The Lions next play Edinburgh in Edinburgh in the Challenge Cup on 4 April 2025, kickoff is at 21:00 |
SUPARUGBY |
Post Reply ![]() |
Author | |
Tin ![]() Jong Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Brits Status: Offline Points: 212 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() Posted: 07-Dec-2018 at 12:04pm |
Sien man van die website sit die op Suparugby se facebook met n foto vd man vd klub, ek dink dis nogal swak, doen hy nie werk vir die unie ook nie, as ek reg is werk sy vrou vir unie?
paar dinge wat onduidelik is, skuld die persoon hom die geld of die klub ens ens,
Vanaf Suparugby Facebook: ''SupaRugby het aanvanklik sy onstaan gekry uit klubrugby se behoefte aan publisiteit, maar ongelukkig is daar individue wat dit misbruik. Hennie Welegmoed van Union-rugbyklub is een van diegene. Hy het aangesluit vir die seisoen (en ek het vir hom persoonlik blootstelling in Beeld gekry) maar hy versuim op sy rekening ten volle te vereffen. Kollegas by die Leeus het my teen hom gewaarsku maar ek in hom ingekoop, tot my spyt. Blykbaar het hy ook nog nie die skeidsregter-rekening betaal nie. Hy skuil elke keer agter 'n voormalige voorsitter van Union wat volgens hom blykbaar nie sy beloftes aan hom nakom nie. Daar is in die stadium gissinge dat Union se deure gaan toemaak. Mooi Hennie...'' |
|
![]() |
Post Reply ![]() |
|
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions ![]() You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |