The Lions next play the Bulls at Ellis Park in the URC on 25 January 2025, kickoff is at 14:45 |
URC 2023/24 Squad |
Post Reply | Page <1 345 |
Author | |
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Online Points: 40060 |
Post Options
Thanks(0)
|
Congrats to the following players achieving milestones on 30 November vs Munster:
Morne van den Berg - 100 caps PJ Botha - 90 caps Henco van Wyk - 40 caps Ehrich Cronje - 20 caps Kade Wolhuter - 10 caps Juan Schoeman - 10 caps WJ Steenkamp - URC and Lions debut |
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Online Points: 40060 |
Post Options
Thanks(0)
|
Congrats to the following players achieving milestones on 8 December 2024 vs Ospreys:
Nico Steyn captained his 1st match Morgan Naude - 50 caps Renzo du Plessis, Tapiwa Mafura, RF Schoeman, SJ Kotze, Franco Marais, Sam Francis, WJ Steenkamp - Challenge Cup debut
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Online Points: 40060 |
Post Options
Thanks(0)
|
Congrats to the following players achieving milestones on 14 December 2024 vs Pau:
Jaco Visagie - 100 caps Edwill van der Merwe - 70 caps Morne vd Berg scored his 20th try and went past 100 points scored for the Lions Ruben Schoeman scored his 10th try Juan Schoeman scored his 1st try Jarod Cairns, Juan Schoeman - Challenge Cup debut
|
|
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2768 |
Post Options
Thanks(0)
|
https://www.planetrugby.com/news/rugby-transfers-bulls-lure-springboks-pair-home-but-lose-willie-le-roux-while-three-clubs-chase-stormers-star
Edwill en Francke sal 'n helse terugslag wees. Half die Sanele en Marius ding geraai.. bly oor Henco, maar hy moet nou weer begin speel.
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Online Points: 40060 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ek dink die probleem is dat 'n groot aantal van ons spelers se kontrakte eindig na die URC seisoen en dit gaan moeilik wees om hulle almal te hou as ons nie beter resultate begin toon nie
|
|
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1836 |
Post Options
Thanks(0)
|
Sal in my opinie nie die slegste ding wees as paar spesifieke spelers waai nie, hang net af wie dit is natuurlik. Sal hartseer wees om Edwill en Francke te verloor, maar ons het gesien selfs die ander SA unies sukkel om spelers te hou as oorsese klubs op die deur kom klop.
|
|
Go LIONS!!!!!
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Online Points: 40060 |
Post Options
Thanks(0)
|
Congrats to the following players achieving milestones on 11 January 2025 vs Montpellier:
Kelly Mpeku - Challenge Cup debut |
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Online Points: 40060 |
Post Options
Thanks(0)
|
Congrats to the following players achieving milestones on 18 January 2025 vs Dragons:
Sam Francis - went past 50 points for the Lions, now on 63 points. Jarod Cairns - 40 caps SJ Kotze - 10 caps
|
|
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2768 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ekt noual twee keer gelees dat daar sprake rondom Heyneke Meyer is wat dalk Leeus toe kom? Ek sal nie een wedstryd kyk as hy die coach is nie.
Edited by PaBz0r - 9 hours 26 minutes ago at 9:34am |
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Online Points: 40060 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ek het nie baie van hom gehou nie, hy was die app wat nie vir Jaco Kriel by die Bokke wou kans gee nie. Ek dink ook nie Cash is die probleem nie, ons probleem is dat ons beter spelers nodig het in 'n paar sleutel posisies
|
|
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1836 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ek lees dat die Sharks Edwill van der Merwe soek met 'n seer hart. Ons het hierdie storie al duisend keer sien afspeel, so ons sal seker oor paar weke sien dit is amptelik.
|
|
Go LIONS!!!!!
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Online Points: 40060 |
Post Options
Thanks(0)
|
Het jy dalk enige web links? (Oor Heyneke) Ek het gesoek en kan niks kry nie, behalwe dat hy in Junie 2024 gese het hy wil terug SA toe kom en dat hy toe in Augustus 2024 wel weg is by sy Amerikaanse klub
Edited by Transvaal - 8 hours 47 minutes ago at 10:13am |
|
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1836 |
Post Options
Thanks(0)
|
Meeste van ons spelers is glad nie sleg nie en above average (in my opinie). Ons. 3, 6, 7, 8 en meeste van ons agterlyn is baie goeie spelers. Ja, ons kort paar slotte en ordentlike hakker. Ons het ook probleem op 10 met Kade wat beseer is en Sanele wat sukkel hierdie seisoen, maar andersins het ons baie goeie spelers en ons is besig om te "under perform" met wat ons het. Dit is ten minste my gevoel. Cash het immers gesĂȘ ons mik vir top 4 hierdie seisoen, so by sy eie verwagtinge is ons besig om te "under perform", want daar is amper reeds geen kans dat ons dit meer gaan maak nie. Weereens, is dit ons wat kla oor geld en spelers, ens. Maar geen planne het om enigsins enigiets te verander of te verbeter nie. Speel maar altyd die victim, dit is maar hoe die Leeus ongelukkig is deesdae met geen high performance kultuur nie, fokus op wat fout is in plaas van om te kyk hoe ons dit kan verbeter.
|
|
Go LIONS!!!!!
|
|
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2768 |
Post Options
Thanks(0)
|
Dit is 'n ou forum lid wat op R365 dit 2 keer genoem het in comments.. https://rugby365.com/tournaments/united-rugby-championship/video-you-cant-buy-experience/?ht-comment-id=22452069
|
|
Post Reply | Page <1 345 |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |