer, maar die offload na Vincent toe was goed. Sy eie drie is daar steeds vir my n vraagteken, hy het die regte besluit gemaak, maar toe het hy homself geback en kon moontlik vir Rossouw n spasie geskep het. Anyways, ek dink hy is n aanwins en sal hom by die URC wil sien saam die regte mense werk om die beste uit hom te kry, voor hy ook oorsee waai soos al ons ander jong talent. |
||
![]() |
Post Reply ![]() |
Page <123 |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions ![]() You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |