The Lions next play Montpellier in France in the Challenge Cup on 11 January 2025, kickoff is at 19:30 |
Match 4 - Lions vs Ospreys |
Post Reply | Page <12 |
Author | |
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Online Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
|
#ChallengeCup - #Lions 28 vs #Ospreys 31 - 76m - DOELSKOP Jack Walsh
|
|
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2759 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ons het nou dit mooi weggegooi.
Edited by PaBz0r - 21-Jan-2024 at 4:49pm |
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Online Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
|
Wolhuter is op
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Online Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
|
En Cronje
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Online Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
|
#ChallengeCup - #Lions 28 vs #Ospreys 36 - 78m - DRIE Morgan Morse
|
|
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2759 |
Post Options
Thanks(0)
|
Eina
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Online Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
|
#ChallengeCup - #Lions 28 vs #Ospreys 38 - 79m - DOELSKOP Jack Walsh
|
|
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ons dissipline was pateties. 3 geelkaarte is onaanvaarbaar
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Online Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
|
wow...leeus verloor 28-38...dit nie sien kom nie
|
|
gertjie0000
Koning Leeu Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1050 |
Post Options
Thanks(0)
|
Dis wat gebeur as jy die telking verdedig en ophou rugby speel, daai laaste drie was van den Berg se skuld hy het aangedraf gekom na die loscrum toe moet die ou agter die loscrum die bal optel toe teckle hulle hom terug
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Online Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
|
3 Ospreys driee in die laaste 7 minute
|
|
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
|
emiel1
Ervare Leeu Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 533 |
Post Options
Thanks(0)
|
Die geel kaarte was 'n probleem, maar met al daai gebiedsvoordeel en goeie voorvoet bal sou mens baie meer verwag het. Die jong Ospreys span het baie herhinner aan die die Leeus onder Ackerman, heeltyd die bal lewendig gehou en ons van ons voete af gespeel. Ons het probleem met die 10, 12 kanaal. Hendrikse, Lombaard en Louw het hulle sterk punte, maar ons gaan beslis nie bekers met hulle wen nie.
|
|
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2759 |
Post Options
Thanks(0)
|
Hendrikse klink my is nou rerig oppad. Lombaard na vandag.. wat n shocker. Louw is die hele seisoen al iffy, hy het beter gelyk vandag, tot sy brainfart.. Baie swak vertoning vandag, speel 30 minute met 14 man en na n af week op die einde stoom verloor nie. |
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Online Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
|
Challenge Cup vs Ospreys - Post Match with coach Ivan van Rooyen and captain Marius Louw |
|
Post Reply | Page <12 |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |