Forum Home Forum Home > Lions Section > Lions Players News
  New Posts New Posts RSS Feed - URC 2023/24 Squad
  FAQ FAQ  Forum Search   Events   Register Register  Login Login


The Lions next play the Bulls at Loftus in the URC on 22 February 2025, kickoff is at 14:00

URC 2023/24 Squad

 Post Reply Post Reply Page  <1 456
Author
Message
Lion1986 View Drop Down
Welpie
Welpie


Joined: 20-Jul-2021
Status: Offline
Points: 152
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Lion1986 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 14-Feb-2025 at 9:42am
Originally posted by Red_Machine Red_Machine wrote:

Die Leeus het PJ Botha se kontrak verleng... hoekom???? Is daar regtig nie n anner hakker in SA wat by die Leeus wil aansluit nie?

Ek vra dieselfde ding. Die man is die Earl Rose van hakkers.
Back to Top
Attie Karate View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Status: Offline
Points: 1533
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Attie Karate Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 14-Feb-2025 at 12:59pm
Al die spelers wat bly is baie goeie nuus.

Ek het gesien in ñ artikel iewers waar die bestuurder van Ellis Park sé hul belê baie om die area te beveilig en dit lekker te maak vir toeskouers. Die ligging van Ellis Park is ongelukkig ñ dubbele doring in die vlees: jy verloor geld omdat so min toeskouers kom, en jy verloor geld omdat jy geld moet spandeer vir die area se veiligheid. Dit kan mos nooit werk nie. Ek weet ook dis nie so eenvoudig nie. WPRU sit steeds met ñ groot probleem t.o.v Nuweland...
Up the Vaal!
Back to Top
TunaLion View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Ellis Park
Status: Offline
Points: 1844
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote TunaLion Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 15-Feb-2025 at 8:02pm
Originally posted by Attie Karate Attie Karate wrote:

Al die spelers wat bly is baie goeie nuus.

Ek het gesien in ñ artikel iewers waar die bestuurder van Ellis Park sé hul belê baie om die area te beveilig en dit lekker te maak vir toeskouers. Die ligging van Ellis Park is ongelukkig ñ dubbele doring in die vlees: jy verloor geld omdat so min toeskouers kom, en jy verloor geld omdat jy geld moet spandeer vir die area se veiligheid. Dit kan mos nooit werk nie. Ek weet ook dis nie so eenvoudig nie. WPRU sit steeds met ñ groot probleem t.o.v Nuweland...


Ek voel regtig hulle moet eerder die geld begin spaar, en eventually 'n nuwe stadion in 'n beter area bou. Hier in Roodepoort is lekker oop stukke veld langs die Cradlestone Mall. Hulle kan daar 'n 10 000 sitplek stadion bou met die plan om dit groter te maak oor tyd.

Voordele is dit is naby aan die N14, baie goeie area wat veilig is, baie parking by die mall alreeds, ens. Dit sal dan baie dieselfde wees as Loftus, wat basies ook langs 'n mall is en wat mense dan sien as 'n lekker trippie, drink koffie en eet lunch, gaan kyk die game en dan daarna eet aandete of gaan doen shopping.

Ons kyk maar vas in Ellis Park en dit is die Leeus se ondergang.
Go LIONS!!!!!
Back to Top
monster View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 05-Apr-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 684
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote monster Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 16-Feb-2025 at 6:40am
Ek dink dit sal Al klaar net n goeie ding wees as hulle net hulle oefen fasaliteite en kantore skuif na bv die Ruimsig area ...hulle  Gaan Dan Al kla beter spelers lok want spelers hoef nie elke dag in te ry stad toe nie

Ek dink Ellispark is een van die min redes hoekom SA rugby ons nog in URC hou .... Dit is n belangrike stadion vir die Bokke Ek was gister by Ellispark maar dit lyk regtig vuil en sleg rondom die stadion Gras is lank villus en bou material lê rond
Back to Top
TunaLion View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Ellis Park
Status: Offline
Points: 1844
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote TunaLion Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 16-Feb-2025 at 3:15pm
Originally posted by monster monster wrote:

Ek dink dit sal Al klaar net n goeie ding wees as hulle net hulle oefen fasaliteite en kantore skuif na bv die Ruimsig area ...hulle  Gaan Dan Al kla beter spelers lok want spelers hoef nie elke dag in te ry stad toe nie

Ek dink Ellispark is een van die min redes hoekom SA rugby ons nog in URC hou .... Dit is n belangrike stadion vir die Bokke Ek was gister by Ellispark maar dit lyk regtig vuil en sleg rondom die stadion Gras is lank villus en bou material lê rond


Dink ons was baie gelukkig dat ons laaste paar seisoene in SuperRugby redelik goed was (behalwe natuurlik vir 2020 wat bietjie van 'n horror show was voor dit gekanselleer was deur COVID).

Dink as ons nooit daardie paar goeie seisoene gehad het, sou ons nie in URC gewees het nie, ongeag van ons stadion. Onthou, hulle het ons immers einde 2012 uitgegooi....
Go LIONS!!!!!
Back to Top
 Post Reply Post Reply Page  <1 456
  Share Topic   

Forum Jump Forum Permissions View Drop Down

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd.

This page was generated in 0.061 seconds.