The Lions next play Benetton at Ellis Park in the URC on 19 April 2025, kickoff is at 13:45 |
Match 5 - Edinburgh vs Lions |
Post Reply ![]() |
Author | |
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40182 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() Posted: 01-Apr-2025 at 11:33am |
Friday 4 April 2025 in Edinburgh, kickoff at 9pm
Edinburgh: 15. Wes Goosen, 14. Darcy Graham, 13. Matt Currie, 12. James Lang, 11. Ross McCann, 10. Ross Thompson, 9. Ben Vellacott (c), 1. Pierre Schoeman, 2. Dave Cherry, 3. Paul Hill, 4. Sam Skinner, 5. Grant Gilchrist (c), 6. Jamie Ritchie, 7. Hamish Watson, 8. Magnus Bradbury Replacements: 16. Ewan Ashman, 17. Boan Venter, 18. Javan Sebastian, 19. Glen Young, 20. Freddy Douglas, 21. Ali Price, 22. Cammy Scott, 23. Jack BrownLions: 15. Quan Horn, 14. Richard Kriel, 13. Manuel Rass, 12. Rynhardt Jonker, 11. Edwill van der Merwe, 10. Gianni Lombard, 9. Morne van den Berg, 8. Francke Horn (c), 7. Ruan Venter, 6. Jarod Cairns, 5. Darrien Landsberg, 4. Ruben Schoeman, 3. Asenathi Ntlabakanye, 2. Franco Marais, 1. SJ Kotze. Replacements: 16. Jaco Visagie, 17. Juan Schoeman, 18. RF Schoeman, 19. Izan Esterhuizen, 20. Siba Qoma, 21. Nico Steyn, 22. JC Pretorius, 23. Marius Louw. Edited by Transvaal - 03-Apr-2025 at 2:52pm |
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40182 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Chatting to Jaque Fourie and Morne van den Berg ahead of Challenge Cup match vs Edinburgh https://youtu.be/d3e6YRXV4_4
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40182 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Die Cup wedstryde is in elk geval moeiliker as die URC wedstryde so ek dink ons moet vir nou maar eerder op die URC fokus
|
|
![]() |
|
Attie Karate ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1540 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Hoop maar net vir geen beserings.
|
|
Up the Vaal!
|
|
![]() |
|
TunaLion! ![]() Pasgebore Leeu ![]() ![]() Joined: 01-Apr-2025 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 7 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Dit sal 'n win-win wees vir bestuur. Elke besering is nog 'n extra verskoning vir die slegte seisoen.....
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40182 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Span opgedateer in eerste pos, ek tel 5 veranderings
|
|
![]() |
|
emiel1 ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 548 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Interssant, 3 losvoorspelers op die bank. Andersins 'n beter span as laas week. Behoort kompeterend te wees.
|
|
![]() |
|
PaBz0r ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2784 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Ons “aanval” is baie swak en ons was weer lekker aan die slaap gewees op verdediging.
|
|
![]() |
|
gertjie0000 ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1062 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Stem Pabzor ons het geen penetrasie nie ons gaan deur klomp vases en dan verloor ons die bal en Manie Ras jaag lekker aan
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40182 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Edinburgh wen 24-12 so nou het ons net 4 URC wedstryde oor
|
|
![]() |
|
emiel1 ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 548 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Ons voorspelers is gewoonlik fisies kompeterend by die afbreekpunte, maar die afgelope 2 weke was hulle maar swak. Agterlangs speel ons ver te diep en veels te lateraal. Hopelik gee die af week ons kaans om aan probleme te werk.
|
|
![]() |
|
TunaLion! ![]() Pasgebore Leeu ![]() ![]() Joined: 01-Apr-2025 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 7 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Wat is die verskoning hierdie week? Die ref? Die weer? Die bal wat nie ovaal genoeg is nie?
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40182 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Ek dink die verskoning bly maar dieselfde, ons spelers is net nie goed genoeg nie
|
|
![]() |
|
vdwestjo ![]() Welpie ![]() Joined: 25-Mar-2019 Location: Midrand Status: Offline Points: 162 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Dit is pateties dat ons hoofafrigter met so 'n slegte wen rekord nie die eerbare ding doen om te bedank nie en te erken dat baie van die verlore is as gevolg van hom wat nie altyd die regte spelers kies nie en ook nie die span kan motiveer om meer vir mekaar te speel en ook die Lions trui nie. Ongelukkig sal Cash ook met die beste spelers ook sukkel!
|
|
Lions4life
|
|
![]() |
|
TunaLion! ![]() Pasgebore Leeu ![]() ![]() Joined: 01-Apr-2025 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 7 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Lol, dit is 'n swak verskoning. Ackers het destyds met klomp nobodies en has-beens bewys dit gaan hoofsaaklik oor die afrigting. Ditto vir Rassie Erasmus wat 'n span wat 7de/8ste in die wereld na wereld kampioene gevat het. Dit is sulke mentaliteit wat lei dat ons maar net ons lot in die lewe aanvaar... En kom ons sê dit is ons spelers, wie is dan in beheer anyway van kontraktering? Die bestuur, wat net so vrot is.... Verskonings is een ding, maar om die huidige bestuur en afrigting te verdedig en nie te mik vir hoër is 'n ander ding....
|
|
![]() |
|
TunaLion! ![]() Pasgebore Leeu ![]() ![]() Joined: 01-Apr-2025 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 7 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Net so.... Ackers en Rassie het nie gesoek vir verskonings nie en die spelers blameer nie, hulle het gesoek vir maniere om te wen toe hulle spanne "down en out" was... Vir some rede by die Leeus wil ons altyd huil oor hoe tough dit vir ons is en aanvaar ons is maar nie beskore tot beter nie, terwyl ons nie besef ander spanne het ook klomp issues (dalk ander issues as wat ons het), maar tog doen hulle baie beter. Wil iemand regtig vir my sê Zebre en Benetton het beter spelers as ons? Tog is Zebre op ons hakke en Benetton doen oor die algemeen beter as ons, terwyl ons player pool in SA baie groter is as Italië. Nee man, die Leeus het maar net 'n loser mentaliteit. Laat ons weer gedreig word met relegasie, dan wil almal weer tjank oor die ongeregtigheid....
|
|
![]() |
Post Reply ![]() |
|
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions ![]() You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |