The Lions next play Glasgow Warriors in Glasgow in the URC on 29 March 2025, kickoff is at 21:35 |
Corne Fourie |
Post Reply ![]() |
Page <12 |
Author | ||
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ons gaan moet begin van die jong talent deurbring, of van hulle begin ontslae raak en in huidige bokke begin bele.
|
||
![]() |
||
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
So hoe het die ander unies geld maar ons nie??
|
||
![]() |
||
emiel1 ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 546 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Bulls, Stormers and Sharks have been buying for years, with very little to show for it. Throwing money at a problem is rarely a solution. What is very concerning however is the turnover of our best senior and junior players the last couple of years. No one can build success on such high turnover.
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40165 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Sharks en Bulle het onlangs GROOT beleggings gekry. Stormers spaar seker Siya se salaris so hulle kan dit gebruik
|
||
![]() |
||
Attie Karate ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1538 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Die Leeus se groot beleging wat ons gekry het was om die unie staande te hou. En dit was meer soos 'n lening as 'n beleging. Soos wat ek dit verstaan anyway.
|
||
Up the Vaal!
|
||
![]() |
||
PaBz0r ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2782 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Tot ons nie regtig gaan geld in kry deur die TV regte ens nie, dink ek nie daar gaan geld uitgehaal word nie.. wat ek voel is die regte besluit in hierdie onsekerheid. Seisoen 1 van die Pro16 kan ons maar bietjie sukkel, daarna as dit regtig n ding is, kan mens weer kyk waar ons staan en wat ons kort. Die Bulle koop en koop, teen wie gaan al hierdie groot name speel, more oor more is alles weer af, dan sit jy met al daai mense op jou boeke en ek dink nie ons het geld om te mors nie..
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40165 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ek dink dit het iewers van 'n lening na 'n belegging verander
|
||
![]() |
||
Attie Karate ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1538 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ek weet nie of almal dit weet nie, maar sonder hierdie belegging/ lening was daar 10-teen-1 nie meer 'n Leeus vandag nie. So dit was van kardinale belang.
|
||
Up the Vaal!
|
||
![]() |
||
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Probleem is ons word dan vasgevang in 'n vicious cycle. Doen ons sleg in die eerste jaar van pro14 gaan sponsors nie regtig opline om ons geld te gee nie ne.. En ster spelers gaan ook nie aan die deur klop om te wil deel wees van 'n sukkelende span nie. Om staat te maak op jong plaaslike talent alleenlik, en hulle deur te bring en te ontwikkel is ook nie die antwoord in my opinie nie. Kyk maar na die Vrystaat as voorbeeld. Daar is nie 'n ander provinsie wat meer bokke opgelewer het as hulle nie, maar al daai ouens maak naam by FS en dan die vlg jaar raap een van die "groot" unies hom op. En waar sit FS nou? Ek se nie ons moet 'n wenspan gaan staan en koop nie. Al wat ek se is ons gaan agter gelaat word as ons nie voortdurend as squad aanvul met goeie spelers nie.
|
||
![]() |
||
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Edited by valie - 19-Apr-2021 at 2:50pm |
||
![]() |
||
Chris ![]() Pasgebore Leeu ![]() ![]() Joined: 18-Mar-2021 Location: Limpopo Status: Offline Points: 58 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ek weet nie van julle nie maar ek sien nie baie uit na die naweek se game nie, maar wie weet dalk verbaas die manne ons.
|
||
![]() |
||
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
|
||
![]() |
||
Attie Karate ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1538 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Hopelik is die Pro16 net wat ons nodig het om die belangstelling weer aan te wakker.
|
||
Up the Vaal!
|
||
![]() |
||
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Attie, ek voel dieselfde. NOG games teen die sharks/bulls/wp maak my regtig nie meer excited nie. Inteendeel, ek stel amper gladnie belang nie. Maar games teen ander Pro16 spanne, teen wie ons nog nooit gespeel het nie, sal ek definitief nie mis nie!
|
||
![]() |
Post Reply ![]() |
Page <12 |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions ![]() You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |