The Lions next play Montpellier in France in the Challenge Cup on 11 January 2025, kickoff is at 19:30 |
Vrystaat vs Leeus |
Post Reply | Page <123 |
Author | |
Billy3
Pasgebore Leeu Joined: 23-Feb-2019 Location: Midrand Status: Offline Points: 49 |
Post Options
Thanks(0)
|
Die nr 9 van Griquas speel goeie game
|
|
Billy3
Pasgebore Leeu Joined: 23-Feb-2019 Location: Midrand Status: Offline Points: 49 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ek sien rapport se Andre Warner word leeu. Goeie Nuus as waarheid is
|
|
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2759 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ai. Ons kan bly wees dit is nie Ivan nie!
|
|
Paul
Jong Leeu Joined: 22-Apr-2017 Location: Gauteng Status: Offline Points: 244 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ek lees dit is Andre Warner, Roelof Smit en Duncan Mathews.
Transvaal is dit die 3 spelers waarvan jy gepraat het laas week?
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
|
Een van die 3 was in my lys, naamlik Matthews.
|
|
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1824 |
Post Options
Thanks(0)
|
Matthews is baie goed en ek hou van hom, maar het ons nie oorgenoeg vleuels en agterlyn spelers in die algemeen nie? Probleem is veral op slot en stut.
|
|
Go LIONS!!!!!
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
|
Stem saam, van die 3 name op my lys was ek die minste beindruk deur Matthews. Hopelik kom die ander 2 name gou uit, ek kan julle verseker dis goeie kopies, dit moet net nie deur die mat val nie
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ek moet ook erken dat ek nie gedink het ons gaan die Cheetahs klop nie, so dit was 'n aangename verrassing. Toe Stean Pienaar die breek langs die linkerkantlyn af maak en binne toe aangee het ek so hard geskree dat my vrou kom kyk het wat aangaan....LOL!
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
|
Mylpale in die wedstryd:
Was Ross Cronje se 10de wedstryd as kaptein van die CB span. Was Wandisile Simelane se 10de CB wedstryd.
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
|
Updated Lions squad page after the Lions vs Cheetahs match last Friday: |
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
|
Vrydag was ook nou die grootste comeback die jaar na rustyd, ons was rustyd 12 punte agter (7-19). Teen WP was ons 11 punte agter rustyd (10-21) en teen die Pumas 3 punte agter (14-17).
So ons was nog nie hierdie jaar voor met rustyd nie...LOL!
|
|
gertjie0000
Koning Leeu Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1050 |
Post Options
Thanks(0)
|
Transvaal mag ons darem weet of daai twee spelers in die buiteland speel of hier speel ek is opgewonde ek hoop rerag dis twee groot name en dat ons hulle kan kry
|
|
gertjie0000
Koning Leeu Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1050 |
Post Options
Thanks(0)
|
As julle manne kon kies om 5 spelers te koop enige 5 spelers wie sal julle se moet hulle koop?
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ek kan nie regtig enige verdere leidrade gee nie, maar ek dink ook ons hoef nie vreeslik lank te wag voor die aankondiging gemaak word nie, ek sou se maksimum nog twee weke.
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ek sien Pieter-Steph du Toit praat met die Bulle, dalk moet hy eerder Leeus toe kom...ek dink die Bulle het soveel spelers verloor na Super Rugby dat hulle nogal erg gaan sukkel volgende jaar
|
|
Red_Machine
Ervare Leeu Joined: 14-Mar-2018 Location: Vanderbijlpark Status: Offline Points: 568 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
|
gertjie0000
Koning Leeu Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1050 |
Post Options
Thanks(0)
|
Red machine daai klink na n paar goeie kopies
|
|
gertjie0000
Koning Leeu Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1050 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ek begin nogal uitsien na volgende jaar ons moet net n baie goeie defence coach inbring vir volgende jaar
|
|
LeeuBrul
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Boksburg Status: Offline Points: 2260 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ek stem saam oor PSTD - Ons kan hom baie gebruik soos Mostert ...
|
|
Once a Lion always a lion
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ek sien Warner se naam is op die spelerslys by Stade Francais, so lyk nie of dit waar was nie
|
|
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2759 |
Post Options
Thanks(0)
|
Haha.. ou HM.. bou n span vol SAFFAs dan wonder hulle hoekom daar kwotas ook daar kom en die ouens huil hulle kry nie meer kontrakte nie. Shame.
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
|
Sy span doen ook maar swak, lyk of hulle 12de op die Top 14 log is. Klink of hulle baie probleme het
|
|
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2759 |
Post Options
Thanks(0)
|
Wonder hoeveel van daai probleme lĂȘ by hulle game plan
|
|
Niela
Ervare Leeu Joined: 29-Apr-2019 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 515 |
Post Options
Thanks(0)
|
HM is overrated , one trick pony.
het het ge dominate in 2007 -2010 , toe groot forwards en n goeie kicking game die game dominate. die reels het gepas by die gameplan, die reels het verander, vandag moet jy slim skop as jy skop en jy moet die fight om eerste by die breakdown te kom wen. hy het nooit adapt nie. Wat se julle van die nuwe reel wat in kom, waar as jy uit skop buite jou 22 , dan kry jy weer die lynstaan? ouens se back 3 moet dan die skop cover, so dit maak spasie vir attack. Die 15,11,14 sal moet BAIE vinnig wees...
|
|
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
Post Options
Thanks(0)
|
Die 22 skop reel gaan of maak dat spanne die spasie aanval, of dat hul die heeltyd skop, en van die Lystaan af probeer druk. Dis n reel wat van Rugby League af kom, en in League maak dit dat die ekstra spasie meer aangeval word. Dit beteken egter nie dat dit by ons rugby die geval gaan wees nie, aangesien league net 6 voorspelers het, waarvan daar slegs 3 in die lystaan is. Hulle het ook nie mauls of rucks nie. as die speler getakcle word staan hy op en vat n tikskoppie van die plek af waar die tackle plaasgevind het. Amper soos n vryskop. Ek dink daai reel gaan nie noodwendig werk om rugby n beter produk te maak nie.
|
|
Post Reply | Page <123 |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |