Forum Home Forum Home > Rugby Competitions > United Rugby Championship
  New Posts New Posts RSS Feed - Match 8 - Lions vs Bulls
  FAQ FAQ  Forum Search   Events   Register Register  Login Login


The Lions next play the Bulls at Ellis Park in the URC on 25 January 2025, kickoff is at 14:45

Match 8 - Lions vs Bulls

 Post Reply Post Reply Page  <12
Author
Message
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Online
Points: 40060
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 25-Jan-2025 at 4:21pm
URC - Lions 22 vs Bulls 30 - 65m - DOELSKOP David Kriel
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Online
Points: 40060
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 25-Jan-2025 at 4:25pm
URC - Lions 22 vs Bulls 35 - 69m - DRIE Akker van der Merwe
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Online
Points: 40060
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 25-Jan-2025 at 4:26pm
URC - Lions 22 vs Bulls 37 - 70m - DOELSKOP David Kriel
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Online
Points: 40060
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 25-Jan-2025 at 4:26pm
Steyn op vir Morne
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Online
Points: 40060
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 25-Jan-2025 at 4:29pm
Leeus se hele bank is op
Back to Top
PaBz0r View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 2768
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote PaBz0r Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 25-Jan-2025 at 4:38pm
Uit stoom uit gehardloop en die Bulle het ‘n nuwe rat gevind. Ek sou graag van die “touches” weer wou sien, daai lang pass van Willie en ook daai ene wat Moodie terug geklap het. Momentum geswaai en over and out..
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Online
Points: 40060
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 25-Jan-2025 at 4:39pm
Bulle wen 37-22
Back to Top
Attie Karate View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Status: Online
Points: 1524
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Attie Karate Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 25-Jan-2025 at 4:43pm
Well done ouens, ons het darem nie met 30 verloor nie. Ek is so gatvol vir hierdie snert. 

Ag nee wat. Party van ons spelers was weereens nêrens en die wat wel probeer jaag so tjol aan. Geen wonder ons staan die kans om weereens baie van ons top spelers te verloor nie- wie sal wil rondhang by hierdie getjommel.


Up the Vaal!
Back to Top
Lion1986 View Drop Down
Welpie
Welpie


Joined: 20-Jul-2021
Status: Offline
Points: 151
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Lion1986 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 25-Jan-2025 at 4:51pm
Weer soos n Cash special gelyk. Ons gaan nooit beter raak tot hy weg is nie 
Back to Top
gertjie0000 View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 13-Mar-2017
Status: Offline
Points: 1053
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote gertjie0000 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 25-Jan-2025 at 5:11pm
Vir my is dit maar net die duidelil vlak verskil tussen oms en die bulls ons bestes verloor met amper 20 punte so ons is verseker paar vlakke onder hulle
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Online
Points: 40060
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 25-Jan-2025 at 6:33pm
https://youtu.be/1qE26jyxcLA
Jake White after the Lions vs Bulls URC match on 25 January 2025
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Online
Points: 40060
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 25-Jan-2025 at 6:33pm
https://youtu.be/S-KFcX9ex2M
Ivan van Rooyen and Francke Horn after Lions vs Bulls URC match on 25 Jan 2025
Back to Top
TunaLion View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Ellis Park
Status: Offline
Points: 1836
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote TunaLion Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: Yesterday at 7:49am
Was maar 'n baie bad game gewees hoe meer ek daaroor dink.

4 Plekke het duidelik uitgestaan vir my:
-Ons sukkel erg onder die hoë bal en ons taktiese game is nie "up to scratch nie" in die algemeen.
-Ons verdediging begin weer neig na die donker jare van 2009 tot 2012.
-Ons vaste fasette, veral paar lynstane was weereens net nie goed genoeg nie. Ons speel om die bal net so vinnig as moontlik uit die lynstaan of skrum te kry sonder om dit as 'n platform te gebruik
-Ons spankeuses het ook nie sin gemaak vir my nie.

Go LIONS!!!!!
Back to Top
TunaLion View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Ellis Park
Status: Offline
Points: 1836
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote TunaLion Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: Yesterday at 8:02am
Ek sou baie eerder vir Jarod Cairns, Erich Cronje en Nohamba op die bank gebruik het. Ek sou ook eerder Mafura in Kriel se plek gespeel het want Kriel het duidelik speelkans nodig gehad en sy laaste game voor sy besering was ook swak gewees.

Rass hoort nie enigsins op die vlak nie en ek kan dieselfde sê oor Lombard.
Go LIONS!!!!!
Back to Top
TunaLion View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Ellis Park
Status: Offline
Points: 1836
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote TunaLion Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: Yesterday at 2:47pm
Ek is moerse dissappointed, hoe meer ek dink aan hoe dinge gaan weereens en hoe meer ek luister wat die afrigters praat. Ons speel weer die victim en soek verskonings. Dit is nie hoe dinge gaan in 'n wen kultuur nie. Ek't in die begin van die seisoen baie hoop gehad vir hierdie seisoen, maar geskiedenis herhaal homself maar net oor en oor en niks verander regtig nie.

Einde van die seisoen gaan ons weereens klomp spelers moontlik verloor en dit gaan dan weereens die verskoning wees.

Plaas soek hulle oplossings vir die issues in plaas van om net te kla. As die stadion en min kaartjie verkopings die issue is, soek 'n oplossing, begin begroot om 'n nuwe stadion te bou (al is dit net 'n 15 000 sitplek stadion vir eers) in 'n goeie area. Want selfs 15 000 average mense sal baie beter wees as wat ons tans kry op die stadion. Hier naby in Roodepoort is moerse oop stukke gronde met baie beter paaie wat verkeer baie beter sal hanteer as die huidige Doornfontein area. As dit nie so gesukkel was om by die stadion uit te kom nie, sou baie meer mense gereeld gaan kyk.

Maar dit is net een voorstel. Soek oplossings in plaas van vas kyk in die probleme is al wat ek sê en ek wens hulle sal begin luister,


Edited by TunaLion - Yesterday at 2:49pm
Go LIONS!!!!!
Back to Top
emiel1 View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 30-Jan-2019
Status: Online
Points: 535
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote emiel1 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 2 hours 22 minutes ago at 4:28pm
Net dele van die wedstryd gekyk, so kan net algemene punte uitlig.

Ons was vir meeste van die wedstryd baie mededingend, maar ek dink ons het voor die wedstryd al besef dat daar 'n hemelse verskil was wanneer dit by die twee reserwe banke gekom het. 

Daai twee jong stutte het baie potensiaal, maar om hulle saam op te stuur teen internasionale spelers op 'n kritieke tydstip was swak beplanning. Behalwe vir 'n mooi lopie deur Manie Rass (van alle spelers!), was die reserwe agterlyn meestal uit hulle diepte.

Francke Horn lyk goed op die aanval in oop gebroke wedstryde (soos laas week teen Dragons), maar in taai fisiese streid, speel hy gewoonlik tweede fiool teen sy direkte opponent.

Ons het groot probleme wat die kwaliteit van on loskakels betref. Wolhurter se algemene spel was swak teen Munster en Leinster, terwyl Francis belofte toon maar nog nie gereed lyk vir groot wedstryde nie. 

Dalk moet hulle daaraan dink om Jonker 10 toe te skuif (en vir volgende seisoen 'n speler soos Thinus de Beer te kontrakteer) . Jonker se visie en vaardigheid in die middeveld het uitgeloop op 'n mooi drie vir Henco van Wyk.
Back to Top
 Post Reply Post Reply Page  <12
  Share Topic   

Forum Jump Forum Permissions View Drop Down

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd.

This page was generated in 0.070 seconds.