The Lions next play the Bulls at Ellis Park in the URC on 25 January 2025, kickoff is at 14:45 |
Match 8 - Lions vs Bulls |
Post Reply | Page <12 |
Author | |
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40058 |
Post Options
Thanks(0)
|
URC - Lions 22 vs Bulls 30 - 65m - DOELSKOP David Kriel
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40058 |
Post Options
Thanks(0)
|
URC - Lions 22 vs Bulls 35 - 69m - DRIE Akker van der Merwe
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40058 |
Post Options
Thanks(0)
|
URC - Lions 22 vs Bulls 37 - 70m - DOELSKOP David Kriel
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40058 |
Post Options
Thanks(0)
|
Steyn op vir Morne
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40058 |
Post Options
Thanks(0)
|
Leeus se hele bank is op
|
|
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2766 |
Post Options
Thanks(0)
|
Uit stoom uit gehardloop en die Bulle het ‘n nuwe rat gevind. Ek sou graag van die “touches” weer wou sien, daai lang pass van Willie en ook daai ene wat Moodie terug geklap het. Momentum geswaai en over and out..
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40058 |
Post Options
Thanks(0)
|
Bulle wen 37-22
|
|
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1524 |
Post Options
Thanks(0)
|
Well done ouens, ons het darem nie met 30 verloor nie. Ek is so gatvol vir hierdie snert.
Ag nee wat. Party van ons spelers was weereens nêrens en die wat wel probeer jaag so tjol aan. Geen wonder ons staan die kans om weereens baie van ons top spelers te verloor nie- wie sal wil rondhang by hierdie getjommel.
|
|
Up the Vaal!
|
|
Lion1986
Welpie Joined: 20-Jul-2021 Status: Online Points: 151 |
Post Options
Thanks(0)
|
Weer soos n Cash special gelyk. Ons gaan nooit beter raak tot hy weg is nie
|
|
gertjie0000
Koning Leeu Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1053 |
Post Options
Thanks(0)
|
Vir my is dit maar net die duidelil vlak verskil tussen oms en die bulls ons bestes verloor met amper 20 punte so ons is verseker paar vlakke onder hulle
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40058 |
Post Options
Thanks(0)
|
https://youtu.be/1qE26jyxcLA
Jake White after the Lions vs Bulls URC match on 25 January 2025
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40058 |
Post Options
Thanks(0)
|
https://youtu.be/S-KFcX9ex2M
Ivan van Rooyen and Francke Horn after Lions vs Bulls URC match on 25 Jan 2025
|
|
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1833 |
Post Options
Thanks(0)
|
Was maar 'n baie bad game gewees hoe meer ek daaroor dink. 4 Plekke het duidelik uitgestaan vir my: -Ons sukkel erg onder die hoë bal en ons taktiese game is nie "up to scratch nie" in die algemeen. -Ons verdediging begin weer neig na die donker jare van 2009 tot 2012. -Ons vaste fasette, veral paar lynstane was weereens net nie goed genoeg nie. Ons speel om die bal net so vinnig as moontlik uit die lynstaan of skrum te kry sonder om dit as 'n platform te gebruik -Ons spankeuses het ook nie sin gemaak vir my nie. |
|
Go LIONS!!!!!
|
|
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1833 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ek sou baie eerder vir Jarod Cairns, Erich Cronje en Nohamba op die bank gebruik het. Ek sou ook eerder Mafura in Kriel se plek gespeel het want Kriel het duidelik speelkans nodig gehad en sy laaste game voor sy besering was ook swak gewees. Rass hoort nie enigsins op die vlak nie en ek kan dieselfde sê oor Lombard.
|
|
Go LIONS!!!!!
|
|
Post Reply | Page <12 |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |